Reitz
NOW ON SALE EVERY WEDNESDAY! NOU TE KOOP ELKE WOENSDAG!
08/01/2016
Edition 102
reitzrekord@gmail.com
Ads: 072 757 0514
News: 073 555 7930
GRATIS/FREE
MATRIEK 2015
100%
20 JAAR IN 'N RY VIR RHS!
community chuckle The teacher of the earth science class was lecturing on map reading. After explaining about latitude, longitude, degrees, and minutes, the teacher asked, "Suppose I asked you to meet me for lunch at 23 degrees, four minutes north latitude and 45 degrees, 15 minutes east longitude?" After a confused silence, a voice volunteered, "I guess you'd be eating alone."
inspiration
Die beoordeelaars
soduku
Answer on page 6
soduku
DON'T LET THEM GUESS. LET THE COMMUNITY KNOW BY PLACING YOUR EVENT FOR FREE IN REKORD! E-MAIL editor@rekordmedia.com 02
Advertise with us 072 757 0514
nou weet jy now you know
Reitz Rekord nou gratis! Jou 2016 begin op 'n goeie noot! Jou Reitz Rekord is nou gratis elke week! Kry die beste nuus in die streek elke week gratis! Danksy die ondersteuning wat die koerant
geniet en die feit dat ons oor 'n maand ons tweede verjaarsdag vier is dit mos heel gepas om dankie te sê deur te sorg dat almal in die gemeenskap toegang tot
Nketoana se nuusleier het. Ons versprei koerante in Arlington, Petrus Steyn, Daniëlsrus, Tweeling, Warden, Lindley en nou ook in Bethlehem.
Hoërskool Reitz se matrikulante van 2015 behaal 'n 100% slaagsyfer, waarvan 71% universiteitstoelating het. Dit is dan ook die 20ste jaar wat Hoërskool Reitz 'n 100% slaagsyfer behaal, ononderbroke!
community
It's a fact South Africa is in the fourth consecutive year of drier- than-average weather, with 2015 the most severe. Arid conditions are slashing food production and boosting the price of staples such as mealies. Meteorologists claim it is caused by El Nino, a global weather pattern that denies moisture to the sub-Saharan region. They predict that the dry weather may persist through the remainder of this year and into March, a period when the country normally gets most of its rain, according to the South African Weather Service. This is our worst drought in 23 years In May last year, it was predicted that 2014 was set to be the biggest harvest since 1981. It was predicted that 13.5 million tons of maize would be harvested by end of the season. Well, 10 months later and the worst drought since 1992 we end up in a situation where we have to import maize due to the volatile climate we are experiencing now. We’re officially experiencing a disaster Due to drought conditions, the Kwazulu Natal province was officially declared a disaster area last week. This follows on the government’s earlier announcement that the Free State, the country’s biggest corngrowing province was also a disaster area, with all its municipalities and districts affected. Continues next week
klitsgras Nou ja toe, wie sou nou dink dat 'n onskuldige suigstokkie soveel amok in die dorp kan maak. Nou wie like nie 'n suigstokkie nie?. En as jy dit nou gratis kan kry gaan jy nee sê? Duidelik 'n hele string gewillige kinders nie. Dis mos lekker so om die swembad in die warm hitte om so al lekkend die lolly op te knibbel... Net soos die slang vir arme Eva verlei het met die appel het die lolly boef ons onskuldige vrome kinders verlei met lekkergoed wat glo gedrug was. Wat 'n bom toe die waarheid uitkom! Arme kinders is van hulle krismis suiggoed ontneem as Mamma net soos daai mense in woolworths advertensies die oorsprong van waar jou hoenders vandaan kom nie kon vastel met die lekkergoed wat heel moontlik skelm deur ouma vir klein Sannie gegee is nie. Klitsie verstaan dat die einste lolly boef 'n erkende en gerespekteerde member van die zol rokers community in die dorp is wat 'n skyf vinniger as die einste lollies wat die so loop en uitdeel het kan opsuig. En nou sal mammie mos so sit en dink terwyl sy vir klitsie lees dat sy seker is jannie nie een van die zol rokers is wat saam met die lolly boef 'n skyf sit en rook nie. Moekie, klitsie het advise vir jou. Daardie eye drops wat jy so bly koop is regtig nie nou vir jannie om beter te kan sien nie. Dis 'n meer 'n wolfie in skaap klere...se ma net tot volgende week 06
Advertise with us 072 757 0514
nou weet jy now you know
community kitchen delight
Terwyl die wolke vol belofte bo hang, woed die sandstorms op die lande in die droëe Vrystaatse vlaktes voort. Die foto is tussen Clocolan en Ladybrand deur Mr. Johan Luwes van Clocolan geneem. Stuur vir ons jou foto na editor@rekordmedia.com toe. Sluit asseblief in waar die foto en deur wie die foto geneem is.
Ingredients 1 sack of oranges ( +-28 fruit) 5 large pink grapefruit 2 lemons Method 1. Cut each fruit in half. 2. Squeeze all the fruit. As you dispense each batch of squeezed juice into a large jug, keep aside most of the pulp that did not drip through. 3. Refrigerate. Hints and Tips Hints and tips: Only buy Navel oranges for squeezing, so you won't have to contend with pips. The excess pulp can be spooned into empty grapefruit halves, to serve as throwaway bowls. Freeze them for an hour and drizzle honey over before serving. Children love this fruit-'slush' which serves as a fibre-rich fruit dessert.
heuning “Josef is ’n boom wat vrugte dra, ’n vrugteboom by die fontein, sy takke groei oor die omheining.” (Gen. 49:22) In Gen. 49 lees ons hoe Jakob sy seuns een vir een geseën het. Aan die begin van die nuwe jaar neem ek dié seën in vers 22 as ’n persoonlike seën. Ek wil ’n boom wees wat by waterstrome geplant is, wat my wortels in die Woord van die Here het, ’n boom waarvan die blare nooit verdroog nie en wat op die regte tyd vrugte dra. Ek wil sterk staan en ten spyte van winde en storms regop bly. Ek wil my takke wyer as net my eie belange laat strek – ek wil dit oor die heining laat groei, sodat dit ook skaduwee en vrugte vir ander kan verskaf. Mag ons almal in 2016 wees soos regop bome wat die Here geplant het om te wys hoe groot Hy is. (Jes. 61:3) Mag die Here die sluise van die hemel oor julle almal ooptrek en julle oorvloedig seën met Sy goedheid. ~ Wilna Botha
SA's good farmers have spoilt consumers
South African consumers have been spoilt because our farmers are so good at what they do that we have not had to question the availability of food. This is according to Agri SA CEO Omri van Zyl. He says the impact of the current drought could be a shock to the system.“We’ve been spoilt in South Africa by our farmers, quite frankly. They have been doing such a great job that nobody has ever questioned the price of food or the availability of food.“Now that we are going through this period it is important that we start valuing our farmers. They are the life-vein of our people and our economy.”* Omri van Zyl farmers Van Zyl adds that the whole of Southern Africa is also heavily dependent on the production capacity of our farmers as about 61% of the region’s food comes from South Africa.Van Zyl says a task team comprising private sector and Government roleplayers is expected to finalise
Meester
its research by the end of January. He says this will then provide a quantifiable picture of how to ensure we maintain our food production base.Van Zyl says they are looking holistically at issues ranging from the impact on the agricultural economy, job losses, humanitarian issues, the impact on food inflation, trade barriers with other countries and the effect on farmers.Despite the challenges, Van Zyl is adamant that South Africa and the farming community will survive the situation:“We will make the plans that need to be put in place to manage the situation. We are already on top of most of it. We just need to make sure that on various levels we provide the necessary assistance - that we put a pin in the ground as to what we are going to do next.But the farming community needs to be assured that from an Agri SA perspective we are guns blazing behind this thing.”*Omri van Zyl
Deur Danie Cronjè
Rekord reënwaak wil graag op elke dorp in ons lesersarea 'n leser hê wat vir ons die reënval kan deur WhatsApp nadat dit gereën het. WhatsApp Rekord by 063 111 6862 .
04
Advertise with us 072 757 0514
nou weet jy now you know
vkb bieliemielie festival focus
Week 1
Kom vang gees! Kom kuier by die 2016 VKB Bieliemieliefees! Die VKB Bieliemieliefees vind vanjaar vanaf 11-14 Februarie plaas net buite Reitz. Die jaar beloof om een van die gunstelinge te wees met al die aktiwiteite en kunstenaars wat deel uit maak van die fees. Ougunstelinge wat op vanjaar se program te vind is, is die paden bergfietswedrenne, Gymkana, mini-netbal en bulletjie-rugby. Daar is natuurlik weer ‘n Mnr. en Mej. VKB maar die jaar kan die getroude dames ook
deelneem. Hoogtepunte sluit in onder andere die Kokkeen Koekedore, die motiveringspreker Peter van Kets sowel as KykNet se weeklikse joernaalprogram oor Afrikaanse musiek, JAM. Daar is meer kunstenaars wat vanjaar optree wat letterlik elke persoon se smaak sal raak; van Country, Afrikaans, instrumenteel, Internasionaal tot ons eie plaaslike talent. Daar is selfs ‘n toneelstuk, die bekende Blou Blou met Erik Holm. Daar is groot pryse op die
spel.
Een
van
kompetisies is die “Nashua / VKB Bieliemielie Valskermspringers” met pryse vanaf Nashua drukkers tot R10 000 kontant. Besoek gerus die VKB Bieliemieliefees op Facebook vir meer inligting. Inskrywingsvorms kan op die webtuiste gekry word www.bieliemielie.co.za. Kontak die feeskantoor by 058 863 2307 of stuur ‘n epos na noreenh@vkb.co.za vir meer inligting.
die
Die pyn is duidelik sigbaar op sy gesig. Daar waar sy in die idioot van 'n Jacques se arms lê sal dit wat kon wees net nooit vir hulle wees nie. Daar waar hulle onder de boom buite die koshuis van Hoërskool Carpe Diem sit, staan, lê en vry en rook terwyl iemand pos vang dat ou Willemse hulle nie vang nie. Terug by Zani wie se tong diep in Venter se keelgat wegraak. Hy's 'n vriend niks meer nie. Nie dat hy net 'n vriend wil wees nie. Zani Pieterse sal hom nooit die kans gee nie. Hy skrik toe hy sy naam hoor. "Paul-Ryk foon" Hy sug, kyk 'n slag weer in haar rigting voordat hy die stompie dooddruk en 'n lyn maak om die foon te antwoord. Zani is in die sewende hemel. Sy sterk hande met are wat soos 'n padkaart oor sy arms loop, daai six pack lyf, daai package onder die stywe gilbert rugby broek..Jacques van Eck en Zani Pieterse 'n item. Vir jare was hy en sy eks die who's who van Carpe Diem. Danksy 'n haar hokkie talent het sy nie twee keer gedink om die beurs by Carpe Diem Hoër te aanvaar nie. Sy wonder vir 'n oomblik of hy nog aan sy eks Belinda dink. Sy's bly die cheater het uitgekom en hulle nou publicly 'n item kan wees. Die skelm gevryery agter die pawiljoene, in die skoolbus en sexting via whatsapp tot watter ure in die oggend was tog die moeite werd gewees... Belinda staan by die Koshuis venster en hou die twee lovebirds dop. "Slet"... dink sy terwyl sy Zani se hande stip dophou waar die te gemaklik bo daardie broek raak. Sy raak naar as sy kyk hoe Jacques met haar hare speel...dis sy ding om sy hande so deur 'n girl se hare te trek. Net soos hy sy merrie roskam vir gymkhana...Oh well, sy't genoeg op Jacques om hom te laat suffer maar dis daai klein merrie wat regtig die payback van haar lewe gaan kry. Want jy sien Belinda de Klerk kry altyd haar sin. Dit wat pappie se geld nie kan koop nie, kan altyd op ander maniere bekom word. Zani het nie 'n idee wat op haar wag nie... Lees volgende week verder. Het jy die eerste hoofstuk geniet? WhatsApp ons by 063 111 6862.
nou weet jy now you know
Share your news with us 073 555 7930
05
community
boek klub Titel: Bloedvreemd Skrywer: Juliana Coetzer Uitgewer: Jonathan Ball ISBN: 9781868426928
Soms kom ’n mens ’n boek teë wat jou feitlik onmiddellik laat vermoed dat dit een van die uitstaan-leeservarings gaan wees tussen die versameling van alles wat jy al in jou lewe onder oë gehad het. Bloedvreemd is só ’n boek. Hierin vertel Juliana Coetzer, ’n psigoterapeut, die pynlike verhaal van hul dogter, Anneke, wat op die ouderdom van sewe ’n uiters seldsame virus opdoen en die aanvanklike akute fase daarvan byna nie oorleef nie. Anneke met haar sterk persoonlikheid is egter ’n klein vegter van formaat, en sy leef voort. Maar die virus bly aanwesig in haar, laat breinskade en bly ontketen ’n aftakelingsproses in haar liggaam aangevuur deur epileptiese toevalle waarteen medikasie en spesiale diëte op die lang duur net nie effektief blyk te wees nie. Coetzer se vertelling vind eerstens en hoofsaaklik plaas vanuit die perspektief van die ma van ’n baie siek kind wat konstante terugslae beleef. ’n Ma wat eenvoudig nie kan of wil aanvaar dat die kind wat hulle gehad en geken het, geleidelik al hoe meer agteruitgaan nie. ’n Ma wat alles in die stryd werp teen die onbekende virus wat hul dogter en elke ander lid van hul gesin van vyf se lewens totaal begin omverwerp en verander. ’n Ma wat bloot vertel van die daaglikse stryd wat geleidelik vererger en al hoe meer vreesaanjaend en onseker word. Later kan die leser eintlik nie anders nie as om tot die slotsom te kom dat feite inderdaad soms vreemder is as fiksie. Kan al hierdie dinge met een kind gebeur? Met een familie – en bowenal, met een vrou? Waar pas sy, húlle, in die groter opset in? Waar gaan hierdie verhaal eindig? Is daar ’n einde? Het ek steeds die behoefte om te wil weet hoe dit vorentoe met Anneke, die skrywer en die res van die gesin gaan? Gaan lees maar self en vorm jou eie opinie daaroor. Bloedvreemd is nie ’n sprokie nie. Ook nie ’n gruwelverhaal nie. Dis ’n eerlike vertelling waaruit elkeen wat dit lees, soveel kan haal as wat hulle sal kan absorbeer. Dit gryp ’n mens aan en verander jou beskouing oor dinge wat jy gedink het jy reeds onder die knie het. Of asseblief tog net nooit mee gekonfronteer wil word nie. Hierdie boek is ’n besonder sinvolle toevoeging tot traumaliteratuur 08
Grain academy applications open to dynamic young growers The changing face of grain production in South Africa and good leadership skills are just a few of the topics on the agenda during this year’s annual Syngenta Grain Academy programme. The programme is presented by Syngenta in partnership with the commodity organisation Grain SA and the University of the Free State’s Department of Agricultural Economics. Syngenta’s Du Preez Kritzinger says applications are open to young, dynamic grain producers from across South Africa. Applicants should be younger than 45, they must be bona fide commercial grain growers, and they must be active in
Rika De Winnaar
Skakel my by: 082 448 9018
organised agriculture: "We do also look at taking people from the commercial industry side and the corporate side, as such, but the main focus is commercial grain growers. This is so that they can go back and reinvest their talent and skills in their specific areas."Applications close on January 8. The programme is presented free of charge to successful participants but they have to commit to completing all modules. Further information and application forms can be found online at www.syngenta.co.za or www.grainsa.co.za.
Reitz Rekord verskyn nou op Woensdae! Sperdatum Dinsdae 12:00
Verskeie plotte, plase, huise en leë erwe te koop. Soek dringend eiendomme om te verhuur. Advertise with us 072 757 0514
nou weet jy now you know
community classifieds Advertise in our Classified section for only R2 per word. WhatsApp or SMS your ad to 063 111 6862. NO telephonic or fax smalls will be accepted. PROPERTIES
Die 2015 VKB Sokkertoernooi kampioene Highlanders FC van Frankfort
Frankfort Highlanders wen VKB toernooi Die 2015 VKB- inter streeks sokkertoernooi het oor die naweek van die 12de Desember plaasgevind. Die VKB-Sokkertoernooi is ‘n geleentheid wat jaarliks geborg word deur VKB op die Piet Geyer sportsgronde in Reitz. Die toernooi vind nou al vir sewe aaneenlopende jare plaas. Die sokkertoernooi het reeds in November afgeskop met uitdunne tussen plaaslike munisipaliteite in die Oos Vrystaat. ‘n Paar wedstryde was beïndig deur laaste-minuut doele of selfs die gevreesde strafdoele. Nie te min, elke speler het gespeel om ‘n kans te kry om in die finaal deel te neem. Vier sokker spanne van onder andere Nketoana, Phumelela, Dihlabeng en Mafube Munisipaliteite het geveg vir die gesogde trofee. Die uitkloprondte het die tipiese drama van ‘n pragspel uitgebeeld. Die Highlanders FC van Mafube munisipaliteit het die eerste plek losgeslaan met ‘n punt van 4-1 teen Sweet Harmony FC van Phumelela munisipaliteit. Die Highlanders het elkeen ‘n goue medalje, sokkerstelle en sokkerballe ontvang terwyl Sweet Harmony elkeen silwer medaljes, sokkerstelle en 10 sokkerballe ontvang het. Magnifisan, lid van die VKB Groep het vir die
ander twee spanne naamlik Ntha Roses FC en MK Stars Magnifisan sokkerballe gegee. In totaal, tydens die 2015 VKBSokkertoernooi oor November en Desember was daar net oor die 200 wedstryde gespeel met ‘n totaal van 420 doele wat aan geteken was. VKB se Korporatiewe Sosiale Investering (KSI) se fokus sluit vaardigheidsontwikkeling en gemeenskapontwikkeling in. Die VKB-sokkertoernooi is deel van die aksieplan, want sportsontwikkeling val onder hierdie pilare.
Gesellige, tradisionele familie woning. 3 Slaap-, 2 badkamer aan Hoofhuis met ruim vertrekke en binne braai. Aan huis lifelike groot woonstel, motorhuis vir 4 motors met ekstra motorhuis en buitekamers. Gevestigde tuin binne loop afstand van skool RIKA DE WINNAAR EIENDOMME REITZ 082 448 9018
Historical Sandstone Home which has been renovated. 2 bedrooms, two bathrooms, large fitted kitchen, sunny lounge/dining room (wooden floors) study with built in shelves rd (or 3 bedroom) PLUS! 1 bedroom cottage outside and Gazebo R1 800 000 ROSE REAL ESTATE LADYBRAND (051) 924 0377
5 bedroom home 3 bathroom, large lounge with bar, separate TV room, fitted kitchen, 3 R950000.00 garages, braai area, Spacious 2 bed pool and Lapa house WITH 1 bed R1 400 000 flat. Close to CBD. ROSE REAL ESTATE LADYBRAND LADYBRAND PROPERTIES ANITA (051) 9240162 (051) 924 0377
Advertising Contact us Deadline Linda Barnard d Tuesday 12:00 c 072 757 0514 F 086 402 9106 E-mail us at e ladybrandrekord@gmail.com 072 757 0514 nou weet jy now you know
VECHILES
News desk Palesa Fonane c 073 555 7930
Editor Shanè Fourie c 081 096 6579
F
F
Share your news with us 073 555 7930
086 402 9106 072 757 0514
086 402 9106 072 757 0514
07
community
nou weet jy now you know
Share your news with us 073 555 7930
08