PrimĂŞre Skool
MEMEL Primary School Admission 2016
Admission to attend Memel Primary School in 2016 is open until 2 October 2015. Hostel accommodation available. Contact us (058) 924 0012
24 September 2015
Edition 84
Advertising: 072 757 0514
News: 073 555 7930
R3,00
Reitz Rugby Klub hou prysuitdeling Reitz Rugby Klub het Vrydagaand 18 September hul jaarlikse prysuitdelingen afsluitingsfunksie te Danielsrus gehou.Te oordeel aan die stampvol saal is dit duidelik dat die gemeenskap van Reitz bankvas agter hul span staan
wat vanjaar die Oos Vrystaat Senior liga wenners is.Daar was agt skape op n spit gebraai en die gaste en spelers het tot vroeg oggend nog gekuier en gedans. Piet Hattingh,voorsitter van die die klub het tydens sy toespraak die,spelers,borge en
ondersteuners bedank vir wat hul vir Reitz Rugby klub beteken. Hy het High Fert ook bedank vir hul voortgesette verbondenheid met Reitz Rugby Klub.Hy het ook sy dank uitgespreek teenoor die afrigter,Oelof Davel wat die tuig neerlĂŞ as afrigter.
Onder Davel se afrigting het Reitz 3 keer die trofee verower. Tydens hierdie geleentheid is daar ook erkenning aan spelers gegee vir merkwaardige prestasies die afgelope seisoen.