Skip to main content

REITZ REKORD 08 SEPTEMBER 2017

Page 1

Free/Gratis

08/09/2017

liveromedia@mweb.co.za

072 757 0514

Accident on the R57 between Reitz and Kestell

Photo: ER24

■ Werner Vermaak – ER24 spokesman REITZ: Three cars and a truck collided on the R57 between Reitz and Kestell in the Free State where 8 people were injured on Friday night. Among the injured was a four-year-old child, said the paramedics. Paramedics from ER24 arrived on the scene between 9pm and 10pm and found eight people with various injuries, ER24 spokesman Werner

Vermaak said. “Among the injured was a four-year-old child. [The] Majority of the injured came from two light motor vehicles involved in the collision. Some of the occupants were ejected during the collision.” The injured were treated on the scene and later transported by ER24 and local emergency medical services (EMS) to nearby hospitals. The details surrounding the crash were not yet known, Vermaak said.

Landloop Christen Akademie

■ Christo van Zyl REITZ: Siphosihle Msimang (Dogters 0/8), leerder van Reitz Christen Akademie, is opgeneem in die Vrystaat Landloopspan wat op 9 September in Potchefstroom aan die Suid-Afrikaanse Landloopkampioensk appe (ASA) deelneem.


● 072 757 0514 ● liveromedia@mweb.co.za

Heuningdruppels So vinnig... is die mens se lewe op aarde verby. Ps144:4 "n Mens, hoe verganklik is hy tog: sy dae gaan soos 'n skaduwee verby." Sjoe, soos wat die jare aanstap besef mens net hoe waar hierdie woorde is. Mens is ver-stom as jy besef dat jare in jou verlede net weg-raak. Jy dink jy was verlede jaar iewers, net om te besef dis al 'n paar jaar gelede. As dit so is, hoekom bekommer ek my so oor die toekoms? Hoekom is soveel onbenullighede dan vir my so belangrik? Hoekom kan ek nie net oorgee en "God's water oor God's akker laat loop nie"? Waarom laat ek toe dat die gebeure in die land my so ontstel? Nee, ek is nie so nie, ek sien steeds 'n ander kant. Maar hoekom verval ek nie net summier in" doom and gloom" nie? Wel, dis seker omdat ek 'n mens is, 'n mens wat steeds hoop het, iemand wat steeds lief is vir mense en wat steeds my lewe geniet. Dalk omdat ek besef dat daar in hierdie moeras waarin ons leef steeds vreugde en voorspoed is. Miskien omdat ek steeds meer mense sien wat liefde en vrede najaag, as die wat dit nie doen nie. Dis verseker ook omdat ek besef dat God nie opgegee het nie, dat Hy steeds daagliks wonderwerke doen en dat Hy vir elkeen van ons 'n taak het om ons mee besig te hou. Laastens omdat ons tog nie net leef vir hier en nou nie. 1Kor 15:19 "As ons net vir hierdie lewe ons hoop op Christus vestig, is ons die bejammerenswaardigste van alle mense." ~ Willem Botha

Stolen vehicle recovered

■ Captain Zweli Mohobeleli LINDLEY: Thanks to the vigilance of Constable Mothokho David Mariti of the Lindley’s Visible Policing a vehicle that was parked at a house in Ntha-Lindley was confirmed being stolen in Gauteng in June this year. While conducting patrol on Saturday the 2nd of September, his police instinct suddenly urged him to examine a blue Nissan Micra parked inside a yard at a house in Ntha. A 34-year-old man was arrested for possession of the stolen vehicle and is due to appeain

the local magistrates` court soon. According to Bethlehem Cluster Commander Maj Gen Jan Tsotetsi, Constable Mariti is a perfect example of a passionate and alert police official. “We encourage members to not only be visible. They must always be ready to conduct searches and react whenever their suspicions are raised. We are seeing more people brought in to be booked for crimes such as possession of dangerous weapons, firearms, drugs, and stolen properties.”

Eskom Wetenskap Expo ■ Christo van Zyl REITZ: André Lotter, 'n graad 7leerling van Hoërskool Reitz, het met sy projek "Maak dit makliker met 'n Makataan prikmasjien" die prys vir die Beste Invorende en Tegnologie projek ontvang.

Luan Strauss ■ Christo van Zyl REITZ:Luan Strauss, 'n graad 7leerling van Hoërskool Reitz, het puik presteer tydens die Oos-Vrystaat Eskom Expo. Hy het die pryse gewen vir die beste Energie projek, beste Laerskool projek asook beste Junior projek. Sy projek het gehandel André Lotter oor "Gryswater".


● Deadline is strictly Wednesday 17:00

Cycle for Braille Bible’s from Johannesburg to Durban

Kitchen delight

Recipe courtesy from

Chicken Sosaties

■ Sandra la Grange REITZ: Nothing beats the simple pleasure of riding your bike... for a great cause! Ten Razmig athletes is taking part in an epic cycle ride from 3-8 September, from Johannesburg to Durban. The group of 10 cyclists who will take this excursion via secondary roads which includes Reitz and Kestell in the Free State. Pastor George Thompson, from the Bible Society, initiated this project. The mission is to raise awareness for the need of Braille Bibles in South

Ingredients: 2 onions cut into 1 cm squares 8 chicken breasts on bone with skin250 ml dried apricot halves 12 wooden skewers soaked in water 1 packet ROYCO® Chicken Marinade 20 ml medium curry powder 3 ml turmeric 5 ml fresh ginger grated Africa as well as to raise funds to be able to buy as 3 ml dried chilli many Braille Bibles as possible. Last year the Bible Society donated several Braille Bibles but a shortage still exists. This year we want to change this by raising Method as much money as possible by asking people to Boil the onion squares for 3 minutes, donate towards this worthy cause. All the money refresh in cold water. (or microwave raised from our ride will be used to buy Braille Bibles. onions for 1 minute) For more information you can mail Myrna Viljoen to Cut the chicken breasts off the bone, viljoen@biblesociety.co.za Thank you for your then cut into 2 cm cubes, keeping the skin on. support! Baie dankie vir n lekker aand AGS Reitz Thread chicken cubes onto the skewers, alternating with the onion squares and apricots. Prepare ROYCO® marinade according to packet instructions. Add the curry powder, turmeric, ginger and chilli. Marinate sosaties for 20 minutes. Grill sosaties in the oven for about 15 minutes, turning and basting frequently. Serve immediately


● 072 757 0514 ● liveromedia@mweb.co.za

Klitsgras Verlede jaar het Klitsie jou vertel van die Casanova wat weer pappa geword het en ewige liefde aan die ma van sy derde kind gesweer het. Well, oh well het Klitsgras nou nuus vir jou. Casanova het intussen weer besluit om bietjie te gaan wandel. Soveel so dat Casanova sommer in een week by twee meisies gehoor het hy word pa. Klitsie verstaan dat Casanova die een "meisie" sommer tannie moet noem want die is glo een en half dekade ouer as onse Casanova. Casanova weier glo dat hy die pappa is en wil toetse gaan doen. Tannie was nie skaam met die kamera foon nie en 'n dag later blom die se facebook page met foto's wat almal sal oortuig dat die tannie en Casanova nie tee loop staan en drink het nie. Ai, Casanova wanneer gaan jy leer? Klitsie se raad vir jou is eenvoudig. Government se fruity flavour kondome sal baie handig te pas kom. En hulle is mahala. Klitsie weet nie alles nie maar is daarop uit om uit te vind wie die diere so in die dorp vergiftig. Klitsie verstaan maar kan nie confirm nie dat dit famous 3 jong manne wat lekker lang vingers het is. Sal nie verbaas nie drank en dagga is mos nie cheap nie. Klitsie het geen simpatie vir iemand wat 'n dier seermaak of vergiftig nie. Indien jy iets weet moet tog nou nie stilbly nie skakel die polisie.

Six Star Group veiling

■ Dieter Schutte FRANKFORT: Op Dinsdag 22 Augustus 2017 het die Six Star Group hul 2de produksieveiling aangebied op die plaas Naauwpoort, in die Frankfort distrik. Die duurste groep A-graad kalwers is verkoop aan Bosco Meats van Newcastle vir ‘n bedrag van R 17 200 terwyl die gemiddeld R 16 725 was. Die duurste groep bulkalwers is vir ‘n bedrag van R 9 940 verkoop aan Flip Fouche van Vryburg. Die gemiddeld was R 9 940 gewees. Die duurste groep C-graad koeie is verkoop aan Claremont Farming van Beacon Bay vir ‘n bedrag van R 14 350 terwyl die gemiddeld R 13 950 was. Die duurste groep 3 in 1’s is verkoop aan Johan Vorster van Stella vir ‘n bedrag van R 25 000 stuk, die gemiddeld van die 3 in 1’s was R 24 154. Die hoogste betaalbare prys vir ‘n groep dragtige koeie was

R 18000, die koper was Michiel Rossouw van Odendaalsrus, die gemiddeld op die dragtige koeie was R 16 636 gewees. Stienie du Plessis van Villiers het die dag 121 dragtige koeie gekoop teen ‘n gemiddelde prys van R 16 061. Die duurste groep verse met kalwers is vir ‘n bedrag van R 25 500 verkoop aan Lukas Erasmus van Sasolburg. Die gemiddeld was R 24 166. Die hoogste bod is toegeslaan op R 16 500 vir ‘n groep dragtige verse wat aan Hannes Scheepers van Hendrina verkoop is, die gemiddeld was R 15 763. Die duurste oop verse is verkoop aan Hannes Swanepoel van Edenville vir ‘n bedrag R 13 000 stuk, terwyl die gemiddeld R 12 833 was. Die veiling is uiters suksesvol aangebied deur BKBLouwid Frankfort en Jan Mostert het as afslaer opgetree.

Hoërskool Reitz se Graad 11 gasvryheidstudie leerders hard aan die werk

■ Sandra la Grange REITZ: Die Graad 11 dames het gewoeker in die huishoud-kundeklas en allerlei lekkernye opgetower. Dit lyk baie lekker dames. “Master Chef” kan nie kers vashou nie.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
REITZ REKORD 08 SEPTEMBER 2017 by Veldbrand Nketoana - Issuu