07 October 2016
Edition 147
072 757 0514
reitzrekord@gmail.com
Free Copy
SAFETY OVERALLS 2 PIECE R80 Any size
072 916 9487 Free delivery to Memel, Vrede, Cornelia, Villiers, Frankfort, Tweeling. Reitz, Petrus Steyn, Lindley, Senekal, Clocolan, Marquard, Ficksburg, Clarens, Warden, Harrismith & Verkykerskop
R1.5 miljoen
02
News
Chuckles WHATSAPP YOUR JOKE TO 072 757 0514
A blonde walks into a shoe store and tries on a pair of shoes. "How do they feel?" asks the salesclerk. "Well, they feel a bit tight," replies the blonde. The assistant promptly bends down and has a look at the shoes and the blonde’s feet. "Try pulling the tongue out," offers the clerk. “Nath, theyth sthill feelth a bith tighth,” the blonde replies.
Rekord
enige blom vir enige geleentheid
Martie's Blomme 083 332 6152
Q: Why are blonde jokes so short? A: So brunettes can remember them.
Did you know? - The average blink lasts for about 1/10th of a second. - While it takes some time for most parts of your body to warm up to their full potential, your eyes are on their “A game” 24/7. - Eyes heal quickly. With proper care, it only takes about 48 hours for the eye to repair a corneal scratch. - Seeing is such a big part of everyday life that it requires about half of the brain to get involved. - Newborns don’t produce tears. They make crying sounds, but the tears don’t start flowing until they are about 4-13 weeks old. - Around the world, about 39 million people are blind and roughly 6 times that many have some kind of vision impairment.
Advertising Newsdesk
adverts@rekordmedia.com
editor@rekordmedia.com
Subscriptions
Deadline
subs@rekordmedia.com
Find the latest digital copy on
We also publish a copy on
Contact, Comment & Chat via
DIE BUL 14-0050 WAS EEN VAN DIE DUURSTE BULLE OP DIE VEILING. Op Dinsdag 13 September 2016 het Chris Nel en Chris Nel jnr hul jaarlikse Sussex veiling aangebied op hul plaas George in die Petrus Steyn distrik. Die aanbod het bestaan uit 60 geregistreerde Sussex beeste, waarvan 30 bulle en 30 vroulik was. Die dag van die veiling was daar 2 bulle wat die top prys van R 45 000 behaal het. Bul 14-0064 is aan Brasfort Park Farming van Baynesfield verkoop, terwyl bul 14-0050 aan mnr. Nico Kriek van Reitz verkoop is. Die gemiddeld van die bulle het R 30 517 beloop. Die duurste koei met kalf is aan Hogart Gevers van Vryheid verkoop vir ‘n bedrag van R 23 000 terwyl die gemiddeld van die koeie met kalwers R 16 875 bereik het. Die duurste dragtige vers is ook aan Hogart Gevers verkoop vir ‘n bedrg van R 15 000, terwyl die gemiddeld R 12 700 behaal het. Die veiling is suksesvol aangebied deur BKB Louwid Bethlehem en mnr Jan Mostert was die afslaer.
Rekord
Advertensies
03
04
Heuningdruppels “Moed laat mens sy lyding dra; as hy moed verloor het, kan niemand hom dit weer gee nie,” aldus Spreuke 18:14. Skep moed vriend! Volgens die HAT beteken “skep” om met ’n holding iets op te neem en oor te bring (jy weet, soos met ’n lepel uit ’n pot). Dit impliseer daar moet iets wees waarvan jy kan skep. Daar is baie mense wat moed verloor het en sonder moed kan hulle nie die lewe in die oë kyk nie, kan hulle nie hulle probleme en swaarkry dra nie. Hoe kan ons vir hulle sê: skep moed, vriend, as daar niks is waarvan hy kan skep nie? As die pot leeg is, kan hy nie skep nie! ’n Ander betekenis van skep is natuurlik om iets uit niks te vorm, om iets voort te bring wat nie daar was nie (“create”/maak). Miskien moet ons die moedeloses help om moed te skep ( te “create”) en die enigste manier is as die Here dit vír hulle skep. Kom staan by die Here, kom skuil is sy skaduwee, kom lê teen sy bors en Hy sal nuwe moed vir jou skep. “Ek maak die moedeloses weer vol moed”; so sê die Here in Jer. 31:25. ~ Wilna Botha
liefde, lewe en alles wat mal is
DIE AVONTUUR VAN DIE LIEFDE Die avontuur van die liefde laat ons soms ontnugter. Meestal los dit ons verwese, bang, ontbloot en skugter. Maar soms, net soms, gee dit ‘n vlam van binne. Dit maak ons opgewonde, warm, en laat ons vergeet van die verlede se dinge. Daardie tipe vlam is nie net eens in ‘n leeftyd. ELKE vlam is uniek… besig met sy eie stryd. Jy voel nooit dieselfde, is nooit dieselfde lief. Maar glo my, dit gebeur weer, in die nag kom hy, soos ‘n dief. Toegehul in ‘n waas van vriendskap, jy het dit nie gesoek. Tog die belangrikste begin van ‘n mooi skilderdoek Nader en nader beweeg jy. Nooit besef dat wat jy inlaat jou dalk eendag sal laat ly. Die probleem kom wanneer jy lief raak vir die fisiese dinge. Dit is daardie liefde wat smokkel met jou sinne. Maar kwyn die fisiese, hetsy dit stabiliteit of die uiterlike is. Los dit jou met niks om die liefde mee op te dis Raak lief vir die mens voor jou, dit wat julle deel. Die goeie tye, lag en saam speel. ‘n Emosionele konneksie, dit is waarvoor jy lief raak. Dan belowe ek jou niks sal julle kan skaak. Die belangrikste is om weer lief te hê Moenie bang wees nie, moenie gaan lê. Hê lief sonder keer, sonder terughou. Die perfekte liefdes-avontuur wag net vir jou
News
Rekord
GOEIE UITSLAE BEHAAL OP SAVM VEILING
V.L.N.R: Gert Jordaan (BKB), Johan Rautenbach (Verkoper, Jatro SAVM stoet), dr. Philip Theunissen (Koper), John Makoena (Hanteerder).
LINDLEY - Die SAVM telersgenootskap het op Woensdag 14 September 2016 te Afri-dome Parys hul 3rde Moderne jongram veiling aangebied. Die ramme was deur ‘n baie streng keuringsproses en die skape wat aangebied
Cell: 082 378 6991 Dag besoeker Fasiliteite Konferensies
was is top kwaliteit. Die duurste ram van die dag was verkoop vir R13 000 aan mnr. Philip Theunissen van Bethlehem, die verkoper was mnr. Johan Rautenbach van Lindley. ‘n Totaal van 42
geregistreerde ramme was aangebied teen ‘n gemiddeld van R 9 190. Die veiling is suksesvol aangebied deur BKB Louwid Vereeniging. Die afslaer was mnr. Gert Jordaan.
info@bassfeather.com www.bassfeather.com Kontak ons gerus vir ‘n gratis kwotasie ; Jaareind Funksies Verjaardae Troues Self-Sorg Akkommodasie Kampeerplek
Kontant kroeg – Vrydae & Saterdae
News
Rekord
ELF VEEDIEWE AANGEKEER Altesaam elf veediewe is in die Vrystaat aangekeer nadat hulle op heterdaad deur plaaswagte en/of die Polisie betrap is. Volgens die VKB/VL Veiligheidslessenaar se inligting is ses verdagtes verlede week in twee voorvalle in die Edenville-distrik aangekeer. In die eerste voorval is drie verdagtes aangekeer terwyl hulle drie skape gesteel het en in die tweede voorval is drie verdagtes aangekeer terwyl hulle besig was om 10 beeste te steel. Lomon Terreblanche, veiligheidskoördineer van die Edenville Boerevereniging, sê die arrestasies spruit uit goeie samewerking tussen boere en die Polisie. Veediewe teiken die gebied die afgelope paar maande, en die vermoede bestaan dat die aangekeerde verdagtes met meer as een saak verbind kan word. Die arrestasies het gevolg na die boere wat die gebied gepatrolleer het, die Polisie van verdagte optrede in kennis gestel het. Boere patrolleer die gebied elke nag met sewe voertuie. In ’n derde voorval is vier verdagtes in die Brandfort-distrik aangekeer terwyl hulle besig was om 43 beeste te steel. Die groep word al lank deur die Valke ondersoek en nadat inligting van beplande aktiwiteite uit die gebied ontvang is, kon die Polisie op hulle toeslaan. Tommie Esterhuyse, voorsitter van Vrystaat Landbou (VL) se Wet en Orde Komitee, sê twee voorvalle waartydens die Polisie vyf verdagtes vir skrootdiefstal in hegtenis geneem het, is ook die naweek
aangemeld. Die twee voorvalle het in Deneysville en Oranjeville voorgekom. “Ons wil graag ons opregte dank uitspreek teenoor die talle boere en Polisiebeamptes wat hulle beste gee om misdadigers aan te keer. Talle Polisiebeamptes doen hulle uiterste bes om veral veediefstal te probeer bekamp. Dit is jammer dat talle van hierdie geesdriftige mense se werk bemoeilik word deur ’n gebrek aan voertuie by Polisiestasies. Ons is bewus van veediefstalbeamptes wat al 22 km per voet afgelê het om by tonele uit te kom,” aldus Tommie. Die tekort aan voertuie is ’n kwessie wat gereeld met die topbestuur van die Polisie bespreek word. Interprovinsiale Veediefstalvoorkomingsforum Tommie het ook die Interprovinsiale Veediefstalvoorkomingsforum bedank vir hulle harde werk om veediefstal tussen die Vrystaat, Gauteng en Noordwes vas te vat. Een van die sake waarop die forum tans fokus, in samewerking met die Polisie, is veediewe wat diere met kapmesse doodmaak en slag. “Hulle kap meestal die beeste se hakskene met pangas af en sny die beeste se boude af,” verduidelik Johan Stadler, voorsitter. Die groep het sedert 29 Julie 2016 al vyf keer toegeslaan op plase in Noordwes en die Vrystaat. Met die laaste twee voorvalle is die groep wel vort sonder van die vleis en hulle slagmesse.
Statistiek Die lessenaar het die afgelope twee en ’n half maande 43 ernstige voorvalle van veediefstal in die Vrystaat aangeteken. Meer as 190 beeste, 700 skape en 10 perde is tydens dié voorvalle gesteel. Dit wil voorkom of skape die meeste gesteel word, met vier voorvalle van meer as 120 skaap wat per insident gesteel is. In een voorval by Ficksburg aangemeld, is 169 skape gesteel en in twee voorvalle by Brandfort is 126 en 129 skape gesteel. ’n Voorval is ook by Qwa-Qwa aangemeld waar meer as 120 skape gesteel is. Meer as 25 verdagtes is in verband met nege voorvalle aangekeer deur boere en/of die Polisie. Sowat 120 stuks vee is in nege voorvalle teruggevind. Oor ’n tydperk van ’n maand is veediefstal ter waarde van R476 000 by sewe Polisiestasies in die Ficksburg Cluster aangemeld, met die Zamdela Cluster (wat Sasolburg insluit) se verliese vir een maand wat R500 000 beloop het. Veediefstalverliese wat in die Trompsburg Cluster oor ’n periode van drie maande aangemeld is, beloop meer as R1-miljoen. Te midde van die droogte plaas hierdie erge toename in veediefstal verdere ekonomiese druk op landelike ekonomieë, wat op die ou end ook ’n verlies van inkomste vir die staat tot gevolg het. Bron: VKB/VL Veiligheidslessenaar
Focus on
05
WORLD SIGHT DAY 2016 World Sight Day (WSD) is an annual day of awareness held on the second Thursday of October, to focus global attention on blindness and vision impairment. World Sight Day 2016 is on 13 October 2016.2016 is the fourth year of the WHO Global Action Plan and IAPB encourages our members and partners to continue with our rolling theme:This year, the 'Call to Action' for World Sight Day is:WSD is coordinated by IAPB under the VISION 2020 Global Initiative. The theme, and certain core materials are generated by IAPB. All events are organised independently by members and supporter organisations. Approximately 285 million people worldwide live with low vision and blindness. Of these, 39 million people are blind and 246 million have moderate or severe visual impairment. 90% of blind people live in low-income countries. Yet 80% of visual impairment is avoidable - i.e. readily treatable and/or preventable. Restorations of sight, and blindness prevention strategies are among the most costeffective interventions in health care. The number of people blind from infectious causes has greatly reduced in the past 20 years. An estimated 19 million children are visually impaired. About 65 % of all people who are visually impaired are aged 50 and older, while this age group comprises only 20% of the world's population. Increasing elderly populations in many countries mean that more people will be at risk of age-related visual impairment.
Back page
06
Classifieds
Rekord
Bad & Blaf Honde Salon 081 361 9455
Advertise LOCAL for only R15.00 10 words or advertise in all 22 Rekord newspapers for R100 10 words. Contact Nita 072 757 0514 EMPLOYMENT Data capturers needed. Dial *120*22446# to apply. www.jobstar.co.za
FARM FOR SALE
MANGO RASPBERRY TART
Klitsgras
Nou kyk Klitsie verstaan dat ons met ons eie Usain Bolt in die dorp sit. Die rekords het die week gespat om seker te maak dat WANTED iemand nie moet uitvind daar word Serves 4-8 INGREDIENTS: I’m looking for driving work. Code EC For crust: 4 cups mixed nuts - macadamias, almonds and walnuts aan die ander kan van die heining with PDP. Rodney 072 891 5347. gekuier nie. Waar bure soms nie Wanted used beehives as well as beehives 1 cup pitted packed dates 1/3 cup desiccated coconut For filling: so gesellig verkeer nie was dit nie with swarms. Contact: 071 107 7351 4 cups diced fresh mango or 2x440g cans sliced mango die geval in die straat nie. SERVICES 4 tbs coconut oil Huisvrou se takies word sommer Vir taksasie om die waarde van skades 3 cups cashews, soaked in water for 2 hours vroeg vroeg klaar gemaak want aan U oeste, weiding en bybehorende ½ cup honey daar word later tog te lekker boerdery bedrywighede skakel 073 102 3 tbs lemon juice 4610 gekuier met die bure se seun wat 2/3 cup cacao butter 1-2 gelatin leaves 2 cups frozen raspberries op 24 jarige ouderdom nie die thawed or fresh raspberries for on top need sien om te werk as die SMS/WHATSAPP YOUR FREE AD TO METHOD: sugamommy langsaan kan sorg Crust - process nuts, dates and coconut together in a food dat die behoeftes na gekyk word processor. Add 1-2 teaspoons of water if the mixture is too dry and nie. Wanneer daar vir geld gevra PRIVATE ADVERTISERS ONLY. START WITH THE crumbly - it should combine together when pressed. Press the TOWN WHERE YOU RESIDE AND INCLUDE ONLY word is die rys weer op en pappa mixture into a large round fluted tart pan. Filling - soak cashews in 1 CELLPHONE NUMBER. haal die geld uit. Of daar nou so NO HOUSES TO RENT OR FOR SALE, NO VACANCIES, LEGALS, AGENTS water for up to two hours. In a blender or processor blend mango, WANTED AND OR MARKETING ADS WILL BE ACCEPTED. PLACEMENT baie rys geeet is soos daar coconut oil, cashews, honey and lemon juice until smooth and APPLICABLE TO AVAILABILITY. NO TOWN NO PLACEMENT. "gekoop" is sal Klitsie nie weet nie. WHATSAPP/SMS ONLY creamy. Soak gelatin leaves until soft. Add the cacao butter slowly Pappa besluit om halfdag te vat en until completely mixed. Add soft gelatin and blend. Evenly spread FICKSBURG: Selling a Kirby (home care vertel nie vir mamma nie! Mense one cup of the raspberries over the base and then smash them system) it has 49 accessories, includes kan onse buurseun wat glad nie down with a fork. Pour the mango filling over top. If having a swirl, carpet cleaner, massager etc. with a dvd aan sport of atletiek deelgeneem and owners manual.R5500.00 neg. process the remaining raspberries and then strain through a fine het nie vir jou 'n lyn sny. In die 064 458 5203 sieve to get a tart puree. Place a number of teaspoon dollops of proses van oor die heining spring FRANKFORT: Pekenese hondjies te raspberry puree onto the mango filling - while using a knife or koop @ R1000 stuk. Sewe weke oud. skewer, swirl the raspberry carefully through the mango until you get haak en val buurseun. Dokter 084 470 8284 toe.... Van 'n ped afgeval nogal... a lovely pattern If not having a swirl, place some fresh raspberries CLOCOLAN: Skudmasjien te koop on top at time of serving. Chill the tart in the fridge until set - it may En niemand vra hoekom buurseun R1500. 082 511 7891 na ure se halwe denim aan die draad take up to four hours, or even better overnight before serving LADY GREY: Apple iphone 4s for sale hang nie... Plaas te koop. Marquard Distrik. 146.583ha Skakel Eienaar 073 244 8106
Free SMS/WhatsApp ads
072 757 0514.
R3000 079 373 7075 THEUNISSEN: Opsoek na opregte waaierstert (fantail) duiwe, verkieslik saalrug (saddlebacks) enige kleur. 082 269 1619 Kobus MEMEL: Maxed fitness MXC3000 elec exercise bicycle,10 programs like new R1250 neg. 083 693 8977 MARQUARD: Twee gasbraaiers te koop. R200 elk Whatsapp 084 499 7185 vir foto’s VREDE: 10 maand oue Labrador tefie gekruis met skaaphond opsoek na liefdevol huis. Mooi maniere en fantasties met kinders. Skakel 082 925 5524 THEUNISSEN: Salon stoel met droër maximum R1000 te koop. Skakel 083 853 9880 FICKSBURG: Tow bar vir Opel Corsa Light model 1999 tot 2002 te koop. 073 604 2853 CLOCOLAN: 1 Jack Russel kort been tefie 8 weke oud. R500 082 344 4877 PETRUS STEYN: Honda trx 300 ex tekoop met spacers op wiele 082 8480 427 vir meer inligting&foto CLOCOLAN - XBOX 360 met 4gb harddrive en 320gb external harddrive vir R3000 Ryno 072 561 4538
Carpe diem
Week 11
Belinda is besig om te google. Sy like nie wat sy sien nie oor arborsie nie. Sy mag ook nie rook nie, kyk na die siggie in haar hand wik en week en rook verder voort.... Jacques se lewe is een groot gemors. Hy's nie kaptein nie, hy is opgesluit, sy ma weet hy spuit en nou is Belinda ook swanger...en hy is nou eers in matriek....what a life Paul-Ryk is by die huis en besig om mooi te recover. Hy mis Zani hy wil haar bel... Zani doen nie die moeite om eers die foon op te tel nie sy is nie lus vir mense nie. Haar pa het gesê sy moet Maandag as die skole begin terug sy't nie lus nie sy's so bly dis vakansie.
Dirk hardloop, hy hardloop nog elke dag net om te weg te kom van die dood wat nog steeds in die huis hang... Sy Pa steek iets weg dit weet hy... ma het nie daai pille sonder rede gevat nie. Hy bly met sy pa probeer praat maar die wil nie en hy grief ook seker. Hy stop, sluk water en dink aan Zaans, sy eet nie, sy kom nie uit die kamer uit nie. Iewers gaan iemand in die huisgesin moet begin leiding neem besluit Dirk. Vanaand as om die ete tafel sal hy dit doen.... Lees volgende week verder of lees weer op Rekord Carpe diem Facebook blad
TEL: 058 813 4106 N/A 073 029 4239
ONDER NUWE EIENAARSKAP!
NUWE REEKS NOUWENS MATTE NOU BESKIKBAAR