Skip to main content

Reitz 04 Desember 2015

Page 1

04/12/2015

Edition 99

Ads: 072 757 0514

News: 073 555 7930

reitzrekord@gmail.com

R4.00

REITZ – Op 28 November 2015, het “Model Manifest” hulle model van die jaar gekroon. Die aand was gevier met ‘n tema van “Night at the oscars”. Model van die jaar in die Junior afdeling is Mia van der Schyf, en in die Senior afdeling is Stella Swart as model van die jaar gekroon. Bon Appetite word bedank vir hul gasvryheid. Nog 'n foto op Bladsy 5

Model van die jaar gekroon


Chuckle I was in the restaurant yesterday when I suddenly realized I desperately needed to pass gas. The music was really, really loud, so I timed my gas with the beat of the music. After a couple of songs, I started to feel better. I finished my coffee, and noticed that everybody was staring at me... Then I suddenly remembered that I was listening to my iPod

FRANKFORT

EIENDOMME Koekie 082 922 6412 HUIS TE KOOP: RUIM HUIS MET TWEE BADKAMERS NUWE KOMBUIS DRIE SLAAPKAMERS, GROOT LEEFVERTREKKE DUBBEL MOTORHUIS MET APARTE WOONSTEL SLEGS R565 000 00 PRAGTIGE HUIS, GOED GELEE MET ALLES WAT JOU HART MAAR KAN BEGEER, HEELTEMAL TEVEEL OM EERS TE BEGIN OPNOEM KONTAK ONS VIR BESIGTIGING. DRIE MILJOEN RAND PRAGTIGE NUWE EENHEDE TE KOOP IN WILGE ESTATE OP DIE WAL VAN DIE LIEFLIKKE WILGERIVIER MET 5 HEKTAAR PARK IN DIE MIDDEL ALLE EENHEDE HET ‘N PRAGTIGE UITSIG. 24 UUR SEKURITEIT, VERSKILLENDE GROTES BESKIKBAAR

Vir die rekord met

Leon Strachan

Vanoggend het ek die voorreg gehad om met Leon Strachan oor die telefoon ‘n onderhoud te voer (danksy die dames by Die Towerpot op Harrismith!!). Hy is na my mening ‘n uiters bekwame mens, hy is rustig van natuur en ‘n man van sy woord. Hy het sommer dadelik toestemming gegee dat die koerant ‘n artikel oor hom mag skryf. Sy rustige manier van praat laat my dadelik dink aan die karakters en storievertellers van vroeër. Ons dink hier aan mense soos Jan Spies, en PG du Plessis. Die mens agter die boek is voorwaar ‘n besonderse mens, ons kan maar net dink watter wonderlike stories daar in sy nuwe boek, Krygers en Guerrillas te voorskyn gaan kom! Hierdie boekhandel oor Harrismith in die Anglo-Boereoorlog, die storie van die Boereguerillas word hier vir die eerste keer vertel. Daar is tans reeds meer as 2 700 boeke oor die ABO geskrywe, maar nog nooit oor die individuele guerrilla, korporaalskappe,

veldkornetskappe en klein kommando’tjies nie. Tog is dit juis die Boereguerrillas wat die oordonderende Britse oormag tot raserny, moedeloosheid en oorlogsmisdade gedryf het. Die Boereguerrillas se storie het onverken en onvertel gebly, tot nou toe. Krygers en Guerrillas vertel die storie van Harrismith-kommando, maar ook die dorp se mense, die Britse Divisie (8,000 man) wat vir twee jaar op Harrismith gebaseer was, maar veral dan die van die Boereguerrillas. Dit poog ook om die leser nie net ʼn wyehoekbeeld van die oorlog, op grond-, bevels- en politieke vlak te gee nie, maar ook om perspektief en agtergrond te gee. Die oorlog kan letterlik ervaar soos dit in Harrismith-distrik ontwikkel, dag vir dag deur al die fases, heldedade en skandes, persoonlikhede aan beide kante, van begin tot einde. Dankie Leon vir hierdie stukkie Afrikana! Deur Suzane Wessels

Inspiration

Micro Eiendomme Harm 082 452 2430

Leon se nuwe boek

Baie dankie vir al die getroue ondersteuning. Dit word opreg waardeur!!

Vir al jou ruikers, blomme ens. Besoek Martie’s Blomme

Martie's Blomme

082 332 6152 02 REKORD

Leon Strachan

Pienaar van Zyl Eiendomme

LID VAN DIE INSTITUUT VAN EIENDOMSAGENTE SEDERT 1984

Koop en verkoop van huise, plase, besighede ens. Vir diens wat nie ge-ewenaar kan word nie, ons is passievol oor dienslewering. skakel ons gerus op 082 570 7566 of 058 863 2580 nou weet jy now you know


Esmè se tafel

nou weet jy now you know

Mortimer Toyota Reitz Sarel Cilliers Str. Tel: (058) 863 2831

SKAKEL MORTIMER TOYOTA REITZ VIR DIE BESTE PRYSE OP RAV 4 2.0 GX ASOOK RAV 4 2.0 GX CVT

Kruissteek Kaartjies

Mortimer Toyota Reitz verwelkom hiermee vir Yadah Scheepers by hulle verkoopspan. Skakel haar gerus met enige navrae op nuut of gebruikte voertuie. Yadah Scheepers : 082 521 6078

Mortimer Toyota Reitz verwelkom Yadah Scheepers by hul verkoopsspan!

Tuisgemaakte produkte uit die hand van Judith Maritz

REKORD 03


Model van die jaar gekroon by “Night at the Oscars” aand Heuning druppels HANDELINGE 17:21 "Die Ateners in die algemeen en die uitlanders wat daar gewoon het, het hulle tyd aan niks anders bestee as om iets nuuts te sê of te hoor nie." Hierdie is eintlik nogal 'n kostelike teks. Paulus is in Atene en hy verkondig die evangelie en hoewel sommige mense tot bekering kom, is ander maar taai om sy boodskap te hoor. Hulle beskuldig hom daarvan dat hy vreemde goed verkondig hoewel hy net oor die evangelie van Jesus Christus praat. Dan lees ons hierdie teks : "Die Ateners in die algemeen

Deur Wilna Botha en die uitlanders wat daar gewoon het, het hulle tyd aan niks anders bestee as om iets nuuts te sê of te hoor nie." Jitte dit klink so bekend, die evangelie van Jesus Christus raak vir sommige mense afgesaag en hulle wil iets nuuts hoor, iets wat die vervelige predikant nog nie oor praat nie. So stukkie nuwe dogma, of so ietsie van voorspoed waar ons iets hieruit kry, so 'n invalshoek wat jou opnuut laat lekker voel. Kyk bietjie hoe mense met 'n nuwe ding vorendag kom, dit uit die Bybel regverdig en dan word daar aan hulle so bietjie aansien verleen. Waar

een snaar getokkel word dat die biesies bewe. En dikwels maak mense vinnig 'n gevolg bymekaar. Dis nou maar eenmaal so, nuwe nuus of kennis is lekkerder as die dinge waarvan ons die hele dag hoor en wat nie meer nuwe vars elemente bevat nie. Ja, ons ontdek inderdaad daagliks nuwe waarhede in die Bybel, maar die eenvoudige boodskap van die jare toet sal altyd vas bly staan. Dis ons as mense wat hom so 'n nuwe suikerlagie wil gee. Die evangelie van Jesus Christus is al wat ons nodig het. ~ Willem Botha

Contact us/Kontak ons News desk 073 555 7930 Advertising 081 096 6579 Classifieds 072 757 0514 e-mail: reitzrekord@gmail.com Deadline/Sperdatum Wednesday 12:00 for same week Editor/Redakteur Shanè Fourie Afrikaanse Nuus Linda Barnard English News Palesa Fonane Advertising Gerhard Olivier Classifieds Cindy Cloete Graphic design/Grafiese Uitleg Julliete van Wyk Notice/Kennisgewing Alle regte van die publikasie word deur Rekord Media Free State voorgehou ingevolge Artikel 12(7) van die wet op Outeursreg. Geen advertensie sal geplaas word as die advertensie nie teen spertyd ten volle vereffen is nie.

04 REKORD

nou weet jy now you know


nou weet jy now you know

REKORD 05


Kitchen delight Bacon en Kaas rolletjies (Heerlike resep vir die Kersvakansie! Bestandele: 8 Snye Brood, korsies verwyder 8 snye kaas + 1 Koppie gerasperde kaas 8 Snye Bacon ¼ Botter Metode: Gebruik ‘n koekroller en rol die broodsnye plat. Plaas ‘n sny kaas op elke plat sny brood en rol die Bacon om die broodjie. Plaas bietjie olie in ‘n pan, plaas ‘n stukkie botter in die olie. Gebruik ‘n braaitang en rol die brood daarin tot kaas gesmelt.

40 Plus Tegnologie het ons lewe so oorgeneem dat selfs ons tradisionele vakansies nie meer dieselfde is nie. Ek self kan nie sonder my Blackberry klaar kom nie, maar as dit by vakansie kom wil ek graag gehalte tyd saam met my man en kinders geniet. So is ek toe heel verbaas oor die keuses wat my seun en dogter maak. Die vinnigste roete, stop by die Engen een stop en kom so vining moontlik in

die Kaap. Want my seun het nie verniet langer gaan gym nie en my dogter se bikini het ons sak aansienlik geruk. Nee, ek is jammer besluit ek dis so 'n gejaag vandag en alles moet nou gedoen word. Ek onthou my vakansietye agter in die Datnis bakkie, met die fles koffie, gekookte eiers en koue vleise. Die stop langs die pad by die wit stoele en tafels, die eet en samesyn en opgewondenheid oor die

Klitsgras Terwyl Klitsgras sit en wonder wat om die vakansie te doen is die jong tiener seuns in ons dorp besig om te kyk hoeveel "panties' hulle die vakansie bymekaar kan maak. Dis glo 'n ou slenter wat al vir jare in die dorpie van ons beoefen word. Klitsgras is nou seker hoe geslaagd die gier is nie en of die mense by Pep net nie kan verstaan

hoekom meer panties as kersgeskenke in die dorp tydens Kerstyd verkoop word nie. Want jy sien Boetie, panties is nie cheap nie en die girls wat goed opgevoed is dra beslis nie goedkoop onderklere nie. So die kans dat sy vir jou haar pantie gaan gee is nul. Maar ek is redelik oortuig dat 'n hele paar aankope gedoen word. Ja , stenig my, dis ok maar hoe oud

WOUMAN Dagboek Gesamentlike eredienste tydens die vakansie 13 Des 2015 tot 3 Jan 2016 te NG Reitz - Wes om 09h30 25 Desember 2015 Kersdag 08h00 Reitz - Wes. 31 Des 2015 Oujaarsdiens. Daar sal net een diens gehou word om 23h15 te Reitz - Wes Kerk Tye: NG Kerk 09:30 elke Sondag

06 REKORD

Kaap wat roep. Is vakansie dan nie tog daar om dinge bietjie rustiger te vat nie? Ek is nie nou my kinders se gunsteling nie maar die vakansie ry ons deur die klein dorpies Kaap toe, niks wegneemetes, geen selfone, tablette en wie weet wat nog alles nie. Dis gekookte eiers en koue vleis en ma en pa se geselskap vir die Bezuidenhout gesin die jaar. - Carli Bezuidenhout

Solar boorgat pompe, Solar krag, Loodgieter, Solar geysers Andre 082 427 1488 Manfred 082 808 9730

was jy met jou eerste vry? Ek het 'n ruk gelede geskryf oor die tieners wat kaalgat foto's vir mekaar stuur en dat ouers nie eintlik weet wat hulle kinders op hulle selfone aanvang nie. Sexting word dit genoem. En guess what! Die reaksie was erger as 'n uitverkoping by die vleistafel op die basaar gewees. Bly ek kon help.

Rika De Winnaar

Skakel my by: 082 448 9018

Soek dringend huur plekke Het ‘n verskeideheid plotte, plase en huise om te Besigheid met verkoop besigheidsgebou te koop in Reitz en Petrus Steyn nou weet jy now you know


St. Hubert en sy produkte

Pens en pooitjies in die lug Die dooie bees het vir byna 'n week in die son gelĂŞ in Petrus Steyn voor die Nketoana Munisipaliteit die bees verwyder het nadat tien tal oproepe gemaak is deur ongelukkige inwoners wat die stank moes verduur.

Meester

Deur Danie Cronje

Portugal Take-Aways

Opposite ABSA in Kerkstraat - Tel: 058 863 3588 Come and Satisfy your Taste buds‌.

Delicious super dagwoods

Patty, Cheese, Egg, Bacon & Chips

To die for

Best pizza in town Best Ever Fish & Chips

nou weet jy now you know

REKORD 07


08 REKORD

nou weet jy now you know


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Reitz 04 Desember 2015 by Veldbrand Nketoana - Issuu