Skip to main content

REITZ REKORD 27 APRIL 2017

Page 1

Free

27 April 2017

072 757 0514

Mikayla gekroon as Mej. Petite Vrystaat

rekordmedia1@gmail.com

â–Ą Irma Brink Mikayla McMaster, 'n leerder van die JA Malherbe PrimĂŞre Skool op Petrus Steyn het op 4-8 April deelgeneem aan Mnr.en Mej. SA. Sy is gekroon as Tweede Prinses vir "Miss Petite Face of SA". Sy behaal die Top 5 in Mej Petite SA en word aangewys as die wenner vir Mej Petite Vrystaat.


02

Gemeenskap ● Community

Laugh out loud

Lag 'n bietjie Die ouma en haar kleinseun drentel in die winkel rond. Die ouma se: "Diploma, bring die suiker en sit neer daai sweets".Ñ kassier wat haar hoor, vrà verbaas: "Is daai kind se naam regtig Diploma? "Die ouma kyk haar so aan en se: "Ja dit is"Kasier: "Hoekom noem julle hom so? "Die ouma se: "Want ek het my dogter college toe gestuur en dit is wat sy huis toe gebring het!!!"

Deel jou grappie met ons! WhatsApp ons by 072 757 0514

Useless fact of the week If you somehow found a way to extract all of the gold from the bubbling core of our lovely little planet, you would be able to cover all of the land in a layer of gold up to your knees.

R420 000 vir veiligheid in die Vrystaat! □ Vrystaat Landbou Dit is met groot dankbaarheid wat die VKB/VL Veiligheidslessenaar ’n bedrag van R420 000 van VKB ontvang het in ondersteuning van landelike veiligheid in die Vrystaat. Dié fondse is deur middel van die 2017 VKB Dryf vir Veiligheid Gholfdag op Clarens ingesamel. Die maatskappy bied al vir die afgelope vier jaar die golfdag aan ter ondersteuning van veiligheid. Die fondse stel Vrystaat Landbou (VL) en die lessenaar in staat om landbouers te bemagtig in terme van hulle eie veiligheid, asook om samewerking tussen

landbouers en die Polisie te versterk om misdaad in landelike gebiede aan te spreek. “Sonder hierdie befondsing sou die VKB/VL Veiligheidslessenaar nie in staat wees om hulle rol ten volle te vervul nie. Ons is baie dankbaar vir VKB en al die deelnemende spanne se ondersteuning,” aldus Henk Vermeulen, hoof uitvoerende beampte van VL. Die VKB-groep is ‘n trotse landboubesigheid en word besit deur landbou produsente. Jan van der Walt, bemarkings bestuurder van die VKB-groep, sê: “Ons erken die onmiskenbare rol wat die produsente in die welvaart van

die maatskappy speel, deur in samewerking met Vrystaat Landbou (VL) strukture te help vestig en onderhou wat tot die welstand van produsente kan bydra. Ons voel dit is juis belangrik om met die borgskap erkenning te gee aan die rol wat landbouers, as primêre voedselprodusente, in die daaglikse lewe van elke mens vervul, en hierdeur leef ons ook ons leuse, “vir die liefde van die land”, uit.” Sowat 65 instansies neem die jaar aan die gholfdag deel, en 77 golfkarretjies, die meeste nog ooit op so baan, is op die dag gebruik. Pryse ter waarde van R80 000 was op die spel.

R7000 fine for driving 218km in a 120km/h zone ● A 42-year-old man in a BMW was arrested on the N3 on Saturday for driving 218 km per hour in a 120 km/h speed zone. He was charged at the Roadside Police Station at Vrede and was released on R7 000 bail. A 28-year-old truck driver was arrested on Frida

y evening, also on the N3, for driving 136 km per hour in an 80km/h speed zone. Both suspects were charged at the Roadside Police Station and they will appear in court on 26 May in the Vrede Magistrate’s Court. The truck driver was also released on bail.

● In an accident at about 22:00 on Sunday night, 16 April 2017 a man died when the car he was travelling in overturned on the R26 between Tweeling and Reitz. Moloabi says five other passengers sustained injuries and were transported to nearby hospitals.


03

Gemeenskap ● Community

Heuningdruppels “Weet julle, ons groot God wat in staat is om mense op te tel wat in die stof lê, het my ook kom optel uit die diep put waarin ek was, Hy het my bekommernis in ’n oogwink weggevat toe Titus skielik daar opdaag.” (2 Kor. 7:6, Die Boodskap) Dit is die waarheid! God tel mense wat moeg is, wat geval het, wat hartseer is, wat oorwerk en gestres is, wat bekommerd is, wat siek en verlore is uit die stof op. Hy doen dit vir ander, Hy het dit vir Paulus gedoen en Hy doen dit ook vir my en jou persoonlik – ons kan dit maar glo en met albei hande vat en vir onsself toe-eien . Wat egter vandag vir my uitstaan in hierdie teks is hóé die Here dit doen – nie op bonatuurlike wyse met onverklaarbare ingrype of so iets nie, nee, Hy doen dit deur ’n doodgewone man. Toe Titus opdaag het sy teenwoordigheid, sy bemoedigende woorde, sy positiewe ingesteldheid, die goeie nuus wat hy kom uitlig het vir Paulus opgebeur, uit die bekommernis-put gelig en hom weer moed gegee. Ons kan mos daai vars briesie wees wat iets positief kom inblaas in iemand se slegte dag. Met die hoop en geloof wat in ons is, kán ons die optimis wees wat die positiewe kant van ’n saak kan raaksien en kan uitlig. Met die insig wat die Gees vir ons gee, kan ons opbouende insette lewer en bemoedigende, raakvat-woorde gee. Wees vandag dié persoon waarvan Jes. 35:3-4 praat: Bemoedig dié wie se hande slap hang, help dié wie se knieë knik, sê vir dié wat moed verloor het: “Wees sterk, moenie bang wees nie, julle God is hier ...”

Besoek ons Facebook blad vir jou daaglikse Heuningdruppels!

Kitchen delight

Oxtail Casserole Ingredients  850 g oxtail, cut into joints  15 ml oil  6 pickling onions, peeled  150 ml red wine  1 cloves garlic, crushed  5 ml parsley, chopped (2ml dried)  5 ml rosemary, chopped (2 ml dried)  6 baby carrots, peeled  300 g mushrooms, quartered  4 baby potatoes, peeled  1 packet ROYCO® Rich Oxtail Packet Soup  100 ml frozen peas Method  Preheat the oven to 160ºC  Brown the oxtail in batches, in hot oil, in a small casserole. Then brown the pickling onions, set aside. Return the oxtail to the casserole, add the red wine, garlic, parsley, rosemary and aprox. 800ml water, the oxtail must be completely submerged in liquid. Cover casserole and place in the oven for 1 hour. Add the pickling onions, carrots, mushrooms and potatoes and cook for another 45 minutes. Mix the ROYCO® Rich Oxtail Soup with 300ml water. Add to the casserole with the peas. Simmer uncovered for 10 minutes.

Need a idea for dinner? Visit our Facebook page for a daily recipe!

Reader Competition

15 Channels No monthly subscription One lucky reader will be the winner of an OVHD decoder. 15 Channels and no monthly fees! If you have a DsTV or Starsat decoder you can just plug the decoder in, register and watch within minutes. This competition starts starts this week and we will hide the word OVHD in an article. Find it the word and e.mail the page number to 072 757 0514 before Wednesday 12:00

Competition winners Congratulations to the 25 winners who has founded the 3 cupcakes in our "Find the Cupcakes" competition. Your cookbook written by Marlene Schoeman will be delivered to you within the week. The winners are Jean-Marie Du Toit – Ficksburg, Annettte Beukes – Vrede, Sally Hoops – Ladybrand, Pratricia Gerber – Frankfort, Maryke Olivier – Ladybrand, Pamela Barnard – Ladybrand, Angeline Bosch – Frankfort, Jeanette Motuba – Clocolan, Tracy Pienaar – Reitz, Marlene Van Gruening – Reitz, Hannelie Cronje – Warden, Kodi Botha – Ladybrand, Isa Kok – Senekal, Elsie Scott – Reitz, Yolanda Groenewalf– Senekal, Elmari Fourie – Senekal, Mia Hattingh – Ficksburg, Makwena Idelinah Mokoena – Memel, Zainab Gani – Ficksburg, Archad Abrahams – Ladybrand Congratulations!


04

Gemeenskap â—? Community


Streeks â—? Regional

05


06

Comment ● Kommentaar

Meester

Donkerhuis Deur DP Coetzee

Deur Danie Cronjè

Boere moet hulself weerbaar maak □ Jan van Niekerk Die VF Plus het sy afgryse uitgespreek met die drie moorde wat op Donderdag 20 April 2017 op plase in die Wepener- en Ladybrand-distrikte gepleeg is. Jan van Niekerk, provinsiale leier van die VF Plus in die Vrystaat, sê dit is duidelik dat boere en plaaswerkers sagte teikens vir misdadigers is en dat hierdie kriminele geen respek vir lewe het nie. Die Landelike Beveiligingsplan van die regering faal en laat die landbougemeenskap weerloos. Die regering sal ernstig moet besin oor landelike beveiliging en hierdie tipe misdade as prioriteit verklaar. Die VF Plus doen weereens ʼn beroep op landbouers om sekuriteitsmaatreëls in plek te stel, by veiligheidsnetwerke in te skakel en hulself en hul werkers weerbaar te maak. Van Niekerk het namens die VF Plus medelye met die families van die slagoffers betoon en ʼn ernstige beroep op die polisie gedoen om alles in hul mag te doen om die skuldiges aan die pen te laat ry.

Write to us at liveromedia@mweb.co.za We welcome letters for publication. 300 words or less. Anonymous letters will be published on condition your real name and contact number appears in the letter and is known and verified by the editor. The opinion is expressed in letters is not the opinion of the editor or this newspaper. Rekord only accepts e-mails. No faxes.

BACK BY POPULAR DEMAND!

SEND US YOUR PET PIC TO

072 757 0514

Rapid finder Blitsgids

Only R10 per ad* To advertise SMS/WhatsApp

072 757 0514

For Sale ● Te koop MARQUARD: Stronke te koop R20 per sak Skakel 083 798 0721 MARQUARD: Elektriese skaaphand skeerder te koop. Skakel 083 798 0721

Emergency numbers

Talking point Free State schools face closure due to lack of payments from provincial education department The Free State has lost an education infrastructure grant - a whopping R86.9 million - because its provincial education department was unable to spend the allocated funding.The money allocated in the form of a conditional grant - was meant to “accelerate construction, maintenance, upgrading and rehabilitation of new and existing infrastructure in education”. It was also meant to address damage to infrastructure caused by natural disasters and achieve targets in the norms and standards for school infrastructure. The withdrawal of the funds is revealed in a Government Gazette published last month and signed by former finance minister Pravin Gordhan days before he and other ministers were axed by President Jacob Zuma. The money has since been re- allocated to KwaZuluNatal which met its delivery targets and because it needed additional funding. Free State schools face closure due to lack of payments from provincial education department, says FEDSAS A number of Free State schools, especially no-fee schools, are facing closure. This difficult situation is the direct consequence of the Free State Education Department’s negligence in making the annual payments to schools. Provincial education departments are responsible to distribute these payments from the National Treasury twice a year to schools. In the Free State these payments are made quarterly, however the last payment was made in the third quarter of last year. Schools use this money to pay for running costs such as electricity, water, stationary, etc. This grant could have made the world of difference is the Free State government acted in time to use these funds. Do you agree? Send us your comment to 072 757 0514

Klitsgras Klitsie weet en verstaan dat almal nie van haar stories hou nie. Die editor voel verplig om dit met Klitsie te deel. Nie dat ek dit nie weet nie ek gaan mos kerk toe en drink tee saam met die dames na kerk. Klitsie is 'n gereelde besprekingspunt. 'n Tannie laat weet sommer so op facebook dat al waarvoor my geskryf goed is, net vir nuwe puppies is. Nou ja te minste dien ek 'n positiewe doel as om my eks bestie se koffiemasjien te loop staan "leen" en nooit terug te gee nie. Of die tannie wat voel dat die rubriek meer skade as goed doen. Klitsie wonder hoekom. Omdat dit die waarheid is waaroor ek skryf?

(051) 407 6000

NOORD

10177

'n Ander tannie vertel vir almal dat ek soos Pollux wil wees. Moes eers gaan uitvind wie dit is. 'n Ander spog dat sy die rubriek nie lees nie maar post sommer die hele rubriek so op facebook en deel haar kommentaar. Lekker gelag daaroor hoor... small minds... In elk geva ek vat dit maar van wie af dit kom. Klitsie is nie perfek nie, daar word op my ook gecheat (FYI sy's toe nie preggies nie net dik...) ek't vir jare 'n drank probleem gehad, gesuip soos 'n vis en net so gewillig my klere uitgetrek.. Ek is nie perfek nie. Niemand is nie. Maar ons loop met die idee rond dat ons sien wat fout is en

niks daaroor sê nie want dan raak ons deel van die probleem. Of dit nou oor die sponse, prêm pushers, die bul wat in sy Isuzu kafoefel of selfs die tannie wat 'n koffiemasjien gaps is ek skryf oor dit wat wel die waarheid is. En as die skoen pas is dit mos nou nie my skuld nie. The moral of the story is as jy nie hou van wat jy lees nie moet dit nie lees nie!. Moet ook nie dink dat ons almal in die perfekte dorpie bly waar niemand die kat in die donker knyp nie, niemand dwelms gebruik nie en dat ons almal net rooi koeldrank by die bar drink nie. Maar ek weet dit, lees gaan jy lees...

Oos-Vrystaat Dorps Rugby liga bepalings

SUID

10111

Vandag het ek weer besef hoe kosbaar dinge is in die gejaag van die lewe. Ons kyk toe hoe mense seer kry , hulle siele moeg raak en geeste weg sweef na dinge wat nie belangrik is nie. Ons drink die nagte om , want vir daardie paar ure vergeet jy van jou seer in jou hart en kan jou gedagtes weg sweef na n plek toe waar dit net jy is in jou eie persoonlikheid , maar well vergeet ons dat die volgende dag jy net weer jou masker gaan moet opsit en voorgee om gelukkig te wees vir ander mense se onthalwe , hulle verwag dat jy n masker moet dra. Mense rook die welgurige geure van nikotien om te kalmeer in die gejaag van die lewe . Jou pikswart longe is die uitkoms van jou allerdaagse probleme. Ons breek harte om ons eie gebreekte harte te probeer heel maak en sin daarvan te probeer maak hoekom dinge seer maak? Hoekom die lewe seer maak? Hoekom die samelewing so suur is teenoor n onskuldige siel soos jy. Die hartseerste van dit alles is dat ons siele lee huise is waarvan die fondament lankal vermorsel is met leuns , tekortkomeninge , selfbewus en jou kennis oor hoe die lewe kan seer maak.

Saterdag 6 Mei

14H00

Skoliere 2 vs Reitz

Te Skougronde

Saterdag 6 Mei

16H00

Frankfort vs Collegians 2

Te Frankfort

Saterdag 6 Mei

16H00

Skoliere 1 vs Harrismith

Te Skougronde

Saterdag 6 Mei

16H00

Senekal vs Lindley

Te Senekal

Saterdag 6 Mei

14H00

Ladybrand vs Collegians 1

Te Ladybrand

Saterdag 6 Mei

16H00

Marquard vs Ficksburg

Te Marquard

Advertise in our Mother's day edition next week! Contact Alet 072 757 0514


Landbou ● Agriculture

07

Plaasmoorde skok Oos-Vrystaat □ VL/Gerhard Olivier Vrystaat Landbou (VL) het met groot skok en afgryse verneem van die drie moorde wat Donderdag, 20 April 2017, op plase in die Wepener en Ladybrand-distrikte gepleeg is ● Verlede Donderdag omstreeks 19:30 is Dirk du Randt (67) op sy plaas Elim buite Ladybrand vermoor. Du Randt is vermoedelik met ’n skerp voorwerp gesteek en sy keel is oopgesny. Twee mans wat wit jasse en wit waterstewels aangehad het, het volgens die polisie Du Randt in sy huis oorval en vermoor. Sy hande en voete is met draad vasgebind. ● Die polisie het die week drie vermeende plaasaanvallers in verband met die moorde op Pieter van der Berg (49) en Tsietso Matsabisa (55) in hegtenis geneem.

Sers. Yanga Ngcukana, ’n polisiewoordvoerder, sê die polisie het goeie inligting oor die moorde ontvang en opgevolg Hulle het gisteroggend omstreeks 03:00 op die drie mans se woonplek in die Qibingtownship buite Wepener toegeslaan en drie van die vier verdagtes in hegtenis geneem. ’n Vierde man word nog in verband met die moorde gesoek. Van der Berg en Matsabisa is Donderdag op Van der Berg se plaas Pharoahsfontein in die distrik Wepener doodgeskiet. Die polisie het die slagoffers se lyke Donderdagmiddag in die plaashuis aangetref. Matsabisa se oë en mond was toegebind en haar voete vasgemaak. Van der Berg se voete was ook vasgebind. Die Drie mans het Dinsdag, 25 April in die plaaslike landdroshof verskyn.

Tommie Esterhuyse, voorsitter van VL se Landelike Veiligheidskomitee, sê dit is skrikwekkend om deur middel van die voorvalle te sien hoe min ’n mens se lewe werd is. “Dit is duidelik dat hierdie kriminele geen respek vir lewe het nie, en ons keer die dade ten sterkste af.” In beide gevalle word verdagtes nog gesoek. Henk Vermeulen, hoof uitvoerende beampte van VL, sê dit is weereens bewys dat inskakeling by plaaslike veiligheidstelsels en gereelde kontak met jou bure belangrike faktore is vir boere, hulle gesinne en werkers. “Maak seker dat jy uitreik na jou gemeenskap, en deel vorm van stelsels, sodat jy weet wat om tydens ’n krisis te doen en wie om te kontak.” ’n Versoek word weereens aan

Neem asseblief kennis dat Reitz Rekord vanaf volgende week te koop sal wees teen R2.00 per nuusblad. Indien u die koerant gratis per e.pos wil ontvang e.pos die woord REITZ na liveromedia@mweb.co.za

boere gerig om paraat te wees vir verdagte persone in hulle omgewings, sodat hulle hulle bure, plaaswagte en veiligheidstelsels in kennis kan stel. Volgens die lessenaar se statistiek is een plaasmoord verlede jaar in die Vrystaat aangeteken.

□ En dan so bietjie goeie nuus... Die verdagtes in die Kritzinger Plaasmoord naby Vrede verlede jaar is verlede week gevonnis Mnr en Mev Johannes en Rita Kritzinger is op 15 Julie 2015 wreed op hulle plaas in die Vrede distrik aangeval. Altesame is die twee se vonnisse 86 jaar en 6 maande. Afsonderlik 45 jaar en 6 maande vir Paulus May Zulu en 42 jaar vir Thabo Shadrak Motloung.


08

Landbou â—? Agriculture

Aandag alle Boere Asof Boere nie genoeg probleme het nie, word gestroopte graan nou ook sommer oornag gesteel. Die weekblad, Heilbron Herald berig dat graandiewe het verlede Donderdag in die Winfield omgewing (tussen Frankfort en Villiers) sowat 40 ton gestroopte geel mielies langs die land oorgelaai in 'n ander trok. Boere wat besig is om te stroop moet asb. waaksaam wees vir hierdie nuwe vorm van diefstal wat nou kop uitsteek. Dit was die tweede geval wat aangemeld is die seisoen, vorige een by Grootvlei naby Villiers.

Rekord se digitale afdeling is die afgelope week geoudit. Ons is trots om met ons lesers en adverteerders te deel dat Reitz Rekord 143 digitale intekenare het wat die koerant per e.pos ontvang en 15 lesers wat die koerant per WhatsApp ontvang! Om in te teken WhatsApp ons by 072 757 0514 en begin met die woord REITZ


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
REITZ REKORD 27 APRIL 2017 by Veldbrand Nketoana - Issuu