REITZ FREE COPY
PETRUS STEYN & LINDLEY
13/08/2018
072 757 0514
Tel/Faks: 058 303 2805 Sel: 078 095 2254 jamaritz@telkomsa.net
www.rekordmediafs.co.za
Die volgende leerders van die JA Malherbe Primere Skool in Petrus Steyn het plekke behaal tydens die Wow-Spelfees se eerste rondte op Bethlehem: Van links: Mohammed Harun: Graad 4: Derde plek, Megan Kruger Graad 7: Tweede plek, Marisa Islam, Graad 3: Tweede plek. Voor: Elzaan Mentz: Graad 1: Eerste Plek.
Pienaar van Zyl
NEWS
□
Wil graag die personeel by Reitz Apteek bedank vir hul uitsekende diens en altyd vriendelike diens. – Annie, Reitz
Kasi 2 kasi gives
67 minutes for Mandela
□
Pasop vir die skool kinders wat kom donasies vra. Twee gevalle waar die skool of instansie nie eers bewus was van so ‘n vorm nie. Bevestig eers voor jy skenk
□
Reitz Hoërskool se jeugweek was weereens ‘n GROOT sukses gewees. Franna en Charmaine Cillie van Living Ball het die jeugeweek gelei.
□ Rekord wens Oom Johan Stadler veels geluk met sy 86ste verjaarsdag.
□
Reitz Lions het Wimpie van der Schyf verkies as President vir die jaar. Veels geluk
□ Nie so nuwe nuus nie maar vir die wat nog nie weet nie Petrus Steyn spog nou met sy eie OK Supermark beslis ‘n aanwins vir die gemeenskap.
□ Rekord verstaan dat die Byekorf winkel in Petrus Steyn te koop is. Deel jou brokkie nuus. WhatsApp Gerhard by 073 847 2468
REITZ ■ NEWS
Stephen Vermeulen 072 757 0514 rekordnews@gmail.com Deadline news: Thursday 17:00
■ ADVERTISING
Shaun Smit 072 757 0514 rekordads@gmail.com Deadline adverts: Thursday 17:00 Receive your FREE digital copy of Rekord by e-mail/whatsApp Send your name, surname, town to 072 757 0514 or e-mail rekordmedia1@gmail.com
□ Gerhard Olivier PETRUS STEYN: A group of young dynamic woman and men is making a major difference in the life of hundreds of people expecting nothing in return. They have one thing in common: their love for cars. Meet Petrus Steyn's Kasi 2 Kasi crew. Established in September 2017 this group raises funds by washing cars, pledging money to the crew and selling plates. And the reason? To help make a difference not only in Petrus Steyn but their involvement has spread so far as Phuthaditjhaba. In the coming weeks Reitz Rekord will share these accomplishments with our readers. We start this week's feature in Petrus Steyn where the Kasi 2 Kasi Crew painted three classrooms at Mamafubedu Primary School.
Nuus is in die gemeenskap se belang en daarom plaas ons dit gratis. Enige nuus word vewelkom en sal geplaas word solank dit by ons redaksionele beleid hou. Nuus kan in Afriikaans, Engels en Sesotho deur gegee word vir plasing. E.pos ons by rekornews@gmail.com Die volgende atlete van die JA Malherbe Primere Skool op Petrus Steyn het tydens die afgelope landloopliga te Clocolan Albei tweede plekke behaal in hulle ouderdomsgroepe: SJ Jacobs en Kaylie de Bruyn.
■ Om ons lesers... volledig, betroubaar, objektief en geloofwaardig in te lig oor die nuusgebeure in ons gemeenskap.
■ Ons verbind ons... tot geen politieke party of ideologie nie.
■ Ons streef na... die waarheid, objektiwiteit en die belange van die gemeenskap in ons beriggewing.
■ Ons beywer ons vir... persvryheid, menseregte en die ekonomiese en maatskaplike opheffing van die dorpe waarin ons koerant versprei word.
Trekkerverkope styg met 11% in 2018 Trekkerverkope van 525 eenhede in Julie is ongeveer 3% meer as die 508 eenhede wat verlede Julie verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope, vir die eerste sewe maande van die jaar, byna 11% meer as vir die ooreenstemmende tydperk verlede jaar.
SEDGARS
COLUMNS “Ek is getrou aan Myself, Ek dink nie meer aan jou sondes nie.” (Jes. 43:25) Getrou aan wie Hy ís, getrou aan sy karakter, ís die Here ’n barmhartige en genadige God. Hy vergewe sondes, Hy wis oortredinge uit, dit verdwyn soos miswolke ( lees Jes. 44:22), Hy vergeet daarvan, Hy hou nie boek daarvan nie, Hy verwyder dit so vêr soos die ooste van die weste is, Hy maak dit tot niet en gooi alles in die diepsee (lees Miga 7:19), Hy hou Hom blind en doof vir sondes van die verlede - dis wie Hy is en Hy sal nooit anders optree nie, nooit van plan verander nie, nooit uitsonderings maak nie. Hy is getrou en regverdig, Hy vergewe ons sondes, sê die Woord. Glo dit asb. eens en vir altyd. Jesus het betaal. Jy is vry. Die skuldlas is weg. “Wat gebeur het, kan ook so gestel word: ons elkeen het ’n rekening van al ons sonde en ’n rekening moet ’n mens mos betaal. Wat met ons moes gebeur oor al die skuld is uiters slegte nuus vir ons. God het egter hierdie rekening met al ons skuld uit ons hande kom vat. Nou staan die skuld nie meer teenoor ons naam nie. Ons rekening hang nou aan die kruis. Jesus wat ook aan die kruis gesterf het, het daardie skuld vir ons betaal.” (Kol 2:14, Die Boodskap) Mag hierdie woord vir jou, soos vir my, ’n groot las van jou hart en gedagtes afhaal en jou verlig en vry laat voel. ~ Wilna Botha
Need to sell something? Advertise it for free in our SMS/WhatsApp Ads section. Start your SMS or WhatsApp with the town you reside at, the details and the price. Include one cell phone number and send it to 072 757 0514 LADYBRAND: Empisal Express 889 Naaldwerk masjien R2200 - 072 569 2895 LADYBRAND: Wasmasjien. nuut. Sharp Kragsaver R2500 - 072 569 2895 REITZ: Vrugbare Potch Koekoek eiers R6 elk. 072 097 8664 VILLIERS: Langbeen foxterriers...vier reun hondjies 0827406541 CLOCOLAN: Ford safire 2 l te koop of te ruil kontak Attie op 061 100 7737 ORANJEVILLE: Groot 3 slaapkamer huis te koop. Garage met 6 buitegeboue en solder, 4 erwe in totaal 3 754 kubiekemeter, sterk boorgat. Foto's beskikbaar op versoek. R1 5000.00 onderhandelbaar. Kontak Rosa by 0734039246 BETHLEHEM: Wit Camry 95 handrat baie goeie toestand R80000. 0827764091 VREDE goed geleë teeldak woonhuis met 3slp kamers & 1 1/2badkamers te koop R680 000-00 ohb 084 870 1007 LADYBRAND: Hyundai Tucson 2007 2.0 Diesel FWD / 203 000km / R85 000 neg. Hennie 082 3260 349 CLOCOLAN: 3 dubbel bed breimasjiene te koop. 2 Empisal en 1 Passap plus breikaarte en patrone. Almal saam R3500. 0784594055
INGREDIENTS •200g pumpkin cubes •200g potatoes, peeled and cut into chunks •30ml olive or avocado oil •9 eggs,Dear lightly beaten God, •10ml Dijon mustard Enlighten what’s dark in •small handful baby spinach, chopped me… •100g ham, chopped Strengthen what’s weak •60ml Parmesan or pecorino, grated
in me… METHOD 1.Preheat oven towhat’s 180°C. Line a 12-hole Mend broken in muffin pan with cupcake cases or baking me… paper. Bind what’s bruised in 2.Place the pumpkin and potatoes on a me… baking tray and drizzle with oil. Season and what’s in cooked. me roast forHeal about 35 minutessick or until Divide between the muffin holes. and lastly… 3.WhiskRevive together the eggs and mustard. whatever peace Add the spinach and season. Divide and love has died in between the muffin holes. Press the ham into the me… egg mixture and top with the cheese.Amen Bake for about 20 minutes or until set and golden.
NELS PANEELKLOPPERS Deur Danie Cronjè
My naam is Duke! Die pragtige Engelse Boel behoort aan Jimmy en Marolene Gleeson van Standerton!
Send your name, surname and town to 072 757 0514 and we will add you!
Ou Koos sit eendag rustig en koerant lees toe sy vrou hom oor die kop bykom met n pan.. "Vir wat was dit?" Vra Koos ewe verbaas. "Dis vir die stukkie papier waarop "Jenny" geskryf staan." antwoord sy Vrou. "Maar Jenny is die perd waarop ek gebie het by die perde wedren!!!" verduidelik Koos. Ou Koos se vrou vra toe nederig omverskoning en voel toe ook sommer baie sleg oor die storie. So 3 dae later sit Koos weer rustig en TV kyk toe sy vrou hom weer bykom met 'n groter pan as tevore. Sy slaan hom die keer skoon bewusteloos. Toe arme ou Koos na so 15 min by kom vra hy weer so ewe verbaas vir sy vrou.... "Vir wat was dit nou weer, wat gaan aan met jou DAMMIT!!!!" Met die antwoord sy vrou baie boos: "JOU PERD HET GEBEL!!!!“ Stuur jou grappie vir ons lag ‘n bietjie kolom per WhatsApp na 072 757 0514
Slegs skole, kerke, sportklubs, liefdadigheidsorganisasies of instansies wat ’n deel van die opbrengs van hul funksies aan liefdadigheidsorganisasies in REKORD se lesersgebied skenk, mag gratis in REKORD se dagboek kolom adverteer. E.pos ons by rekordnews@gmail.com of skakel 072 757 0514 ■ 17/08/18: FRANKFORT Hoërskool Wilgerivier vier sy 140ste bestaansjaar. Verskeie kompetisies word aangebied asook Bok van Blerk tree op. Begin 12:00 op die skool se sportgronde. Vir meer inligting besoek Hoërskool Wilgerivier se FB blad of skakel Reinette 082 772 4836 ■ 19/08/18 BRANDFORT: Die NG Moederkerk Brandfort bied weer sy jaarlikse Tri Hunt gospeldiens-en kuierdag aan op Sondag, 19 Augustus 2018 om 10:00 Jannie Moo lman, internasionaal erkende tenoor is die gaskunstenaar vir die dag. Slegs R100 per persoon- sluit in die vertoning, braaipak met bykosse en poeding. Laat middag is daar die opsie van 'n wildrit vir die wat belangstel. Kontak Hanna - 0828732650 óf Marietjie - 083 291 9114 vir navrae en kaartjies. ■ 24/08/2018: ALIWAL NORTH Bosberg Rally 2018 by Sundawn Lodge 051 634 2083 ■ 25/08/18: ALIWAL NORTH Rotary Aliwal North Greek Fest at Aliwal North Golf Club from 19:00 till late. R200 per person ■ 25/08/18: HARRISMITH Harrismith Primary Guinea Fowl Shoot, R1500 per gun includes 2 night accomodation and meals (with 2 braais) Johannes Schoeman 082 564 9433
NELS PANEELKLOPPERS
NEL’S PANEELKLOPPERS VIER GOUD!
Kantoorpersoneel. Filimon Shabalala, Jurie Linde, Dina Flemix, Thys Pieterse en Azael Miya.
Jacques Nel, Muriel Nel, Johan Nel (senior) en Johann Nel (junior).
Voor: DJ Otto en Vincent Twala. Agter: Jacques Nel, Hansie Nienaber, Dick Otto, Christiaan Faught, Eugene de Jager en Koos Van Den Bergh.
Nel’s Paneelkloppers vier in Augustus sy 50ste bestaansjaar in Bethlehem. Dié goue mylpaal vertel die verhaal van sukses wat min besighede beskore is om vir vyf dekades volgehoue te presteer. Deur harde en lang ure te werk het Burry Nel die besigheid Augustus 1968 begin en saam met sy vrou, Polla, het hulle met volgehoue toegewydheid die fondamente stewig gelê. Hul seun, Johan, het hom in 1980 by die besigheid aangesluit en dit later oorgekoop . Die derde geslag - Jacques en Johann - is nou ook al werksaam by die besigheid in Archbellstraat. Met 25 toegewyde personeellede aan Nel’s Paneelkloppers word daar gepoog om die beste diens en produkte vir sy kliënte te verskaf. Slegs gekwalifiseerde ambagsmanne doen die herstelwerk terwyl goed opgeleide personeel meewerk aan die voertuie.
Voor: Joyce Mofokeng en Emily Tshabalala. Middel: Florence Mofokeng, Simon Mahlamba, Rose Mbhele en Alfred Mosia. Agter: Frans Moloi, Kevin Murphy, Leon Nothnagel, Steven Mofokeng, Eugene Mokoena en Moeketi Mosia.
Die personeel se toegewydheid verseker dat hierdie uitstekende diens volgehou word aangesien hulle werk hul trots is. Nel’s Paneelkloppers spesialiseer in herstel van alle voertuie terwyl daar slegs kosmetiese herstelwerk op swaarvrag-voertuie gedoen word. Vroeëre verfmetodes en produkte is vervang met “groen” waterbasisverf – tegnologie omrede die pragtige omgewing waardeer en bewaring hoog geag word. Daar is fabrieks-goedkeuring vir die herstel van voertuie onder waarborg of met ‘n diensplan vir Toyota, Mazda, Ford, Renault, Hyundai, Kia, Isuzu, Opel, Chevrolet en Nissan/Datsun sonder dat die voertuig se waarborg- of diensplan geaffekteer word. Personeel word gereeld op kursusse gestuur sodra daar nuwe produkte van hierdie fabrikate op die mark verskyn terwyl herstelmetodes
ook gereeld hersien en aangepas word. Hoe het Nel’s Paneelkloppers hierdie besonderse mylpaal bereik? Johan sê: “Ons glo aan gehaltediens te alle tye. Net die beste vir ons kliënte. Ons neem verantwoordelikheid vir die herstelwerk aan ‘n voertuig, staan pa vir foute, as daar wel is, en stel dit reg. “Dit is vir ons ook belangrik om altyd aan die voorpunt van tegnologie en ontwikkelings te bly. Ek kan ook sê dat ons ambagsmanne van die room in die plaaslike bedryf is. Ons personeel wil die beste wees en ís die beste. Almal werk hard aan Nel’s Paneelkloppers se goeie naam. Geld kan nie alles koop nie. ‘n Goeie besigheidsnaam is goud werd. “Ons het groot waardering vir ons personeel en lojale kliënte en wil hulle opreg bedank.”
NEWS
This newspaper is published by the Proprietor, Rekord Media, Tinnie van Rooyen Street 3, Clocolan Telephone number: 072 757 0514 E-mail address: rekordmedia1@gmail.com Editor: Gerhard Olivier This newspaper is printed by
Die volgende landloopatlete van die JA Malherbe Primere Skool op Petrus Steyn het uitstekend gevaar tot dusver die seisoen en tydens die afgelope landloopliga te Ladybrand die volgende plekke in hulle ouderdomsgroepe behaal: Van links: Vangile Hlongwane 4de, Neo Mosia 10de, DJ Jacobs 10de, Kaylie de Bruyn 2de en SJ Jacobs 4de.
Tinnie van Rooyen Street 3, Clocolan. 061 593 4581 Distributed by KOKOSI VERVOER, Bethlehem All rights concerning any advertisements and/or other material contained in this newspaper is expressly reserved in terms of Section 12 (7) of the Copyright Act. This newspaper subscribes to the Code of Ethics and Conduct for South African Print and Online Media that prescribes news that is truthful, accurate, fair and balanced. If we don’t live up to the Code, within 20 days of the date of publication of the material, please contact the Public Advocate at 011 484 3612, fax: 011 4843619. You can also contact our Case Officer on khanyim@ombudsman.org.za or lodge a complaint on our website: www. presscouncil.org.za
NEWS