Skip to main content

REITZ REKORD 18 DESEMBER 2015

Page 1

18/12/2015 - 03/01/2016

Edition 101

wardenrekord@gmail.com

072 757 0514

R5.00

Hengelaars in Reitz hou weer kompetisie

REITZ - Die Reitz Hengelklub het op 5 Desember 2015 hul maandelikse kompetisie gehou by Driehoekpan in die Reitz distrik. Daar was visgevang vanaf 08h00 tot 15h00. Tussen die 25 hengelaars, wat die warm sonskyn dag saam kom geniet het, is daar 398 visse in totaal

uitgetrek. Wiaan Fourie het die swaarste karp uitgehaal met ‘n massa van 3.060kg sowel as die meeste vis per hengelaar gevang met ‘n totaal van 42. Willie Pienaar het die swaarste baber uitgehaal met ‘n massa van 0.260g. Die dag is afgesluit met ‘n gesellige worsbroodjiebraai.


Chuckle

Inspiration

Diary 25 December 26 December 01 January 04 January

- Christmas Day - Day of Goodwill - New year's day - 09:00 Rekord office open 072 757 0514 08 January - Rekord on sale 14 January - Schools open 2016 Send us your diary event and we will place it for free. E-mail us at editor@rekordmedia.com

Contact us NEXT EDITION WILL BE ON SALE ON 08 January 2016 CONTACT US News desk 073 555 7930 Advertising 072 757 0514 Classifieds 063 111 6862 e-mail: editor@rekordmedia.com DEADLINE Wednesday 12:00 for same week Geen advertensie sal geplaas word as die advertensie nie teen spertyd ten volle vereffen is nie.

02 REKORD

Free decoders for those in Reitz who can't afford it REITZ - South Africa has started with the process of migrating broadcasting signals from analogue to digital. Households in Reitz with a combined income of R3 200 or less qualify for a subsidised set-top box or decoder. Settop box decoders will be necessary to continue watching television when South Africa switches to digital television transmission. To qualify, the household members must also be South African citizens and have a valid television licence. Applicants should bring their identity book, proof of

address, proof of income (in the form of an affidavit or salary slip) and television licence to the Post Office when they register . From 1 December, households in the Free State could also register. Local contractors will be enlisted to install the satellite dish and decoder. Where necessary, extra counter staff will be employed at the Post Office outlets to make sure long queues do not build up. Households that do not qualify for a subsidised set-top box can buy a decoder from their local post office at a one-off cost with no monthly

subscription fees.

These set-top decoders will give access to more than 18 television channels, including the SABC channels, e-TV and community channels. Dial the Go Digital call centre at 0800 11-11-88 for more information.

FRANKFORT

EIENDOMME Koekie 082 922 6412 HUIS TE KOOP: RUIM HUIS MET TWEE BADKAMERS NUWE KOMBUIS DRIE SLAAPKAMERS, GROOT LEEFVERTREKKE DUBBEL MOTORHUIS MET APARTE WOONSTEL SLEGS R565 000 00 PRAGTIGE HUIS, GOED GELEE MET ALLES WAT JOU HART MAAR KAN BEGEER, HEELTEMAL TEVEEL OM EERS TE BEGIN OPNOEM KONTAK ONS VIR BESIGTIGING. DRIE MILJOEN RAND PRAGTIGE NUWE EENHEDE TE KOOP IN WILGE ESTATE OP DIE WAL VAN DIE LIEFLIKKE WILGERIVIER MET 5 HEKTAAR PARK IN DIE MIDDEL ALLE EENHEDE HET ‘N PRAGTIGE UITSIG. 24 UUR SEKURITEIT, VERSKILLENDE GROTES BESKIKBAAR

Micro Eiendomme Harm 082 452 2430

nou weet jy now you know


Have you seen the buzzard? REITZ - I am an ornithologist currently doing research on Honey Buzzards, a species that breeds in Europe during the boreal summer and migrates to Africa during the austral summer. It seems that a few birds come as far as South Africa each year, but these are seldom seen because they are so reclusive. For the third year in a row a single female, named Paivi, has migrated from Finland, spending much time in Reitz each year. We know this because she has a satellite tracking device attached to her. See http://www.luomus.fi/en/satellite-honeybuzzards and follow the links to Paivi. Last week I visited the town with the researcher who is studying these birds in Finland.

However, we were, in the short time we had, unable to find the bird. Therefore, I would appreciate it if you could assist in my request for anyone interested in birds to report any sightings they may have of this species. If they are interested in finding out more about the particular places recorded by the tracking device they can contact me privately. Honey Buzzards breed in forests in Europe and we are particularly interested in finding out why these birds visit South Africa, and especially Reitz. Photographs and any observations of what the bird is feeding on would therefore be of value to my research. Please feel free to contact me for more details on Craig.Symes@wits.ac.za . - Craig Symes

Pienaar van Zyl Eiendomme

LID VAN DIE INSTITUUT VAN EIENDOMSAGENTE SEDERT 1984

Koop en verkoop van huise, plase, besighede ens. Vir diens wat nie ge-ewenaar kan word nie, ons is passievol oor dienslewering. skakel ons gerus op 082 570 7566 of 058 863 2580 nou weet jy now you know

REKORD 03


Vir die rekord 'n Opwindende 2015 lê nou agter ons en al wat leef en beef in die Rekord kantoor sien uit na bietjie later inlê as gewoonlik, tyd vir boek lees en ja, selfs 'n poging om weer daardie tekkies wat aan die begin van die jaar gekoop is aan te trek en te gaan stap. Ek hoop regtig dat u, liewe leser ook in die normale besige feestyd ook tyd vir jouself sal maak. Wat 2016 vir ons inhou kan niemand voorspel nie maar wat Rekord wel weet is dat: 1. Daar word voorspel dat ons "goeie" reën eers in Maart/April te wagte kan wees. Die droogte eis sy tol en vee wat gevrek het lê alreeds die lande vol. Hou asb aan om te bid vir reën. 2. Minder water is ons voorland met damme en riviere wat reeds leeg of byna is 3. Die plaaslike gemeenskapsverkiesing gaan vir 'n hele paar verrassings sorg. Verwag die ANC om wel te wen maar kom ons kyk met hoeveel stemme. Maak seker u is geregistreer om in die area waar u woon te stem. 4. Skole sport, veral rugby gaan die jaar 'n nuwe hoogte bereik. Verskeie skole het reeds hulle spanne geindentifiseer en oefen programme vir die vakansie gegee. 5. Die woord Bielie word behoorlik terug gesit in die jaar se VKB BIELIEMIELIEFEES wat in Februarie 2016 plaasvind. 6. En as jy 'n alternatief soek vir kuier in Clarens oor 'n naweek gaan die dorp in 2016 beslis Frankfort wees. Gallerye, eetplekke en "niche" winkels is besig om die dorp te transformeer. En soos belowe hiermee ook die amptelike uitslae in die Gemeenskapstoekennings vir 2015. Veels geluk aan al die wenners. Dis goed om te weet dat die gemeenskap wel notisie van jou harde werk en goeie diens neem. Ek weet nalmal sal met die uitslae saam stem nie, maar die realiteit is dat lesers - inwoners in jou dorp gestem het. Nou ja, fluit fluit my storie vir 2015 is uit en ek wil graag vir elke personeellid, bestuurslid, korrespodent, bemarker, pakker, vouer, verspreider, leser en adverteerder dankie sê vir die jaar wat was. Geniet die Fees gety, maar baie belangriker kom ons vier Kersfees vir die regte redes. Sy's terug vir nog 'n rondte! Met Rekord wat nuwe titels in 2016 uitrol is Suzane Wessels aangestel is as Groep redaktrise vir Rekord se nuwe titels wat in 2016 loods! Aan God al die eer. Shanè Fourie editor@rekordmedia.com NS: Ons Facebook blad hou nie vakansie nie so bly op hoogte van wat in jou gemeenskap gebeur deur gereeld in te loer!

04 REKORD

Reitz gardens wins R20 000 VKB vouchers

WINNERS of the Re Kgaba ka Diratswana Awards of the Thabo Mofutsanyana District Municipality, will represent the district at the provincial contest in 2016. Photo: Media24 Various Ficksburg and easy to choose winners. “We The winners of the categories Clocolan garden projects have were impressed with the were: Best Household – won R20 000 VKB vouchers in number of entries. They have Molelekwa Ratolo from the annual Re Kgaba ka all worked hard and they have Ladybrand, Paul van Staden Diratswana Competition. Re very good gardens,” he said. from Lindley and Maria Moloi Kgaba ka Diratswana is the He told the contestants that from Vrede.) Best Community Free State Department of they were all winners and Garden – Mahlatswetsa Agriculture and Rural encouraged them to work hard Vegetable Garden (Lindley), Development’s initiative to for the next competition. “We Sunduza Vegetable Garden encourage people in the should encourage other (Bethlehem) and Garden of province to maintain back yard people to have gardens Eden (Lindley).) Best School vegetable gardens. The Thabo because that would help us to Garden – Harrismith Mofutsanyana District alleviate poverty,” he said. He Secondary School, Vulindlela Municipality has chosen a was concerned, however, with Public School (Harrismith) and team of 18 people and the number of entries in some Barend van Rensburg School projects that will represent of the categories. “We need (Ficksburg).) Best Clinic them at the 2015-’16 Re more entries next year. You Garden – Phuthaditjhaba Kgaba ka Diratswana Free should go out there and invite Clinic, Matwabeng Clinic and State provincial award people to enter for the Excelsior Clinic.) Best Church ceremony. Representatives of competition,” he said. All Garden – Dutch Reformed the district municipality were winners were presented with Church (Warden), Ethopian faced with a huge task of R20 000 VKB vouchers. Church (Ficksburg) and Old choosing the winners who will George Madiba, district Apostolic Faith Mission represent them at provincial director of Thabo (Warden).) Best Community level. Winners in different Mofutsanyana, said they have Nutrition Centre – Mamello categories were announced decided to give vouchers so Community Centre during the regional award that the winners can buy (Harrismith), Clocolan ceremony that was held on something necessary for their Nutrition Centre and Wednesday (10/12) in the gardens.Madiba said he was Mmabahloki Nutrition Centre. Kestell Multi-Purpose Centre. happy and confident with the The Free State provincial There were six categories with team that they have selected. awards ceremony will be held three winners per category. All “I am quite sure that they will early in January in the Municipalities in the district come home from the Bloemfontein. The venue and were represented at this provincial ceremony with exact date will be confirmed. – year’s awards. Johannes some awards this coming Courtesy Media24wire Samuels, one of the January.” adjudicators, said it was not nou weet jy now you know


Kitchen delight

Klitsgras Wat gemaak as jou 4x4 dubbeldeur bakkie in die middel van die township om 02:20 in die oggend nie wil "start" nie? Wie bel jy? Hoe verduidelik jy wat jy daardie tyd daar maak? Klitsie is nou nie 'n "expert" wat verhoudings aanbetref nie maar wat ek vir jou wel kan sê is dat jy nie 1. jou vrou 2. jou seun of 3.

sommer albei skakel met die storie dat jy ontvoer is en nou net "onstnap" het nie. Kon gewerk het as jou bakkie nie voor Mavis wat al 16 jaar vir jou werk staan nie. As jy dom is moet jy maar voel pappa. Aan die wat my rubriek lees asook al die wat nog "nooit" het nie maar wel doen wil ek graag bedank en 'n geseënde

Meester

Kersfees en 'n voorspoedige 2016 toe wens. Tussen die sponse, pram pushers, stoute pappa's, mamma's, en jong latte, verbode liefde en vrot appels was 2015 nie 'n slegte jaar nie. As ek 'n "smile" van genot op jou gesig kon sit het jy te minste een keer die jaar dit gedoen sonder om dit te "fake". Sien jou dalk in 2016...

Deur Danie Cronje

Prep Time: 15 minutes If Christmas is too hot for a traditional warm pudding, try this ice-cream cake that combines all of the flavours of Christmas into an iced dessert that looks as great as it tastes!

Baie dankie aan Danie Cronjè van Villiers wat dit moontlik maak om Meester met ons lesers in die jaar te deel. Meester is weer terug in 2016 - Redakteur

Heuning druppels

Deur Wilna Botha

Geseënde Kersfees! Kersfees is ’n tyd wat my altyd met verwondering vervul. Ek is verwonderd oor die maagd wat ’n kind kon gekry het, ek is verwonderd oor die herbergier wat nie kon plek maak vir die Koning se geboorte nie, ek is verwonderd oor die engele se koorsang in die veld, ek is

nou weet jy now you know

verwonderd oor die ster wat die wyse manne gelei het na die stal, ek is verwonderd oor die eenvoudige skaapwagters wat onvoorwaardelik geglo en gedoen het. Ek is verwonderd dat God mens geword het, ek is verwonderd oor Sy onvoorwaardelike liefde en sy

onmeetlike genade, ek is verwonderd dat Jesus se koms ’n nuwe era van genade en verlossing aangekondig het. Ek is verwonderd dat dit vir mý persoonlik is. Mag jy ’n geseënde Kersfees hê, gevul met verwondering en liefde. - Wilna Botha

Ingredients(Serves: 10) 2 litres SPAR rum and raisin ice cream 6 cubes ginger in syrup, finely slivered 100g roasted, chopped mixed nuts 200 g chopped glace cherry mix 7ml mixed spice Half jar of fruit mince 100g pitted dates, finely chopped For the sides: 2 x 125g boxes Cadbury white chocolate Finger biscuits or 1 and a half x 400g tins of SPAR vanilla wafer sticks Method Line the base of a SPAR Good Living18cm non-stick, removable base cake pan, with a round of greaseproof paper, cut from a line traced around the inner edge of the pan. In a 1.5 litre SPAR Good Living porcelain mixing bowl, combine the ginger, nuts, cherries, spices, fruit mince and dates. Gently mix evenly into the ice cream. Immediately, spoon the mixture into the prepared tin, press to compact and level off. Re-freeze until completely firm again. To turn out, slide the tin side downwards, to release the cake. Working quickly, firmly press the flat side of each Finger biscuit against the ice cream sides, with a slight gap between each to ensure you complete the ring with all the biscuits. Use a broad festive ribbon to provide further support. Refreeze immediately. When required, fill the top with the contents of a large tube of SPAR hollowchocolate balls. Serve immediately. Hints and Tips For a very substantial Christmas dessert, serve with warmed SPAR Freshline mince pies.

REKORD 05


Tert se Krismis Ek brand al van lankal af om hierdie storie te vertel, maar ek het uitgehou tot nou toe. Merkwaardig, al moet ek dit self sê. As ek 'n storie hoor, dan moet hy vertel word, maar hierdie een moes ek mee wag. Verlede jaar, besluit Tert en Lien dat, aangesien hulle kinders elkeen hulle eie koers gaan inslaan gedurende Kersfees, hulle nie stoksielalleen by die huis gaan sit nie. Tert wou weg na waar dit stil is. Geen blink liggies en goeters nie. Net die stilte. 'n Paar dae voor Kersfees het ons gaan groet en geskenke geruil. Ons sou hulle eers weer na Nuwejaarsdag sien. Met hulle terugkeer het ons gaan hallo sê en voorspoedige Nuwejaar en alles. "Nou waar was julle toe?" wou ek nuuskierig weet. "Noord-Kaap" sê Tert. "Ek het nie geweet julle het familie daar nie?" vis ek verder uit. "Nie gehad nie, maar nou het ons." "Nou maar hoe werk dit?" hou ek vol. "Jy't ook geen einde nie. Sal nou aanhou karring en karring tot jy jou storie het," sê Tert. "Maar jy weet mos. Ek dood oor 'n storie." "Nou maar fyn. Sit terug en luister." Ek is kinderlik bly oor die vooruitsig van 'n storie. "Toe ek en Lien hier weg is, het ons regtig nie 'n idéé gehad waarheen ons nou eintlik wil gaan nie. Ons het by Jasmyn gestop vir ontbyt toe Lien sê sy wil Laeveld toe. Maar ek het gesê nee, daar is óók te veel mense. Ek soek stilte. "'Nou maar dan moet jy woestyn toe,' sê sy toe half op rukkerig. 'Die kans is goed dat dit net ek en jy sal wees', en sy skud haar hare. As sy so maak moet ek weet: sy is nou krapperig.' "Ek het haar aangekyk. Jy is geniaal, weet jy, sê ek vir haar. "'Ek weet' kom dit selfvoldaan. Haar stemming het verbeter. "'Nou waar sal ons dan heengaan?' wou sy weet. "Nee, ek weet nie. Ons ry maar soos wat die stuurwiel draai en die pad ons vat. "Na ontbyt klim ons weer in die wa en ek draai Rustenburg se kant toe. Op Lichtenburg draai ons toe weg Vryburg se koers in. Daar het ons die aand geslaap. By die gastehuis op Vryburg, vertel iemand vir ons van die pad al op die Botswanagrens langs, die Molopo in tot by Van Zylsrus. Dis 'n tweespoorpad maar onbeskryflik mooi sê die man. "Die volgende oggend na ontbyt gryp ons die pad. Later is ons van die teer af op 'n grondpad. Die grondpad word toe wel later 'n tweespoorpaadjie, en die wêreld is vreeslik mooi. Die mooiste kameeldorings en af en toe 'n

koedoe of twee, drie, en selfs 'n troppie gemsbokke. Deur plase en seker 'n honderd hekke moes ek iewers verkeerd afgedraai het, want toe raak die paadjie amper weg. "Ons plan was om op Van Zylsrus te gaan slaap soos wat die ou op Vryburg vir ons beduie het, maar skielik het dit na 'n bitter skrale moontlikheid gelyk. Ons was in ons kanon in verdwaal. Die son was besig om te sak. Dit was Oukersdagaand, en ons was in die middel van nêrens, maar vreemd genoeg, dit was asof daar 'n groot kalmte oor my gekom het. Ek het vir Lien gekyk. "'Dis lekker hier', sê sy toe. 'Ons slaan ons tentjie sommer net hier op en ons slaap net hier in die veld onder die sterre. Hier is nou so min mense, dis wraggies net ons twee.' Sy giggel avontuurlik. "Ons klim uit die wa uit en Lien kom staan in my arms. 'Kyk hoe mooi is die sonsondergang' sê sy. Lank het ek so gestaan met haar kop teen my bors totdat die son agter die horison weggesak het. Om ons het die nag begin wakker word. Ons het nog so gestaan, toe ons 'n vreemde geluid hoor. So 'n klingel-klingel geluid. Terwyl ons nog rondkyk kom daar 'n donkiekarretjie om die draai. "'Ek sê vir die vrou ek moet loop kyk. Ek dink ek hoor iets,' sê die oompie op die bankie toe die karretjie langs ons tot stilstand kom. "Ek draai om en kyk na die oompie. Rateltaai en voos gebrand deur die son sit hy daar. "'Kom, meneer-hulle kan nie hier in die vlak slaap nie. Die vrou het al klaar julle kamer reggemaak.' Dis duidelik dat die oom nie nee vir 'n antwoord gaan vat nie. "'Sal Oom omgee as ek saam met Oom ry? Ek het nog nooit op 'n donkiekarretjie gery nie,' vra Lien toe opgewonde. "'Alte seker Mevrou. Wag ek help vir Mevrou,' sê die oom en help vir Lien tot op die bankie. Stadig kruie ons daar met die slingerpaadjie aan tot by die huisie. Lien waai vir my van die bankie af. Sy is so opgewonde soos 'n skoolkind. "Die huisie is skoon en netjies op 'n eenvoudige manier. Die tante kom op die stoep uit toe ons stilhou. "'Maar welkom hier by ons, Hennerik vat die meneer-hulle se goed en sit dit in die spaarkamer kom nader die ketel kook al,' sê die tante alles in een asem. "Toe ons in die kombuis instap, ruik ek die geurig gekookte kos, en die brandende paraffienlamp op die wit geskropte tafel. "'Kom ek wys vir Mevrou waar die badkamer is Mevrou wil seker eers bietjie

hande en gesig was voor ek koffie skink.' Weer alles in een asem. "Ek help die oompie om ons bagasie kamer toe te dra. 'Maar hoe is dit dat die tante die kamer so vinnig reggemaak het,' wil ek by die oompie weet. 'Nee, Meneer sien, die vrou maak elke jaar so 'n week voor Kersfees al die kamer reg. Maar ek sal later vir Meneer die storie vertel. Kom was eers hande en dan gaan drink ons koffie.' "Later, toe ons aan tafel sit, merk ek dat die tante nie net vir twee gekook het nie. Dit lyk asof sy ons verwag het. 'Hoe is dit dan dat dit vir my lyk asof tante ons hier verwag het', vra ek nuuskierig. "'Maar natuurlik het ek mense verwag die Liewe Heer stuur elke jaar vir ons mense vir Kersfees Hy het nog nie een jaar oorgeslaan vandat die kinders hier weg is stad toe nie ek het Hom so gevra en Hy het so gedoen.' Punte en kommas bestaan nie vir die tante nie. "'Hoe dan so, tante?' wil ek weet. "'Nee meneer sien ons is eintlik afstammelinge van die Griekwas wat vroeër jare hier deurgetrek het en onse kinders het nooit die liefde vir die wêreld gehad soos ons dit het nie en jare terug het hulle besluit hulle is moeg vir die wêreld met sy hitte en droogtes en goed en op 'n dag het hulle net besluit om weg te trek en tot nou toe het ons nog nie weer 'n woord van hulle gehoor nie dis vanjaar al vyftien jaar dat hulle weg is .' "Die tante skep asem. Die oom vat oor. 'Net voor die eerste Kersfees nadat die kinders hier weg is, sê ek vir die vrou, ek sê Ma, ek kan nie hierdie jaar Kersfees hou nie. Die kinders is weg en dis net ons twee en my hart is seer en sal net seerder word hier oor die Groot Dae. Wat gaan ons maak?' "'Sy sê toe, Hennerik, moet nou nie daaroor wakker lê nie ek het reeds vir onse Hemelse Vader gevra om vir ons mense te stuur vir Kersfees more gaan ek die spaarkamer begin regmaak en jy moet kom hjelp.' "'Dit was 'n week voor Kersfees . Die volgende dag het die stof gestaan soos die vrou alles begin regmaak het, en ek het angstig gehoop dat die Vader vir haar gehoor het en dat sy nie teleurgestel sal wees nie.' "Die tante val in. Hennerik het gesê die Here het ons nie alleen gelos nie.' "Die eenvoud, geloof, vertroue en die opregtheid van die mense het my aangegryp," vertel Tert. "Nadat ons geëet het, het die oompie die dankgebed opgestaan.

gedoen en toe strammerig Lees verder op Bladsy 7

Find the 3 "windpompies" and you can win an OVHD decoder! Want to have access to 18 TV Channels and never pay for a subscription for the rest of your life? One lucky reader will win an OVHD decoder THIS WEEK!. Somewhere in this edition of the Rekord we have hidden three "windpompies" on different pages. Find the windpompies and SMS or whatsapp the 3 page numbers to 063 111 6862. One entry per reader. The winner will be selected randomly and the decision is final. Competition closes 23 December and the winner will be announced on our Facebook page. Prize will be handed over on the 24th December. One thing is for sure one reader will be watching free tv for the rest of their life this Christmas!

06 REKORD

Find the 3 windpompies and win! No dish needed if you have a DStv or Top Tv dish! You can watch OVHD by simply using your existing satelite cable! Plug and play! Get your OVHD decoder + delivery for only R500! Contact Gerhard 072 757 0514 nou weet jy now you know


Tert se Krismis Vervolg vanaf Bladsy 6.

'Sit julle net so. Ek gaan net die Bybel haal.' "Toe die oom terug kom, gee hy vir my die Bybel aan. "'Sal Meneer asseblief vir ons lees. Nie ek of die vrou het enige gelerendheid nie en al wanneer ons die Bybel uithaal is wanneer hier mense kom wat dan vir ons lees. Verder sê ek maar die stukkiekies op wat so met die jare saam in my kop vasgesteek het, of wat ek nog in die Sondagskool uit my kop moes geleer het. My pa-hulle het ons nie skool toe kon stuur nie, maar ons moes elke Sondag kerk toe gaan en daarna was dit Sondagskool.' "Ek maak die Bybel oop. 'Wat moet ek vir oom-hulle lees?' "'Lees vir ons asseblief die geboorteverhaal. Soos wat dit in Lukas staan.' "'Ja, asseblief,' kom dit van die tante, 'dis baie mooier daar as in die ander boeke van die Bybel.' "Terwyl ek rondblaai, kry ek die reuk van mottegif. Hier en daar is 'n foto'tjie tussen die blaaie gebêre. Ek begin lees. "Die kombuis het amper 'n heilige plek geword. 'n Katedraal. Ek lees van Maria en die Kind. Van die stal en die krip. Van die herders en die wyse manne. Die stil toe ek die Boek toemaak. "Die oom sit met sy hande in eerbied gevou. Deur die kombuisvenster het die volmaan groot en wit oor die kameeldorings gelê. Saggies begin die tante Stille Nag te sing. Haar oumensstem is krakerig, maar vir ons het dit die klank van 'n nagtegaal gehad. Dis asof van iewers af die

engele saamgesing het. Die oom het met sy dreunstem ingeval en Lien kort na hom. Ek het probeer, maar die knop in my keel was te groot. Ek kon net fluister. Ek het daar lief geword vir hierdie twee eenvoudige, maar opregte mense. "'Ek wens daar was iets wat ons vir die twee oues kon doen,' sê ek later vir Lien toe ons in die bed lê. "'Hulle het alles wat hulle nodig het,' sê Lien. 'Wêreldsgoed beteken vir hulle niks nie. As ons iets wil doen, moet ons bid en vra dat die Here hulle kinders sal laat terugkom.' "Daar langs die bed het ons toe gekniel en vir die Here gevra om tog ook aan die oumense se hartseer te dink en hulle kinders te laat terugkom. Met 'n tevrede gemoed het ons die kers doodgeblaas en aan die slaap geraak. "Die oumense was baie bly toe ons vra of ons 'n paar dae langer kan bly. Ons kon eenvoudig nie genoeg van hulle gasvryheid kry nie. Ons het saam met hulle lang ente met die donkiekarretjie in die veld gery, en dit was veral vir Lien baie lekker. Dit het my laat besef hoe leeg ons lewens regtig geword het. As ons kuiermense kry, dan vat ons hulle na een of ander Mall of 'n ding toe, maar hier is 'n rit op 'n donkiekar in die veld 'n siele lafenis. "Oujaarsdag middag, toe ons terugkom van die veld af, sien ons die vreemde kar onder die kameeldoring staan. "'Haai kyk pa ons het nog mense gekry is dit nou nie vir jou wonderlik nie?' "Dis toe die figuur om die hoek van die huis kom dat die oom die teuels styf pluk. Die donkies het nog nie eers behoorlik stilgestaan nie, of die oom spring af en storm vooruit. "'Hennerik!

Hennerikkie my seun!' Die oom huil. "'Pa!' roep die man van die hoek af. 'Pa!' Toe is hulle in mekaar se arms. Die pa en sy seun. "Die tante kom ook by. 'Hennerik . . . Hennerikkiekie, is dit regtig jy, my kind?' Die tante se vreugde ken geen perke nie. Hulle omhels mekaar. "'Wag Ma, Pa, hier is nog mense.' Toe sien ons die ander mense wat om die hoek kom. "'Freek!' roep die oom. 'Freek, ag my seun. Ek is so bly. Die Here is vir ons goed. En die ander? Wie is hulle?' "'Pa, Ma, ontmoet ons vrouens en julle kleinkinders.' "Toe het daar voor ons oë 'n ding gebeur wat in my geheue ingegraveer is en wat ek sal onthou tot die dag van my dood," sê Tert. "Die oom sak daar op die warm kalaharisand op sy knieë neer en bid 'n dank- en lofgebed waarvan ek die gelyke nog nie gehoor het nie. Soos 'n Abraham van ouds. Op sy knieë met sy hande na bo uitgestrek. "Ek en Lien het na mekaar gekyk. Trane het in Lien se oë geblink. Ons het op heilige grond gestaan. Ons gebed is verhoor. Die Here het vir ons gegee presiés wat ons van Hom gevra het." (Skrywer onbekend)

FOR ANY TYPE OF PRINTING/SIGNAGE Invoice books, Phamplets, Business Cards, T-shirt, Corporate gifts, Signs, Branding of vechiles and much more

072 757 0514

Portugal Take-Aways

Opposite ABSA in Kerkstraat - Tel: 058 863 3588 Come and Satisfy your Taste buds….

Delicious super dagwoods Patty, Cheese, Egg, Bacon & ToChips die for

Best pizza in town Best Ever Fish & Chips

nou weet jy now you know

REKORD 07


08 REKORD

nou weet jy now you know


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
REITZ REKORD 18 DESEMBER 2015 by Veldbrand Nketoana - Issuu