Skip to main content

REITZ REKORD 27 NOVEMBER 2015

Page 1

27/11/2015

Edition 98

Ads: 072 757 0514

News: 073 555 7930

reitzrekord@gmail.com

R4.00

Graad 1-leerlinge gaan kuier by die dieretuin

Op die foto links onder: Voor: Me. Una Aucamp (ouer) Agter v.l.n.r. Me. Hanzi van Zyl (onderwyser), me. Su-Mari Hills (ouer) en me. Marlene Swanepoel (onderwyser). Die graad 1-leerlinge van Hoërskool Reitz het ‘n uitstappie na Johannesburg dieretuin onderneem. Hulle het die “slapies” afgetel na die groot geleendheid en daarna kon hul nie uitgepraat raak oor dit wat hulle alles gesien en beleef het.


Chuckle A woman was in bed with her lover when she heard her husband opening the front door. "Hurry," she said, "stand in the corner." She rubbed baby oil all over him, then dusted him with talcum powder. "Don't move until I tell you," she said. "Pretend you're a statue." "What's this?" the husband inquired as he entered the room. ... "Oh it's a statue." she replied. "The Smith's bought one and I liked it so much I got one for us, too." No more was said, not even when they went to bed. Around 2 AM the husband got up, went to the kitchen and returned with a sandwich and a beer. "Here," he said to the statue, "have this. I stood like that for two days at the Smith's and nobody offered me a damned thing."

Naweek weer Vrydag

Saterdag Sondag

26/10 24/11 27/13 Inspiration

Op die rekord met 1. Wie is Jan van Niekerk Jan van Niekerk is 'n doodgewone plaasseun, gebore in Harrismith. Hy het groot geword op die plaas Magpela, in die Memel distrik en het skool gegaan en matrikuleer op Vrede. Jan is getroud met Marizelle en hulle het twee kinders Jan(4) en Janco(5 maande). Na skool het Jan by die Universiteit van Vrystaat gestudeer en het in 2006 as persoonlike assisent vir die VF Plus in Bloemfontein begin werk. In 2010 is Jan as wetgewerlid in die Vrystaatse wetgewer verkies maar moes ongelukkig in 2011 met sy pa se afsterwe plaas toe kom om hul familie besigheids belange te behartig. In 2013 is Jan as Provinsiale leier van die VF Plus in die Vrystaat verkies en dien tans nog in hierdie posisie 2. Watter beroep beoefen jy en wat is die uitdagings en voordele daarvan? Jan is 'n boer en deeltydse politikus (sonder vergoeding). Die voordeel van boer wees, is dat dit die beroep is wat die naaste aan die natuurlewe en wat daartoe bydrae dat hy daagliks sy volle afhanklikheid van sy Hemelse Vader besef. As boer kan jy baie naby aan jou gesin lewe, wat 'n besonderse voordeel vir Jan is. Die uitdagings van boerdery is hoofsaaklik natuurlike omstandighede en politiese druk van die regering maak boerdery nie makliker nie. Dit is reeds om hierdie rede dat dit vir Jan so lekker is om by die VF Plus betrokke te wees, aangesien hy nie polities korrekte uitsprake m.b.t. grondhervorming en plaasmoorde hoef te maak nie, as mens uit jou hart uit praat, praat jy VF Plus beleid. 3. As VF+ Provinsiale leier wat is jou plan met die VF+ in die volgende vyf jaar? Die VF Plus in die Vrystaat het goeie groei

Jan van Niekerk getoon in die algemene verkiesing en ons mikpunt is om verteenwoordiging in elke stadsraad te hê na die munisipale verkiesing. Groei is 'n kardinale punt vir die VF Plus, aangesien die dag van koalisie vorming nie ver is nie, met die regering se swak prestasie. 4. As 'n boer wat is jou gevoel oor die Plaasaanvalle en die regering se plan rondom grond hervorming? Plaasaanvalle lê my baie na aan die hart aangesien geliefde vriende en familie al hier deur geraak is. Dit sal slegs afneem wanneer die regering 'n doeltreffende straf maatreël gaan in stel, wat hierdie misdadigers sal afskrik om met hul afskuwelike dade voort te gaan. Die herinstel van die doodstraf vir moordenaars dien as een voorbeeld. Die regering se planne rakende grondhervorming kan op slegs een metode suksesvol toegepas word en dit is 'n gewilliger koper en 'n gewilliger verkoper teen 'n mark verwante prys. Daar is oorgenoeg grond in die mark vir die regering om hul doelwitte te bereik. Lees verder op Bladsy 7.

Frankfort

EIENDOMME Koekie 082 922 6412

Dagboek Gesamentlike eredienste tydens die vakansie 13 Des 2015 tot 3 Jan 2016 te NG Reitz - Wes om 09h30 25 Desember 2015 Kersdag 08h00 Reitz - Wes. 31 Des 2015 Oujaarsdiens. Daar sal net een diens gehou word om 23h15 te Reitz - Wes

HUIS TE KOOP: RUIM HUIS MET TWEE BADKAMERS NUWE KOMBUIS DRIE SLAAPKAMERS, GROOT LEEFVERTREKKE DUBBEL MOTORHUIS MET APARTE WOONSTEL SLEGS R565 000 00 PRAGTIGE HUIS, GOED GELEE MET ALLES WAT JOU HART MAAR KAN BEGEER, HEELTEMAL TEVEEL OM EERS TE BEGIN OPNOEM KONTAK ONS VIR BESIGTIGING. DRIE MILJOEN RAND PRAGTIGE NUWE EENHEDE TE KOOP IN WILGE ESTATE OP DIE WAL VAN DIE LIEFLIKKE WILGERIVIER MET 5 HEKTAAR PARK IN DIE MIDDEL ALLE EENHEDE HET ‘N PRAGTIGE UITSIG. 24 UUR SEKURITEIT, VERSKILLENDE GROTES BESKIKBAAR

Micro

EIENDOMME

Harm 082 452 2430 02 REKORD

ANDRE'S NISSAN FICKSBURG

WERKTUIGKUNDIGE BENODIG Salaris onderhandelbaar Medies en Pensioen beskikbaar Ondervinding van NISSAN voertuie sal as aanbeveling dien maar is nie 'n vereiste nie Stuur CV na 086 631 7853 of skakel 051 933 4846 vir 'n aansoekvorm nou weet jy now you know


Tuisgemaakte produkte uit die hand van Judith Maritz

nou weet jy now you know

Kruissteek Kaartjies

Mortimer Toyota Reitz Sarel Cilliers Str. Tel: (058) 863 2837

SKAKEL MORTIMER TOYOTA REITZ VIR DIE BESTE PRYSE OP RAV 4 2.0 GX ASOOK RAV 4 2.0 GX CVT

St. Hubert en sy produkte

Esmè se tafel

REKORD 03


Vir die rekord Hier waar ek nou sit swel my bors met trots. Na maande se harde werk, weke se beplanning, dae se skaaf en ure se besluite spog ons met 'n nuwe uitleg en om alles te kroon in volkleur! Ja, liewe leser jou Rekord is nou permanent in volkleur en dit is danksy ons lesers wat ons die afgelope maande so getrou ondersteun. Die gevoel van Kersfees en vakansie hang reeds in die lug en dis asof almal nie kan wag vir die jaar om nou tot 'n einde te kom nie. Was 2015 'n goeie jaar vir jou en het jy by jou nuwe jaar voorneme gebly? Terwyl ons aan ons nuwe uitleg gewerk het, het ons kort kort deur ou uitgawes geblaai om inspirasie te kry oor waar ons vandaan kom. En nou betree ons weereens 'n nuwe hoofstuk en dit so voor die laaste sand korrels uit die 2015 uurglas rol. Ons laaste uitgawe vir 2015 verskyn op 18 Desember en lesers kan nou alreeds kerswens boodskappe plaas teen R25 per boodskap. Groete tot volgende week Shanè Fourie rekordnews@gmail.com

Lief & Leed SMS asseblief enige lief en leed na 063 111 6862

Contact us/Kontak ons News desk 073 555 7930 Advertising 081 096 6579 Classifieds 072 757 0514 e-mail: reitzrekord@gmail.com Deadline/Sperdatum Wednesday 12:00 for same week Editor/Redakteur Shanè Fourie Afrikaanse Nuus Linda Barnard English News Palesa Fonane Advertising Gerhard Olivier Classifieds Cindy Cloete Graphic design/Grafiese Uitleg Julliete van Wyk Notice/Kennisgewing

Alle regte van die publikasie word deur Rekord Media Free State voorgehou ingevolge Artikel 12(7) van die wet op Outeursreg. Geen advertensie sal geplaas word as die advertensie nie teen spertyd ten volle vereffen is nie.

04 REKORD

Toe ons gevra is om hierdie artikel te skryf vir Reitz Rekord, was ons baie dankbaar, en ons gebed is dat hierdie artikel mense meer bewus sal maar vir die vernietigende pas waarmee dwelms die mense van Reitz en omliggende dorpe se lewens verwoes. Die wanpersepsie en onkunde wat mense oor dwelms het, is nie net skokkend nie, maar oor baie kommerwekkend, en dit is nie net in ons pragtige dorpie Reitz nie. Daar is ongelukkig baie hartseer scenarios wat op ‘n daaglikse basis afspeel in klein dorpies soos Reitz. Scenarios wat kinderverwaarlosing insluit, waar families verwoes word, en waar een na die ander dwelmhandelaar gemaklik raak in ons dorpies (en hulle lewe in ons midde sonder dat ons bewus is daarvan). Ons wil elke persoon wat hier lees vandag vra om te begin oplet vir die volgende simptome wat jou kinders, kollegas, personeel, baas of self jou man of vrou, wys, en dat julle met ons in aanraking kom sodat ons so spoedig moontlik hulp vir die betrokke persone kan kry. Die belangrikste punt om te onthou is dat geen rehabilitasie suksesvol gaan wees sonder God nie. Die volgende simptome is die mees prominente simptome waarvoor julle moet oplet in dwelmgebruikers: Bloedbelope oë en/of vergrote of verkleinde pupille; Verandering in slaappatrone en konsentrasie vermoë; Verandering in eetpatroon (meer of minder eet asook skielike gewigsverlies); Verloor belangstelling in die dinge wat voorheen van belang was; Skielike geldelike probleme ; Sal leen of steel if lieg om

geld in die hande te kry; Geheimsinnige of verdagte gedrag; Skielike gemoedsveranderinge, geirriteerdheid of woedeuitbarstings; Periodes van onnatuurlike hipperaktiwiteit; Mag bang, paranois, angstig voorkom sonder rede; Drink baie water of ander vloeistof; Periodes van depressie wanneer dwelms begin uitwerk; Hulle praat meer as gewoonlik en sukkel om hulle hande stil te hou; Hulle is meester manupileerders en vertel leuens oor oor waar en saam met wie hulle was. Indien u meer inligting verlang, of indien u vermoed dat iemand naby aan u met dwelms betrokke is, sal ons met graagte help met inligting, ‘n persoonlike getuienis met u en met hulle deel, sowel as die betrokke persone by die nodige programme kan uitkry sodat hulle met herstel kan begin. Ons bediening het ‘n blad op Facebook waarby u kan aansluit, New Life Christian Ministry and Rehabilitation. Hierop gee ons inligting deur van nuwe dwelms wat kop uitsteek soos ons die inligting kry, ons deel getuienisse van mense wat gehelp is, en ook inligting waarvoor daar opgelet moet word. U is welkom om ons op ons Facebook blad te kontak of per epos by dwtbotha.ministry@gmail.co m (De Wet en Tania Botha). Onthou dus: Met God is jou vrymaking van dwelms en alkohol verseker, maar as jy dit op jou eie wil doen, gaan jy ‘n baie lang pad alleen stap, en maar net weer terugval na jou ou gewoontes toe. – geskryf deur Tania botha

Het dwelms al ooit enige iets positief tot jou lewe gevoeg? Heuning druppels “Watter vervolging moes ek nie alles verduur nie!

Almal wat in Christus Jesus toegewy aan God wil lewe, sal ook vervolg word.” (2 Tim 3:11-12) Ek het al dikwels oor hierdie teks gewonder, omdat ons nie swaarkry ter wille van Christus en nie ly as gevolg van ons geloof, omdat ons nie vervolging beleef soos wat Paulus het en soos wat baie ander Christene vandag beleef nie. Ons word nie verwerp, gemartel en doodgemaak vir ons geloof nie. Ek het vandag by ons Bybelstudiegroep nuwe insig gekry oor wat hierdie lyding en swaarkry kan beteken. Wanneer ons kies vir Jesus en werklik toegewy en gehoorsaam aan Hom wil lewe, moet ons dikwels ongewilde keuses maak wat ongelowiges glad nie verstaan nie, moet ons baie keer ’n moeilike en eensame pad stap. Ons moet dinge opoffer en ons moet gereeld onsself “benadeel” omdat ons die korrekte lewenswyse wil volg. Ons sal bv. nie wit leuentjies vertel om onsself te red nie, ons sal nie die spoedgrens oorskry as ons laat is vir ’n afspraak of ander verkeersreëls breek of omkoopgeld aanbied nie, ons sal nie oneerlik besigheid doen nie, ons sal vergewe en vergeet ten koste van onsself, ons sal die minste wees en ander bo onsself stel, ons sal van ons goed en ons geld weggee om ander te help. Dit is alles dinge wat die lewe as’t ware vir ons “moeilik” maak, wat maak dat ons verwerp en uitgelag word, dít is ons lyding en swaarkry omdat ons toegewy aan die Here wil lewe. “Dra jou deel van die ontberings soos ’n goeie soldaat van Christus Jesus.” (2 Tim 2:3)

nou weet jy now you know


Kabouterland Kleuterskool Reitz se Gradeplegtigheid

Blomme inskrywings vir beoordeling

REITZ – Op 19 November 2015 het Kabouterland Kleuterskool hul Gradeplegtigheid gehou. Op die foto is al die kleuters saam met die graad R onderwysers, Rona Tack en Coritha Breedt. Baie geluk aan al hierdie kleuters met hul gradeplegtigheid.

Foto links: Die Graad 10 en 11 leerders wat hul gasvryheidstudies Prakties gedoen het, het ‘n spoggerige ontbyt vir die onderwysers voor gesit. Foto middel: Cornel Rautenbach, 'n graad 8leerling van Hoërskool Reitz is ingesluit in die Vrystaat Perdryspan, wat gedurende die afgelope vakansie aan die SANESA byeenkoms deelgeneem het. Cornel het 13de geëindig.

Baie dankie vir al die getroue ondersteuning. Dit word opreg waardeur!!

Vir al jou ruikers, blomme ens. Besoek Martie’s Blomme

Martie's Blomme

082 332 6152 nou weet jy now you know

Pienaar van Zyl Eiendomme

LID VAN DIE INSTITUUT VAN EIENDOMSAGENTE SEDERT 1984

Koop en verkoop van huise, plase, besighede ens. Vir diens wat nie ge-ewenaar kan word nie, ons is passievol oor dienslewering. skakel ons gerus op 082 570 7566 of 058 863 2580 REKORD 05


Kitchen delight ENGO gesinsorg Reitz – God se liefde in aksie!!

This recipe serves six to eight. Ingredients for the lamb 1.5 to 2 kg leg of lamb, butterflied (ask your butcher) 200 ml buttermilk 2 portions of Worldly rub Oil Ingredients for the Worldly rub 1 tbs ground cumin 1 tbs paprika 1 tsp onion flakes (you can use fresh onions too) 2 tbs dry rose petals (not essential) 1 tbs salt 1 tbs turmeric 2 tbs chilli flakes (leave out if you don’t like hot spicy food) 1 tbs tamarind paste (often difficult to find and not essential) 3 tbs fresh parsley, fi nely chopped (essential) 2 tbs pine-nuts, toasted and ground (could be substituted with cashews or macadamias) ½ teaspoon pepper Worldly rub Combine all the ingredients in a mixing bowl. You can refrigerate the rub in an airtight container for up to two weeks (it’s ideal to make at home before you leave). Lamb Mix the buttermilk and Worldly rub to form a marinade for the lamb (for best results, rub directly into the meat before marinating). Ideally leave overnight, otherwise leave for at least three to four hours. Brush kettle grill with oil. Cook lamb over medium coals for 30 to 40 minutes depending on your preference. Remove and set aside for five to 10 minutes. Slice and serve.

wenk wat werk Veral in die somer word daar meer vloeistowwe deur die liggaam benodig om gesond te bly. Ouers kan hierdie maklike wenk toepas om te sorg dat kinders meer vloeistoffe drink: Maak die drink van water ’n pret aktiwiteit. Laat jou kinders self hulle eie drinkbekers of koppies uitkies, van hulle gunsteling strokiesprent karaktes of kleure.

06 REKORD

ENGO Gesinsorg (vroëer bekend as KMD) is al reeds sedert 1996 werksaam as welsynsorganisasie (NGO) in Reitz. Die dienste wat gelewer word is hoofsaaklik kinderbeskermingsdienste. Hierdie multikulturele diens fokus op die beveiliging van kinders, behoud van gesinne en die ontwikkeling van gemeenskappe. Beradingsdienste is ook beskikbaar om mense te help om die volgende te hanteer: *huweliksprobleme *trauma *selfbeeldprobleme *ouerleiding *konflikhantering *gebrekkige kommunikasie *seksuele probleme *gebrekkige selfkennis ens. In die afgelope jaar is die volgende dienste o.a. gelewer deur twee geregistreerde maatskaplike werkers en drie geregistreerde maatskaplike hulpwerkers: 12 seksueel gemolesteerde kinders is bygestaan 8 voorvalle van verkragting en of aanranding van jong vroue is hanteer, 7 kinders/babas is beveilig a.g.v. erge kinderverwaarlosing,1 200 skoliere is bemagtig met inligting rakende alkohol/dwelms 850 persone by klinieke het inligting ontvang rakende HIV, gesinsgeweld ens

350 kinders het pleegsorgtoesigdienste ontvang 450 kospakkies is uitgedeel aan 250 gesinne Hierdie kantoor is afhanklik van gedeeltelike subsidie van die Departement Maatskaplike Ontwikkeling en word ook ondersteun deur die Nasionale Lotery van Suid-Afrika. Soos op vele ander terreine in ons samelewing is dit egter nie voldoende nie en ander wyses van inkomste moet deurentyd ondersoek word. Sonder die volgehoue ondersteuning van vrywilligers, Reitz Hoërskool en die verskillende kerke in Reitz en Petrus Steyn, sal dit egter nie moontlik wees om dieselfde standaard diens te lewer as wat al die jare reeds gelewer word nie. Hierdie kantoor is dankbaar vir elke individu in Reitz en Petrus Steyn wat op welke wyse ookal betrokke is by Engo Gesinsorg Reitz se dienslewering!! Indien iemand betrokke wil raak by hierdie dienslewering aan mense in nood of indien iemand self van hierdie diens gebruik wil maak, kontak gerus een van die maatskaplike werkers vir ‘n afspraak by 058 863 1097 of besoek die kantoor te Zuiderstraat 23, Reitz. – Hanlie Barnard, Maatskaplike werker/kantoorhoof

Klitsgras Klitsgras is nou nie almal se "all time favorite" nie maar as daar een ding is waaroor die klitsgras in 'n graspol trek is dit 'n abusive relationship. Almal oe en aaah die pragtige couple in die dorp. Maar maak bietjie kennis en kyk of jy nog na twee weke saam met die "couple of the hour" gesien wil word. Hy mag dalk nie sy

hande lig nie maar sy woorde slaan dieper as wat enige vuishou ooit sou kon. Die pragtige meisie is onseker van haarself dat sy eenvoudig die pyn en seer al so deel van haar lewe gemaak het dat as sy dit nie kry nie, sy hom uitlok totdat die woorde van seer, afknou en vernedering op haar neer reën. Om hom te los is

WOUMAN Solar boorgat pompe, Solar krag, Loodgieter, Solar geysers Andre 082 427 1488 Manfred 082 808 9730

nie 'n opsie nie want sy is nie beter gewoond nie en die idee om weer single te wees maak haar so bang, want vir jare was alleen soos die strandwolf in die Namibiese woestyn. Raad gee en pleit help ook nie. Hoe dan gemaak? Om net om te draai en weg te loop is 'n opsie of is dit eenvoudig net nie jou probleem nie...

Rika De Winnaar

Skakel my by: 082 448 9018

‘n Lieflike bly huis by skool, intrek en bly. R1.1 Miljoen. Groot ruim huis te koop naby skool. R1.7 Miljoen. Goedkoop huis vir R450 000 te koop 2 Besigheids geboue, en besighede te koop – Petrus Steyn Ek soek plekke om te verhuur en ‘n 3 Hektar plot te koop. nou weet jy now you know


Op die rekord met Jan van Niekerk

Mini Ads

Vanaf Bladsy 2 Tweedens moet die regering die swart begunstigdes op so wyse toerus dat hul boerderye suksesvol VREDE: Opel Monza 1990 Model. Goeie bedryf kan word, aangesien meer as 90% van die toestand. Stella Fourie. 072 341 1295 huidigde begunstigdes reeds misluk het. Die oppertunistiese beloftes wat tans deur die regering gemaak word skep 'n radikale verwagting by die LADYBRAND: Beautiful Boerboel Pups for sale. Black or brown, all with masks. Sire: ANC se kiesers wat nie volhoubaar is nie.

For Sale

Pets for sale

Drian Scheepers het gedurende die rugbyseisoen die prestasie om 31 drieë vir Hoërskool Reitz se 1ste span te druk, behaal.. Bessie & Dina

kuier lekker saam

5. Wat maak jou opgewonde as boer in SuidAfrika? Suid Afrikaanse boere (ongeveer 34000 komersieël) produseer in 'n semi woestyn land kos vir 55 miljoen mense. Dit maak my opgewonde om elke oggend op te staan, 'n nuwe kalfie of lammetjie te sien gebore word en te weet dat my roeping groter as my eie belang is

Meester

Deur Danie Cronje

SABS registered. Strongly built black dog. Dam: Red with mask and very good watchdog. Pups Available from mid December. Contact 083 225 1647

Work wanted FICKSBURG: Soek trok drywer werk. EC PDP met paspoort. Baie ondervinding. 072 891 5347 HENNEMAN: 49 jarige blanke man dringend opsoek na werk. Plaas ondervinding. Bees en wild. Kan ook implemente herstel. Bereid om te verhuis. Kontak Johan 072 205 1668

Buy and sell just about anything!

Contact Cindy at 072 757 0514 to advertise in Mini Ads

Portugal Take-Aways Opposite ABSA in Kerkstraat - Tel: 058 863 3588 Come and Satisfy your Taste buds….

Delicious super dagwoods

Patty, Cheese, Egg, Bacon & Chips

To die for

Best pizza in town Best Ever Fish & Chips

nou weet jy now you know

REKORD 07


08 REKORD

nou weet jy now you know


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
REITZ REKORD 27 NOVEMBER 2015 by Veldbrand Nketoana - Issuu