09 September 2016 Edition 139
VKB LANDBOU HOOFBORG BY J.A. MALHERBE DAMESTEE Van links is mnr Koos Bronkhorst, mev Dot Britz, seremoniemeester by die tee, ds Maralise Janse van Rensburg, die spreker, en mev Anelie Sw emmer, skakelbeampte van VKB Landbou. Berig op Bl.3
• GREAT FOOD • FRESH MEAT • CHIPS • LEKKER BILTONG
Welcome
02
is a free local community booklet distributed every Thursday to outlets in Reitz, Petrus Steyn, Lindley & Tweeling
Our booklet is also published on
and become one of our friends For your convenience a PDF copy can also be e-mailed to you free of charge Simply drop us an e-mail at
To advertise with us give Alet van Zyl a call on or e-mail us at or send us a
Please note our deadline is strictly And sorry, no advert will be published if the advert is not paid in full.
- It's impossible to sneeze w ith your eyes open. - You can't kill yourself by holding your breath. - Americans on the average eat 18 acres of pizza every day. - Every time you lick a stamp, you're consuming 1/10 of a calorie. - You know that you are more likely to be killed by a champagne cork than by a poisonous spider. - The cruise liner, Queen Elizabeth II, moves only six inches for each gallon of diesel that it burns. - There are tw o credit cards for every person in the United States. - Cat's urine glow s under a black light. - Leonardo Da Vinci invented the scissors. - In the last 4000 years, no new animals have been domesticated. - Babies are born w ithout knee caps. They don't appear until the child reaches 2-6 years of age. - Nutmeg is extremely poisonous if injected intravenously. - The most common name in the w orld is Mohammed. - Michael Jordan makes more money from Nike annually than all of the Nike factory w orkers in Malaysia combined. - Currently one person in tw o billion w ill live to be 116 or older.
Rekord
Is jy tevrede met jou selfoon verskaffer se diens? Watter netwerk gebruik jy? FREDERIK VENTER: Ek het MTN en as vodacrapp af is het ek lekker sein TRUDIE THIART: Ek is cell c...moet permanent deur vodacom sa se netwerk werk wat in elkgeval ook meeste vani tyd geen syn het nie REINETTE VD MERWE WILLE: Ons het vodacom en daar is gereeld nie sein nie, ongelukkig het ons ook nie telkom op die plaas nie , drade is gesteel en tel pale is verwyder , so is maar dankbaar vir Vodacom dis al wat ons het. GERDA ACKERMANN Mtn is nie sonder probleme nie maar dit is beslis die beste netwerk..
Chuckles A blonde and a redhead have a ranch. They have just lost their bull. The women need to buy another, but only have R5000. The redhead tells the blonde, "I will go to the market and see if I can find one for under that amount. If I can, I will send you a telegram." She goes to the market and finds one for R4999. Having only one rand left, she goes to the telegraph office and finds out that it costs one rand per word. She is stumped on how to tell the blonde to bring the truck and trailer. Finally, she tells the telegraph operator to send the word "comfortable." Skeptical, the operator asks, "How will she know to come with the trailer from just that word?" The redhead replies, "She's a blonde so she reads slow: 'Come for ta bull.'" -
Rekord
Petrus Steyn
03
VKB LANDBOU HOOFBORG BY JA MALHERBE DAMESTEE PETRUS STEYN. - ‘n Baie suksesvolle damestee is onlangs deur die JA Malherbe Primêre Skool op Petrus Steyn aangebied. Ongeveer 200 vrouens van oor die hele Vrystaat het die tee bygewoon. Ds Maralise Janse van Rensburg van Vaalpark in Sasolburg het as spreker opgetree. VKB Landbou was die hoofborg van die tee wat een van die skool se jaarlikse fondsinsamelingpogings is . Ds Janse van Rensburg se toespraak was in ‘n humoristiese trant het gegaan oor hoe vrouens hulleself sien. Sy sê dat vrouens dikwels ‘n negatiewe indruk van hulleself het en onsekerheid uitstraal.
Hulle kyk in die spieël en vorm ‘n negatiewe prentjie van hulleself. Hulle maak ook dikwels of hierdie negatiewe beeld van hulleself ‘n afgod en klou so daaraan vas dat hulle nie eens ‘n kompliment positief kan aanvaar nie. Sy sê dat hierdie negatiewe gevoelens oor hulleself dikwels ‘n krag in hulle lewens word; hoe hulle oor hulleself voel, straal hulle uit en dan WORD hulle dit. Sy glo dat ons na die beeld van God geskape is en die vermoë het om soos God te kan funksioneer. Vrouens is tot alles in staat deur God; hulle moet hulleself net deur God se oë sien. In die Bybel is daar meer as 7000 beloftes van God aan
die mens. Lees maar Psalm 139:14. Sy het dit in Engels aangehaal: “I praise you, for I am fearfully and wonderfully made: your works are wonderful, and of this my soul is fully conscious.” Ds Janse van Rensburg werk nie tans in ‘n gemeente nie en tree dikwels as motiveringspreker op – iets wat haar passie is. Die JA Malherbe Skool wil ook langs hierdie weg hulle dank uitspreek teenoor die 19 gasvrouens en vriende van die skool vir hulle lojalitiet en bereidwilligheid om te help. So wil hulle die borge van die dag, asook in besonder die hoofborg van die oggend, VKB Landbou, bedank vir hulle volgehoue ondersteuning.
Aktualiteit
04
Heuningdruppels “As die stormw ind kom, is die goddelose daarmee heen, maar die regverdige bly altyd staan.” (Spr. 10:25) Toe ek dié teks (en 'n klomp ander in Spreuke) lees, het ek sommer net w eer vir myself gevra: w ie is die regverdiges w aarvan die Bybel praat, w ant ek w il seker w ees ek is een van hulle, ek w il bly staan in die w ind, ek w il 'n anker hê in die lew enstorms, ek w il w eet ek gaan anderkant uitkom. Gen. 6:9 gee 'n definisie van iemand w at regverdig is as dit van Noag praat: 'n onberispelike persoon w at naby aan God leef. Hy w as eintlik die enigste een w at onberispelik genoem w ord, al die ander het een of ander sonde of fout gehad, net soos ons vandag. Die Engelse w oord help mens bietjie met die betekenis van regverdige – dit verw ys nie na “fair” nie, maar na “righteous”. Iemand w at geregverdig is (lees Rom 8:30 in die 1953 Afrikaanse vertaling), is iemand w at in die regte verhouding met God is, iemand w at deur Hom vrygespreek en vergew e is, iemand w at God persoonlik ken, iemand w at homself Sy kind en volgeling noem, iemand w at deur geloof lew e. Toe Jesus, dié sondelose een, dié regverdige een in ons plek gesterf het, het Hy ons sonde op Hom geneem en in ruil Sy regverdigheid vir ons gegee. En lees maar bietjie in Spreuke w at die regverdige as 'n geskenk van God ontvang. Hier is 'n paar: - Spr. 10:6 Die regverdige w ord geseën. - Spr. 10:16 Die regverdige ontvang die lew e as beloning. - Spr. 10:13 Die regverdige w ankel nooit. - Spr. 11:8 Die regverdige w ord uit sy nood bevry. - Spr. 14:32 Die regverdige het 'n toevlug, ook in sy dood. - Spr. 24:16 Al val die regverdige hoeveel keer, hy staan w eer op. ~ Wilna Botha
Rekord
Uit die Hart van Eva
Verleentheid.
die faktuur by ontvangs en die werktuigkundige, ‘n vrou, roep my kar toe. Ek dink nogal by Kyk! As jy die dag kinders het myself oppad kar toe sy gaan gaan daar vir jou ‘n wêreld oop my seker nou oortuig daar is waarvan jy nooit eers bewus fout met die enjin of iets was nie. Meestal is die dergeliks. By die kar gekom ervarings as ouer aangenaam, maak sy die cubby oop. “Ek lekker en wonderlik maar dan is dog ek wys maar vir Mevrou.” daar die dae wat jy wonder wat En daar staan Eva. Skaam! My ons besiel het? Tydens ons gesig bloedrooi. Toe ek opkyk eerste swangerskap is ons sien ek van die ander gedurig gemaan oor die min personeel agter ‘n voertuig na slaap. Maar laat Eva vandag vir ons rigting loer. Ek kyk vir die julle sê dit was maar net die werktuigkundige en besef hulle punt van die ysberg! So paar dink dit is nie myne nie. Sê ek weke terug is dit ons opvolg nou vir haar my dogtertjie het afspraak by die Ginekoloog en daarmee rond gehardloop toe ons is laat! Gewoonlik as... bêre ek dit daar? Nee! Dan mens laat is dan loop alles mos gaan sy die prentjie in haar kop skeef. So vermaan ek my sien van kindertjies wat op ‘n dogtertjie vir die tweede maal werf rondhol en Cowboy’s en dat sy moet kom dat ons haar Crooks speel met bra’s en in haar stoeltjie kan sit. panty’s. Ag whatever, dink ek Gewoonlik word al wat ‘n en sê niks. Ek druk die deurtjie beertjie en boekie is aangedra toe en sê dankie. Ek laai die en een van ons moet op nege pakkies van die leen voertuig en negentig gou weer uit die oor na ons sin. Die kyke wat ek kar spring en die dummy gaan van almal kry is vol simpatie. soek wat sy iewers laat lê het. Een kom bied hulp aan met die Nou die spesifieke dag is daar pakkies aandra. Oppad huis geen beer of boek nie. Sy kom toe wonder ek of hierdie soort uit gestap met een van my verleenthede dan nou net my broekies. Nou wat nou?! Ek oorkom? Ek loer in die gaan verseker nie inhol om dit truspieël. Sussie lê en slaap in te gaan bêre nie en dit gaan haar karstoeltjie, salig onbewus ook nie deug in my handsak van al hierdie grootmens dinge. nie. Ek gooi dit in die cubby en By die huis gekom pak ek vergeet heeltemal daarvan. kaste reg. Alles wat onder was Nou soos die duiwel dit wil hê word boontoe gebêre. My moet die voertuig die volgende Adam lag vir my. Sulke goed week ingaan vir ‘n diens. By die gebeur mos nòòit met hulle nie. Motorhandelaar verskaf hulle Wel, hy vergeet sy bakkie is aan my ‘n voertuig. Ek is ook due vir ‘n diens. Miskien dankbaar want dan kan ek van moet ek…Nee Eva! Of…net ons besigheid afhandel en dalkies? sommer ‘n paar goedjies koop vir die nuwe baba boetie wat Gaan "like" Uit die hart eersdaags gebore word. Terug van Eva op Facebook by die handelaar ontvang ek
Rekord
Reitz
05
HOËRSKOOL REITZ
WOW SPELFEES Tydens die Vrystaat WOW Spelfees het 'n broer/suster "kombinasie" van Hoërskool Reitz puik presteer. Hulle neem op 22 Oktober aan die Nasionale Spelfees in Stellenbosch deel. Hulle is van links: Mariana Swanepoel (Gr.2 - 2de plek) en Henco Swanepoel (Gr.7 - 3de plek)
HOËRSKOOL REITZ GYMKANA Hanli Hammann, 'n graad 6 leerling aan Hoërskool Reitz het puik presteer, tydens die Natal Gymkana Kampioenskappe. Sy was die wenner van 3 x goue, 1 x silwer en 1 x brons medaljes.
SKAKEL ONS!!!
06
Kitchen delight
Pan-Fried Calf’s Liver served with Colcannon Mash Ingredients: Calf’s livers – 250g Plain flour – 10g Salt – 2g Pepper – 1g Full cream – 200ml Rosemary finely chopped – 1g Garlic – 5g Balsamic vinegar black – 50ml Olive oil – 50ml Potato – 200g Savoy cabbage – 50g Beef bacon – 50g Cooking cream – 50ml Spring onion – 20g Butter – 20g Method of Preparation of Calf’s livers – Boil the milk and add garlic and rosemary. Allow to cool – Clean the calf’s livers, cut into slices and marinate in the cold milk over night – Remove the livers from the milk and dust them w ith plain flour – Shallow fry the livers in a pan w ith olive oil, turning each slice over to sear each side – Check the seasoning and serve w ith Colcannon Mash Method of Preparation of Colcannon Mash – Blanch the savoy cabbage in boiling w ater for one minute, drain and reserve – Thinly slice the beef bacon and fry, adding the spring onion and cabbage – Simmer the potato in lightly salted boiling w ater until cooked. Pierce w ith a sharp knife to ensure the potato is soft in the middle – Drain w ater from potatoes, add butter and mash. Add bacon, spring onion and cabbage w ith a hint of cream to taste
Aktualiteit
Rekord
Ons dorp se geskiedenis Van die vroegste tye af was dié deel van die Vrystaat waarin Reitz geleë is, bekend as die Riemland. Die Riemland is geleë in die noord-oostelike deel van die Vrystaat en beslaan die distrikte Kroonstad, Heilbron, Lindley, Bethlehem en Reitz. Die benaming Riemland is ontleen aan die feit dat talle transportryers sowel as die vroegste wit bewoners van hierdie gebied baie grootwild geskiet, die velle gebrei en rieme daarvan gemaak het. In 1866 het ’n Kroonstadse firma meer as 150 000 velle van blesbokke en wildebeeste na Europa uitgevoer. Dit alles het bygedra tot hierdie gebied se benaming. Dit word vertel dat die bewoners ook die koppe van grootwild wat geskiet is, op miershope en uitstaande klippe geplaas het om sodoende die rigting van die omliggende dorpe aan te dui, want die gras was lank en ruig en dit het in ’n groot mate die uitsig belemmer. Voor 1875 het Reitz deel gevorm van die enorme plaas Lange Spruit van ’n ene meneer Hendrik Bastiaan Davel. Hendrik Davel het Lange Spruit van die Vrystaatse regering gekoop omdat dit in daardie stadium onbewoon was en aan die Staat behoort het. Hy het dié plaas, wat 16 519 morge groot was, omstreeks 1873 kontant gekoop teen R1 per morg. Sowat 3 591
Deel 1
morge van dié plaas is in April 1875 deur landmetergeneraal Charles Pritchard afgemeet en Davel het dit aan Johannes Gysbert (Jan) Roos vir R800 verkoop. Hierdie afgemete gedeelte van die plaas Lange Spruit is toe Stompkop genoem. Vir baie persone het transportry in daardie dae ’n goeie inkomste gelewer en al gou het Stompkop ’n gewilde staanplek onder transportryers geword tyd ens hul lang togte oor hi erdie gebied tussen Potc hefstroom en Pietermaritzburg. Spoedig het ene Singer dan ook ’n winkeltjie in die omgewing geopen. Om die toeloop na sy winkeltjie te laat toeneem, het Singer reëlings getref om ook die in- en uitgaande pos te behartig. So het sy plek toe die naam van Singer’s Post gekry. Kort daarna is daar ook ’n smidswinkeltjie geopen asook ’n hotel en ’n tweede winkeltjie, die van Kamann.Geleidelik het die bewoners van Stompkop en omgewing tot die bese f gekom dat, indien ’n dor p gestig word, dit baie probleme sou oplos. Op ’ n vergadering op 24 April 1884 op die plaas Stomp kop van Jan Roos, was d aar 74 persone teenwoordig. Die behoefte aan ’n dorp in hierdie omgewing het steeds ernstiger geword. Vervolg volgende week
Rekord
Reitz
07
HOËRSKOOL REITZ HOËRSKOOL AFRIKAANS OLIMPIADE REITZ O-VS KRIEKET
Drie graad 12-leerlinge van Hoërskool Reitz het puik presteer, tydens die Afrikaans Huistaal Olimpiade. Hulle is van links: Marieta van Tonder (Provinsiale wenner by die Vrystaat Senior Olimpiade: Huistaal met 76,67%), Janco Oosthuizen (6de plek) en Salumé Heymans (7de plek).
Twee hoërskoolleerlinge van Hoërskool Reitz, is opgeneem in Oos-Vrystaat krieketspanne. Hulle is van links: Luhan Roodt (0/18A) en Neil van der Merwe (0/18B)
Aktualiteit
08
Klitsgras 'n Jongboer het die w eek geleer dat sterre kyk net vir die bedoel moet w ees en niks anders nie... Nooi het die langpad plaas toe gevat van Varsity af en boer w as tog te bly. Nooi w il nie dorp toe nie en boer w il ook nie in die teenw oordigheid van ouers loop vlerksleep nie. Dit w as 'n lang maand vir boer gew ees... Besluit toe dat dit 'n baie mooi aand is om op die se plaas te gaan loop w andel. So stap die tw ee die Vrystaatse vlaktes in en dis nie lank op die tw ee besluit dit gaan beter w ees om so bietjie te "lê". En daar w ord gesoen, gevat en gevry. Dit w as 'n lang maand gew ees... En boer gryp vir nooi en draai... Hier kan klitsie nou nie w oorde deel w at oor die vrystaatse vlaktes uitgebasuin is nie maar arme boer loop staan rol op daai doringkies w at gew oonlik met die atletiek seisoen kop uitsteek. Nooi is nou nie die Mej. Kovsie tipe nie, en met die dat daar gerol en nooi nou op top is w ord boer vir 'n paar sekondes op die doringkies vasgepen. Nooi skrik so groot vir boer w at gil dat sy uit skok dat sy vir boer glo'n klap of tw ee gee om tog net stil te bly. Die skade op boer se rug lyk nie so erg soos die onlangse droogte nie maar genoeg om te w eet dat die maand so pas nog langer gew ord het... Klitsie het nog altyd gedink 'n 'sw ing" is w at jy in die parkie kry w aar kinders lag en speel en mekaar al hoe hoër die lug instoot. Nou verstaan klitsie dat daar 'n paar couples in ons eie midde is w at gereeld sw ing. (Vir die ouetehuis tantes sw inging is w aar getroude couples hulle partners met mekaar deel) Klitsie verstaan dat een van ons bekende grootbek ek-skrik-niks tannies die gasheer is. Ja, jy kan net op uitnodiging op die plaas kom sw aai. Het jy al jou invite gekry...
Rekord
Carpe diem Dit gaan nie goed met ma nie. Dirk weet nie wat om te maak van dit wat nou gebeur nie. Hoekom het sy ma gaan loop staan overdose? Die trane hou nie op nie. Zani worry ook nie. Haar ma lê iewers en veg vir haar lewe en al wat sy wil hê is antwoorde... Die dokter loop nader en praat met Zani se pa. Sy gesig word wit... Belinda staan op en maak die toilet deksel toe. Sy kots nou meer as wat sy destyds haar vinger in haar keel afgedruk het. Sy's naar en sy's laat. Sy't nie nodig om te wonder nie. Sy weet... Paul - Ryk is nie happy nie terwyl hy sy foon dooddruk. Zani was gister laas op whatsapp. Sy antwoord nie haar foon nie en hy kan dit nie vat om nie naby haar te wees nie. Hy moet iets doen terwyl hy in die kombuis inloop en 'n glas coke ingooi. Sy ma se BMW sleutels lê op die tafel... Jacques weet sommer dis positief
toe sy ma nader geloop kom. Hy staan op "Ma ek kan verduidelik... Die tralie hek word oopgesluit. Hoe nou wonder hy so by homself. "Kom Jacques kom ons gaan huis toe" Hy kan sy luck nie glo nie... Die Mercedes benz trek uit die Polisie stasie uit en voordat Jacques weet wat gebeur brand sy wang soos sy ma klap vir klap op hom laat neerreën. En toe weet hy...sy ma het die cop gebribe... Zani se pa deel die nuus: "Ma is ok, sy sal more reg wees om ons te sien. Kom ons gaan huis toe" Zani wil begin vrae vra maar die look op dad se face wys dat hy nou nie lus is vir 'n interrogation nie. Belinda weet sy sit nou met 'n helse probleem. Dit kan net Jacques sin wees. Wie anders? Hoe nou gemaak? Paul-Ryk draai by bordjie af wat die dorp aangee waar Zani bly. Die radio wil nie lekker opvang nie en die een hand probeer
die radio op Ofm ingestel kry. Hy kyk nie op nie en sien ook nie die Toyota Hilux wat ligte wys nie. Hy hoor wel die getoet... Jacques tune uit na sy eie wêreld toe,hy ken sy ma en weet dat sy nie nou gaan ophou skreeu en skel en klap tot hulle by die huis is nie. Hy skud net sy kop en laat val 'n "ja ma" hier en daar. Hy voel in elk geval nie haar klappe nie... Hy voel sy foon vibreer. Hy haal hom uit en sien dis 'n whatsapp van Belinda... Nee,wat nie nou nie hy sal dit later lees.... Dirk sit langs sy pa waar die Ford Ranger die myle wegkou plaas toe. Zani slaap op die agterste sitplek. Hy hoor sy pa se stem "En die ongeluk?"
Lees volgende week verder of besoek die Rekord Carpe diem facebook blad om op te vang op vorige hoofstukke wat geplaas is.
Rekord
Petrus Steyn
09
HOËRSKOOL REITZ LANDLOOPATLETE Vier landloopatlete van Hoërskool Reitz is opgeneem in die Vrystaatspan, wat op 10 September in George aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe deelneem. Hulle is van links: Voor: Wihan Neethling (S 0/8) en Estelle Neethling (D 0/8) Agter: Johanne Neethling (D 0/11) en Tienus de Wet (S 0/17)
KRY JOU REKORD HIER IN LINDLEY Kolwyntjie, Valsrivier Slaghuis, Bakkery, Caltex Vulstasie, OK Foods, VKB
KRY JOU REKORD HIER IN PETRUS STEYN Paradys, Wow, VKB, Petrus Steyn Apteek, Drankwinkel, asook by al twee slaghuise in die dorp.
10
Petrus Steyn
Rekord
SPRING DAY 2016 IN PETRUS STEYN/MAMAFUBEDU
Learners from Kopano Ithuteng Intermediate Private Thebe Primary School in Mamafubedu. Elandskop visited schools and 3 Pre- Schools in Petrus Steyn/ Mamafubedu to hand out trees for Spring season. Learners were very excited and overwhelmed by the experience of planting trees.
Rekord
Petrus Steyn News
11
ELANDSKOP MUSEUM HAS PLANNED A RANGE OF ACTIVITIES FOR HERITAGE MONTH SEPTEMBER 2016 1- 30 September we will be cleaning ALL the grave yards in Petrus Steyn/Mamafubedu. Planting of trees at grave yards, schools and Mamafubedu main streets. 6 - 9 September. Tracing General De Wet and British soldiers trails around Petrus Steyn with a group of researchers, archaeologists, tour guide's and filmmakers. We will be focusing on the farm called Trommel where General De Wet planned his next attacks on the British and also trying to evade capture during the famous sweeps. We will visit Rhenoster river where De Wet threw canon guns and the farm where the British soldiers burned a kraal full of sheep, more than a few thousands in
total,all at once! We will also summit Elandskop as it played an important role to provide intelligence as an outlook post during the Anglo Boer War 1899-1902. 12 -16 September. We will be counting all the artefacts received and found in the vicinity of Petrus Steyn/ Mamafubedu. This will be done in the presence of professionals and experts ,the counting and listing will be done according to the international museum standards. 17 September. Our curator will be part of the delegation that will be unveiling one of the Boer War personalities, Sol Plaatje ,at Kedar Heritage Lodge in Rustenburg. It is also the Golden Shield Heritage Awards
night in JHB! 30 September we will be welcoming a group of history students from the North West University for a tour around the Riemland. We have had negative and silly comments recently on what we are doing for heritage in and around Petrus Steyn, we hereby urge the local community to get involved in all our projects and stop criticising from the comfort of their homes and phones. It's OUR heritage after all! Get involved and you will be informed. We are looking forward to a busy heritage and tourism month! Mark the dates and join the activities! Pledge support, volunteer, donate tools etc.
Sad state of graves in Mamafubedu.
What looks like humans bones dug out of the grave by meerkats. The reason why we are bringing experts to Petrus Steyn. This Is very sad indeed, when the locals are against our curator doing such an amazing job for the whole of Petrus Steyn / Mamafubedu. Please don’t stop!
12
Classifieds
Free SMS/WhatsApp ads FRANKFORT: Opsoek na die sims 3 base game vir PC. Asook expansion packs: showtime, Island life, supernatural, en stuff packs. Simonè 081 766 0094. CLOCOLAN: Opsoek na sinkplate om te koop. Moet in goeie kondisie wees. 082 975 6563 BURGERSDORP: Gesoek US$ om te ruil vir SA rand. Mike 082 774 3416 CLOCOLAN:. 4X4, 5 speed gearbox and diff for Isuzu 2.2. And diesel engine for sale R8000. Contact Adri 0832867947 FRANKFORT: Ek het 2 baaidjie, 2 helmets, 1 broek, 1paar touring boots. Te koop. Alles is soos nuut. Whatsapp 0761092374 vir foto's en pryse WINBURG. KIC ooghoogte oond. Super chef. Goeie toestand. "grill" funksie moet herstel word. R799.00. 0836556772. MEMEL: Wooden pool table + accecssories for sale. R2500.00 ONCO. Whatsapp 083 693 8977 for photos.
WINBURG: Skechers Fusion Krove Donato hand finish with leather detailing sneakers te koop. Splinternuut. Grootte Uk 8/US 9. R380.00. Whatsapp vir fotos. 0836556772. MEMEL: Opsoek na 'n betroubare tweede handse voertuig waarop ek R2000 per maand kan afbetaal. 060 909 1380 BERGVILLE (KZN): Soya bean bales . 280 kg at R200/loaded. 500 bales remaining. Please contact Terry Scott 0845101539 LADYBRAND: Great dane puppies for sale. Innoculated and dewormed. Contact Tanya on 0746013271 FRANKFORT: Skudmasjien te koop. Baie goeie toestand. Kontak Lucille 082 821 2311 PETRUS STEYN: Budgies te koop teen R30 elk Skakel 082 937 2613 FRANKFORT: Ganse te koop R50 elk 072 263 3466 MARQUARD: Singer 6038 Sewing machine for sale. Contact 082 589 2622
Classifieds Advertise here for R80 and your advert is placed in 22 Rekord newspapers Call 072 757 0514 FARMING EMPLOYMENT Data capturers needed. Dial *120*22446# to apply. www.jobstar.co.za
WANTED Wanted used beehives as w ell as beehives w ith swarms. Contact: 071 107 7351
Aanw ys van boorgate met instrumente op plase en hoew es deur Hidroloog. Skakel 072 601 4678 SERVICES A3 Bokse papier te koop. Skakel my 073 847 2468
Kitchen delight
Rekord
Pan-Fried Calf’s Liver served with Colcannon Mash Ingredients: Calf’s livers – 250g Plain flour – 10g Salt – 2g Pepper – 1g Full cream – 200ml Rosemary finely chopped – 1g Garlic – 5g Balsamic vinegar black – 50ml Olive oil – 50ml Potato – 200g Savoy cabbage – 50g Beef bacon – 50g Cooking cream – 50ml Spring onion – 20g Butter – 20g Method of Preparation of Calf’s livers – Boil the milk and add garlic and rosemary. Allow to cool – Clean the calf’s livers, cut into slices and marinate in the cold milk over night – Remove the livers from the milk and dust them w ith plain flour – Shallow fry the livers in a pan w ith olive oil, turning each slice over to sear each side – Check the seasoning and serve w ith Colcannon Mash Method of Preparation of Colcannon Mash – Blanch the savoy cabbage in boiling w ater for one minute, drain and reserve – Thinly slice the beef bacon and fry, adding the spring onion and cabbage – Simmer the potato in lightly salted boiling w ater until cooked. Pierce w ith a sharp knife to ensure the potato is soft in the middle – Drain w ater from potatoes, add butter and mash. Add bacon, spring onion and cabbage w ith a hint of cream to taste