Skip to main content

REITZ REKORD 12 AUGUST 2016

Page 1

Reitz 12 August 2016 Edition 134

reitzrekord@gmail.com

Petrus Steyn & Lindley

Adverts: 072 757 0514

FREE COPY

HoĂŤrskool Reitz oorheers Oos-Vrystaat Rugby-Liga .5


Deur Danie Cronjè

Friday Saturday Sunday Monday Tuesday Wednesday Thursday

Frankfort

22/1 22/8 22/4 23/7 17/10 21/6 22/8

Reitz

21/1 21/6 20/2 21/5 19/7 21/7 21/4

This section is available fo free for the marketing of events and functions. To submit your event e.mail us at editor@rekordmedia.com Little Johnny asks his father: "Where does the wind come from?“ "I don't know.“ "Why do dogs bark?“ "I don't know.“ "Why is the earth round?“ "I don't know.“ "Does it disturb you that I ask so much?“ "No son. Please ask. Otherwise you will never learn anything." Teacher: "Kids, what does the chicken give you?“ Student: "Meat!“ Teacher: "Very good! Now what does the pig give you?“ Student: "Bacon!“ Teacher: "Great! And what does the fat cow give you?“ Student: "Homework!" –

2016 ATKV Tienertoneel Baie geluk aan Erika Benade en Armand Pretorius wat elk 'n brons medalje verower het tydens die 2016 ATKV Tienertoneel.

- All other vegetables must be replanted every year except two perennial vegetables; Asparagus and rhubarb that can live to produce on their own for several growing seasons. - Strawberry is the only fruit with its seeds on the outside. - Hydra – an aquatic creature is the only living creature that never die. It regenerates, replacing its cells with fresh ones. - Honey is the only food that doesn’t spoil. - Coca-Cola was originally green because of fresh cocoa leaves. - Elephants are the only animals that can’t jump. - It is physically impossible for pigs to look up into the sky. - All polar bears are left handed.

02 Rekord

News

Advertising

Contact: 073 555 7930 E-mail: news@rekordmedia.com Fax: 086 402 9106 WhatsApp: 072 757 0514

Contact: 072 757 0514 E-mail:adverts@rekordmedia.com Deadline: Tuesday 17:00 Please note that NO advert will be placed unless the proof is confirmed and the advertisement paid for.

Subscribe for free

Contact: 072 757 0514 E-mail: subs@rekordmedia.com Read Rekord online at www.issuu.com

Editor: Nataschka Haywood Assistant Editor: Thabang Tlali General Manager: Gerhard Olivier Sales Manager: Aletta van Zyl Marketing: Nita Wenecke Design/Layout: Bongani Macniya Production: Christiaan Wenecke Distribution: Tienie Burger Subscriptions: Lucinda Wissing

● Deadline: Tuesday 17:00 ● Advertising 072 757 0514 ● adverts@rekordmedia.com ● Fax: 086 402 9106


POLIO

Vote for your favourite! WhatsApp your choice to 072 757 0514

A Wanneer speel ons ma?! Die hondjie behoort aan Tokkie Visser van Hobhouse.

B Lexi is op gespeel! Die katjie behoort aan Lizma van Rensburg van Frankfort.

C So pas Basjan, ons Jack Russel 'n baba op! Nicky Pieterse van Ladybrand

What is polio? Polio is a disease caused by a virus that affects the nervous system and is mainly spread by person-to-person contact. Polio can also be spread by drinking water or other drinks or eating raw or undercooked food that are contaminated with the feces of an infected person. Most people with polio do not feel sick. Some people have only minor symptoms, such as fever, tiredness, nausea, headache, nasal congestion, sore throat, cough, stiffness in the neck and back, and pain in the arms and legs. Most people recover completely. In rare cases, polio infection causes permanent loss of muscle function in the arms or legs (usually the legs) or if there is loss of function of the muscles used for breathing or infection of the brain, death can occur. Who is at risk? Travelers going to certain parts of Africa and Asia may be at risk for polio. Everyone should be up-to-date with their routine polio vaccination series. In addition, a one-time adult polio vaccine booster dose is recommended for travelers to certain countries. What can travelers do to prevent polio? Get the polio vaccine: Ask your doctor or nurse to find out if you are up-to-date with your polio vaccination and whether you need a booster dose before traveling. Even if you were vaccinated as a child or have been sick with polio before, you may need a booster dose to make sure that you are protected. Make sure children are vaccinated. Eat safe foods and drink safe beverages: Follow the Food and Water Safety tips to avoid exposure to any food and drinks that could be contaminated with the feces of a person infected with polio. Practice hygiene and cleanliness: Wash your hands often. If soap and water aren’t available, clean hands with hand sanitizer (containing at least 60% alcohol). Don’t touch your eyes, nose, or mouth. If you need to touch your face, make sure your hands are clean. Cover your mouth and nose with a tissue or your sleeve (not your hands) when coughing or sneezing. Try to avoid close contact, such as kissing, hugging, or sharing eating utensils or cups with people who are sick.

Newsdesk: 073 847 2468 ● news@rekordmedia.com ● twitter: @rekordfs ● Like us on facebook ●

Rekord 03


Deur Hannetjie Brooks

Moeder selfstandige naamwoord

Deur Willem Botha

'n Een sin preek Wie kan preek? Wie kan die Woord van God verkondig? Wie is goed genoeg toegerus? Of heilig genoeg? Wie kwalifiseer regtig, en wie is waardig genoeg in God se oë? Dalk het jy ook al gewonder of jy dit kan doen. Jona word eventueel op land uitgespoeg, maar ons weet nie waar nie, want hy moes toe weer "klaarmaak" en Nineve toe gaan, wat hy toe wel doen. Jona 3:2-4 “Maak klaar, gaan na die groot stad Nineve toe en spreek hom aan met die boodskap wat Ek jou sal gee. ”Toe maak Jona klaar en gaan na Nineve toe soos die Here hom beveel het. Nineve was 'n baie groot stad: 'n mens het drie dae gevat om dit deur te stap. Jona het die stad ingegaan en 'n dag lank daar rondgestap en toe roep hy: “Nog net veertig dae en Nineve word verwoes!“ Ons lees hier dat die Here vir Jona sê Hy sal vir hom die boodskap gee en Jona roep net uit: "Nog net veertig dae en Nineve word verwoes!" 'n Enkel sin preek. Dalk het hy meer goed gesê, hoewel ons dit nie lees nie, maar die hele stad word gered. Weet jy hoeveel enkel sin preke jy kan preek, sonder opleiding of toerusting? Deur net bedag te wees op mense se omstandighede kan ons 'n groot impak maak met sulke gedagtes, bv Die Here is lief vir jou Moenie bekommerd wees nie, die Here gee uitkoms Roep uit tot Hom, Hy sal jou red Moenie hierdie ding doen nie, dit gaan jou vernietig Byt vas, slegte dinge hou nie vir altyd aan nie Hou aan bid, ons moet soms wag vir 'n antwoord Die Here is nie weg nie, al voel dit so Nou ja, Jona se kort boodskap het gemaak dat die Here nie meer die stad vernietig het nie. Ek en jy kan dalk ook so 'n reuse verskil maak

04 Rekord

Gisteraand blaf die honde ongedurig. Ek sien niks maar hulle hou aan blaf. Ek staan op en doen my nagtelike rondtes. In die donker loop ek van kamer na kamer en loer deur ‘n skrefie. Dan blaf die honde naby en dan weer vêr. In die kinder kamer maak ek seker die vensters is mooi op knip. Ek trek aan die gordyne. Albei kindertjies kry ‘n soen op die voorkoppie en ek maak seker hulle is styf toe getrek teen die koue. Ek glimlag. Ek onthou as kind het ek altyd by die kamer venster ook so donker skaduwee gesien wat seker maak vensters en gordyne is mooi toe. Om later ‘n soen op die voorkop te kry en te voel hoe die duvet oor my skouer stywer getrek word en agter my rug ingedruk word. As ek net weer een keer ‘n kind in daardie bedjie kon wees, dink ek. Ek was sorgvry. Geen bekommernisse. Daar was nie vrese vir inbrekers of plaasaanvalle nie. Nie dat dit in daardie tyd nie bestaan het nie maar as kind is jy nie bewus van gevare nie. En nou vanaand is ek die Moeder Teresa. Die trooster, die skaduwee voor die venster.

Die honde se geblaf bedaar ‘n bietjie en ek loop in die donker terug kamer toe. Ek volg my Khaki draer se asemhaling en stamp my toon teen die ou kis wat by ons bed se voetenent staan. Ek gaan sit sommer op hom en gryp die ou voet vas. Ek is nou so wawyd wakker. Moeder : Selfstandige naamwoord. Nou is ek ook ‘n Moeder en ek voel nie altyd so selfstandig nie! Om die waarheid te sê weet ek eintlik glad nie wat ek doen nie. Ek ‘wing it’! Dae kan soms so dol en deurmekaar voel. Saans, as jy eindelik die oudste se klere kon uitgetrek kry, harloop jy agter kaal boutjies aan hom haar te vang vir badtyd. So gaan dit ook weer as jy die doek moet aansit. As jy moeg en uitgeput die laaste taak afgehandel het vir die nag kyk jy vir die slapende gesiggies en ervaar jy die intense wonder van ouerskap. Ek dink dan aan my Ma. Die begeerte om haar te bel en dankie te sê! Nie die dankie wat ek gesê het voor ek kinders gehad het nie maar ‘n dankie as een mamma aan ‘n ander. Die regte ‘ek verstaan vir die eerste keer alles’ dankie. Jy begryp die onvoorwaardelike liefde wat sy vir jou moet hê. Ja! Groot en uitgegroei verlang ek steeds meeste van die dae nog na my Ma. ‘n Ma is mos ‘n Engel. ‘n

Toorder wat alles sommer so reg kan toor. Het jy geweet hoeveel honderde boeke is daar buite oor ouerskap? Jy raak skoon verlore in boekwinkels want wat koop jy en wat los jy. Jy stap met ‘n hoop boeke so hoog soos die toring van Babel daar uit om net by die huis agter te kom hulle is almal teenstrydig met mekaar. Go figure! Maar Eva lees elke liewe een en kom later tot die besef dat niemand se omstandighede of kinders dieselfde is nie. My kinders ken niks anders nie. Hulle het geen bloudruk waarteen hulle my kan vergelyk nie. En ek besef maar te goed hoe groot my taak is. As ons kinders wasdom bereik wil ons almal tog graag by die wenstreep staan en trots skree dat dit ons kuikens is. God het immers die vertroue in my geplaas om hulle vir my te leen om hulle groot te maak tot verheerliking van Hom? Dit voel soos my gegewe taak hier op aarde. Ek staan op en stap om die bed en doen maar een van die meer selfstandige dinge en tel die Ma-wees handleiding op. Die Bybel. So saam-saam sal ons doeke ruil, bottels was, speelgoed optel, kinders opvoed en iewers eendag by ‘n wenstreep staan en trots skree vir ons kuikens. Gelukkige vroue maand! Hannetjie Brooks-

● Deadline: Tuesday 17:00 ● Advertising 072 757 0514 ● adverts@rekordmedia.com ● Fax: 086 402 9106


Vir die laaste paar maande sit Klitsie se tjomma met 'n groot probleem. Haar geld bly weg raak. Hoe lank die daad gepleeg word is sy nie seker nie. Sy vermoed dis die bediende wat al vir donkie jare by haar werk. Wie anders? Dit word net so goed soos die ANC se verkiesingsveldtog van stapel gestuur en as dit nie vir daardie vyf rand was wat sy die oggend in haar beursie self gesit het nie

sou sy nooit agter gekom het dat sy ook "gegupta" word nie. Vir weke gaan dit so aan. Dit was net snot en trane toe bediende gevra word om te loop. Vir 'n paar dae was al die munte in die beursie daar en toe begin die twee en vyfrande weer voete kry. En toe begin mamma twee en twee bymekaar sit. 'n Oproep kafee toe bevestig dit. Mamma se jongste suigeling het glad nie 'n probleem om elke dag die

brood en melk te koop nie. En dan word daar sommer 'n chocolate of chippies "for services rendered: bygevoeg. En net soos een van daai R99 debit order scammers het boetie die bedrag onder R7.00 gehou! Die tannie by die Kafee het gewonder oor die daaglikse lekkertjie wat boetie so getrou koop maar besigheid is besigheid! Bediende is terug en boetie word nie meer gevra om brood te gaan koop nie...

Chicken pie DESCRIPTION: Incredibly comforting and delicious, this easy chicken pie recipe is a guaranteed favourite. Whether it’s on a winter’s day or an evening in, tucking into the golden pastry with its warm, saucy filling is something you won’t be able to get enough of. Not only is it an affordable meal, but the combination of ready-made ingredients means these pastries are a breeze to make. Even better, you can bake extra pies to freeze for when you need a meal in a hurry. Makes: 4

Hoërskool Reitz oorheers OosVrystaat Rugby-Liga Hoërskool Reitz het vanjaar met al drie hoërskool spanne deurgedring tot die OosVrystaat A-liga finaal. In die semi-finaal het Reitz se 0/15 afgereken met die Hoërskool Paul Erasmus 58 – 0, 0/16 Hoërskool Paul Erasmus 50 – 0 en die eerste span afdeling met Hoërskool Vrede 12 – 10. Tydens die finale het Hoërskool Reitz se 0/15rugbyspan die beker verower deur Hoërskool Ficksburg te klop. Reitz se 0/16-span het dieselfde vermag en ook Ficksburg verslaan. Die eerste spanne se finaal was ‘n opwindende wedstryd. Hoërskool Harrismith se

gevaarlike agterlyn het Reitz hoofbrekens besorg. Met 20 minute speeltyd oor het Harrismith 19 – 5 voorgesloop. Reitz het egter nie gaan lê nie en teruggeveg en uiteindelik met 3 minute speeltyd oor het Reitz 20 – 19 voorgeloop. Harrismith het die wendrie in die doodsnikke van die wedstryd gedruk. Eerskomende Saterdag vind die Griffons Platteland semifinale plaas. 1ste Hoërskool Harrismith vs Hoërskool Hennenman. 0/16 Hoërskool Reitz vs Hoërskool Wessel Maree. 1ste Hoërskool Reitz vs Hoërskool Bothaville. 0/16 Hoërskool Ficksburg vs

Hoërskool Bothaville. Volledige uitslae. 0/15 Reitz – 24 Ficksburg – 17 (A-liga). 0/16 Retief - 42 New Horizon, Bethlehem – 0 (B-Liga). 0/16 Reitz – 21 Ficksburg – 0 (ALiga). 1ste Retief – 12 Winburg – 5 (B-Liga). 1ste Harrismith – 26 Reitz – 20 (ALiga). Eerstespan puntemakers: Harrismith: Drieë: Tobatsie Monareng, Francois Taljaard, Chi-Chi Chickwe x 2. Reitz: Drieë: Neil van der Merwe, Janus van Coller, Geyer Terblanche. Doelskoppe: Siza Mthembu x 3. Verdoelskop: Neil van der Merwe. Strafskop: Neil van der Merwe.

Newsdesk: 073 847 2468 ● news@rekordmedia.com ● twitter: @rekordfs ● Like us on facebook ●

INGREDIENTS: 1 can (410 g) of Rhodes Mixed Vegetables in brine, drained 45 ml (3 tbsp.) flat-leafed parsley, chopped 1 roll ready-made puff pastry, defrosted Salt and coarsely ground black pepper 500 ml chicken, cooked and shredded 1 can (400 g) cream of chicken soup 15 ml (1 tbsp.) water 1 egg METHOD: Mix together the chicken, Rhodes Mixed Vegetables and parsley in a bowl. Stir in the cream of chicken soup and season to taste.

Vensters Gebruik ou T-hemde om ruite mee skoon te maak. Die materiaal vorm nie wolletjies nie. Voeg twee eetlepels asyn by die water vir silwerskoon vensters. Vir vensters sonder enige strepe, venster wat glinsters, gebruik helfte water, helfte wit asyn. Droog die vensters af met ‘n sagte doek. Ou koerantpapier is uitstekend om vensters mee blink te poleer. Gebruik vertikale hale wanneer jy jou vensters aan die buitekant was en horisontale hale binne. So kan jy sien watter kant strepe maak. Moet nie jou vensters op ‘n sonnige dag was nie. Dit maak dan makliker strepe. (Maria)

Rekord 05


navrae: editor@rekordmedia.com Ons besluit om die scenic route Reddersburg toe te vat. Rustig. Grondpaadjies langs. En ons mis ñ afdraai. En "verdwaal" bietjie rond op aangrensende bure se plase. Ons word op die boere se sekuriteits whatsapp groep as verdag gerapporteer. Die gevolg.....ons ontmoet sommer ñ paar vriendelike boere en sien hoe hulle spoed op ñ grondpad hanteer. Gelukkig het hulle ñ sin vir humor. En geselsies en padaanwysings later het Klara ñ maatjie uit haar klas herken en is die kids genooi om die kuikens van die hoenderboerdery te kom kyk. All well that ends well. Ten minste weet al die distrik se boere nou dat die silwer NC kombi aan my behoort en nie ñ invallende taxi is nie. Reddersburg aangekom is Sarie Marais hotel toe, maar die N6 padstal is oop. Daar staan ñ blinkswart Harley Davidson voor die stal. Jack Parow is op die hifi van binne af. Daar is pampoene op die dak, en ñ mannequin in die hoek. Later hou Parow op met sing en neem Juanita du Plessis oor. Sy word weer later stilgemaak deur AC/DC. Lekker padstal. Ons eet middagete daar. Klara leer hoolahoop en koop ook een. Ons stap self uit met ekovriendelike firelighters, jamtertjies en ander gebak. 'n Rustige plattelandse sondagoggend uitstappie. Die strate is nie oral ewe breed nie. Glo omdat die inwoners dit self met osrieme gemeet het. En die krimp en rek so saam met oggend en aandtemperature. En so rek en krimp die strate ook. Ons ry weer die grondpad terug. Stop versigtig om windpompe af te neem. Ek is klaar verdag en wil nie te veel aandag trek nie. Op Dewetsdorp is die Rapport uitverkoop. So ek sal maar nog wag vir die finale verkiesingsuitslae. Maar eintlik. Maak dit ook nie saak nie. Vrede Die week se kontrei storie is geskryf deur Stefan Burger van Dewetsdorp. Stuur gerus jou kontrei storie na editor@rekordmedia.com

06 Rekord

□ MEMEL 13 Augustus - Dis Osbraai tyd! Ten bate van die NG Kerk Memel Skakel vir Una by 082 325 8482.

□ DEWETSDORP

□ ALIWAL NOORD 17 Augustus - Leandie du Randt #NoOneCanBeatYouAtBeingYou Aliwa Noord Hoërskool - 18:00 Skakel die skool by 051 933 2073

□ REITZ

24 & 25 Augustus - Hoërskool Reitz vier 125 goue jare met 'n Lig, laf en lekker revue. 24 Augustus: 18h00 vir 18:30 Volw R50 Kinders R30 25 Augustus: Gala aand 18hoo vir 18h30 Volw R150 pp ete ingesluit. Wyn te koop. Skakel die skool (058) 863 2701

14 Augustus - Du Preez Stoltz tree □ HEILBRON om 09:30 gratis by die NG Kerk 20 Augustus - Kannie warries Dewetsdorp. Cd's na die tyd te koop. Dansorkes. Hoërskool Heilbron skoolsaal. □ THEUNISSEN □ LADYBRAND 19.30 R80.00 per persoon. Ten Hoërskool Theunissen bied aan 20 Augustus - LHS Golf Day 2016 bate van Lena Nienaber. Skakel Melodrama 2016: CARNIVAL in R200 per player. RIO 31 Augustus - 2 September 078 133 3802 To enter contact 051 924 152 2016 ! Skakel (057) 773 0153

□ MEMEL: 1500 DAAG OP VIR

□ COLESBERG: Y2KAROO

PARUKS BLOOD BUDDY STAP Die jaarlikse Memel na Newcastle stap op Vroue dag raak net groter. Meer as 1500 stappers het die jaar by Kranskop Akademie in Memel opgedaag (insluitende die twee "tjops" op die foto).

WEER 'N SUKSES Die 3de Y2KAROO fietswedren wat deur Hoërskool Colesberg aangebied was weer 'n klinkende sukses. Die wedren is nie op tyd nie maar avontuur gefokus. .

□ ALIWAL NOORD: SJEF

□ VREDE: VVA LOODS 13DE

RENETTE KOM KUIER IN ALIWAL Bekende Sjef en eienaar van Olive Sjef skool, Sjef Renette het die dorp besoek en Hoërskool se gasvryheid studente 'n paar tips kom gee

LOPENDE PROJEK Die VVA in die dorp het sy 13de projek geloods waar vrouens die pragtigste shwashi rokke maak en verkoop

□ WARDEN: NOG SLAGHUISE OPEN Warden het die afgelope paar maande nog twee nuwe slaghuise □ FICKSBURG: NIE ALMAL bygekry. Die AAA slaghuis het 'n GELUKKIG MET UITSLAE nuwe eienaar en naam Affiplaas. Inwoners in dorp het 'n dag na die VDM Vleis het ook geopen. verkiesing uitslae onwettig aan 'n protes deelgeneem nadat die □ HARRISMITH: NEE VIR ANC die Munisipaliteit weer AARDGAS gewen het. . Die boere in die omgewing het tydens 'n inligtingvergadering eenparig besluit om die aardgas eksplorasie aansoeke teen te staan.

□ LADYBRAND: PRIMêRE

SKOOL VIER 70 JAAR 'n Vloot Optog en cup cakes was aan die orde van die dag om 70 □ KESTELL: RETIEF HOëR BLY jaar te vier! □ THEUNISSEN: 36 AANGEKLA IN B-LIGA Hoërskool Retief het weer die BVIR GOEDKOOP ARBEID liga Rugby gewen en gaan nie 36 Malawiers is aangekla nadat volgende jaar in die A-liga speel daar beweer word die sou soos vroeër berig nie. verkoop word vir goedkoop arbeid

□ WINBURG: ALUMNI BIED EKSPO DAG AAN Winburg Alumni het 'n ekspo dag aaangebied vir al die dorp se skole oor beroepe wat gevolg kan word.

□ WINBURG: ALUMNI BIED EKSPO DAG AAN Winburg Alumni het 'n ekspo dag aaangebied vir al die dorp se skole oor beroepe wat gevolg kan word.

□ FRANKFORT: INBRAAK BY OPPI KOFI Daar is die week by die alom gewilde Oppi Kofi winkel ingebreek. Geen verdagtes is aangekeer nie en die winkel is nu weer oop vir besigheid.

● Deadline: Tuesday 17:00 ● Advertising 072 757 0514 ● adverts@rekordmedia.com ● Fax: 086 402 9106


HUIS TE HUUR PETRUS STEYN Give Alet a call 072 757 0514

WINKEL TE HUUR PETRUS STEYN Winkel te huur. 82 vkm R2000 p/m Kontak: Maruis:082 937 2613 Gerda:072 408 7400

3 Slaapkamer, 1 badkamer + afdak R2200 p/m + water Kontak: Maruis:082 937 2613 Gerda: 072 408 7400

LANDBOU VEILINGS Adverteer jou Veiling in al

20 Rekord koerante vir slegs R1250.00

Kwart blad 10x13cm swart en wit 073 847 2468

To advertise in the Classified Free SMS/WhatsApp advertisements is section contact Nita at

072 757 0514 Deadline: Tuesday 17:00 Fax: 086 402 1906

Loans OORBRUGGINGSLENING? Wag u vir pensioen of pakketuitbetaling? Stuur " please call me" na 082 301 7856

IRIS BRIDGE 086 010 5546

Farmer Services BOORGATE Aanwys van boorgate met instrumente op plase en hoewes deur Hidroloog. Skakel 072 601 4678

VEEVOER Veevoer, droogtepille, wetenskaplik geformuleer, geen ureum: R145/40kg BTW uitgesluit. Bloemfontein. Skakel Anri 072 928 9635 PIETER SWART EIENDOMME Opsoek na plase binne 'n radius van 200km van Standerton. Skakel 083 274 2864 www.standerton.com/ swartproperties

Vechiles OPSOEK NA ALLE 4X4 BAKKIES Benodig vir kontant tot R110 000. By voorkeur Toyota en Isuzu. Skakel my Marius 082 859 1430

Vechiles

Vacancies

Accomodation

RENT TO OWN! NO BANKS! - 2001 Alfa Sportwagon R16 000 dep R2800 pm - 2001 Alfa 156 2L R15 000 dep R2800 pm - 2002 BMW X5 R30 000 dep R5900 pm - 2003 Clio 1.2 R13 000 dep R2800 pm - 2004 Spark R10 000 dep R2600 pm - 1998 Ford Ranchero R39 900 - 1992 Mercedes E200 R35 000 - 1987 Sprite Caravan R25 000 - 1983 Opel Ascona R29 900 Includes tracker and insurance! www.carzonebfn.co.za

POS BESKIKBAAR: COLESBERG (Noord-Kaap) Pos beskikbaar vir 'n mans persoon wat tegnies aangelê is. Bestuurslisensie is 'n vereiste. Ondervinding in elektriese rigting is noodsaaklik. 2 Slaapkamer huis is opsioneel beskikbaar. Kontak Mev. de Wit by 051 753 0750 of stuur volledige cv met foto en salarisverwagtinge na rdw@dewit.co.za

JEFFREYSBAAI PINNAQUIN Moderne 5-slaapkamereenhede naby strand. Seeuitsig. PENSIONARISSE ONTVANG SPESIALE TARIEF! Skakel 042 296 1111 082 823 4662 of Johan by 082 552 3642 E.pos: pinnaquin@pinnaquin.co. za www.pinnaquin.co.za

082 298 1053 GESOEK, LEWEND OF DOOD Vragmotors of sleepwaens. Bel Hans Moolman, 082 261 9009. lewendofdood@gmail .com of skakel Kosie van der Merwe 082 524 8823. kosievanderm@gmail .com

Blinders, Vlieësiwwe vir vensters & deure Direk van fabriek!!!

Advertise in 20 newspapers for only R8 per word* 072 757 0514 T&C Apply

Newsdesk: 073 847 2468 ● news@rekordmedia.com ● twitter: @rekordfs ● Like us on facebook ●

only available to private advertisers. To make use of this service send us a SMS/WhatsApp to 072 757 0514 starting with the town you reside in, the item you wish to sell, price and one cellphone number. Ads will be placed for two weeks on a first come first placement basis. BRANDFORT > Teff bale te koop, 21 kg -R50, 28 kg R70, Skakel Hennie 084 585 4995 HARRISMITH > Opregte Yorkies te Koop - 2 Wyfies en 2 Reuntjies R2200 elk (prys nie onderhandelbaar nie) Hulle sal klaar ingeënt en ontwurm wees (Veearts Boekie sal by gegee word) Skakel Chantelle van Rooyen 078 286 6659 ROUXVILLE > Vintage Showcase R2,000 For sale or to swap for a glass cooldrink fridge Buyer must pickup weights close to 800kg Phone Lourens 072 280 8651 BRANDFORT > Broei paar groen pappegaatjies R400 vir paar, Sun cornea's R400 stuk en groen ringnek R200. Skakel of whatsapp Emile Fuhri 079 0999 466 HEILBRON > Dekgras te koop. Wilna 072 198 5863 VILLIERS > Te koop! Netjiese 2de handse tafeltennisblad met sy bats . Kontak my 083 661 7914

BLOEMFONTEIN > TROETEL VARKIES R3750 (alles ingesluit) en as julle afhaal in Bloemfontein R3400. Very well socialized and potty trained. Kontak my op 079 064 0003 DEWETSDORP > Kalkoen mannetjies te koop R150-00 Adolf 073 114 7067 PAUL ROUX > Eragrostis bale R400 082 553 4331 REITZ > Large Doberman puppies R3000 - 083 377 3612 PETRUS STEYN > Rooftop tent R9,000 Nog net een keer gebruik so is nog splinter nuut kontak my by 072 906 6261 BURGERSDORP > 32" Hisense tv te koop. Perfekte werkende toestand. Plek vir USB en HDMI kabel. Inbox of whatsapp vir fotos en prys. 072 841 0576 DE AAR > Opsoek na n dame om om te sien na n 80 jarige dame met alzheimers op n plaas in De Aar distrik. kontak 071 897 7361 Lourentia MEMEL> Opsoek na ou verf 073 847 2468

Rekord 07


Dikhetho ke tsena ditlile tsa feta, ho bile le di komanyo le lethabo. Di khetho tsena tse fitileng di bontshitse ho re bacha bana le lentswe le leholo naheng ya rona ebile ba e sebedisitse, ho re na lentswe leo le ya mamelwa, che, ha e ho rona. Se re saletswe fela ke ho sheba pele. Ha ele hantle taba kgolo mona ke ho fana ka keletso ho bacha ba rona, ebe na retla dula rellela ho sa thuswe, retla kopa ke ho dula re kopa batho ba re fe bokamoso? Tlo ke le bolelle, bokamoso ke bahao, ha ona motho atla ofa bona, empa otla thuswa ha o kopa. Nna ketla fela ka kopo ho lona bacha, kopo ya ho ema o ikesetse, kopo ya ho lwanela bokamoso ba hao. Ha le sheba, ha re ka ikopanyang ra lwantsha tlala re le kaofela re ka hloleha? Eo ha ke e kgollwe, empa akere re shebane le di grant, retlatsitse bana hae re lebelletse bo mme ba rona ba shebana le bona empa mafelo a beke engwe le engwe re etsa “turn up,” ha re qeta re na le sebete sa holla re re ha ona mosebetsi. O sekile wa isa cv kae bophelong ba hao? Kapo che obatla muso otle heno otlo ofa mosebetsi? Eno yona lekgale o bo e bona. Ha re sa eme, retlo lla ho fihla jeso a kgutla. Empa wena o ikutlwa jwang ha odula o lwanelwa bophelong? Ya o thabisa ntho eno? Ha o dutsi hae o ntso re mme ke kopa, ntate ke kopa o sa le ke ho itholla. Akere re ipona re le betere, empa chelete kaofela e ya tswhana ha hona chelete e betere ho feta engwe, jwale ha ke sebetsa jareteng, ke sebetsa lebenkeleng kapo ke le ngaka, phaphang ya chelete ke bongata ba teng, empa kaofela re ka robala rejele ebile re reketse ausi wa pelo kapo abuti wa pelo le ha e le sekipa nyana. Ka kopa bana ba rona, fumana mokgwa wa ho beha dijo tafoleng hobane thuso etswang kantle ha eno fihla pele o ithusa ka bo wena. Le ha le ka nthunya ke qetile.

MODIMU A KE KE A RE LAHLA Lentswe le ne le le tshimolohong, mme Lentswe le ne le le ho Modimo, mme Lentswe e ne e le Modimo. Le ne le le ho Modimo tshimolohong. Dintho tsohle di entswe ke lona, mme hara dintho tse leng teng, ha ho letho le entsweng kantle ho lona. Bophelo bo ne bo le ho lona, mme bophelo e ne e le lesedi la batho. 5Mme lesedi le kganya lefifing, mme lefifi ha le a ka la le amohela. Monna a hlaha, a romilwe ke Modimo, lebitso la hae e le Johanne. Eo a tla ho ba paki, hore a pake tsa lesedi, bohle ba tle ba dumele ka yena.

HONA JOALE U TSEBA! Koranta ena e etseditswe batho kaofela, batho ba Afrikaans, English le Sesotho. Ha re na kgethollo. Re keteka mefuta ya batho kaofela ka ho fana ka di taba ka maleme a mararo. Re fana ka di pale tsa batho kaofela, tse ntle le tse mpe le batho be o batsebang. Reketeka nako ya ho ba naha e senang kgethollo. Re romelle ditaba ka leleme la hao, phatlalatsa kgwebo ya hao ka leleme la hao. Bua le matsana a heno mo sebetsang le mo o phelang le mo o bapallang. Ikopanye le Thabang: 072 757 0514

08 Rekord

● Deadline: Tuesday 17:00 ● Advertising 072 757 0514 ● adverts@rekordmedia.com ● Fax: 086 402 9106


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
REITZ REKORD 12 AUGUST 2016 by Veldbrand Nketoana - Issuu