Skip to main content

REITZ REKORD 26 AUGUST 2016

Page 1

Reitz 26 August 2016

Edition 136

reitzrekord@gmail.com

LIEWE LAND... So lyk dit as `n gasbottel ontplof, hierdie huis het aan die brand geslaan agv `n die gasbottel wat laat in die aand ontplof het, en ten spyte van die brandweer se pogings om die brand te blus was die brand al te ver heen versprei, en kon net die slapende man betyds, ongedeerd, uit die huis gered word, soos die yskas is daar weinig van die huis oor. Die voorval het in Warden laasweek plaasgevind. - Warden Rekord

Adverts: 072 757 0514

FREE


Now you know!

Nou weet jy!

HOËRSKOOL REITZ MATRIEK TOP AKADEMIESE PRESTEERDERS

Na die 2de kwartaal se eksamen het die volgende matriekleerlinge onder die Top 3 geëindig: Salumé Heymans (2de), Armand Fivaz (1ste), Marieta van Tonder (3de)

Die volgende leerders van die JA Malherbe Primêre Skool op Petrus Steyn het aan die Nautilus Wiskunde-uitdaging in Bleomfontein gaan deelneem en uitstekend gevaar. Hulle is van links: Patience Mokoena, Danica Boucher, Lesedi Lekota, Cornelius Vorster en Dewaldt van Jaarsveldt

02 Rekord

● Deadline: Wednesday 13:00 ● Advertising 072 757 0514 ● adverts@rekordmedia.com ● Fax: 086 402 9106


Now you know!

Nou weet jy! By Louise Frade

Greek roast lamb

Ingredients •1 large leg of lamb, about 3kg/6lb 8oz •6 garlic clove •1 bunch oregano •6 tbsp. olive oil •400g can chopped tomato •Large handful pitted baby Kalamata olives •1 ½ new potatoes •Zest and juice 1 lemon

Method 1.Heat oven to 240C/fan 220C/gas 9. Pound the garlic, half the oregano, lemon zest and a pinch of salt in a pestle and mortar, then add the lemon juice and a drizzle of olive oil. Stab the lamb all over with a sharp knife, then push as much of the herb paste as you can into the holes.

Die volgende leerders van die JA Malherbe Primêre op Petrus Steyn het tydens die Bethlehem Eisteddfod A-, A+- en A++-simbole vir Afrikaanse voordrag behaal, asook verskeie "Awesome Awards Agter: Patience Mokoena, Janie Grové, Danica Boucher, Unathi Nhlapo, Anelia van Coller, Cornelius Vorster, Sihle Mbhele en Cobus Labuschagne. Voor is: Melinke Albertse, CJ Grové, Landri Labuschagne, Amoné Schoeman, Danie Marx, Chanelle Schultz, Tersie van Jaarsveldt en Mikayla McMaster. Carli Linde was afwesig toe die foto geneem is.

Die Astronomy Quiz-span van die JA Malherbe Primêre Skool op Petrus Steyn

2.Tip the potatoes into a large roasting tin, then toss in the remaining olive oil and any remaining herb paste. Nestle the lamb amongst the potatoes, roast for 20 mins, then reduce the temperature to 180C/fan 160C/gas 4. Roast for 1 hr 15 mins for medium-rare, adding another 15 mins if you prefer your lamb medium. Baste the lamb once or twice with the juices and toss the potatoes. When the lamb is done to your liking, remove from the tin and let it rest. Throw the rest of the oregano in with the potatoes, scoop from the tin and keep warm.

Die Astronomy Quiz-span van die JA Malherbe Primêre Skool op Petrus Steyn het 'n derde plek behaal uit spanne van 19 skole wat aan die Vrystaatuitkloprondte van hierdie ruimtevasvra deelgeneem het. Hulle sal weer op 26 Augustus deelneem aan die Vrystaatsemifinale rondte wat by die Boyden-sterrewag naby Bloemfontein gehou sal word. Hulle afrigter is mnr Koos Bronkhorst, die skoolhoof. Van links na regs is: Dewald van Jaarsveldt, Lesedi Lekota, Danica Boucher en Cornelius Vorster.

3.Place the roasting tin over a medium flame, add the canned tomatoes and olives to the pan juices, then simmer for a few mins. Serve the lamb with the potatoes and sauce and a simple salad. Newsdesk: 073 847 2468 ● news@rekordmedia.com ● twitter: @rekordfs ● Like us on facebook ●

Rekord03


Now you know!

Nou weet jy!!

Die volgende landloop atleet van die JA Malherbe Primêre Skool op Petrus Steyn, Frikkie Kruger, het tydens die Vrystaat Landloop Kampioenskappe 'n 52ste plek uit 114 atlete behaal.

04 Rekord

● Deadline: Wednesday 13:00 ● Advertising 072 757 0514 ● adverts@rekordmedia.com ● Fax: 086 402 9106


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
REITZ REKORD 26 AUGUST 2016 by Veldbrand Nketoana - Issuu