Reitz
NOW ON SALE EVERY WEDNESDAY! NOU TE KOOP ELKE WOENSDAG!
15/01/2016
Edition 103
frankfortrekord@gmail.com
Ads: 072 757 0514
News: 073 555 7930
GRATIS/FREE
Onderwyseres van die jaar, gaan aan… REITZ – Baie geluk aan Maureen Vermaak van Model Manifest Reitz wat die 2015 “Teacher of the Year” Toekenning ontvang het by Model Manifest se jaarlikste afsluiting. Model Manifest het takke regoor SA
asook in Swaziland. Maureen: " Dit was n groot eer om die toekenning te ontvang. Ek het dit regtig nie verwag nie en is te danke aan my wonderlike studente“ – Maureen Vermaak
Op die foto: Die sertifikate wat Maureen ontvang het
community
chuckle In die personeelkamer kla al wat ’n onderwysers oor Jannie. “Ek wens mens kon die kinders nog pak gee.” Voeg die jong juffrou Visser by. “Ek dink dan sou Jannie in sy spoor trap.” Meneer De Wet, gretig om die jong juffrou te beïndruk, kondig aan dat hy die kans gaan vat en Jannie die pak van sy lewe gaan gee. “As hy weer aanjaag, stuur hom na my toe!” Twee dae later kom Jannie by meneer De Wet aan. “Juffrou Visser het my gestuur, ”Vêrder kom Jannie nie, want meneer De Wet pluk ’n lat uit en gee hom ses houe. “Sien jy wat gebeur met stout kinders mannetjie! Wat het jy vir jouself te sê?” Meneer De Wet. “Juffrou Visser wou net weet of meneer vir haar ’n skêr het om te leen.”
inspiration
Tot die skilpaaie juig toe dit begin reën het in die Disrtrik van Winburg wat min of meer 80mm reën gekry het Foto is geneem deur Erika Kotze, vanaf Winburg Stuur jou foto na editor@rekordmedia.co m toe. Sluit asseblief in waar die foto en deur wie die foto geneem is.
Tweeling brags with 100% passing rate TWEELING - Tweeling High school and Tweeling combined school brags with 100% passing rate. A big Congratulations to this school – Shané Fourie
soduku
Answer on page 7
dairy
DON'T LET THEM GUESS. LET THE COMMUNITY KNOW BY PLACING YOUR EVENT FOR FREE IN REKORD! E-MAIL editor@rekordmedia.com 02
Advertise with us 072 757 0514
nou weet jy now you know
community
Agribesighede ondersteun droogterampfonds Rainwatch Die Suid-Afrikaanse landboubesigheidsgemeenska p het as geheel sy steun toegesê aan die Droogterampfonds wat oorspronklik deur Senwes, in medewerking met Agri SA, aangevoor is. Die besluit is in Desember 2015 op ’n vergadering van SuidAfrikaanse agribesigheidbestuurders in Bloemfontein geneem. Senwes het nou die volle bestuur van die fonds aan Agri SA oorgedra en het as’t ware ’n hoofskenker geword met ’n bydrae van R1miljoen. Christo van der
Rheede, adjunk-uitvoerende direkteur van Agri SA, sal algehele verantwoordelikheid vir die fonds aanvaar, wat die verspreiding van geld en veevoer aan boere wat dit benodig, insluit. Produsente wat veevoer nodig het, word versoek om hul naaste landbou-unie of Agri SA te kontak. Die fonds, wat agt weke gelede geloods is, staan tans op R1 878 353,78. Die meeste van die skenkings kom van gewone SuidAfrikaners via duisende SMSbydrae. Verskeie groot bydraes is egter deur
maatskappye soos Reënval in Frankfort Reënval in Clocolan Beefmaster, Voermol, Sanlam, Monsanto, Grainovation, Overberg Agri en FNB gemaak. Spoornet en ander vervoermaatskappye het ook aangedui dat hulle bereid is om veevoer te vervoer ter ondersteuning van die Droogterampfonds. In ’n ander ontwikkeling het die saadmaatskappy Monsanto aangekondig dat hy ’n beduidende hoeveelheid saad geoormerk het vir nuwe boere wat onder die gevolge van die Die reënval wat die afgelope week droogte ly. – courtesey veeplaas plaasgevind het… Clocolan
32mm
Frankfort
5mm
Ficksburg
30mm
Warden
23mm
Harrismith
29mm
Reitz
70mm
Winburg
80mm
Rouxville
15mm
Bethlehem
68mm
Swinbern
22mm
Reënval in Reitz
Rekord reënwaak wil graag op elke dorp in ons lesersarea 'n leser hê wat vir ons die reënval kan deur WhatsApp nadat dit gereën het. WhatsApp Rekord by 063 111 6862 .
nou weet jy now you know
Share your news with us 073 555 7930
03
Gemeenskapskalender kitchen delight Sweet and Salty Cereal Bars
Ingredients 946.36 ml Crispix cereal 473.18 ml Cheerios toasted oat cereal 354.88 ml lightly salted peanuts 354.88 ml broken pretzels 354.88 ml M&M's plain chocolate candy 236.59 ml light corn syrup 236.59 ml packed brown sugar 118.29 ml butter 4.92 ml vanilla Directions Combine cereals, peanuts, and pretzels in a large bowl. Combine corn syrup, brown sugar, and butter in a medium saucepan and bring to a boil over medium heat; boil 3 minutes, stirring constantly. Stir in vanilla. Immediately pour sugar mixture over cereal mixture, and stir well to coat; stir in M&Ms. Using a greased spatula, press mixture tightly into a greased jellyroll pan (approximately 15X10 inches) and cool at room temperature. (I spread it as evenly as I could, then covered with a sheet of non-stick aluminum foil and pressed it out firmly and evenly.). Cut into bars when completely cooled.
heuning Ek dink nogal dat ons as ’n Christene se lewens gevul behoort te wees met dankbaarheid en met hoop. Ons kan dié twee laat groei in ons harte en lewens wanneer ons gereeld terugdink aan die Here se getrouheid, Sy versorging en voorsiening, Sy hulp en raad wat Hy al in die verlede aan ons bewys het en as ons bid en glo dat Hy weer Sy getrouheid aan ons sal bewys. Wanneer jy onthou wat Hy in die verlede vir jou gedoen het, sal jy opnuut weer bly en dankbaar wees daaroor en sal dit jou mos outomaties weer hoop gee vir die toekoms, vir enige moeilike situasie wat voor jou mag lê, vir enige berg wat jy dalk in hierdie nuwe jaar kan teëkom. Die Psalm skrywer het dit ook gedoen: “Here, ek onthou wat wat U gedoen het, U wonderlike dade van destyds. U dade bly in my gedagtes. Al U werke wil ek bepeins.” (Ps. 77:12-13) Ek gaan myself gereeld aan hierdie aanhaling herinner: “Looking back so the view looking forward is even clearer.” ~ Wilna Botha, 04
Vrydag 08 Januarie: 09 Jan. Gr. 8-kamp 10 Jan. Gr. 8-kamp; AGS 09:30 + 18:00; APK 08:00; Geref. 09:30 + 10:45; Herv. 07:30; NG Reitz 09:30; NG Wes 09:30 11 Jan. Gr. 8-kamp; Week van Gebed NG Reitz 12 Jan. Week van Gebed NG Reitz 13 Jan. Skool open; Week van Gebed NG Reitz; Hartklop 19:00 14 Jan. Week van Gebed NG Reitz 15 Jan. Kleuresport 17 Jan. AGS 09:30 + 18:00; APK 08:00; Geref. 09:30 + 11:00; Herv. 07:30; NG Reitz 09:30; NG Wes 09:30 18 Jan. Predikantetee 10:00; Gr. 1-ouervergadering 17:30 20 Jan. Gr. 4-ouervergadering 17:30; Hartklop 19:00 21 Jan. Gr. 12-ouervergadering 17:30; Senior Rugby-ouervergadering 18:30 22 Jan. Padkafee Herv.; Fonteine Atletiek Vrydag 15 Januarie: 15 Jan. Kleuresport 17 Jan. AGS 09:30 + 18:00; APK 08:00; Geref. 09:30 + 11:00; Herv. 07:30; NG Reitz 09:30; NG Wes 09:30 18 Jan. Predikantetee 10:00; Gr. 1-ouervergadering 17:30 20 Jan. Gr. 4-ouervergadering 17:30; Hartklop 19:00 21 Jan. Gr. 12-ouervergadering 17:30; Senior Rugby-ouervergadering 18:30 22 Jan. Padkafee Herv.; Fonteine Atletiek 24 Jan. AGS 09:30 + 18:00; APK 08:00; Geref. 09:30 + 11:00; Herv. 07:30; NG Reitz 09:30; NG Wes 09:30 25 Jan. Gr. 11-ouervergadering 17:30 27 Jan. Dorpsatletiek; Hartklop 19:00 28 Jan. Gr. 9-ouervergadering 17:30; Gr. 8-ouervergadering 18:30 29 Jan. CrossKine AGS; Visete Geref. Vrydag 22 Januarie: 22 Jan. Padkafee Herv.; Fonteine Atletiek 24 Jan. AGS 09:30 + 18:00; APK 08:00; Geref. 09:30 + 11:00; Herv. 07:30; NG Reitz 09:30; NG Wes 09:30 25 Jan. Gr. 11-ouervergadering 17:30 27 Jan. Dorpsatletiek; Hartklop 19:00 28 Jan. Gr. 9-ouervergadering 17:30; Gr. 8-ouervergadering 18:30 29 Jan. CrossKine AGS; Visete Geref. 30 Jan. HTS Sasol Atletiek 31 Jan. AGS 09:30 + 18:00; APK 08:00; Geref. 09:30 + 11:00; Herv. 07:30; NG Reitz 09:30; NG Wes 09:30 02 Feb. ENGO-vergadering 16:45; Jb2C-vergadering 17:30 03 Feb. Hartklop 19:00 04 Feb. LS Riemland Atletiek Vrydag 29 Januarie: 29 Jan. CrossKine AGS; Visete Geref. 30 Jan. HTS Sasol Atletiek 31 Jan. AGS 09:30 + 18:00; APK 08:00; Geref. 09:30 + 11:00; Herv. 07:30; NG Reitz 09:30; NG Wes 09:30 02 Feb. ENGO-vergadering 16:45; Jb2C-vergadering 17:30 03 Feb. Hartklop 19:00 04 Feb. LS Riemland Atletiek 07 Feb. AGS 09:30 + 18:00; APK 08:00; Geref. 09:30 + 11:00; Herv. 07:30; NG Reitz 09:30; NG Wes 09:30 10 Feb. HS Riemland Atletiek; Hartklop 19:00 11 Feb. Bielie Mielie; RHS Valentynsbal 12 Feb. Bielie Mielie
Meester
Advertise with us 072 757 0514
Deur Danie Cronjè
nou weet jy now you know
vkb bieliemielie festival focus
Steeds minder implemente verkoop Altesaam 246 trekkers is in Desember verkoop, wat byna 30% minder is as die 344 in Desember 2014. Vir die 2015kalenderjaar is verkope 12% laer as in 2014. Die vyf stropers wat verkoop is, is aansienlik minder as die agt van Desember 2014. Vir die kalenderjaar is stroperverkope sowat 37% laer as in die vorige kalenderjaar. Die situasie het versleg sedert
verlede maand, weens die voortslepende droogte- en hittegolftoestande. Somergewasse wat in die oostelike dele van die land aangeplant is, lyk relatief goed, maar opvolgreën is dringend nodig. Buiten die ernstige weerprobleme, gaan die onlangse skerp daling in die waarde van die rand lei tot aansienlike prysverhogings vir landboumasjinerie, maar ook
die prys van somergewasse. Dit gaan ’n ernstige sneeubaleffek op die hele SuidAfrikaanse ekonomie hê. Die landbouen landboumasjineriebedrywe gaan veral ’n baie moeilike 2016 tegemoet en sal in die volgende maande moet veg om blote oorlewing. – courtese veeplaas
SA festive season road deaths climb, 1700 killed Preliminary figures show more than 1,700 people died on South African roads over the festive season, Transport Minister Dipuo Peters said on Tuesday. “In the period between December 1 (2015) and January 11 (2016) the 1,387 fatal crashes experienced on the roads represents an 11% increase in the number of crashes compared to the 2014 festive season where 1,253 were recorded,” Peters told reporters at a media briefing in Pretoria.“Invariably, the fatalities increased by 220 (14%) from 1,535 over the same period in the previous year to 1,755. KwaZulu-Natal is the only province that recorded a decline in the percentage of fatalities by
2%.”Peters said the Western Cape recorded the highest percentage of fatal crashes. Fatalities increased in that province from 122 to 162.During the period under review, Peters said small motor vehicles accounted for 47.9% of total crashes, followed by light delivery vehicles at 22.7%. Minibuses and combo vehicles had 10.1% and trucks contributed 4.8%.“The majority of people who died were passengers at 33.3% followed by pedestrians at 33.9%. Drivers contributed 23.9% of the fatalities and cyclists 2.8%,” said Peters.The majority of those killed were males, making up 74% of total fatalities. Females accounted for 25.2% of the road deaths,
while the sex of the remainder of those killed could not be established due to bodies being burnt beyond immediate recognition.“Very disturbingly, of this number, 81.4% is apportioned to blacks while the remainder varies between coloureds, whites, Asians and foreigners,” said Peters.According to the department of transport, the “human factor” was the biggest contributor to fatal crashes. Many of the collisions occurred as a result of jaywalking, speeding, overtaking in the face of oncoming traffic, and driving under the influence of alcohol. – courtesy ofm
Momentum loop hoog in geveg teen droogte Die reën oor die afgelope naweek het minimale verligting gebring, maar die mensdom is besig om in te gryp. Groot gedeeltes van die land het oor die afgelope naweek die reën waarna hulle gesmag het ontvang. Dit was slegs ‘n druppel in die massiewe emmer, wat hierdie droogte gebring het. Suid-Afrikaanse boere, onder leiding van die organisasie Boere in Nood, is besig om hul harte oop te nou weet jy now you know
maak. Duisende bale is reeds geskenk aan gebiede in die land wat dit die nodigste het en die momentum loop hoog. Afriforum het ook by die geveg teen die droogte aangesluit, deur ‘n helpmekaarplan te loods. Afriforum is van plan om tydens die komende weke lede van die publiek vir R10 donasie te vra. Die groep beloof verder om die geld wat ingesamel word, op ʼn rand-tot-rand-grondslag te
verdubbel. Henk Maree vertel van dorpe wat sonder water moet lewe en dat hul geen ander keuse het as om te help nie. Hy pleit verder dat die res van die land ook hulp aan die persone wie dit nodig het sal verleen. Dit kan gedoen word deur jou naam na 38312 te SMS om R10 tot die fonds by te dra. Elke R10-SMS gaan R20 se bydrae tot die droogtefonds verseker. - klk
Share your news with us 073 555 7930
Het jy die eerste week se Carpe Diem gemis? Gaan na www.issuu.com tik in ons naam Vrede Rekord en lees in laasweek se uitgawe wat gebeur het. WEEK 2 Dit gaan nie goed met Caren Pieterse nie. Die pille lê weer die vloer vol en die pyn skiet deur haar lyf. Sy is al so gatvol vir die trane en pyn. Sy gaan sit op die bad se rand en sug. Die kinders is binnekort hier en die huis moet nog netjies gemaak word. Sy sak neer op die vloer en begin die pille een vir een optel... Terwyl die Nissan Hardbody by die plaaspad indraai luisetr Johan Pieterse met 'n halwe oor na wat sy dogter sê alwetend 'n herhaling sal binnekort volg sodra die by die huis is. In die spieëltjie gewaar hy sy seun se bekommerde frons en wonder wat nou fout is. Dis dalk liefde, of skool of die feit dat hy die Hoofseun is. Johan glimlag, sy dogter glimlag en straal by haar nuwe skool. Hy is bly sy is gelukkig. Dit maak die skelm kyke en geskinder in die dorp oor jy ook nou een van daai is wat sy kind nie na die plaaslike Hoërskool toe stuur nie is. God het Zani 'n talent vir hokkie gegee, Dirk speel rugby en beide beurse het dit finansieël baie beter by die huis gemaak. Te hel met die wat hom nou beskinder. Dis in sy kinders se belang... Dirk was glad nie gelukkig dat sy sus nou saam in dieselfde skool is nie. Dit complicate dinge vir hom. Miskien moet hy net met alles uitkom. Whatever hy sal maar net om sus te werk moet gaan en wanneer die tyd reg is sal hy die nuus deel. Nie nou nie. Nie nou nie. Zani sou eerder in die Koshuis wou wees en vanaand iewers saam met Paul-Ryk die liggies wou gaan kyk. Dis al wat sleg is as jou ou in 'n ander dorp bly. Wel, sy vertrou hom 100%. Hy sal tog nie op haar cheat nie, soos wat hy met haar op Belinda gecheat het nie? Hy't so ver nog alles gekry wat hy by haar wou hê. Sy weet darem hoe om haar man gelukkig te hou... Lees volgende week verder aan CARPE DIEM. Sluit aan by die Rekord CARPE DIEM WhatsApp groep. WhatsApp die woord CARPE DIEM jou naam. dorp en ouderdom na 063 111 6862 en antwoord die vraag: Wat dink jy is die nuus wat Dirk nie wil deel nie? 05
community It's a fact Maize production has been hit hard A report released by the UN’s food and nutrition working group last month found this drought – the country’s worst since 1992 – had caused a decline in maize production that had already led to an increase in food prices of 6.4%. “South Africa’s first maize production forecast estimates the 2015 harvest to be the worst in eight years,” it found. The Crop Estimates Committee predicts this season’s harvest will be 9.84 million metric tons, the smallest since 2007. Agricultural business chamber Agbiz CEO John Purchase said the cost of the drought was difficulty to quantify. “Just the maize crop is down from 14.25 million tons [worth R25.4 billion] last year to an estimated 9.84 million tons this year. This alone translates to a loss in income of close to R10 billion. The total loss amounts to [several] billions [more],” he said. Grain SA chief executive Jannie de Villiers warned that the country would have barely enough white maize for its own consumption, and would need to import about 700 000 tons of yellow maize to feed livestock, which would cost farmers R1.96 billion.
klitsgras Klitsie het 'n verlede week op 'n date uit gegaan. Lieflike bruin gebrande boer wat Klitsie sommer in 'n khaki kortbroek en hemp met die Hilux kom optel het. Die klere was so skoon soos die John Deere keppie wat die man se pragtige kort gesnyde blonde hare weg gesteek het. Klitsie kon toe nie help om te wonder hoeveel tyd en detail in die vooraf beplanning vir die date deur hom gegaan het nie. Hy't geshower, 'n skoon onderbroek en khaki's aangetrek sy hare gekam bietjie Old spice opgegooi en daar gaan jy. Nie Klitsie nie. Dis amazing hoeveel hare en plekke geshave moet word vir die date. Die mani en pedi kos 'n fortune en dan 'n gemaklike rokkie en skoene moet ook dan gesoek word. Die Cosmo sê te veel jewellery is nie die inding nie en die Sarie se weer gooi toe van die krale, bande and heavens know what. Die vooruitsig dat daar dalk gekafoefel kan word, word ook in diepte bespreek en daar word maar weer op nog plekke geshave for just in case you know. Ek hoop maar dis no case at all maar hey jy moet maar gereed wees. Die bra en die pantie is nog 'n issue wat intens bespreek word. Wit is te en blou is te en vergeet van rooi. Satyn of gewoon. En wat om aan te smeer en te spray. En dan wat nog alles in die handsak moet kom. Gelukkig is die so groot dat jy hom met alles en nog 'n bietjie ekstra kan laai. Die tyd. Die geld. Die moeite. Mans moet ons girls waardeer vir al die tyd en geld wat ons op voor die date spandeer. Maar nou ja, ek moet eerlik wees die boer was mooier met net die John Deere keppie aan... tot volgende week 06
Agribesighede ondersteun droogterampfonds Die Suid-Afrikaanse landboubesigheidsgemeenska p het as geheel sy steun toegesê aan die Droogterampfonds wat oorspronklik deur Senwes, in medewerking met Agri SA, aangevoor is. Die besluit is in Desember 2015 op ’n vergadering van SuidAfrikaanse agribesigheidbestuurders in Bloemfontein geneem. Senwes het nou die volle bestuur van die fonds aan Agri SA oorgedra en het as’t ware ’n hoofskenker geword met ’n bydrae van R1miljoen. Christo van der
Rheede, adjunk-uitvoerende direkteur van Agri SA, sal algehele verantwoordelikheid vir die fonds aanvaar, wat die verspreiding van geld en veevoer aan boere wat dit benodig, insluit. Produsente wat veevoer nodig het, word versoek om hul naaste landbou-unie of Agri SA te kontak. Die fonds, wat agt weke gelede geloods is, staan tans op R1 878 353,78. Die meeste van die skenkings kom van gewone SuidAfrikaners via duisende SMSbydrae. Verskeie groot bydraes is egter deur
maatskappye soos Beefmaster, Voermol, Sanlam, Monsanto, Grainovation, Overberg Agri en FNB gemaak. Spoornet en ander vervoermaatskappye het ook aangedui dat hulle bereid is om veevoer te vervoer ter ondersteuning van die Droogterampfonds. In ’n ander ontwikkeling het die saadmaatskappy Monsanto aangekondig dat hy ’n beduidende hoeveelheid saad geoormerk het vir nuwe boere wat onder die gevolge van die droogte ly. – courtesey veeplaas
SA Fabrieke agter met veevoer
‘n Groot tekort aan weiveld onder boere, veroorsaak ‘n groot aanvraag na ruvoerprodukte, wat vervaardigers van veevoer se produksie verstadig. Daar is klaar ‘n agterstand van 90 dae onder produksie. Volgens Landbouweekblad : Mnr. Urbanus Badenhorst, direkteur ontwikkeling van die sentrale streek van Agri Development Solutions, het met verskeie veevoervervaardigers en agribesighede gesels, wat bevestig het dat hul (veral die sogenaamde ruvoerfabrieke
vir herkouers) agterstande van 30 tot 90 dae het met produksie. Badenhorst is ook betrokke by Lubern Voere, asook die Adfarm se Premixreeks van voer. Oorsake vir die agterstand word verwys na boere en agri-besighede se paniekbestellings. Hulle raak senuweeagtig dat daar nie genoeg veevoer en ander voorraad beskikbaar sal wees nie. Daar is ook minder ruvoerfabrieke in Suid-Afrika, met kleiner produksiekapasiteite. Die produksietempo van ruvoer-
fabrieke is ook stadiger as sekere fabrieke met geen ruvoer. Daar is ‘n noue band tussen skaap- en beesvoere, beweer Landbouweekblad. Geweldige druk word geplaas op die beskikbaarheid van alle roumateriale (ingesluit in veevoere) en die druk gaan nie verminder op die verspreiding na veevoerfabrieke nie. A.g.v. die tekorte aan mielies en dan lusern naby die winter, sal daar steeds prysstygings plaasvind. - AgriSA
RPO gee raad aan boere in droogtegebiede Die Rooivleisprodusenteorganisasie (RPO) in die Vrystaat raai boere, wat swaar gebuk gaan onder die droogte, aan om hul kernkuddes te behou. Voorsitter, Neels de Villiers, sê boere moet nou probeer om nie van hul kernkuddes ontslae te raak nie, maar eerder hul surpluskuddes te verkoop, want daar kan later ‘n tekort aan aanteeldiere
wees. Hy sê dit gaan sleg met boere wat nie genoeg veevoer beskikbaaar het nie. Volgens hom probeer die RPO help met veevoerskenkings en geldelike bydraes. Dié organisasie het ook by die vrywilliger-organisasie, Boere in Nood, aangesluit wat reeds sowat R700 000 ingesamel het om veevoer oor die land heen aan boere in die knellende droogtegebiede te
Advertise with us 072 757 0514
versprei. Hy sê boere moet vasbyt.“Hou moed, ons glo ‘n uitkoms is naby. Probeer ontslae raak van surplusdiere wat nie in produksie is nie.” Hy glo goeie reën gaan verligting bring. De Villiers sê die prys van rooivleis is verbasend hoog, al is daar ‘n ooraanbod in die mark. – courtesy of ofm
nou weet jy now you know
community classifieds
Mina nawe Re ea leboha haele mona o so huletse ba hae, hana e tla be se le khetlo la bobeli kapa ke laboraro? Re tshepa hore mona teng o tla hle o dule, kea ipotsa na mofumahadi wa hao ha a ka sheba Whatapp ya hao na o tla hlo dule o nyetse. Dinepe tsa maponapona le meqoqo e tsoang bananeng eo e tlamehang ebe e pakeng tsa hao le ena tsa taba tsa kamoreng. Hatle keng ka wena le banana baa, ke taba ya chelate kapa makhulo a matala e ba a bonang ha ba o sheba hobane ha ke dumele e le taba ya lerato? O tsoa o kena matlong a baeti, ebile monate ha o ba tlise ka tlung. Kappa ke taba ya hore o rata nama tse bonolo. Le mofumahali wa hao ntse le nama e bonolo hantle keng e kale hobane le tlasa lebanta thepa ha ya fellla. Mohlong ba shebile machankura, joang hobane o lekhonatha ha o tla pokothong. Che ha se taba ya hore thepa e kae, ha fela o tseba ho e sebelisa‌ ke selemo se secha, a ko tlohele lihempe tse lipalesa le lieta tse motsu ka nkong.
Advertise in our classified section for only R2 per word. Whatsapp or SMS your ad to 063 111 6862. NO telephonic or fax smalls will be accepted
PROPERTIES
VECHILES
Gesellige, tradisionele familie woning. 3 Slaap-, 2 badkamer aan Hoofhuis met ruim vertrekke en binne braai. Aan huis lifelike groot woonstel, motorhuis vir 4 motors met ekstra motorhuis en buitekamers. Gevestigde tuin binne loop afstand van skool RIKA DE WINNAAR EIENDOMME REITZ 082 448 9018
Historical Sandstone Home which has been renovated. 2 bedrooms, two bathrooms, large fitted kitchen, sunny lounge/dining room (wooden floors) study with built in shelves rd (or 3 bedroom) PLUS! 1 bedroom cottage outside and Gazebo R1 800 000 ROSE REAL ESTATE LADYBRAND (051) 924 0377
Corner Plot! 5 bedroom home 3 bathroom, large lounge with bar, separate TV room, fitted kitchen, 3 R950000.00 garages, braai area, Spacious 2 bed pool and Lapa R1 400 house WITH 1 bed 000 flat. Close to CBD. ROSE REAL ESTATE LADYBRAND LADYBRAND PROPERTIES ANITA (051) 9240162 (051) 924 0377
Contact us Deadline d Tuesday 12:00 E-mail us at e reitzrekord@gmail.com nou weet jy now you know
Advertising Rachel Viljoen c 072 757 0514
News desk Palesa Fonane c 073 555 7930
Editor Shanè Fourie c 081 096 6579
F
F
F
086 402 9106 072 757 0514
Share your news with us 073 555 7930
086 402 9106 072 757 0514
086 402 9106 072 757 0514
07
community
nou weet jy now you know
Share your news with us 073 555 7930
08