23 September 2016
VKB Top 100 - Bl.3 VKB Resultate - Bl.4 VKB Jaarverslag - Bl.5
Edition 141
Free Copy
RHS KRIEKET STERRE! Vier laerskool krieketspelers van Hoërskool Reitz is opgeneem in spanne: Hulle is van links: André van der Sandt (0/13B), Jehoshua de Bruyn (0/11A), Christiaan van der Sandt (0/11B) en Jandré van der Merwe (0/13A)
Paradys
058 871 3569
Niks so lekker soos 'n braai saam met vriende nie! Wat ook al die vleis jy verkies vir die braai, kom maak by Paradys 'n draai! •PIZZA • SKYFIES • LEKKER BILTONG • HUMBURGERS
02 Wat & Waar? 01 Oktober: SENEKAL KANSA se relay for life, met die tema Karnaval vind op die skouterrein plaas. 01 Oktober:
Jou streeksnuus in 1 minuut 05 November:
MEMEL: Plaaslike inwoners is optimisties dat die nuwe geproklameerde Clocolan Sneeuwberg 5 November 2016 bewaar area die R50 per stalletjie dorp se toerisme 073 847 2468 bedryf 'n verdure BRANDFORT 17 - 19 hupstoot gaan gee Die NG Kerk November: VREDE: 'n Groot Brandfort hou ‘n FICKSBURG aantal boere en Vleis Gholfdag op Ficksburg Saterdag, 1 inwoners word by Kersiefees Oktober 2016. die Rhino Gas & 19 November: Formaat is ‘n BBS Oil Eksporasie vir FICKSBURG Scramble Drive. Orreluitvoering gas Boek nou jou deur Elje du Plooy. inligtingsvergaderin vierbal by Emil R40 pp. 15:00 in g verwag wat op Gordon by die NG Kerk 12 Oktober by 074 458 9677. Ficksburg. Skakel Vrede Hotel Groot vleispryse George 082 455 plaasvind. kan gewen word. 7727 FRANKFORT: Om jou funksie in die kolom te Bambi Kleuterskool adverteer skakel Alet 072 757 0514 is as die Nasionale
Kersmark
wenner in die Kyknet Kleuterzone kompetisie aangewys. REITZ: VKB kondig rekord wins en groei aan. SENEKAL: Die pad tussen Senekal & Marquard is vir die volgende vier maande gesluit. LADYBRAND: Die Mantsopa Munisipaliteit se Finansiëele hoof is met betaling op verlof geplaas hangende die hofsaak waarin 'n personeellid geskiet is. Landbou: Mark verslag weekliks op Rekord Newsleader facebook blad
Rekord
DEWETSDORP/ WEPENER: Die nuwe burgermeester Me. Olly Mlamleli het inwoners verseker dat die dorpe dieselfde dienste as die res van Mangaung Metro sal kry. Die dorpe het voorheen onder die Naledi Munisipaliteit geval en is na die verkiesing by die Mangaung Metro (Bloemfontein) geinkorporeer. TROMPSBURG: Die Departement van Waterwese het die week die Kopanong Munisipaliteit besoek om die eerste fase van die Jagersfontein/ Fauresmith Waterskema te loods.
Bly & kuier gids
Memel Hotel VREDE:
Your ideal stop over for your next biking trip! There's more to do in Memel bring your bike and come explore! (058) 924 0740 ● TEL: 011 789 4375 - Carol ● FAKS: 011 789 4369 ● E-POS: auctions@parkvillage.co.za Algemene veilingsreëls op webwerf beskikbaar. Die veilingreëls voldoen aan artikel 45 van die Wet op Verbruikersbeskerming, Wet 68 van 2008. Park Village of die Finansiële instelling se verteenwoordiger kan names die verkoper tot by die reserweprys bie. VOORWAARDES: 15% DEPOSITO met die toeslaan van die bod en die saldo binne 30 dae na bevestiging. *Bogenoemde is onderworpe aan verandering sonder kennisgewing vooraf. Koperskommisie van toepassing.
OU HOUT Gastehuis (058) 913 2998
VREDE: Emanzini Country Resort (058) 913 2998
Om hier te adverteer beloop R25 per week. T&V's van toepassing. Skakel Alet by 072 757 0514
Rekord
VKB Top 100
03
Tydens die funksie is spesiale toekennings gemaak: Boer van die Jaar: MC de Klerk Boerdery BK – Michael de Klerk (Oranjeville) Lid 2de meeste besigheid: Johann Claasen Boerdery (Edms.) Bpk. (Petrus Steyn) Lid 3de meeste besigheid: Rentia Boerdery BK (Cronje broers, VKB se 100 grootste klante het Vrydag, 16 September 2015 Vrede) op gesellige wyse saam verkeer toe hulle op musikale Kategorië:Black Farmer of the Year: gasvryheid by The Loft Gastehuis in Bethlehem onthaal is. Meseli Letuka (Phuthaditjaba) Mnr Markus Mittermaier, Finansiële Direkteur van die VKB- Lid meeste graan (bemarking en Groep, het die gaste verwelkom–dit was ‘n aand wat lewerings saam) gespreek het van styl, alles in swart en wit, met MC de Klerk Boerdery BK (Oranjeville) klaviermusiek, Kevin Leo en heerlike kos. Die gaste in hul Lid meeste Meganisasie swart en wit klere het fleur aan die aand verskaf. Mnr Koos SMWO Trust- Lourens Bibbey (Frankfort) van Rensburg, besturende direkteur van die VKB Groep het Lid meeste Handel VKB se lede bedank vir die besigheid wat hulle met VKB Paul Steyn Boerdery (Edms.) Bpk, gedoen het. VKB het groot waardering vir elke lid se Warden ondersteuning en bydrae wat tot die sukses van die Groep Lid meeste Insethandel lei. VKB se uitstekende resultate is die gevolg van sy lojale SMWO Trust - Lourens Bibbey klante se ondersteuning, het Koos gesê. (Frankfort)
VKB SÊ DANKIE AAN SY TOP KLANTE
VKB Resultate
04
Rekord
Where can I find a copy? LINDLEY: Kolwyntjie, Valsrivier Slaghuis, Valsrivier Slaghuis, Albert De Bakker, Caltex, OK Foods, VKB PETRUS STEYN: Paradys, Wow Café, VKB, Petrus Steyn Apteek, Berg Drankwinkel, Soet Doring REITZ: Pienaar Van Zyl, Bon Appetit, Salon, Dept Of Agriculture, De Hoek Drankwinkel, Salon langs De Hoek, VKB Fuels, Mortimer Toyota, Stokkiesdraai, BR Boeredienste, Reitz Glas, OK Foods, Sergens, Sentrale Slaghuis, OK Value, Sonic Angels, Build It, Steak Ranch, Portugal, Domans, Reitz Apteek, Simply Chique, Zabeth, Blomspensie, Salon Casa Mia Dups, Grafitti, Spar, Seep Winkel, Paper Galore, Model Manifest, Tuisnywerheid, Silent Nite, Dijo Seven, Popeys’s Brass Bar
Find the latest digital copy on
We also publish a copy on
Contact, Comment & Chat via
Advertising Newsdesk
adverts@rekordmedia.com
editor@rekordmedia.com
Subscriptions
Deadline
subs@rekordmedia.com
Sonic Angels Carwash 084 683 5188 - REITZ The new ECO wash use only 1 litre of water to wash a car! Call us for the best service in Reitz!
Rekord
VKB
05
VKB 2016 RESULTATE OORTREF WEER ALLE REKORDS... VKB Landbou Groep is dankbaar dat die groep weereens rekordresultate kon oplewer vir die finansiële jaar geëindig op 31 Maart 2016. Hierdie resultate maak die VKB Groep waarskynlik die mees winsgewende van die tradisionele landboubesighede in Suid-Afrika vir die afgelope jaar. Hierdie resultate is moontlik gemaak deur die gebalanseerde prestasie van die groep se bedrywighede waar die tradisionele landboubesigheid sowel as die nywerhede baie goeie resultate gelewer het. Die tradisionele landboubesigheid van VKB bly steeds die kernrede vir ons bestaan en lewer die stewige fondament waarop die groep kan bou. Met graanopberging en -hantering steeds een van die belangrikste bydraers tot die groep se inkomste, word VKB Landbou se resultate normaalweg tot ’n groot mate bepaal deur die grootte van die voorafgaande jaar se oes. Aangesien die weer gedurende die 2015-jaar oor ’n groot deel van ons bedieningsgebied relatief gunstig was, was die oes bogemiddeld. Die redelike oes tesame met die lojale
ondersteuning van ons landbouprodusente in die Vrystaat en Limpopo, het alles bygedra tot die rekordresultate. Die geografiese diversifikasie van die groep het bygedra tot die goeie resultate met die NTK-area wat ’n uitstekende bydrae gelewer het tot die wins deurdat die groep gaandeweg markaandeel herwin in die Limpopoprovinsie. Bykans al ons bedrywighede was winsgewend gedurende die afgelope jaar en selfs die nuwer nywerhede het redelik presteer. Die feit dat die nywerhede ’n bydrae tot die resultate en nie afbreuk gedoen het aan die prestasie van ons landboubedrywe nie, maak hierdie die mees gebalanseerde prestasie van die groep tot dusver en hierdie gebalanseerdheid gee aanleiding tot die rekordresultate. Landbou was die oorspronklike rede waarom die besigheid bykans ’n eeu gelede gestig is. Dit bly vandag nog die kernrede vir die VKBgroep se voortbestaan. Ons sekondêre doel is steeds om waarde toe te voeg tot die landbouprodukte wat in ons gebied geproduseer word sodat
ons meer van die besteebare inkomste van die verbruiker aan die landbouprodusent kan laat toekom. Hierdie strategiese visie bly die maatstaf waaraan ons aktiwiteite meet en waarvolgens ons strategiese investerings meet. Hierdie dryf het gedurende die jaar verdere momentum gekry en VKB se nywerhede het 630 000 ton graan deur sy meulens, voermeulens en oliepers verwerk. Die uitvoering van hierdie visie het gedurende die jaar verder beslag gekry soos wat die struktuur van die groep gevorm word om hieraan uiting te gee. Ons het 2016- resultate oortref weer alle rekords gedurende die jaar ver gevorder met die strukturering van die groep in ’n beleggingsmaatskappy met twee beleggingsarms, naamlik VKB Landbou, waarin al die landboubedrywighede saamgegroepeer is, en VKB Agri Processors, wat dien as houermaatskappy vir al die nywerhede. Die finale stap om die groep te herstruktureer het op 1 April 2016, die eerste dag van die nuwe finansiële jaar plaasgevind waarin die Lees verder op bl.9
"Kom ek wys jou hoe om die beste waarde vir jou advertensie te kry..." My naam is Alet van Zyl, bemarker by Rekord Media. Spaar tot 50% deur 'n advertensie vir 4 weke te boek. Of gee my 'n begroting en ek werk vir jou 'n pakket uit! Skakel my by 072 757 0514
06 Heuningdruppels
Geloof, hoop & liefde Uit die hart van Eva
Dit borrel in my...
Wonder?
“Die Here se liefde is soos 'n borrelende fontein. Dit maak van jou 'n sprankelende mens. Dit beskerm jou teen angs en spanning.” (Spreuke 14:27, Die Boodskap) Ken jy daai borrelende, bruisende gevoel van die Here se liefde in jou hart? Daai gevoel wat jou nie net hoendervleis gee nie, wat nie net 'n emosionele ervaring is nie, maar wat ook jou verstand oorneem en jou rustig en tevrede maak, wat jou laat glo dat Hý waarlik God is, dat Hy jou sy kind gemaak het, dat Hy in beheer is. As die Here se liefde soos 'n fontein in jou opborrel, gaan jy nie kan keer dat dit oorborrel nie. Dit gaan van jou 'n sprankelende mens maak wat ook liefde na jou naaste sal laat uitvloei. Met Sy fontein van liefde in jou hart, gaan jy weet Hy is aan jou kant, gaan jy weet Hy sal jou nie alleen los nie, gaan jou angs, spanning en bekommernis vervang word met vrede en rus. Ek hoop die waarheid van hierdie teks sit vandag 'n huppel in jou stap
Wonder jy ook soms oor goed? Dagdroom jy nog? Wonder jy soms oor die doel van die lewe? Iemand sê nou die dag in ‘n gesprek hulle dagdroom glad nie. Dit is vir kinders. Die lewe is hard en lelik. Wie het dan nog tyd om te droom? Sal ek nou maar eerlik wees of forever hold my peace? Nee wat sêg ek. Ek droom te lekker en wonder nog oor baie goed. En so het die gesprek my gebring tot by vandag se rubriek. Wat ís ons doel op aarde? Gewoonlik as jy die vraag vra gryp almal na die Skrif of gaan Google gou ‘n oulike quote en ander probeer jou van hulle filosofiese redenasies oortuig. Sonder om my te wil antwoord gun my asseblief die geleentheid om nou self hieroor te wonder. Het jy al agter gekom as jy iets vra staan almal gereed met ‘n antwoord. Niemand is meer bereid om te sê hulle weet nie. Met ander woorde, al die onbeantwoorde vrae het nou antwoorde? Al die wonder is op gewonder en die drome is by die venster uit? Is ons bevraagtekening nou dood? Ek lees die skrywer Mark Twain sê die twee belangrikste datums in jou lewe is die dag waarop jy gebore is en die dag waarop jy uitvind hoekom. Dit spreek tot die menslike behoefte om te verstaan waarom ons doen wat ons doen. Sekeres het nie regtig ‘n probleem om hulle doel dadelik te identifiseer nie en vir ander is dit minder voor die hand liggend. Is die doel van Dokter wees groter as die doelgerigte tannie by die kerk wat kos en klere insamel vir haar
Deel jou nuus met Rekord! Skakel Nita by 072 757 0514
Rekord
sukkelende medemens? Elkeen voeg tog waarde by. Die verskil? Jou persoonlike begrip van doel! En Eva wonder! Sommer so oor die Joneses, die ‘hulle’ van wie almal altyd praat, oor armoede, die grootbek sonder ‘n filter, natuurrampe, die boelies, die meisie in die hoek by ‘n dans, ek wonder oor kinders en tandekry en soms wonder ek oor Job – geduldige ou Job. Al soekend na waarheid verslind ek boeke, luister na ander se idees, verwerp dit soms. Ek leef, ek lag, ek huil, ek skryf, ek kry seer en soms maak ek seer. Ek droom, ek glo, ek vertrou, ek wantrou. Ek vorm opinies en verander dit weer. Ek gee soms op, probeer dan weer. Ek kyk binnetoe en ek grawe. Soos in die Biologie klas van ouds dissekteer ek myself, sit by en neem weg. Ek ondersoek. Ek groei! Groei is dan só belangrik en soms is dit ook OK om te sê: “Ek weet nie. Ek verstaan nie.” Ons is net mense! Ons is geregtig op ‘n bietjie droom, ‘n bietjie wonder! En dalk is die doel van die lewe die liefde. Om jou medemens te dien. Of dalk is dit net om te soek wat jou gelukkig maak en dan daarby te hou. Ons elkeen vorm maar ons eie opinie. Alles is nie in ons beheer nie! Ek wil leer en leef en droom en bevraagteken tot ek so dood is dat ek nie meer kan nie. Om af te sluit. Die groot geleerde Albert Einstein het eenmaal gesê, “Verbeelding is belangriker as kennis. Kennis is beperk. Verbeelding kring reg om die wêreld.” Kom ons wonder maar so saam hieroor ook… Eva. Sluit aan op ons blad op Facebook
Rekord Klitsgras Elke vriendskap het sy ups and downs maar hoe nou gemaak as jou beste maatjie in die wĂŞreld ook met jou eks deurmekaar is en die nog steeds vir jou oog knip, boodskappies stuur en sommer by geleentheid bietjie boud knyp? Nie 'n maklike penarie om in te wees nie. Klitsie sou haar maatjie dadelik vertel het want net soos om jou TV license te betaal is dit die regte ding om te doen. Maar nie almal betaal hulle licenses nie en maatjie besluit toe om sommer so agteraf weer die verhouding soos 'n regte skelm gupta aan die gang te kry. Klitsie verstaan dat
Advertensies sake nou al so gevorder het dat die maatjie nie meer kan face nie. Maar maatjie het intussen ook besluit om nie die regte ding te doen nie en met beste vriendin se boetie 'n belangstelling om te gaan "jag" gekweek. En so loop beste vriendin op maatjie en boetie in met nie 'n stukkie draad klere aan nie. Klitsie probeer nog vastel waste nuwe jagtegniek dit is. Maar nou twee weke later is eks en vriendin weer 'n item en boetie en maatjie gaan jag nou met hulle klere aan. Jy's welkom om te comment whatsapp 072 757 0514 begin jou comment met KLITSIE
07
IKA DE WINNAAR EIENDOMME Huise vanaf R550 000
DRINGEND OPSOEK NA HUISE OM TE HUUR! OPSOEK NA 'N PLAAS IN DIE OMGEWING? Skakel my eerste ek't die regte stukkie grond vir jou!
PORTUGAL
TAKE-AWAYS COME AND SATISFY YOUR TASTEBUDS!
Tel: 058 863 3588 Opposite ABSA in Kerk Street Reitz
08 Infotainment Special: Kitchen delight Braai day Recipe 2016
Rekord Focus: World Heart day '16
BREAKFAST OF CHAMPIONS WHAT YOU NEED (feeds 4–6) 2 tots olive oil 200 g cabanossi (or chorizo or salami, sliced into small pieces) 1 red onion (sliced) 1 red pepper (sliced) 2 garlic cloves (crushed) ½ tsp cayenne pepper (or chilli powder) 1 tsp paprika 1 punnet cherry tomatoes (halved, 250 g) 1 tub feta cheese (200 g, Danish style works best for this one)
AMAZING FACTS ABOUT YOUR HEART
- Every day, the heart creates enough energy to drive a truck 32km 6 jumbo eggs (the biggest - In a lifetime, that is equivalent eggs you can find) to driving to the moon and back salt and freshly ground pepper he heart pumps blood to a handful of basil leaves almost all of the body’s 75 (chopped or torn into smaller trillion cells. pieces) - Only the corneas receive no slices of bread (toasted on the blood supply fire, to serve) - The heart does the most WHAT TO DO the flavours can flames or coals. The physical work of any muscle In your no. 10 flatsocialise and get to relish needs to during a lifetime bottomed potjie, know each other. bubble as that will - During an average lifetime, heat the oil and fry Crumble all of the cook the eggs. The the heart will pump nearly 1.5 the cabanossi, onion feta evenly into the meal is ready when million barrels of blood— and pepper for a few potjie on top of the the egg whites are enough to fill 200 train tank cars minutes. You want tomato mixture. Now mostly cooked and - The first heart cell starts to the cabanossi to use your wooden the yellow still beat as early as 4 weeks sweat and release a spoon and make six mostly soft. There is - The blue whale has the good aroma, and the dents or hollows in no harm in lifting the largest heart weighing over onion to soften. Add the relish, big lid and peeking 1,500 pounds the garlic, cayenne enough for an egg. inside the potjie to - The more education you have, pepper and paprika Break an egg into see when this is the lower your risk of heart and fry for another each hole, taking done. Sprinkle with disease minute. Add the care not to break the the basil leaves and - In spite of that, heart disease tomatoes and mix it egg yolks. Season serve immediately; is still the greatest threat to your all together. Let it with salt and pepper this is not a meal health simmer covered with and close the lid. that needs to rest - It has even been found in the lid, for about 10 Leave to cook for before serving. 3,000 years old mummies - Jan Braai minutes so that all about 6 minutes on
TEL: 058 813 4106 N/A 073 029 4239
ONDER NUWE EIENAARSKAP!
NUWE REEKS NOUWENS MATTE NOU BESKIKBAAR
Rekord
Skole
09
VKB 2016 RESULTATE OORTREF WEER ALLE REKORDS... Vanaf Bladsy 5 oorhoofse beleggingsmaatskappy tot stand gekom het. Die landboubeen fokus op die voorsiening van landbouinsette, verskaffing van dienste en finansiering aan die produsente, en is gegroepeer in twee divisies wat onder verskillende handelsname opereer, naamlik VKB Landbou en NTK Landbou. Die koöperatiewe kultuur waardeur ons onderneming homself in die verlede gedifferensieer het van ander landboubesighede sal steeds in die landboubeen voortleef. In die tweede been word die nywerhede saamgegroepeer en dit word op ’n meer korporatiewe basis bestuur om geleenthede in die landbouwaardeketting te benut tot voordeel van die aandeelhouers. Die langtermyn visie is om in hierdie been
waarde te ontsluit op ’n meer korporatiewe basis soos die betaal van ’n markverwante dividend en die groei in waarde van die aandele. Die 2016someroes sal vir lank onthou word as een van die moeilikste landboujare ooit in menseheugenis en is bykans ’n wonderwerk gegewe die min reën wat geval het, en die oes sal beduidend kleiner wees as die 2015-oes, wat ’n negatiewe uitwerking op VKB se groepresultate sal hê. Die katastrofiese droogte veroorsaak dat landboukommoditeite se pryse vir die grootste gedeelte van die bemarkingseisoen sal verhandel teen invoerpariteit en gevolglik baie hoër sal wees as die vorige jaar. Ons wisselkoers fluktueer geweldig en dit verleen verder stukrag aan die reeds hoë graanpryse. Hoewel dit goeie nuus is uit ’n
produsente-oogpunt, maak dit grondstowwe vir verwerking deur die nywerhede duur, en sal daar noodwendig ook druk op marges geplaas word. Die onbestendigheid in die pluimveebedryf sal ook die groep se resultate nadelig raak. Die huidige jaar se droogte het ook ’n wesenlike impak op baie produsente se terugbetaalvermoë. Gevolglik verwag ons ’n komponent oorlaatskuld wat ’n negatiewe effek op ons bedryfskapitaalposisie sal hê. Ons eerste prioriteit egter bly om u, ons produsente te ondersteun. Ons verwag dus gevolglik dat die komende jaar se resultate moontlik nie die huidige jaar se resultate sal ewenaar nie, maar ons is steeds vol vertroue en ook vol dankbaarheid vir die steun wat ons van ons produsente geniet. - JFJ van Rensburg
TE KOOP PRYS
R 1.9 miljoen OHB
Entertainment
10 Carpe diem Zani hoor die telefoon lui en hoe haar pa antwoord. Dis die dokter... Daar's 'n klop aan die deur. Dirk kom in. "Pa roep" Zani loop in die gang af en die angs vang haar beet... Belinda is die bliksem in. Jacques is online maar lees nie haar boodskap nie. Sy moet hom sĂŞ dis sy probleem ook... "Die dokter het gebel en... die trane rol oor Zani se pa se wange..dis ma sy't 'n hartaanval
Meester
gehad en.. hy sak terug in die stoel... "ma is nie meer met ons nie..." Die stilte en skok is tasbaar soos die realiteit van die nuus 'n werklikheid raak. Haar ma is weg. En terwyl sy al huilend kamer toe loop bly sy wonder "hoekom?'' Dirk kan nie glo sy ma is oorlede nie en terwyl hy sy pa 'n druk gee huil die twee saam. "Wat nou Pa?" "Moet die familie bel, Oom koos is reeds oppad hospitaal toe om
Rekord
ma te loop haal..." Pa, wat het gebeur met ma... "Nie nou nie Dirk asseblief net nie nou nie..." Die foon lui en Dirk se pa tel die foon op tog te dankbaar om nie verder vrae te antwoord nie. "Naand, ja..., ja dit is... ag nee...waar...wann eer...jammer...dan kie...totsiens Hy draai terug na Dirk toe. Gaan kry jou suster.... Lees saam op ons Rekord Carpe diem Facebook blad. Deur Danie Cronjè
Kids
Rekord
Colour Dory in
Connect the dots
Starship Maze
Riddle me this!
Q: What has a foot but no legs? A: A snail Q: Poor people have it. Rich people need it. If you eat it you die. What is it? A: Nothing Q: What comes down but never goes up? A: Rain
enige blom vir
enige geleentheid
Martie's Blomme 083 332 6152
11
The Back Page
12 Free Mini Ads PETRUS STEYN: Honda trx 300 ex tekoop met spacers op wiele 082 8480 427 vir meer inligting&foto CLOCOLAN - XBOX 360 met 4gb harddrive en 320gb external harddrive vir R3000 Ryno 072 561 4538 PETRUS STEYN: Boot met yamaha 70hp autolube engin wat moet gaan vir sy 10h service tekoop.kontak Andries by 082 8480 427 vir meer inligting&fotos FRANKFORT: Opsoek na motor of bakkie om af te betaal of paaiemente oor te neem. Kontak Dup 071 238 8845 MARQUARD - Singer 6038 Sewing machine for sale. Contact 082 589 2622 CRADOCK: John Deere baler te koop vir R50000. Skakel Hendrik Carelsen by 082 534 7832 FRANKFORT: Opsoek na die sims 3 base game vir PC. Asook expansion packs: showtime, Island life, supernatural, en stuff packs. Simonè 081 766 0094. CLOCOLAN: Opsoek na sinkplate om te koop. Moet in goeie kondisie wees. 082 975 6563 BURGERSDORP: Gesoek US$ om te ruil vir SA rand. Mike 082 774 3416 CLOCOLAN:. 4X4, 5 speed gearbox and diff for Isuzu 2.2. And diesel engine for sale R8000. Contact Adri 0832867947 FRANKFORT: Ek het 2 baaidjie, 2 helmets, 1 broek, 1paar touring boots. Te koop. Alles is soos nuut. Whatsapp 0761092374 vir foto's en pryse MEMEL: Wooden pool table + accecssories for sale. R2500.00 Whatsapp 083 693 8977 for photos.
Rekord
Chuckles
WINBURG: Skechers Fusion Krove A child asked his father, "How were people born?" So his father Donato hand finish with leather said, "Adam and Eve made detailing sneakers te koop. Splinternuut. Grootte Uk 8/US 9. babies, then their babies R380.00. Whatsapp vir fotos. became adults and made 0836556772. babies, and so on." The child MEMEL: Opsoek na 'n betroubare then went to his mother, asked tweede handse voertuig waarop ek R2000 per maand kan afbetaal. 060 her the same question and she told him, "We were monkeys 909 1380 LADYBRAND: Great dane puppies then we evolved to become like for sale. Innoculated and dewormed. we are now." The child ran back Contact Tanya on 0746013271 to his father and said, "You lied FRANKFORT: Skudmasjien te koop. to me!" His father replied, "No, Baie goeie toestand. Kontak Lucille your mom was talking about her 082 821 2311 side of the family." PETRUS STEYN: Budgies te koop teen R30 elk Skakel 082 937 2613 FRANKFORT: Ganse te koop R50 Teacher: "If I gave you 2 cats and another 2 cats and another elk 072 263 3466 BLOEMFONTEIN: Yorkie Reuntjies 2, how many would you have?" R1,500 Johnny: "Seven." 2 x Reuntjies te koop, 6 weke oud. Teacher: "No, listen carefully... If Prys onderhandelbaar. Soek graag I gave you two cats, and another liefdevolle huise. Skakel Gert 083 two cats and another two, how 478 5068.
many would you have?" Johnny: "Seven." Teacher: "Let me put it to you EMPLOYMENT Data capturers needed. Dial differently. If I gave you two *120*22446# to apply. apples, and another two apples www.jobstar.co.za and another two, how many WANTED would you have?" Wanted used beehives as well as Johnny: "Six." beehives with swarms. Contact: 071 Teacher: "Good. Now if I gave 107 7351 you two cats, and another two FARMING cats and another two, how many Aanwys van boorgate met would you have?" instrumente op plase en hoewes Johnny: "Seven!" deur Hidroloog. Skakel 072 601 4678 Teacher: "Johnny, where in the BESIGHEID TE KOOP heck do you get seven from?!" Werkswinkel tekoop met 3fase krag Johnny: "Because I've already in Petrus Steyn.kontak Andries by got a cat!" -
CLASSIFIEDS
082 8480 427 vir meer inligting
DEVLAND CASH & CARRY Corner Murray & Pretorius Street BETHLEHEM Tel: (058) 303 5287 (Old Metro Cash & Carry Opposite DIY Hadware Store) SUNSTAR OIL 2 litre for
SUNLIGHT TROPICAL W/POWDER 1KG
Specials valid while stocks last. E&OE Photo image may differ from actual product.
SIX STAR 10KG
MAIZE
SASKO CAKE FLOUR 10KG
FUSION 1 litre