Since 2014
R2,00
12/01/2018
rekordmedia1@gmail.com
072 757 0514
www.rekordmediafs.co.za
Busy, Busy Busy ... 2017 was a very busy year for teachers, Charlene Naude, Corinne Marais and Marche Bester from Charlene Naude Dance Studio's. In April and May they participated in the FREE STATE DANCE AWARDS and walked away with the Best 11-12 year Tap and Best 15-16 year Musical Theatre Awards, August they had a concert in Ficksburg and Ladybrand and also participated at the Eisteddfod in Harrismith. In October it was the RAD BALLET EXAMS and in November they had 3 exam sessions; AIDT MODERN and TAP, WX STREETDANCE and RMDC TAP RAD BALLET exams received 6 Distinctions, 48 Merits and 4 Passes. The Pre Primaries from Reitz and Petrus Steyn: 1. Alexa Janse van Vuuren, 2. Makayla de Jager, 3. Cara Kriek 4. Monique de Jager, 5. Johane Pretorius, 6. Lene Labuschagne .
1. Riane de Winnaar 2. Cara van Tonder 3. Stehan de Plessis 4. Heilene Meintjies
Gemeenskap ● Community
02
AIDT MODERN and TAP exams achieved 1 Honours with Distinction, 12 Honours, 15 Highly Commendeds, 15 Commendeds and 7 Pass Plusses.
2
1
4
3
Top 5 Reitz AIDT Achievers: 1. Lizelle Cilliers Honours 85% Stepping Stones, 2. Helena Hills Honours 84% Stepping Stones 3. Marine Roodt Honours 80% Stepping Stones, 4. Jocelyn van Tonder 79% Stepping Stones, 5. Corlia Mathee 78% Stepping Stones WX STREETDANCE exams had 29 dancers at 80% and above and 15 between 70% and 79,5%. Top 5 Reitz Hip Hoppers: 1. Lune Pretorius 86% Level 4 2. Jessica Lees 85.5% Level 4 3. Lize Mari Smith 82% Level 4 4. Cherene Koekemoer 81% Level 4 5. Daenelle Pepler Level 2
Lastly we had our RMDC TAP EXAMS and the kids loved these exams with the exciting new syllabus from RhythMEDTHOD DanceCONNECTIVE founded by MARK TADFORD. 41 Dancers participated and there were 4 Distinctions 90% and over, 10 Honours 80%-89%, 14 Highly Commendeds 75%-79%, 10 Commendeds 70%-74%, and 3 High Merits 65%-69%.
Top 5 Reitz, Petrus Steyn and Lindley dancers: 1. Duani Kotze 92% Level 5, 2. Lune Pretorius 90% Level 5, 3. Carla Wessels 88% Level 7 4. Tersie van Jaarsveldt 79% Starting Out and Estene Janse van Rensburg 79% Starting Out
Reitz High achieves a 100% matric passrate again for the 22nd time in a row A lot can be said about schools achieving a 100% pass rate but respect is earned when you ensure a 100% pass rate for 5 years in a row. Only 13 High Schools in the Free State can boast with these honours. They are Heilbron Hoërskool, Bultfontein Hoërskool, Hoopstad Hoërskool, Christian Brothers College, Eunice High, Jim Fouche, Ladybrand High School, St. Andrews, St. Micheals, Reitz Hoërskool, Vrede Hoërskool, Jacobsdal Landbouskool and Pellisier High. Congratulations to these schools for achieving this outstanding achievement!
Contact us
Editorial team
Advertising: 072 757 0514 rekordads@gmail.com News desk: 073 847 2468 rekordnews@gmail.com Deadline: Wed 17:00
Editor: Gerhard Olivier Marketing: Maryna de Klerk Production: Dayle Ramsden Social Media: Margaret Britz Distribution: Tienie Burger
Management Publisher: Finance:
Gerhard Olivier Margaret Britz
Printed, published and distributed by the publisher Livero Media, Tienie van Rooyen Street nr.3, Clocolan. No advertisement will be published if the full amount is not paid in full by deadline. No reproduction without wriiten consent.
This publication is obligated to report news truthfully, accurately and fairly. Should you feel we do not adhere to the Press Code you can submit a complaint to the Press ombudsman at pressombudsman@ombudsman.org.za All rights and reproduction material published in this publication are hereby reserved in terms of the copyright act.
5
Advertensie ● Advertisement
03
KLIENT : OPSOMMING :
VKB AGRITEKSDIENSTE VIR BRANDSTOF VULSTASIE MET GERIEFSWINKEL, KLEEDKAMERS EN RESTAURANT TE BETHLEHEM, VRYSTAAT. TENDER Nr.: Fuels Bethlehem DATUM UITGEREIK : 12/01/2018 SLUITING : 16/02/2018 om 12H00 per tenderboks te VKB Reitz Hoofkantoor TERREININSPEKSIE : 23/01/2018 per afspraak (francois.loots@vkb.co.za) BESKRYWING : ARGITEKSDIENSTE WORD BENODIG VIR DIE BEPLANNING EN ONTWERP VAN BRANDSTOF VULSTASIE MET KLEEDKAMERS, GERIEFSWINKEL EN RESTAURANT. Die Argitek moet ‘n geregistreerde persoon wees asook gerigistreer by die Suid-Afrikaanse Raad vir Argiteks Professie (SACAP) en geregistreer wees as ‘n “Pr. Arg.” Terreininspeksie sal met elke Argitek (Kandidaat) afsonderlik gehou word, op terrein. Die Klient (VKB) of sy verteenwoordiger sal dit hanteer. Elke kandidaat moet ‘n voorstelling van sy ontwerp (TOP) nl. Terrein Ontwikkelings Plan kosteloos voor berei om voor te lê. Die nodige 3D voorstellings van sy ontwerp moet ook die TOP vergesel. Enige kandidaat wat ingebreke bly om die doelwit te bereik, sal outomaties gediskwalifiseer word. DETAIL VAN DIENSTE VERLANG : ARGITEK : Die projek behels die voorsiening van Argiteksdienste vir die ontwerp van ‘n brandstof vulstasie met aantal 4 eilande vir ligte voertuie (330m²) en enkel eiland vir swaarvoetuie (90m²), beide brandstofpunte moet van ‘n afdakstruktuur voorsien word. Verder moet die voorlegging ook die ontwerp van verlangde kleedkamers insluit asook die ontwerp van ‘n geriefwinkel met koelkaste en kombuis (400m²), afsonderlike restaurant met aansit fasiliteite vir 80 persone en volledige toegeruste kombuis. (350m²). Voorsiening vir die nodige vullis areas en stoepe moet ook gemaak word. (250m²) Die terrein waar ligte- en swaarvoertuie gaan beweeg beslaan ‘n totale oppervlakte van 7500m². Die Argitek en sy professionele span moet dan ook die nodige ondervinding hê in die ontwerp en projekbestuur van sodanige brandstof vulstasies. (CV’s moet ook deel vorm van hul voorlegging) Die Argitek gaan optree as die hoofagent en die volgende professionele persone gaan deel vorm van sy professionele span nl. : LANDMETER : Die betrokke terrein moet deur ‘n Landmeter opgemeet word om die erfbakens uit te wys asook ‘n volledige kontoeropmeting voor te lê waarvolgens die Argitek en betrokke ingenieurs hul ontwerp kan baseer. STADSBEPLANNERS : Hierdie persoon moet soneringsaansoek, van die betrokke perseel, hanteer asook die skakeling met die plaaslike Munisipaliteit en hul beplanningsafdeling behartig. VERKEERS INGENIEURS : Die Ingenieur moet die nodige (TIA) proses hanteer. Die ontwerp van die gliplane na en van die perseel ontwerp en dan ook die skakeling wees met SANRAL en ander betrokke plaaslike owerhede. OMGEWINGSKONSULTANT : Hierdie persoon moet die aansoeke hanteer vir die verkryging van goedkeuring vir berging van brandstof op die perseel (Minder as 80 000 liter) en die aansoeke met Departement Omgewingsake. STRUKTUUR INGENIEUR : Hierdie Ingenieur moet die ontwerp van die brandstofafdakke op perseel asook die ander betrokke strukture in die geboue hanteer. SIVIELE INGENIEUR : Hierdie person moet die ontwerp vir die ryvlakke op perseel (Grondlae en plaveisel) en die stormwaterontwerp hanteer. MEGANIESE INGENIEUR : Varslug voorsiening na die geriefswinkel en restaurant moet deur die betrokke persoon ontwerp en hanteer word. ELEKTRIESE INGENIEUR : Die behoeftebepaling van die perseelaansluiting en grootte, nodige ontwerpe met interne verspreiding asook die skakeling met die plaaslike owerheid moet deur hom hanteer word. BRAND INGENIEUR : Hierdie persoon moet die totale perseel se behoefte en ontwerp aanspreek rakende brandbeveiliging binne die geboue en ook die terrein en brandstofbedieningspunte. Bogenoemde nege professionele instansies of persone moet deur die Argitek aangestel en koordineer word. Elkeen van die betrokke professionele persone moet dan ook by die verskeie regulerende instansies soos SACAP en ECSA geregistreer wees. Die Argitek moet alle standard dienste vervul soos uiteengesit deur SACAP . Die Argitek moet verder die volle tenderproses hanteer asook projekbestuur tydens konstruksie. Verder word dit van die Argitek verwag om alle planne en die nodige dokumentasie te hanteer en deur die goedkeuringsproses van die plaaslike owerheid te neem. PROFESSIONELE KOSTES : ‘n Volledige uiteensetting van alle professionele kostes op die projek, moet die Tender / Voorlegging vergesel. Dit moet die Klient instaat kan stel om ‘n volledige opsomming van alle professionele uitgawes te kan maak. NAVRAE : Enige navrae in bogenoemde verband kan met die Verteenwoordiger van VKB uitgeklaar word nl. : Mnr. Francois Loots E-pos : francois.loots@vkb.co.za
04
Advertensie ● Advertisement
KLIENT : OPSOMMING :
VKB AGRITEKSDIENSTE VIR BRANDSTOF VULSTASIE MET GERIEFSWINKEL EN KLEEDKAMERS TE FRANKFORT, VRYSTAAT. TENDER Nr.: Fuels Frankfort DATUM UITGEREIK : 12/01/2018 SLUITING : 16/02/2018 per tenderboks te VKB Reitz Hoofkantoor om 12H00 TERREININSPEKSIE : 24/01/2018 per afspraak (francois.loots@vkb.co.za) BESKRYWING : ARGITEKSDIENSTE WORD BENODIG VIR DIE BEPLANNING EN ONTWERP VAN BRANDSTOF VULSTASIE MET KLEEDKAMERS EN GERIEFSWINKEL Die Argitek moet ‘n geregistreerde persoon wees asook gerigistreer by die Suid-Afrikaanse Raad vir Argiteks Professie (SACAP) en geregistreer wees as ‘n “Pr. Arg.” Terreininspeksie sal met elke Argitek (Kandidaat) afsonderlik gehou word, op terrein. Die Klient (VKB) of sy verteenwoordiger sal dit hanteer. Elke kandidaat moet ‘n voorstelling van sy ontwerp (TOP) nl. Terrein Ontwikkelings Plan kosteloos voor berei om voor te lê. Die nodige 3D voorstellings van sy ontwerp moet ook die TOP vergesel. Enige kandidaat wat ingebreke bly om die doelwit te bereik, sal outomaties gediskwalifiseer word. DETAIL VAN DIENSTE VERLANG : ARGITEK : Die projek behels die voorsiening van Argiteksdienste vir die ontwerp van ‘n brandstof vulstasie met aantal 3 eilande vir ligte voertuie (176m²) en enkel eiland vir swaarvoetuie (80m²), beide brandstofpunte moet van ‘n afdakstruktuur voorsien word. Verder moet die voorlegging ook die ontwerp van verlangde kleedkamers insluit asook die ontwerp van ‘n geriefwinkel met koelkaste en kombuis (370m²). Voorsiening vir die nodige vullis areas en stoepe moet ook gemaak word. (20m²) Die terrein waar ligte- en swaarvoertuie gaan beweeg beslaan ‘n totale oppervlakte van 4300m². Die Argitek en sy professionele span moet dan ook die nodige ondervinding hê in die ontwerp en projekbestuur van sodanige brandstof vulstasies. (CV’s moet ook deel vorm van hul voorlegging) Die Argitek gaan optree as die hoofagent en die volgende professionele persone gaan deel vorm van sy professionele span nl. : LANDMETER : Die betrokke terrein moet deur ‘n Landmeter opgemeet word om die erfbakens uit te wys asook ‘n volledige kontoeropmeting voor te lê waarvolgens die Argitek en betrokke ingenieurs hul ontwerp kan baseer. STADSBEPLANNERS : Hierdie persoon moet soneringsaansoek, van die betrokke perseel, hanteer asook die skakeling met die plaaslike Munisipaliteit en hul beplanningsafdeling behartig. VERKEERS INGENIEURS : Die Ingenieur moet die nodige (TIA) proses hanteer. Die ontwerp van toegange na en van die perseel ontwerp en dan ook die skakeling wees met SANRAL en ander betrokke plaaslike owerhede. OMGEWINGSKONSULTANT : Hierdie persoon moet die aansoeke hanteer vir die verkryging van goedkeuring vir berging van brandstof op die perseel (Minder as 80 000 liter) en die aansoeke met Departement Omgewingsake. STRUKTUUR INGENIEUR : Hierdie Ingenieur moet die ontwerp van die brandstofafdakke op perseel asook die ander betrokke strukture in die geboue hanteer. SIVIELE INGENIEUR : Hierdie persoon moet die ontwerp van die toegangspad (3050m²) na die perseel asook die ryvlakke op perseel hanteer (Grondlae en plaveisel). Die Ingenieur is ook vir die stormwaterontwerp verantwoordelik. MEGANIESE INGENIEUR : Varslug voorsiening na die geriefswinkel moet deur die betrokke persoon ontwerp en hanteer word. ELEKTRIESE INGENIEUR : Die behoeftebepaling van die perseelaansluiting en grootte, nodige ontwerpe met interne verspreiding asook die skakeling met die plaaslike owerheid moet deur hom hanteer word. BRAND INGENIEUR : Hierdie persoon moet die totale perseel se behoefte en ontwerp aanspreek rakende brandbeveiliging binne die geboue en ook die terrein en brandstofbedieningspunte. Bogenoemde nege professionele instansies of persone moet deur die Argitek aangestel en koordineer word. Elkeen van die betrokke professionele persone moet dan ook by die verskeie regulerende instansies soos SACAP en ECSA geregistreer wees. Die Argitek moet alle standard dienste vervul soos uiteengesit deur SACAP . Die Argitek moet verder die volle tenderproses hanteer asook projekbestuur tydens konstruksie. Verder word dit van die Argitek verwag om alle planne en die nodige dokumentasie te hanteer en deur die goedkeuringsproses van die plaaslike owerheid te neem. PROFESSIONELE KOSTES : ‘n Volledige uiteensetting van alle professionele kostes op die projek, moet die Tender / Voorlegging vergesel. Dit moet die Klient instaat kan stel om ‘n volledige opsomming van alle professionele uitgawes te kan maak. NAVRAE : Enige navrae in bogenoemde verband kan met die Verteenwoordiger van VKB uitgeklaar word nl. : Mnr. Francois Loots E-pos : francois.loots@vkb.co.za
Advertensie ● Advertisement
05
KLIENT : OPSOMMING :
VKB AGRITEKSDIENSTE VIR OPGRADERING EN HERBEPLANNING VAN DIE BESTAANDE HANDELSWINKEL TE FRANKFORT, VRYSTAAT. TENDER Nr.: Frankfort Handel DATUM UITGEREIK : 12/12/2018 SLUITING : 16/02/2018 om 12H00 per tenjderboks te VKB Reitz Hoofkantoor TERREININSPEKSIE :24/01/2018 per afspraak (francois.loots@vkb.co.za) BESKRYWING : ARGITEKSDIENSTE WORD BENODIG VIR DIE BEPLANNING EN ONTWERP VAN BESTAANDE HANDELSWINKEL MET KANTORE, RAADSAAL, RUSKAMERS, KLEEDKAMERS EN KOMBUIS. VOORSIENING VIR ‘N WAPENKLUIS MOET OOK GEDOEN WORD. Die Argitek moet ‘n geregistreerde persoon wees asook gerigistreer by die Suid-Afrikaanse Raad vir Argiteks Professie (SACAP) en geregistreer wees as ‘n “Pr. Arg.” Terreininspeksie sal met elke Argitek (Kandidaat) afsonderlik gehou word, op terrein. Die Klient (VKB) of sy verteenwoordiger sal dit hanteer. Elke kandidaat moet ‘n voorstelling van sy ontwerp (TOP) nl. Terrein Ontwikkelings Plan en grondvloerplan kosteloos voor berei om voor te lê. Die nodige 3D voorstellings van sy ontwerp moet ook die TOP vergesel. Enige kandidaat wat ingebreke bly om die doelwit te bereik, sal outomaties gediskwalifiseer word. DETAIL VAN DIENSTE VERLANG : ARGITEK : Die projek behels die voorsiening van Argiteksdienste vir die ontwerp en herbeplanning van die bestaande Handelswinkel te Frankfort. (1800m²)‘. Voorsiening moet gemaak word vir die opmeet van alle bestaande strukture op die perseel (2400m²) asook om dit op plan te sit. Daar word ook van die Argitek verwag om ‘n nuwe ingang en aansig vir die gebou te ontwerp. Die beplanning van rakke, uitlegte daarvan asook die nodige vloeilyne moet beplan word. Die Argitek en sy professionele span moet dan ook die nodige ondervinding hê in die ontwerp en projekbestuur van sodanige projekte. (CV’s moet ook deel vorm van hul voorlegging) Die Argitek gaan optree as die hoofagent en die volgende professionele persone gaan deel vorm van sy professionele span nl. : LANDMETER : Die betrokke terrein moet deur ‘n Landmeter opgemeet word om die erfbakens uit te wys asook ‘n volledige kontoeropmeting voor te lê waarvolgens die Argitek en betrokke ingenieurs hul ontwerp kan baseer. STRUKTUUR INGENIEUR : Hierdie Ingenieur moet deel vorm van die Argitek se beplanningspan en moet ook alle struktuuraangeleenthede op die projek hanteer. MEGANIESE INGENIEUR : Varslugvoorsiening asook die verkoeling van die winkel moet deur die betrokke persoon ontwerp en hanteer word. ELEKTRIESE INGENIEUR : Die behoeftebepaling van die perseelaansluiting en grootte, nodige ontwerpe met interne verspreiding en beligting binne die winkel en kantore asook die skakeling met die plaaslike owerheid moet deur hom hanteer word. BRAND INGENIEUR : Hierdie persoon moet die totale perseel se behoefte en ontwerp aanspreek rakende brandbeveiliging binne en buite die geboue. Bogenoemde vyf professionele instansies of persone moet deur die Argitek aangestel en koordineer word. Elkeen van die betrokke professionele persone moet dan ook by die verskeie regulerende instansies soos SACAP en ECSA geregistreer wees. Die Argitek moet alle standard dienste vervul soos uiteengesit deur SACAP . Die Argitek moet verder die volle tenderproses hanteer asook projekbestuur tydens konstruksie. Verder word dit van die Argitek verwag om alle planne en die nodige dokumentasie te hanteer en deur die goedkeuringsproses van die plaaslike owerheid te neem. PROFESSIONELE KOSTES : ‘n Volledige uiteensetting van alle professionele kostes op die projek, moet die Tender / Voorlegging vergesel. Dit moet die Klient instaat kan stel om ‘n volledige opsomming van alle professionele uitgawes te kan maak. NAVRAE : Enige navrae in bogenoemde verband kan met die Verteenwoordiger van VKB uitgeklaar word nl. : Mnr. Francois Loots E-pos : francois.loots@vkb.co.za
Rubrieke ● Columns
Inspiration
Kitchen delight
07
Free SMS/WhatsApp Ads
072 757 0514
PETS FRANKFORT: Chinchillas - R1,000 Skakel Talana 072 114 7045
WANTED
Heuningdruppels Het jy ook al gesien dat die Here dikwels in teenstellings werk? Hy draai dit wat vir die wêreld belangrik is en wat vir die wêreld sin maak, sommer heeltemal om. Ek sien bv. die volgende in die Bybel: as jy swak is, is jy sterk; wat vir mense onmoontlik is, is vir God moontlik; wie eerste is, sal laaste wees; wie dink dat hy staan kan val; die wysheid van hierdie wêreld is dwaasheid by God; hoogmoediges sal verneder word, die nederiges sal verhoog word ; antwoord ’n vloek met ’n seën en so kan die lysie aangaan. Hierdie jaar tref dit my dat daar in die Kersverhaal ook ’n klomp sulke teenstellings is. ’n Maagd word swanger en skenk geboorte. ’n Koning word in ’n stal gebore, lê in ’n eenvoudige krip, toegedraai in doeke – daar is geen paleis, geen trompette, geen kroon, geen partytjie. ’n Eenvoudige jong man en nederige vrou word die ouers vir die Verlosser en Redder van die wêreld. God word mens. Die Lig kom verdryf die duisternis. Dís Kersfees! Kom ons vier God se teenstellings, want dit beteken dat ek, sondige mens vergewe en vrygespreek en silwerskoon word. “Al was julle skarlakenrooi van sonde, julle sal wit word soos sneeu. Al was julle purperrooi, julle sal wit word soos wol.” (Jes. 1:18) ~ Wilna Botha
events calendar
Skilpadjies Prep time : 15 mins
Cook time : 20 mins
There are two official definitions of a skilpadjies, one: the most delicious thing on the planet, and two: minced lamb liver wrapped in netvet. Ingredients 9 prepared skilpadjies 6 preserved green figs, diced 1 wheel (225 g) Camembert, cut into 9 blocks ½ cup (125 ml) roasted and salted cashews, roughly crushed Method Open up the skilpadjie netvet wrapping and spread out the minced liver. Sprinkle some cashews and a few pieces of diced fig onto the liver, then toss a block of Camembert into the middle. Scoop the liver together to form a rough ball in the centre of the netvet, wrap it all back up and re-seal the way you found it. Don’t be scared to use one or two extra toothpicks to secure. Braai slowly over medium heat for about 15, minutes until the fat is a deep, golden brown and crispy. These skilpadjies are seriously rich, so a little goes a long way. Works great sliced on some baby greens.
new
column Dokter Doctor
Stethoscope Stethoscopes are often considered as a symbol of Submit your event for free publication by healthcare professionals. What would a doctor be e-mail to rekordnews@gmail.com without a stethoscope? Did the doctor really examine me if he did not use his stethoscope? The 17/01/18: Free State schools open 27/01/18 Kestell: Dusty Dixon tree by die Bank history of the stethoscope may shed some light on its use in modern medicine. A 2012 research paper op. Kaartjies R50 pp Begin 19:30 claimed that the stethoscope, when compared to Skakel Elaine 083 779 8655 other medical equipment, had the highest positive 27/01/18: Bethlehem: Christie van Christiana impact on the perceived trustworthiness of the tree by Ilanga Lodge op om 22:00 practitioner seen with it. The stethoscope was Toegang: R30 26/02/28: Ficksburg: Cafe Chocolat bied aan Liz invented in France in 1816 by René Laennec at the Necker-Enfants Malades Hospital in Paris. Meirng: Met ander woorde. R150 per Laennec invented the stethoscope because he persoon 18:30 Skakel 051 933 3531 was uncomfortable placing his ear on women's 02/02/18: Warden: Jay tree by Dirkie Uys chests to hear heart sounds. He called it the Warden op. Kaartjies R200/R150 “stethoscope” (chest scope). The stethoscope Funksie begin om 18:30 vir 19:00 developed into the one we use today over a period Skakel Elrina by 060 355 9950 of 154 years. The medical historian Jacalyn Kos te koop. Bring eie drinkgoed Duffin has argued that the invention of the 02/02/18: World Wetlands day 02/02/18: Clocolan: Agri 2018 Clocolan Gholf Klub met Steve Hofmeyr 14/02/18: Valentine's day - Book your space in our valentine's special feature 072 757 0514 16/02/18: Reitz: VKB Reitz Bieliemieliefees 2018 te Reitz Sien fees se webtuiste vir program 22/03/18: Clocolan: Three Mountains Cycling race 25/04/18: Bethlehem: Nataniël tree by Hoërskool Voortrekker op. R220 per persoon. Skakel 058 303 4006
Meester
FRANKFORT: Ek soek 'n tuinstel om te koop. 082 850 6252 VREDE: Wil graag uitvind waar in Vrede mens residentiele grond kan koop en pryse asb... Inbox my of whatsapp 076 770 0303
FOR SALE FICKSBURG: Nissan 1400, R50,000 Bakkie is uitstekende kondisie. Kontak my op 083 382 1682 NEWCASTLE: Trojan 350 Cross Trainer for sale. 12 different fitness programs. Intensity levels adjustable to your preferences. R1500 neg within reason. WhatsApp 084 285 8976 BETHLEHEM: 2011 Polo Vivo 1.4 Auto Vol Diens Rekord. 116000km - R95 000 Andre van Wyk 083 379 7552
JOB OPPORTUNITY PLAASWERK IN AMERIKA $$$$$ VERDIEN DOLLARS IN AMERIKA ENIGSTE VEREISTE IS GENOEGSAME BOERDERY ONDERVINDING. GOEIE BATE MAAR NIE NOODSAAKLIK NIE, AS JY KODE 14 TROKKE KAN BESTUUR. VLIEGTUIG KAARTJIE WORD AAN JOU TEN VOLLE TERUG BETAAL. OUDERDOM: 20 – 45 JAAR SKAKEL: Sanna-Marie by 083 799 0715 / 074 182 2280 smgrobler60@gmail.com Ronelle by 084 549 6540 074 127 5857 farmworkamerica@gmail.com
Dr Francois van Wyk stethoscope marked a major step in the redefinition of disease from being a bundle of symptoms, to the current sense of a disease as a problem with an anatomical system even if there are no noticeable symptoms. This reconceptualization occurred in part, Duffin argues, because prior to stethoscopes, there were no nonlethal instruments for exploring internal anatomy. Forward 200 years and we are still using this ancient instrument. But it seems that the sentiment is changing. Since the late 1990’s and early 2000’s some physicians have been advocating that the “stethoscope is dead”. Others say that it will take some time before the stethoscope will be replaced by digital devices, like portable ultrasound. The stethoscope still symbolise the healthcare professional and time will tell whether it will become a relic in the history of medicine or still serve a purpose for time to come. Next week we will have a look at modern medicine and the future of healthcare.
Deur Danie Cronjè
Gemeenskap ● Community
07
Klitsgras Operation "Retswa Letsholo" Campaign As jy iewers op 'n strand gelê het, het jy sommer uitgemis. Die festive season se kykstof was aimed at improving service to communities baie nie op M-net nie maar op Facebook!
■ Jabu Msibi NKETOANA: The approach of this campaign is focused on improving service delivery in all 9 wards of Nketoana Local Municipality during 2017/2018 financial year and going forward. The Honourable Mayor, Cllr. Mamiki Mokoena and her councilors together with the Municipal officials attended to issues that the community raised and also encouraged them to pay for the municipal services as provided by the
Municipality. Different government departments within the province formed part of the campaign to ensure that communities are provided with the quality of services that they deserve. The campaign has been running for four months in all the four towns whereby a week was spent in each of our four towns. The last stop of the campaign was in Reitz/Petsana which started on the 4th December 2017 and ending on the 15th December 2017. - Issued by Nketoana Municipal Communications Office
Hoe haal die mense mekaar nie uit nie terwyl daar aan krismis poeding gesmul word nie! Klitsie het in die besonder een facebook post gevolg die vakansie. Die uwe meneer post sommer so op facebook hy is lief vir sy girl en hulle is al so lank saam hulle kon seker al getrou het. Hy's faithful en daar is niks verkeerd met die relationship nie. Hy abuse haar glad nie en die stories is sommer 'n klomp snert. Dae later vind ons almal op facebook uit dat die uwe meneer toe nie so onskuldig is nie. Terwyl die liefie werk word daar liefde met die niggie gemaak... vir amper 6 maande en nigga is getroud so toe die bom bars, bars hy behoorlik... vensters breek, stoele word rond gegooi en die krismis poeding word op die die vloer neer gegooi. Een groot mess... Toe word daar mos nou eers vir jou vuil wasgoed op Facebook gewas... ja hy as hy 'n doppie weg het raak hy bietjie heavy en ruk sy liefie rond en dit was die niggie wat die eerste moves gemaak het, hy't probeer maar hy is ook maar net man en met liefie wat lang ure werk kon hy nie die opportunity los om bietjie aandag te kry nie... hy's vreeslik jammer en sal dit noooooooit weer doen nie hy belowe. Niggie se storie is natuurlik anders maar met haar track rekord in die dorp kan jy ook nie alles glo wat sy vertel nie. Niggie los nie 'n man uit nie... Maar met dit alles wat so vrylik op Facebook opgedis word sou jy sekerlik gedink het die klompie slaap alleen vanaand. Nog nooit gesien nie! Liefie het nie vir uwe meneer gelos nie en niggie se man het ook nie vir niggie in die pad gesteek nie. Daar word weer lekker nuwe krismis poeding geeët en facebook is nou weer stil. Daar's vrede in onse valley of dalk is dit net die data wat op is. Jy weet dit is al klaar daardie tyd van die maand...
08
Gemeenskap ● Community
Kom kuier by die Alle paaie lei na Reitz vir die 37ste VKB Bieliemieliefees, en as jy nie daar gaan wees nie, mis jy uit op ’n bielie van ’n fees! VKB se Bieliemieliefees 2018 beloof om selfs nog méér van alles te hê as in die verlede om seker te maak daar is letterlik iets vir almal – of jy nou drie of 83 jaar oud is. kykNet is vanjaar aanboord as borg, wat beteken dat jy sal kan skouers skuur met van jou gunsteling sepiesterre. Kom neem die Saterdag deel aan die Boeresport om te sien watter van die baie gewilde sepiesterre gaan dit waag om ook aan sakresies, eiergooi en vele meer deel te neem. En dis nie die enigste bekendes en beroemdes saam met wie jy sal kan kuier nie. Die sangers wat gaan optree en sorg dat daar behoorlik lyf geswaai word by die 2018 fees is: Die Campbells, Jonathan - Radio Raps,
Snotkop, Adam, Bobby van Jaarsveld, Jo Black, Vernon Barnard, Bouwer Bosch, Anders, Irene Louise, Wit Kasteel, Blomtrein, Onbeskaamd en nog meer... Vir die eerste keer word ’n tentedorp aangelê met 193 kampeerplekke waar Bieliemieliefeesgangers kan tuisgaan teen so min as R500 per persoon vir die hele naweek. Hierdie fooi sluit ook jou toegang tot die Bieliemieliefeesterrein in. Maar jy sal moet gou spring as jy ’n staanplek soek, want die belangstelling is groot. Een van die nuwe items op die 2018-fees se program is ’n 4x4hindernisroete wat vir 4x4-entoesiaste groot plesier gaan verskaf. By die 2018fees sal die 42 km marathon ook vir die eerste keer dien as kwalifiserende marathon vir die Comrades 2018. Hierdie is dus die gulde geleentheid om
Gemeenskap ● Community
fees met gees! die Bieliemieliefees by te woon as jy nog nie voorheen hier was nie, of as jy ’n verskoning soek om wel te kom. Die Bieliemieliefees se bergfietsresies het ook al een van die gesogte wedrenne vir bergfiets-entoesiaste geword met ’n roete wat ewe veel uitdaging as natuurskoon bied. ’n Vierwielfietswedren (“quad-bikes”) sorg vir groot opwinding, en as jy een van die avontuurlustiges is, mag jy dit nie misloop nie! Die jaarlikse Vleismerinoveiling is een van die items wat boere van reg oor die land jaarliks na die Bieliemieliefees lok. Dan is daar ook die
jongooi-kompetisie en ook uitstallings van beeste en boerbokke. Vir sportentoesiaste word daar vanjaar vir die eerste keer ook voorsiening gemaak. Kom speel op die plaaslike bane rolbal, gholf, krieket of veerpyltjies of bring jou visstokke saam en kom maak saam lyne nat. Daar is weer soos in die verlede verskeie kompetisies. Kom skryf jou mooiste Bieliemieliefees-foto in of bring jou naaldwerk of die kleinspan se kinderkuns en wen vyf nagte verblyf vir vier persone by die ATKV Klein-Karibavakansieoord in Bela-Bela.
Stuur jou nuus na rekordmedia1@gmail.com of WhatsApp ons by 072 757 0514 voor Woensdae 17:00 vir die Vrydag uitgawe
Nog reën dringend nodig Goeie reënval is in die Noord en Oos-Vrystaat aangeteken gedurende Desember. Heilbron het 212mm reën ontvang met Frankfort wat 146mm aangeteken het. Hobhouse het 92mm aangeteken. Ander dele in die streek het egter aansienlik minder reën ontvang. Koffiefontein het net 9mm aangeteken.
VKB brei uit in Tweeling
Die landbou groep VKB het sy aanbod aan boere en die gemeenskap in Tweeling verdr uitgebou met 'n groter tak wat volgende week sy deure open. Die opening vind op die 18de plaas.
09
Fokus ● Focus
10 A 3D impression of how Listeriosis look like
Listeriosis Another 31 cases of listeriosis have been confirmed since January 3‚ bringing the total number since the beginning of last year to 748‚ the National Institute Communicable Diseases (NICD) revealed on Friday. The death toll has risen from 61 to 67‚ and still the source of the outbreak - said to be the worst on record in global history - remains unknown. About 40 percent of those who have died were babies less than four weeks old. Pregnant woman are 20 times more likely to contract listeriosis from eating food contaminated with
the Listeria pathogen than other healthy adults. Of course the burning question is - where is the listeria coming from? Sadly, the authorities still don’t know. It’s been hailed by food scientists around the world as the biggest outbreak of listeriosis ever recorded, but a year down the line, they are none the wiser as to the source. And here’s the thing - the NICD has established via genome sequencing that in almost all cases, the listeria came form a single source. One particular product or range of products.
Pretoria-based microbiologist and food safety expert, Dr Lucia Anelich, had this to say about the food culprit: “It is most likely a product that is very widely consumed and consumed extremely often and that is why we are seeing a spike in cases. South Africa has actually had a number of cases every year, but never this alarming a rate…”
What is Listeriosis? Listeriosis refers to the invasive form of illness caused by the bacterium called Listeria monocytogenes. This form of the illness is the more severe of two types of illnesses caused by this organism. The other milder form presents with typical gastroenteritis symptoms i.e. fever and diarrhoea. This latter form is usually not serious and most people heal quickly
undernourished people, those who have had organ transplants, those with HIV/AIDS, diabetes, cancer and other autoimmune diseases.
Refrigerated pates or meat spreads Unpasteurized (raw) milk and dairy products Soft cheese made with unpasteurized milk, such as queso fresco, Feta, Brie, Camembert Refrigerated smoked seafood Pre-packaged salads Raw sprouts
Where does the organism come from? Listeria monocytogenes is naturally present in the environment where crops are grown and animals are reared. It is present in the soil, decaying vegetation, rivers etc.
How does Listeriosis affect pregnant women and unborn babies? Pregnant women typically experience only fever and other flu-like symptoms, such as fatigue and muscle aches. However, infections during pregnancy can lead to miscarriage, stillbirth, premature delivery or other life-threatening infection of the newborn, such as meningitis. The bacterium is transferred to the unborn baby via the placenta.
How does one contract Listeriosis? The illness listeriosis is contracted when a person consumes food that is contaminated (infected) with sufficient levels of the organism Listeria monocytogenes. An illness that is transmitted via food in this way is commonly known as a "foodborne illness" and the causal organism as a "foodborne pathogen". Unfortunately, one will not know if the food is contaminated as the food appears, tastes and smells normal.
Can listeriosis be transmitted from person to person? Listeriosis is not transmitted from person to person (like influenza for instance), with the exception of potential pregnant woman to baby transmission.
Who can contract Listeriosis? Everyone can contract the illness, but there are persons who are at greater risk. These are pregnant women (20 times more likely to contract listeriosis) and their foetuses, the elderly (over 65 years of age) and persons with weakened immune systems, for example,
Which foods are normally associated with Listeria monocytogenes? Globally, the foods most often implicated in listeriosis are Ready-To-Eat (RTE) foods such as: Ready-to-eat deli meats (ham, polonies, other similar cold meats) and hot dogs
How long does it take for symptoms to show? Symptoms usually appear from 1-4 weeks after eating food contaminated with Listeria monocytogenes.
What can I do to prevent contracting Listeriosis? Cook food thoroughly before eating it, especially all meats and fish. Thoroughly heat RTE foods, where possible, such as hot dogs and deli meat cuts before consuming them Do not drink unpasteurized (raw) milk Consume only soft cheeses made from pasteurized milk. Practice good hygiene in the kitchen - wash hands and working surfaces thoroughly, especially between handling raw and cooked food - do not cross-contaminate Avoid consuming any of the RTE foods mentioned above if not reheated thoroughly Does cooking kill Listeria? Thorough cooking of food to the core, does kill Listeria. Temperatures used for pasteurization of milk also kill Listeria. What about refrigeration of food? Listeria is unlike most other bacteria in that it can grow at refrigeration temperatures. It is important to monitor the temperature of your refrigerator. It should be below 4 degrees C. Perishable and Ready-To-Eat foods that are refrigerated should also be eaten as soon as possible.