REITZ GRATIS
12/10/18 – 18/10/18
PETRUS STEYN & LINDLEY
AVAILABLE EVERY FRIDAY
Volkleur advertensies kan nou geplaas word! Skakel 072 757 0514
072 757 0514
www.rekordmediafs.co.za Baie dankie aan die dames van Reitz Woman's Society wat hulle harte oopgemaak het vir CANSA TLC. As deel van die nagwedloop is mense ook aangemoedig om nie bederfbare produkte, doeke en seep in te samel. Tydens die nagwedloop is die pragtige bedrag van R10 500 ingesamel. Op die foto verkyn Loraine Janse van Rensburg, 'n onko mamma wat weet waardeur 'n ouer en kind gaan as 'n kind met kanker gediagnoseer is, Melani Stadler van RWS en Sonet van Zyl CM Dienste.
NEWS
Petrus Steyn seun kritiek na val…maar oppad na herstel Landie von Benecke PETRUS STEYN: Die vyf jarige Henry Bosman is in n kritieke toestand in die Mediclinic Hoogland, in Bethlehem opgeneem nadat hy van ‘n trekker afgeval het. Henry was saam sy pa, Sakkie en sy boetie, Ian (3) toe die ongeluk gebeur het. Mnr Bosman, veiligheidskoordineerder vir Vrystaat Landbou (VL) het ‘n sloot gegrawe, toe Henry afgeval en onder die wiel beland het. Henry het ernstige inwendige beserings opgedoen, ondermeer sy niere en milt moes op geopereer word, sy bekken en dybeen is ook gebreek. Teen Dinsdag 08 Oktober was daar al n geringe verbetering in Henry se toestand, sy pa, Sakkie sệ
dit is waarlik ‘n wonderwerk dat hy leef. In Reitz moes Henry al ‘n bloedoortapping kry en sy hart het gaan staan in die teater, maar die Dokters. kon hom weer by bring. Sy pols, bloeddruk en bloedtellings lyk nou beter en hy moes net een keer dialise kry gister. Hy kry tans gereeld bloedoortappings. Mnr Bosman het die gemeenskap van Petrus Steyn, Reitz en Bethlehem bedank vir hulle ondersteuning en gebede. Hy sệ dat hulle God se hand sien in die werk van die dokters. en die verpleegsters. Lewer kommentaar deur jou kommentaar deur te stuur na 073 847 2468
Deur Danie Cronje
Woede is 'n vreeslike ding, dit laat mense verskriklike dinge doen waaroor hulle gewoonlik later spyt is. Ek is oortuig daarvan dat jy jouself ook dalk vandag in 'n ander bloedgroep in vererg het. En dalk ook woorde gebruik het soos: "Ek kan moord pleeg...!“ En dis presies wat met Kain gebeur het toe hy vir Abel vermoor het, uit jaloesie omdat die Here Abel se offer aange-neem het en nie syne nie. Gen 4:8 "Kain het met sy broer Abel gepraat, en toe hulle in die veld was, het Kain vir Abel oorweldig en hom doodgemaak." Woede is natuurlik 'n menslike emosie en selfs Jesus was so kwaad vir die mense dat Hy die tafels in die tempel omgegooi het. Die probleem is nie die woede nie, maar die reaksie daarop. In ons samelewing is padwoede so algemeen soos ontbyt eet, en boeta, as daai manne mekaar langs die pad beetkry klap die skote sommer vinnig. Die woord "kwaad" kom 270 keer in die Bybel voor (in verskillende kontekste), wat maar net sê dis normaal, maar Paulus het nogal iets besonders hieroor te sê. Ef 4:26 "As julle kwaad word, moenie sondig nie, en moenie 'n dag kwaad afsluit nie." En dan ook... Rom12:17 "Moenie kwaad met kwaad vergeld nie. Wees goedgesind teenoor alle mense." As 'n taxi voor hom in ry, gaan hy net uitroep : "kyk sulke vernuf..." ~ Willem Botha
NEWS
NEWS
Best Service Award awarded to Reitz Spar – Reitz VKB Handel – P/Steyn Experienced great service this week? SMS/WhatsApp the business name to 072 757 0514 start with the word BEST SERVICE
… Teacher: "What is the chemical formula for water?" Student: "HIJKLMNO." Teacher: "What are you talking about?" Student: "Yesterday you said it's H to O!" Send us your joke on WhatsApp 072 757 0514
NEWS
2018
Chicken Pot Pies Ingredients: 1 packet Royco Creamy Mushroom Sauce ½ ready roasted chicken broken into bite size chunks 1 punnet button mushrooms sliced 30 g fresh sage leaves chopped 1 tablespoon olive oil 2 ml sea salt 1 packet ready rolled puff pastry 1 egg lightly beaten with 1 teaspoon of water Method Preheat oven to 200°C. Prepare Royco sauce according to pack instructions. Heat a large non-stick frying pan & add oil & mushrooms to the pan. Lightly salt mushrooms, & stir fry until mushrooms are cooked & liquid has evaporated. Mix mushrooms together with chicken, sage & sauce. Divide the mixture into 4 ramekins. Roll out puff pastry & cut out rounds, ½ cm larger than the ramekin diameter. Brush egg onto the ramekin rims & close with pastry lids. Make 3 slits in each lid for steam to escape. Brush tops with remaining egg. Bake for 30 min, until the pastry is risen & golden. Serve with kettle fried chips & green salad.
Ons adverteerders kry reaksie op hul advertensies Hoe weet ons? Jy’t so pas die boodskap gelees Duisende ander gaan ook Wees slim en adverteer in Rekord Skakel 072 757 0514
Hi my name is Jakobus and I am 2 years old. I belong to the Thebe family in Ladybrand Send us your pet pic on WhatsApp 072 757 0514
Lidia Home For The Aged Vacancy - Admin Manager We are currently looking for an Admin Manager for our Old Age Home in Ladybrand. The ideal person must have worked in admin, finance and experience of at least three years in the industry. Requirements: Matric and appropriate qualification Analytical, communication, numeric, writing and computer skills Must have an eye for detail and good customer service Must have excellent employee relations skills Must be very organized Ability to work under pressure and valid driver’s license Excellent health Responsibilities and Duties: Knowledge of a computerized financial system and the operation of a Financial Department Administration, processing and payment of creditor accounts and sundry debtors Manage different departments Salary will be negotiated based on experience. Competency based interviewing will be applied. Suitable, qualified applicants are invited to send their CV’s to Lidia Home For The Aged, fax 051 9242717 or e-mail to lidiatehuis@telkomsa.net by the 24 October 2018.
COLUMNS
Sterkte Matrikulante! Liewe Matrikulant In 2016 het 'n pragtige rookop meisie Andrea Rossel van Hoërskool Vrede haar droom verwesenlik om haar Graad 12 te voltooi ten spyte van uiterse moeilike omstandigehde waar sy vir haarself moes sorg en werk terwyl sy skool gaan.. Maklik was dit nie. Maar dit het haar nie gekeer nie. Sy't ten spyte van al die struikelblokke haar hoofstuk van 12 jaar suksesvol afgesluit. 2017 is sy 'n ingeskrewe student by NWU Oor 'n paar dae begin jy om die hoofstuk wat 12 jaar lank geduur het af te sluit wanneer jy jou finale eksamen aflê. Raak gou stil en dink terug aan jou eerste skooldag. Toe jy agter daai klein tafeltjie ingeskuif het en ma heel moontlik 'n traan weg gepik het. Twaalf jaar later en hier skuif jy vir die laaste keer agter die skooltafel in. En ma behoort weer 'n traan te pik... Kyk net wat jy alreeds bereik het! Waar jy vandag sit met 'n lewe vol belofte wat wink sodra jy daardie laaste vraestel geskryf het. Ja, jy gaan stres en die aande gaan langer word en die dae minder maar moet eenvoudig nie moed verloor nie. Jy is nie tot hier gebring om oor die laaste hekkie te struikel nie. En as jy fokus verloor weet jou familie vriende en onderwysers is daar. Jy is nie alleen nie. Laat Andrea jou inspireer om jou hoofstuk suksesvol af te sluit.. Rekord wens jou en al ons matrikulante in ons lesersgebied alles van die beste toe met die eksamen. - Gerhard Olivier
Slegs skole, kerke, sportklubs, liefdadigheids organisasies of instansies wat ’n deel van die opbrengs van hul funksies aan iefdadigheidsorganisasies In REKORD se lesersgebied skenk, mag gratis in REKORD se dagboek kolom adverteer. E.pos ons by rekordnews@gmail.com of skakel 072 757 0514
13 OKTOBER 2018 HOBHOUSE: N.G Kersmark Die N.G gemeente het ‘n kersmark ,dit begin 09:00 die oggend by Caritas Werfbederf 13 OKTOBER 2018 MARQUARD: KARNAVAL Ouma en Oupa Karnaval by die gemeenskapsoord en lewenslus sentrum in Marquard skakel 051 991 0001 vir meer inlinligting 13 OKTOBER 2018 ARLINGTON: OFF ROAD BIKE RALLY R100 pp - Bike, Quad, 4X4 Begin 09:00 by NG Kerk Arlington Herman: 082 788 3324 20 OCTOBER 2018 HARRISMITH: HARRISMITH MOUNTAIN TRAIL RUN 30Km, 08h00, Harrismith Primary School - 084 570 2554
Die dorpie van ons het nou maar vir jou ‘n paar tertjies wat behoorlik die koek vat! Vir die een tertjie (kom ons noem haar sommer ‘n peppermint crispie) kan nie genoeg kry om haar oneindige liefde vir ‘n getroude Eva te betuig nie. En sommer so terwyl Eva se Adam pool speel. En dis nie die eerste keer nie hoor. Die peppermint crispie wil nie ophou nie en Klitsie het nie nodig om te wonder wanneer die peppermint crispie ‘n paar klappe gaan kry nie. Los die Eva uit wat gevat is en gaan soek ‘n ander gewillige tertjie waarmee jy saam ‘n stukkie koek kan eet. Die ander tertjie (kom ons noem haar ‘n melktertjie) het ‘n gespierde Adam maar o nee dit wil voorkom of daar dalk ‘n te kort aan ander spiere is want onse melktert deel sommer haar nommer so op die slippie wat jy by die toonbank kry as jy klaar geshop het uit. Melktertjie het haar oog op ‘n sekere Adam en doen toe weer die slippie ding. Adam stel toe gelukkig nie belang nie en vertel vir Melktertjie dat hy allergies is vir melk en dit melktertjies ook insluit. Melktertie het nie opgegee tot die Adam se Eva haar mooi laat verstaan het om haar Adam uit te los of sy gaan wys vir die baas die slippie met die nommer. Nou ja toe. Melktert het hopelik die boodskap gekry om maar met haar Adam wat regtig gespierd en vreeslik sexy is te bly. Never a dull moment…
CLASSIFIEDS
Start your SMS or WhatsApp with the town you reside at, the details and the price. Include one cell phone number and send it to 072 757 0514 www.rekordmediafs.co.za
■ NEWS
078 740 8534 rekordnews@gmail.com Deadline: Friday 17:00
■ ADVERTS
072 757 0514 rekordads@gmail.com Deadline: Friday 17:00
■ EDITOR
073 847 2468
Receive your FREE digital copy of Rekord by e-mail/WhatsApp Send your name, surname, town to 072 757 0514 or e-mail rekordmedia1@gmail.com
■ Om ons lesers... volledig, betroubaar, objektief en geloofwaardig in te lig oor die nuusgebeure in ons gemeenskap.
■ Ons verbind ons... tot geen politieke party of ideologie nie.
■ Ons streef na... die waarheid, objektiwiteit en die belange van die gemeenskap in ons beriggewing.
■ Ons beywer ons vir... persvryheid, menseregte en die ekonomiese en maatskaplike opheffing van die dorpe waarin ons koerant versprei word. This newspaper is published by the Proprietor, Livero Media, Tinnie van Rooyen Street 3, Clocolan Telephone number: 072 757 0514 E-mail : rekordmedia1@gmail.com Editor: Gerhard Olivier This newspaper is printed by Clocolan Printers.drukkery 061 593 4581 Distributed by Kokosi Vervoer, Bethlehem All rights concerning any advertisements and/or other material contained in this newspaper is expressly reserved in terms of Section 12 (7) of the Copyright Act. This newspaper subscribes to the Code of Ethics and Conduct for South African Print and Online Media that prescribes news that is truthful, accurate, fair and balanced. If we don’t live up to the Code, within 20 days of the date of publication of the material, please contact the Public Advocate at 011 484 3612, fax: 011 4843619. You can also contact our Case Officer on khanyim@ombudsman.org.za or lodge a complaint on our website: www. presscouncil.org.za
PETRUSBURG: Lusern te koop. R2200 per ton. Lewer af regoor die land. Kontak nr 083 871 1022 PETRUS STEYN: Playstation 2 te koop met 3 games en 1 remote en memory card, met kabels. R1200 Kontak nr. 082 366 0868 SMITHFIELD: Honda Ballade 1991 model, R20 000, Kontak Linda Potgieter by 078 139 3813 CLOCOLAN: Groot reptiel hok op stand,, heater en ligte. R1400 kontak 083 926 6055 WARDEN; Tarpaulin for 3 ton truck, tie up back 2xH 2Xw 3xLR r2000, -Lexmark Printer 5600 Series, good condition. Contact 065 836 3368 HARRISMITH; Empisal K680 Dubbelbed, Breimasjien met tafel en boeke vir R1000. Kontak nr. 0716894371 LAYDYBRAND; Household and Office spring cleaning at affordable rates. +oo266 58850933 CORNELIA; Hardi spuit, 1600ltr tenk, maak self vol, loop op wiele, Boom wydte 11,5m. R60 000. Onderhandelbaar - JD 7200 twee ry planter met zimrah gifspuit. R45 000 onderhandelbaar. - Voerstroper met Drotsky hammermeule. R30 000 . Onderhandelbaar. - Slattery stroper, R10 000. Onderhandelbaar. Al die implemente is in baie goeie toestand. Kontak Corrie by ; 072 235 7365 LADYBRAND; Annique Weight loss products for ladies, call Lientjie at 083 373 0279 LADYBRAND; Want to earn an extra income? Join Avroy Shlain with exellent commission, contact; 084 551 2570 CLOCOLAN; Opsoek na n Scooter om te koop – 083 656 0892 MOLTENO: CNC Machine with industrial router. 1m x 1m bed with steel table. Ideal for engraving and cutting wood / perspex. Ready to go. Special price: R20 000 Contact: Danie 082 933 0504 SMITHFIELD: Honda Waterpomp 200cc engin vir R5000. Defy kis vrieskas 195L nog amper nuut vir R3000. Essentials 20L microgolf oond vir R400. Groot verskeiden glas kraletjies prys onderhandelbaar. Hester 0711395424 LADYBRAND: Dixon 6 channel powered mixer R2500 - 0733532013 ALIWAL NORTH: Honda E storm GLH 125 R13000.00- 0828474618 ROSENDAL: Alto pmb 1000 watt 8 channel powered mixer AND Hybrid powered mixer for sale. Build in carry case. R6500 onco. 0832678985 CLOCOLAN: Go pro tipe kamera te koop R1000 0745806020 CLOCOLAN: Mazda Drifter 2.5 intercooler, turbo tow, roll, bull bar en side skirts, rubberized R70,000 . 0765500618 PETRUS STEYN: Need care giver urgent 0768108541
FOURIESBURG: Church services by William Marrion Branham on cassette, 670 cassettes for R500. 079 054 3847 HARRISMITH: 3P krag diesel lister enjin. Puik toestand R6500. 0827756499 WARDEN: Slideing back window for 2. 4 diesel bakkie with rubbers 065 836 3368 PETRUS STEYN: Hoenders Te Koop. Silkies en Pekings. R100 /paar. kuikens R30- R40 elk. 0724087400 FICKSBURG: Plaashuis besikbaar 15km uit dorp. Veiligheidsheining. Eskom krag betaal slegs eie verbruik. Kontak:0825454741 MEMEL: 2004 Swartgroen Mercedes Benz 200 Kompressor. Leer sitplekke, sondak, automaties. 185000km. R95000 onderhandelbaar. 0826007581. WARDEN: 1 Swart yorkie te koop R400 Kontak 060 514 0246 WARDEN: Camping cot te koop nuut kort metrassie blou lining R400. Whatsapp vir photos 060 514 0246 LADYBRAND:2008 GWM Steed 5 5.2 TCI 145 000 km R90 000.00 Rudie 071 868 4030 LADYBRAND:4 Tyres + Rims R2000 Contact Sandra 082 928 1986 LADYBRAND:Nissan Hardbody 2.4i 4x4 SC R75000.00 Contact Rudie 071 868 4030 NEWCASTLE: Fiat Uno engine and gear box in running condition R7000.00- 060 909 1380 LADYBRAND: Toyota Hilux 2016-rear bumper R5000.00 Rudie 071 868 4030 FRANKFORT: 4x14;s mags swart 063 687 3605 CLOCOLAN: Selling Samsung Galaxy J4 cellphone. Brand new still in box and plastic wrapping R3000.00 076 411 2525 HARRISMITH: Mercedes Benz 1113 trok met massakante en beestralies. Goeie toestand R90.000. Contact:082 7756 499 WARDEN: Pragtige Yorkshire terrier reuntjie het al sy spuite en ontwurming op datum dadelik beskikbaar vir R2000.00. Michelle 061 92 6343 WEPENER: 14 Jack Russel hondjies soek huis gratis Contact 084 767 0249 MEMEL: Lohman Brown Lêhenne @ R135 elk Op die punt om te lê. JW:072 269 1195 VILLIERS: Langbeen foxterriers gereed einde September Skakel Jeannette Botha 082 740 6541 BETHLEHEM: Wit Camry 95 handrat baie goeie toestand R80000. 082 776 4091 FICKSBURG: Gevriesde en verwerkte vis te koop, vir navrae kontak 073 851 1910 BETHLEHEM: Mazda Drifter double cab 2.5 TDi 2007 R105 000. Cedric 084 671 2831 ROSENDAL: 240m fibre cable for internet contractor. Still new. R3000. 083 267 8985
ADVERTS