Skip to main content

REITZ REKORD 13 OKTOBER 2017

Page 1

REITZ

REKORD

Free/Gratis

13/10/2017

liveromedia@mweb.co.za

072 757 0514

Hoërskool Reitz Matriekafskeid 2017 .Foto’s binne


02

REKORD

Laugh out loud

Navrae kan aan Maryna de Klerk gerig word deur gedurende kantoor ure 071 021 2444 te skakel of per e.pos liveromedia@mweb.co.za

Skuts wat fyn kan korrel presteer foto: Danie Symington en CW Potgieter.

Chuckle ‘n Polisiebeampte spring in sy patrolliemotor en skakel die polisiestasie. “Ek het ‘n baie interessante saak hier,” sê hy. “’n Vrou het so pas haar man doodgeskiet omdat hy per ongeluk oor die nat vloere wat sy gemop het gestap het.” “Het jy haar in hegtenis geneem?” vra die sersant. “Nee, nog nie. Die vloer is nog sopnat.”

Sandra la Grange rekordnews@gmail.com ‘n Egpaar ry vir etlike kilometers op ‘n grondpad sonder om ‘n enkele woord te praat, die gevolg van ‘n vroeëre argument tussen hulle. Toe hulle verby ‘n hanewerf vol donkies, varke en bokke ry, sê die man ewe sarkasties, “Familie van jou?” “Ja,” antwoord sy, “aangetroud.”

BETHLEHEM: Die SA Jagtersvereniging Riemlandtak is een van 75 takke van SA Jagters reg oor die land. SA Jagters het ‘n ledetal van oor die 41 000. Riemland spog met sy eie skietbaan en klubhuis wat te Danielsrus geleë is en het ‘n ledetal van 662 waarvan 319 as Toegewyde

Water supply interrupted in Petsana Reitz due to burst pipe.

On Monday, the 9th of October technicians were sent to the Nketoana treatment plant where the main pipe burst. According to the Nketoana local municipality’s Bela

03

nou weet jy now you know

Mokhali, water may be cut off for as long as 3 days. The technicians started working as soon as they could and tireleslly worked throughout the day.

Jagters en 154 as Toegewyde Sportskuts opgelei is. So sê Danie Symington wat die afgelope sewe jaar voorsitter van die tak is en het hom dit ten doel gestel om ‘n eie skietbaan en geriewe vir die tak te verkry. In 2015 is ‘n skietbaan en klubhuis te Daniëlsrus gebou wat tans as een van die beste bane in die land beskou word. Vervolg .3

Focus on

World Sight Day (WSD) is an annual day of awareness held on the second Thursday of October, to focus global attention on blindness and vision impairment. World Sight Day 2017 is on 12 October the 'Call to Action' for World Sight Day is:WSD is co-ordinated by IAPB under the VISION 2020 Global Initiative. The theme, and certain core materials are generated by IAPB. All events are organised independently by members and supporter organisations. Approximately 285 million people worldwide live with low vision and blindness. Of these, 39 million people are blind and 246 million have moderate or severe visual impairment. 90% of blind people live in lowincome countries. Yet 80% of visual impairment is avoidable i.e. readily treatable and/or preventable. Restorations of sight, and blindness prevention strategies are among the most cost-effective interventions in health care. The number of people blind from infectious causes has greatly reduced in the past 20 years. An estimated 19 million children are visually impaired. About 65 % of all people who are visually impaired are aged 50 and older, while this age group comprises only 20% of the world's population. Increasing elderly populations in many countries mean that more people will be at risk of agerelated visual impairment.


nou weet jynow you know

Facts about kidneys 1. The blood flow in kidneys is higher than the blood flow in heart, liver and brain. 2. Kidneys measure around 4.5 inches in length. 3. Kidneys are no bigger than a standard computer mouse or a cell phone. 4. Each individual kidney weighs around 4-6 ounces. 5. In case of new born human babies, the kidney to body weight ratio is 3 times the kidney to body weight ratio in adults. 6. In case of adults, kidneys form only 0.5% of the entire body weight. 7. Exactly half of one single kidney is capable of doing the job that is performed by two kidneys together. 8. Each individual kidney consists of at least 1 million and up to 2 million nephrons. Nephrons are nothing but very tiny filters that are capable of filtering blood and eliminating the waste materials. 9. In a single hour, kidneys receive around 120 pints of blood. 10. Though the kidneys weigh on 0.5% of the entire body weight, they actually receive more arterial blood compared to other organs in body. Almost 25% of the blood pumped by the heart goes to the kidneys. 11. Once a person reaches the age of 40, the number of functional nephrons present in each kidney start falling at a rate of 1% a year.

Skuts wat fyn kan korrel presteer Vervolg

ROLO Riemland A-span Die ROLO Riemland A-span het vanjaar aan drie Streekskiete in die Vrystaat deelgeneem en as volg presteer: Riemlandtakstreekskiet (Bethlehem) - 1ste plek Valschriviertak-streekskiet (Kroonstad) - 1ste plek Cheetahtakstreekskiet (Bloemfontein) - 3de plek Riemland A was ook as die No. 1span in ie Vrystaat aangewys. Nasionale Intertak-Spanskiet Tydens die Nasionale IntertakSpanskiet op 12 Augustus gehou was, verower die Riemlandspan 4de plek in die land. Voorwaar ‘n groot prestasie gesien in die lig dat daar teen takke regoor die land gekompeteer word waarvan sommige takke meer as 4000 lede het (dit is meer lede as wat in die hele Vrystaat is). Nasionale PresidentskietKampioenskap Die Nasionale PresidentskietKampioenskap (individueel) was op die 20ste September in Kroonstad gehou. Slegs die land se top 150 skuts word na die geleentheid genooi. Daar het 10 van Riemland se skuts vir die Nasionale Kampioenskappe gekwalifiseer in teenstelling met die 2-3 van vorige jare. Danie Symington is as die nasionale wenner aangewys met ‘n telling van 700 uit ‘n moontlike

720. Wat dit interessant maak, is dat CW Potgieter, ook van Riemlandtak, in die 2de plek was met presies dieselfde punte, maar dat hy uitgetel was op slegs 2 vkolle wat hy minder gehad het. Ander skuts van Riemland wat presteer het, is as volg: Johan Fourie - 25ste plek, Johan Steyn - 27ste plek, Johannes Schoeman - 30ste plek, Okkie Meyer 42ste plek, Rieta-Marie Fourie was 4de in die vroue-afdeling en Oom Hendrik Louw was 5de in die veterane-afdeling. Ses (6) van die skuts het gekwalifiseer vir Platinumstatus (dit is 80% en meer). Aan hierdie skuts word ‘n gesogte amptelike baadjie, wat elke skut se droom is, tydens die Nasionale Kongres oorhandig. Symington sê die kompetisie was geweldig straf en die tellings was baie na aan mekaar. Daar is slegs drie punte verskil tussen die eerste 20 posisies en slegs die aantal v-kolle het meestal die skut se posisie bepaal. “Hierdie is voorwaar puik prestasies van die onderskeie skuts indien daar in gedagte gehou word dat die SA Jagtersvereninig uit meer as 41 000 lede bestaan. Riemland kan voorwaar trots wees op hierdie skuts! “Dit is duidelik dat ons fasiliteite, wat van nasionale gehalte en standaarde is, 'n groot bydae maak tot die skuts se prestasies en ek bedank alle borge en hulp van die lede wat dit moontlik gemaak het.”

REKORD

Funny facts

03 03

Wearing headphones for just an hour will increase the bacteria in your ear by 700 times A ball of glass will bounce higher than a ball of rubber. A ball of solid steel will bounce higher than one made entirely of glass. Like fingerprints, everyone's tongue print is different. Ostriches are often not taken seriously. They can run faster than horses, and the males can roar like lions Many sharks lay eggs, but hammerheads give birth to live babies that look like very small duplicates of their parents. Young hammerheads are usually born headfirst, with the tip of their hammer-shaped head folded backward to make them more streamlined for birth. The male praying mantis cannot copulate while its head is attached to its body. The female initiates sex by ripping the male's head off Beetles taste like apples, wasps like pine nuts, and worms like fried bacon Cats often rub up against people and furniture to lay their scent and mark their territory. They do it this way, as opposed to the way dogs do it, because they have scent glands in their faces


04

REKORD

Events Calendar

Heuning druppels

Woede is 'n vreeslike ding, dit laat mense verskriklike dinge doen waaroor hulle gewoonlik later spyt is. Ek is oortuig daarvan dat jy jouself ook dalk vandag in 'n ander bloedgroep in vererg het. En dalk ook woorde gebruik het soos: "Ek kan moord pleeg...!“ En dis presies wat met Kain gebeur het toe hy vir Abel vermoor het, uit jaloesie omdat die Here Abel se offer aangeneem het en nie syne nie. Gen 4:8 "Kain het met sy broer Abel gepraat, en toe hulle in die veld was, het Kain vir Abel oorweldig en hom doodgemaak." Woede is natuurlik 'n menslike emosie en selfs Jesus was so kwaad vir die mense dat Hy die tafels in die tempel omgegooi het. Die probleem is nie die woede nie, maar die reaksie daarop. In ons samelewing is padwoede so algemeen soos ontbyt eet, en boeta, as daai manne mekaar langs die pad beetkry klap die skote sommer vinnig. Die woord "kwaad" kom 270 keer in die Bybel voor (in verskillende kontekste), wat maar net sê dis normaal, maar Paulus het nogal iets besonders hieroor te sê. Ef 4:26 "As julle kwaad word, moenie sondig nie, en moenie 'n dag kwaad afsluit nie." En dan ook... Rom12:17 "Moenie kwaad met kwaad vergeld nie. Wees goedgesind teenoor alle mense." As 'n taxi voor hom in ry, gaan hy net uitroep : "kyk sulke vernuf..." ~ Willem Botha

03

nou weet jynow you know

Meester

Deur Danie Cronje

11 October 2017  Bethlehem-tuinbouklub Where: Bethlehem Description: Die Bethlehemtuinbouklub onderneem a uitstappie na Clarens on veskillende tuine te besoek Contact: Constance Crous 082 920 2936 12 October 2017  Western Mounted Games-klub ope dag Where: Oos-Vrystaat/Bethlehem Description: die klub nooi belangstellendes om te kyk hoe Vrystaat-ruiters ry en nommers oefen. Contact: Hanna du Plooy 083 533 8039 12 October 2017  Bethlehemmarathonklub en Bethlehem Rotary-klub besigheids aflos Where: Bethlehem Contact: 082 908 1844/082 875 1711/082 920 5997 14 October 2017  Die oudskolierenetbalklub se jaarlikse Paloekadag Where: Bethlehem Contact: Chantelle Cotty 083 632 789/ Natasja Meiring 079 973 4761 15 October 2017  Die Lente-Loffees Where: Bethlehem-wes NG kerk Description: Dit is n biddag vir die seisoen, die land en elkeen se omstandighede.


nou weet jynow you know

Kitchen delight

Kits-souttert

Bestanddele: 15 ml (1 e.) kookolie 125 g swoerdlose streepspekvleis, grof gesny 1 medium ui, grofgekap 25 g (omtrent 5) songedroogde tamaties, grofgekap 6 (omtrent 250 g) Weense worsies, grof gesny 3 ekstragroot eiers 200 ml (¾ k.) melk 125 ml (½ k.) koekmeel 5 ml (1 t.) suiker 30 ml (1 e.) gekapte vars kruie of 10 ml (2 t.) droë kruie Sout en vars gemaalde swartpeper na smaak Metode: 1. Verhit olie in ’n mediumswaarboompan. Voeg spekvleis en ui by. Braai totdat dit effens bruin word. Voeg songedroogde tamaties en Weense worsies by. Braai verder vir nagenoeg twee minute. 2 .Klits eiers, melk, meel en geurmiddels saam. Voeg by die spek-enuiemengsel. Meng goed. 3 .Skep mengsel in ’n gesmeerde oondvaste tertbak van sowat 23?cm. Bak vir omtrent 25 minute in ’n voorverhitte oond teen 180?°C tot geset of goudbruin.

REKORD Klitsgras

05 03

Kyk as daar nou iets is wat my behoorlik die *%$#@ in maak is die klieks wat dink hulle kan maak en breek soos hulle wil in ons dorpie. Ons almal ken hulle en jy weet van wie ek nou praat. Die "untouchables" wat met goue besemstokke die strate op en af vlieg. By geleenthede almal groet maar 'n wet wipe uittrek sodra jy omgedraai het en haar hande daarmee afvee. Nog erger is om saam met jou iewers in die dorp gesien te word...die skade aan die reputasie laat die Rand se val teen die Pond na 'n vulletjie lyk. Daai "moet my tog asseblief net nie groet nie" as jy per toeval in dieselfde winkel aisle is. Wat maak jou en jou "gang" beter? Die feit dat jy die idee skep dat jy geld het terwyl almal weet die Fortuner is nie regtig in vir 'n diens nie. Die klein skenkingkie van 15 Bonsmara beeste aan die skool. Vergeet jy waarheen jy vandaan kom? Dat ons saam in die oggende kaalvoet skool toe geloop het en dat die OVV net soveel keer by jou gestop het as by ons. Geld maak dinge makliker maar dit maak sommige mense lelik. Geld kan nie geluk koop nie. En noudat jy ongelukkig is put jy genot daaruit om ander seer te maak. Die gesegde lui die wiel draai suster. Hopelik sal dieselfde hoi-poloi wat nou saam kuier, drink en skinder daar wees om jou op te help en te ondersteun. I do not think so... Tot volgende week Klitsie


06

REKORD

Editorial Comment

www.rekordmediafs.co.za

What a great deal for only R99.00 per month! Advertisers can now make use of the opportunity to advertise their business for as little as R99.00 per month on our website www.rekordmediafs.co.za! The advert is the size of a business block. And guess

what the price includes free design of your advertisement and the advert will also be published in our digital regional newspaper Oos-Vrystaat Rekord free of charge! Should you require a bigger advertising we will gladly provide you with

a quote. To advertise contact Annarie on 072 757 0514. Note: The R99 offer is based on a condition that the advertiser will book the space for a minimum period of 6 months.

Comment & Opinion

■ Tshepo Seloane, Harrismith writes: Mohlophisi ea Ratehang, Kea u leboha ka ho qetella ho kenyeletsa litaba tsa sesotho koranteng ea hau hape. Ke ne ke thabela ho bala sehlooho se mabapi le KPMG ka puo ea ka, thothokiso e ne e le ntle 'me temana ea Bibele e matlafalitse moea oa ka. Ke labalabela ho thabela litaba tse ngata ka Sesotho lilemong tse tlang. Leha ho le joalo ke ne ke tla rata ho bona litaba tse ling tsa papali ho Rekord haholoholo SAB League. Ke nahana hore batho ba bangata ba tla ananela tlaleho ka selekane sena. Kea leboha Rekord!

Write to us at liveromedia@mweb.co.za

We welcome letters for publication. 300 words or less. Anonymous letters will be published on condition your real name and contact number appears in the letter and is known and verified by the editor. The opinion is expressed in letters is not the opinion of the editor or this newspaper. Rekord only accepts e-mails. No faxes.

Sassa inundated with calls requesting proof of payment to apply for loans The agency says all social grants beneficiaries must be aware they are not allowed to take loans and make payment with the social grant money. The South African Social Security Agency (Sassa) on Friday said that it did not provide proof of payment to beneficiaries to apply for loans with the loan sharks. “The Agency is issuing out this warning after numerous calls were received by the customer care unit, where beneficiaries are requesting proof of payment to apply for loans,” Sassa spokesperson Senzeni Ngubeni said. “All social grants beneficiaries must be aware that they are not allowed to take loans and make payment with the social grant money. The social grant is not for luxury life, but targeted very poor households to alleviate poverty “

Beneficiaries are advised not to take identity documents and Sassa cards as guarantee assurance to the loan shark,” said Ngubeni. Ngubeni said that loan sharks abused and accessed social grants before the beneficiary withdraws it. “The beneficiaries are only allowed to have only one deduction of a funeral policy.” Regulation 26A of the Social Assistance Act, 2004 allows for deductions for funeral insurance or scheme to be made directly from a social grant where the beneficiary of the social grant requests such deduction in writing from the Sassa. Such deduction will not exceed 10 percent amount of the total grant. No deduction of loans, electricity and airtime are allowed on social grants payment are permitted.

Ditaba tsa Rekord

POEM BY MOKOENA

Sterkte Matrikulante!

Liewe Matrikulant Verlede jaar het 'n pragtige rookop meisie Andrea Rossel van Hoërskool Vrede haar droom verwesenlik om haar Graad 12 te voltooi ten spyte van uiterse moeilike omstandigehde waar sy vir haarself moes sorg en werk terwyl sy skool gaan.. Maklik was dit nie. Maar dit het haar nie gekeer nie. Sy't ten spyte van al die struikelblokke haar hoofstuk van 12 jaar suksesvol afgesluit. Vanjaar is sy 'n ingeskrewe student by NWU Oor 'n paar dae begin jy om die hoofstuk wat 12 jaar lank geduur het af te sluit wanneer jy jou finale eksamen aflê. Raak gou stil en dink terug aan jou eerste skooldag. Toe jy agter daai klein tafeltjie ingeskuif het en ma heel moontlik 'n traan weg gepik het. Twaalf jaar later en hier skuif jy vir die laaste keer agter skooltafel in. En ma behoort weer 'n traan te pik... Kyk net wat jy alreeds bereik het! Waar jy vandag sit met 'n lewe vol belofte wat wink sodra jy daardie laaste vraestel geskryf het. Ja, jy gaan stres en die aande gaan langer word en die dae minder maar moet eenvoudig nie moed verloor nie. Jy is nie tot hier gebring om oor die laaste hekkie te struikel nie. En as jy fokus verloor weet jou familie vriende en onderwysers is daar. Jy is nie alleen nie. Laat Andrea jou inspireer om jou hoofstuk suksesvol af te sluit.. Rekord wens jou en al ons matrikulante in die Oos-Vrystaat alles van die beste toe met die eksamen. - Gerhard Olivier

THABISO

Manyorwa Mabeta

Johnny Muller ka mo ra ho hlaselwa polasing ya hae Frankfort- Johnny Muller o ile a le bahlaseli bahae le hlaselwa polasing yahae a etsahetseng se etsahetse. thunywa hlohong. Le ka mora o hlaselwa Muller o re ha ana kgang

Editor

Dayle Ramsden 071 021 2444 rekordmedia1@gmail.com Editor: Oos-Vrystaat Rekord

03

nou weet jy now you know

News

se

Sandra la Grange 078 740 8534 rekordnews@gmail.com Deadline: Wednesday 17:00

Manyorwa dinyoruweng di nyoretsweng manyala, Tjakong tsa banna bang ba hohela ba itamela tsatsi la lengete Phiphitha e le mmoka thethana e le mokeke bang ba ipua ba ipea ba ithera ba ithoka bathenthetsa bahulela malapa ha bang ba tjha ntshi ba bajwa, bona manyorwa dinyoruweng dinyoretswe manyala, Manyorwa nyofu tsa tjhakatsa, Bontjhakga mekola marabele mahlekefestsa basadi Madimo a e ja tjhaba la rinya la rinya la rinya tseke twa-twa-twatwa tjhaba sa fela Mabetamanyorwa lentyorwambeta

Advertising Annarie Wiese 072 757 0514 rekordads@gmail.com Deadline Wednesdays 17:00

DIGWARO

- Tumi keo kgaoleditse o kenya sand ka tsebeng hakeo botsa hore o etsang ore o mametse "The soil" - Modiegi ke o kgabeleditse o kentse ntja ka microwave ha ke o botsa o etsang ore o etsa hotdog. - Thabo o saya Hospital a apere dipijama, doctor ese mmotsa o tshwerwe keng o sare "Ke tshwerwe ke boroko " - Katleho ona tlwaetse ho apara shotpen fela, seke mo rekela borukgwe bo botelele osa mpotsa na abo apare kaofela - Thabiso halona haletsebe segowa lere motho oshwileng ka segowa ke sliping wayawaya. - Papa wahao o chiskop mare bamubitsa rasta

Online Media

Thabang Tlali 061 593 6136 Online Media & Weiveld Printers Manager


nou weet jynow you know

REKORD

07 03


08

REKORD

03

nou weet jynow you know


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
REITZ REKORD 13 OKTOBER 2017 by Veldbrand Nketoana - Issuu