Skip to main content

Reitz Rekord 03 September 2015

Page 1

4 September 2015 Edition 81

Graad 1 leerders leer van plante Met lente in die lug en planttyd wat voorlê het die graad 1-leerders van Hoërskool Reitz ook hul deel bygedra. Hier is 'n paar van hulle, onder die wakende oog van hul onderwyseres en 'n behulpsame ma wat ook vir hul meer van die plant en versorging van plante vertel het. Daar word nou met groot verwagting uitgesien dat hierdie plantjies oor 'n paar weke hul "koppe" bo die grond moet uitsteek, sodat hul die groeiproses van hul groente kan dophou. Op die foto is van links: Voor: Sané Aucamp Middel: Jocelyn van Tonder, Sunelle Lourens en Mariana Swanepoel Agter: Me. Hanzi van Zyl (Gr.1 onderwyser) en me. Una Aucamp


02 REKORD

nou weet jy now you know

now you know! He really is a 'n Briefie vir Klitsgras

Chuckle 'n Omie kom op die Vrystaatse plaas aangery. Hy klop aan die deur en kleinboet maak oop. "More boetie, is jou pa hier?" "Nee oom, hy en ma is dorp toe" "Is jou ouboet Gert dalk hier?" "Nee oom. Hy is op kosskool, hy kom ees volgende naweek huis toe, maar kan eke oom dalk help?" "Gits nee man eke moet ernstig met jou ouers praat. Jou broer Gert het my dogter Johanna swanger gemaak" "Gits oom, eke weti so mooi wat om vir oom te se nie. Eke weet my pa vra R1000 per dek vir die stoetbul en R500 vir die stoetram, maar eke weet regtig nie hoeveel hy oom vir Gert gaan vra nie" Meraai: “Gatiep, waar kry jy daai watch?” Gatiep: “Ek het dit in a race gewen” Meraai: “Hoeveel mense het deel geneem?” Gatiep: “Drie, die polisieman, die owner van die watch en ekke!”

Beste Klitsgras, by geleentheid lees ek nie jou rubriek nie maar na aanleiding van die gesprek wat ons eksklusiewe geleentheid oorheers het verlede week, kon ek nie vining genoeg op my silwer besemstok (goud is so verlede jaar) spring om self te lees waaroor die groot bohaai gaan nie, Veels geluk jy't beslis die dorp se elite se aandag getrek, Ek's een van die dorp se elite of soos jy dit noem "klieks", Na aanleiding van jou rubriek is dit duidelik dat jy nie in ons kringe beweeg nie, Vir jou is ons en dit wat ons doen iets om oor te skryf, Vir ons, die vrouens wat deel van die "klieks" uitmaak is dit ons lewenstyl wat ons danksy ons mans wat soos jy behoort te weet meestal boer gegee word, Want jy sien Klitsgras, my man wil net die beste vir my en sy kinders gee dit was deels sy belofte wat hy die dag wat ons trou aan mekaar gesweer het gemaak het, Danksy sy harde werk en

Meester

Lesers Reader's

Forum

Goeie nuus vir ons seëninge kan ons die lewenstyl en adverteerders die Fortuner bekostig, Wat is Reitz Rekord se verkeerd as my man 'n paar beeste susterkoerante die aan die skool of kerk skenk omdat Riemland (Petrus hy glo dat dit vir 'n goeie doel Steyn en Lindley) aangewend gaan word? Want jy Kestell en Warden sien Klitsgras nie almal kan Rekord gaan van die week af elke skoolgeld bekostig of bydra wanneer die Leraar vir skenkings week verskyn, Vir vra om die kerk aan die gang te hou ons adverteerders is dit goeie nuus nie, Wat is fout as ons vrouens omrede u saam kom en kuier en bande smee advertensie teen gegrond op ons status? Kuier jy nie slegs 20% ekstra saam met jou vriende nie? op die prys wat u Bespreek jy nie jou vriende se doen nou vir u en late nie, Indien nie is jy welkom advertensie betaal om die eerste klip te gooi, Groet jy in beide koerante almal wat jy in die winkel raakloop? elke week sal kan Ek twyfel en die feit dat jy kan verskyn, Indien u skinder het gesorg dat jy die rubriek van die geleentheid kan skryf, Ek is trots om deel van 'n wil gebruik maak groep dinamiese vrouens in die skakel Michelle by 072 757 0514 of dorp te wees wat gee, bydrae en die gemeenskap ondersteun, Ons stuur 'n e-pos na is nie perfek nie maar wie is dan? Is rekordads@gmail,com jy Klitsgras? - Silwer Besemstok Deur Danie Cronje


02 REKORD

nou weet jy now you know

Model Manifest wen pryse Model Manifest het die naweek aan Miss Armonia in Frankfort deelgeneem en het met n paar pryse weggeloop. Kaitlyn van der Schyf 2 de Princess 7-9 jr Kategorie Mia van der Schyf 2 de Princess 10-12jr Kategorie Marianne Pretorius Mej Armonia 16-18jr, Best Dressed 16-18jr en Best Souvenir 16-18jr Kategorie Lelanie Groenewalt 2 de princess 14 tot 16 Jr Kategorie Thato Lethetsa 3de Princess 14-16jr Kategorie Ander Deelnemers Adele Pretorius, Marisa Biddulph en Flatha Ramaisa


04 REKORD

Klitsgras Kyk as daar nou iets is wat my behoorlik die *%$#@ in maak is die klieks wat dink hulle kan maak en breek soos hulle wil in ons dorpie. Ons almal ken hulle en jy weet van wie ek nou praat. Die "untouchables" wat met goue besemstokke die strate op en af vlieg. By geleenthede almal groet maar 'n wet wipe uittrek sodra jy omgedraai het en haar hande daarmee afvee. Nog erger is om saam met jou iewers in die dorp gesien te word...die skade aan die reputasie laat die Rand se val teen die Pond na 'n vulletjie lyk. Daai "moet my tog asseblief net nie groet nie" as jy per toeval in dieselfde winkel aisle is. Wat maak jou en jou "gang" beter? Die feit dat jy die idee skep dat jy geld het terwyl almal weet die Fortuner is nie regtig in vir 'n diens nie. Die klein skenkingkie van 15 Bonsmara beeste aan die skool. Vergeet jy waarheen jy vandaan kom? Dat ons saam in die oggende kaalvoet skool toe geloop het en dat die OVV net soveel keer by jou gestop het as by ons. Geld maak dinge makliker maar dit maak sommige mense lelik. Geld kan nie geluk koop nie. En noudat jy ongelukkig is put jy genot daaruit om ander seer te maak. Die gesegde lui die wiel draai suster. Hopelik sal dieselfde hoi-poloi wat nou saam kuier, drink en skinder daar wees om jou op te help en te ondersteun. I do not think so... Tot volgende week Klitsie

nou weet jy now you know

Kransfontein Resiesduif Klub Uitslae 29/08/2015 Colesberg Jaaroud 1. Du Plessis en Vennote B 2. Jakes Jacobs 3. Jakes Jacobs 4. Liefde Hokke B 5. Du Plessis en Vennote A 6. Du Plessis en Vennote B 7. Jakes Jacobs 8. Du Plessis en Vennote A 9. Du Plessis en Vennote A 10. Jakes Jacobs

Juniors Colesberg Ope 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8.

Wian Hokke Handro Hokke Wian Hokke Gerhard Hokke Wian Hokke Wian Hokke Handro Hokke Gerhard Hokke

Colesberg Ope

Colesberg Jaaroud

1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. 10.

1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9.

Jakes Jacobs Liefde Hokke B Jakes Jacobs Liefde Hokke A Jakes Jacobs Jakes Jacobs Sarnes Duiwe Du Plessis en Vennote A Fourie Hokke Du Plessis en Vennote A

Gerhard Hokke Handro Hokke Gerhard Hokke Wian Hokke Handro Hokke Gerhard Hokke Gerhard Hokke Handro Hokke Wian Hokke

Hoërskool Reitz presteer met krieket Drie laerskoolleerlinge van Hoërskool Reitz is opgeneem in onderskeie krieketspanne van Thabo Mofutsanyana. Hulle is van links: Luan Strauss (0/11Bspan), Jandré van der Merwe (0/13B-span) en Ruan Haward (0/11Bspan)

Vir die For the

Rekord

Net soos wat die lente 'n verandering bring is ek baie opgewonde om die volgende met ons lesers te deel. Wanneer jy vandag deur jou Rekord blaai sal jy opmerk dat die foto en druk kwaliteit van ons swart en wit blaaie aansienlik beter lyk. Danksy ons drukkers wat nuwe masjienie ingebruik geneem het gaan jou Rekord nie net in kleur nie maar nou ook in swart en wit nog beter as ooit lyk! Die nuwe tegnologie sorg dat jou koerant in lyn met die die nuutste verwikkelinge in ons industrie bly. Nog 'n nuutjie! Ons lesers wat die koerant per e.pos ontvang sal die koerante nou in sy gedrukte formaat digitaal gelees kan word. In plaas van die PDF dokument sal lesers nou 'n skakel (link) ontvang wat oopgemaak moet word. Die koerant sal dan in sy gedrukte formaat digitaal verskyn. Ons streekskoerante die Free State Rekord het die week reeds so uitgekom en die terugvoering was oorweldigend positief gewees. Nog nooit in die koerant se geskiedenis het ons soveel kommentaar op 'n rubriek gekry soos met Klitsgras verlede week nie. Baie positief en net so baie negatief. 'n Leser se brief vir Klitsgras word die week gepubliseer en Klitsgras sal weer volgende week terug wees. Nog 'n nuutjie! Ons loods nog 'n nuwe kolom Skryfkuns waar aspirant skrywers en digters die geleentheid gegun word om hulle werk in te stuur vir publikasie. Ek glo dat die rubriek 'n weeklikse treffer gaan word. Geniet die lente! Tot volgende week Shanè

Editorial team Editor

Shanè Fourie 073 555 7930 rekordnews@gmail.com

Advertising

Michelle Pitchers 072 757 0514 rekordads@gmail.com

News

Candy Madonsela 078 782 3757 rekordnews@gmail.com

Contact details

Fax us at 086 402 9106 Deadline Wednesday 10:00 Banking details Rekord, Capitec 1408255632 Subscription Send an e-mail with your details and town to subs@rekordmedia.com


nou weet jy now you know

REKORD 05

Tydens die Vrystaat skole kampionskappe, is ses landloop atlete van Hoërskool Reitz gekies om die Oos-Vrystaat te verteenwoordig in Bloemfontein, wat die 5de September sal plaasvind. Tydens die Oos-Vrystaatskole kampioenskappe is Tienus de Wet as die 0/16-seuns kampioen gekroon, terwyl Andené Scholtz met die brons medalje weggestap het.Hulle is van links:Voor: Aluschka Heymans (D 0/12) en Monique Claassens (D 0/13) Agter: Salumé Heymans (D 0/17), Jacques Heymans (S 0/15), Andené Scholtz (D 0/19) en Tienus de Wet (S 0/16).

Armant van Deventer het die Oos-Vrystaat 0/15tennisspan verteenwoordig, tydens 'n Interpovinsiale Toernooi te Klerksdorp.Hy is tans die nommer 2 speler op die ranglys. Armant is 'n graad 8-leerling aan Hoërskool Reitz.

Hoërskool Reitz se leerlinge het baie goed presteer, tydens die jaarlikse Eskom-ekspo vir Jong Wetenskaplikes. Die leerlinge is van links Voor: Izeen Janse van Rensburg (Brons toekenning), Lizanie Jacobsz (Deelname - sertifikaat), Liné Liebenberg (Brons toekenning), Luné Pretorius (Brons toekenning) en Hanré van Tonder (Brons toekenning). Agter: Chris Briel (Silwer toekenning), Corné Pretorius (Brons toekenning), Jacques Heymans (Silwer toekenning), Herman Smith (Goue toekenning en 'n spesiale toekenning as Beste Diere Wetenskapprojek: Armmanslusern - Feit of Foefie?), Bruwer Potgieter (Goue toekenning) en Dané Lubbe (Silwer toekenning).


06 REKORD Kitchen delight

nou weet jy now you know

Heuning druppels “Die Here dink aan ons: Hy seën ...” (Ps. 115:12) Ons wil almal hê dat die Here ons moet seën. As ons Paulus se briewe lees, sien mens dat dit altyd eindig altyd met ’n seëngroet. Dis elke keer ’n gebed dat die Here die leser sal seën met vrede, geloof, liefde en Sy teenwoordigheid. Élke keer word genade as seën afgebid, bv. “Die genade van ons Here Jesus Christus sal by julle almal wees!” (2 Tess 3:18) As die Here ons met Sy genade geseën het, is dit genoeg! Baie keer seën Hy ons egter ook

Party Chocolate Clusters Prep Time: 8 minutesThese fun and colourful treats are great for a kids party. The chocolate and peanut butter mixes well with muesli for a taste sensation. Ingredients(Yield: 20 ) 60 ml SPAR smooth peanut butter 60 g SPAR margarine (brick) 160 g white chocolate with Smarties, broken up (2 x 80 g slabs) 375 ml SPAR Toasted Muesli with honey and almond Method In a heatproof bowl, microwave the peanut butter, margarine and chocolate together for +- 3 minutes on 50% Power until smooth and melted. Stir in the toasted-muesli, then drop spoonfuls of this mixture onto a tray. Refrigerate until firm enough to lift away cleanly for storage. Hints and Tips Use 'Milo' chocolate bars

met besittings, finansies, gebedsverhoring, gehoorsame kinders, wonderlike vriende, gesondheid, ens. Onthou, ’n groot reënbui begin altyd met ’n enkele reëndruppel. So is dit ook met die Here se seën – om strome daarvan te ervaar en raak te sien, moet ons druppel vir druppel raaksien, ontvang en waardeer. Daar is ’n ou liedjie wat so lui: “Strome van seën, gee van U volheid ons weer, reeds val die druppels gedurig; skenk ons die strome, o Heer!” Mag die Here jou seën!

Health & Fitness 6. Eat three fewer bites of your meal, one less treat a day, or one less glass of orange juice. Doing any of these can save you about 100 calories a day, and that alone is enough to prevent you from gaining the two pounds most people mindlessly pack on each year. 7. Watch one less hour of TV. A study of 76 undergraduate students found the more they watched television, the more often they ate and the more they ate overall. Sacrifice one program

(there’s probably one you don’t really want to watch anyway) and go for a walk instead. 8. Wash something thoroughly once a week. Whether that’s a floor, a couple of windows, the shower stall, bathroom tile, or your car, a 150-pound person will burn about four calories for every minute spent cleaning. Scrub for 30 minutes and you could work off approximately 120 calories, the same number in a half-cup of vanilla frozen yogurt. 9. Wait until your stomach

rumbles before you reach for food. It’s stunning how often we eat out of boredom, nervousness, habit, or frustration—so often, in fact, that many of us have actually forgotten what physical hunger feels like. If you’re hankering for a specific food, it’s probably a craving, not hunger. If you’d eat anything you could get your hands on, chances are you’re truly hungry. Find ways other than eating to express love, tame stress, and relieve boredom.

Inspiration

Quick DIY Hanging Garden Basket A wire basket, some moss, and some seedlings are all that’s needed to create a gorgeous hanging basket of edibles. Try a mix of lettuce, herbs, tomatoes, or even strawberries!

Skryfkuns: Jy is wat jy is Daar was ’n jong meisie wat haarself vreeslik gehaat het omdat sy blind was. Haar verbitterdheid het so van haar lewe besit geneem dat sy almal om haar gehaat het behalwe haar liefdevolle kêrel. Hy was altyd daar vir haar gewees. Hy het haar by verskeie geleenthede gevra om met hom te trou en elke keer het sy geweier. Die laaste keer wat hy haar gevra het om te trou het sy geantwoord, “As ek maar net die wêreld kon sien, sou ek enige tyd met jou getrou het.” Eendag, is sy in ...kennis gestel dat daar donateur oë vir haar beskikbaar geraak het. Sy is inderhaas voorberei vir die oorplanting en die operasie

was ’n geweldige sukses. Toe die verbande afkom, kon sy alles sien, insluitende haar kêrel. Hy vra toe aan haar, “Noudat jy die wêreld kan sien, sal jy met my trou?” Die meisie kyk na haar kêrel en merk op dat hy blind is. Die aansien van sy geslote ooglede het haar geskok. Sy het dit glad nie verwag nie. Die gedagte om die res van haar lewe vas te kyk teen die geslote ooglede was een teveel vir haar en sy het die huweliks aanbod van die hand gewys. Haar kêrel is daar weg met ’n groot verdriet in sy hart en ’n paar dae later stuur hy die nota met die volgende boodskap aan haar, “Pas jou oë baie goed op my

liefste, want voordat hulle joune geword het, was hulle myne. Dis hoe dit deesdae gesteld is met die mens wanneer ons status verander of dit baie goed met ons gaan. Slegs ’n klein handjie vol onthou hoe dit voorheen was en wie was die hele tyd aan hul sy te midde van die mees pynlikste situasies. Die lewe is ’n geskenk: Vandag, voordat jy ’n harde woord uitspreek, dink aan iemand wat glad nie kan praat nie. Voordat jy kla oor die kos wat nie lekker proe nie, dink aan iemand wat niks het om te eet nie. Voordat jy kla oor jou man of jou vrou, dink aan iemand wat uitroep tot God om tog vir hom of

haar net ’n lewensmaat te stuur. Vandag, voordat jy kla oor die laste van die lewe, dink aan iemand wat gesterf voordat hul nog die lewe kon begin smaak. Voordat jy kla oor die lang afstand wat jy moet ry, dink aan iemand wat dieselfde afstand te voet moet aflê. Wanneer jy moeg is en kla oor jou werk dink aan iemand wat werkloos is en smag na ’n werk om sy gesin te voed. En wanneer negatiewe gedagtes dreig om jou onder te kry, sit ’n glimlag op jou gesig en dink daaraan dat jy lewe en steeds hier is vir ’n spesifieke doel.

Lief vir skryf? Rekord nooi jou uit om die platform te gebruik om jou skryfkuns lewe te gee. E.pos jou skryfkuns na rekordnews@gmail.com vir aandag Shanè Fourie.


11 REKORD 07

nou weet jy now you know

Classified diatekele tsa dikoranteng Candilicious Metsi a Free State Farming For Sale R3.00 per word. To advertise contact Candy at 078 782 3757. Fax: 086 402 9106

Kamoo le ka Khaotsang ho Ngangisana

Na uena le molekane oa hao le sitoa ho buisana le khobile matšoafo? Na hangata u ikutloa u tšoenyehile hobane u sa kholiseha hore na seo u se buang se tla halefisa molekane oa hao ebe lea ngangisana?Haeba ho joalo, kholiseha hore maemo a ka ntlafala. Empa pele, u lokela ho tseba hore na ke hobane’ng ha uena le molekane oa hao le ngangisana hakana.Ho se utloisisane.Maikutlo a sa tšoaneng.Ho hloka mohlala o motle.Se hlileng se bakang bothata.Hangata banyalani ba ka ngangisana ka ntho e itseng, empa ha e le hantle ba tseka ntho e ’ngoe e fapaneng. E mong le e mong oa lōna o lokela ho ngola leqepheng la hae taba eo le sa tsoa ngangisana ka eona. Ka mohlala, monna a ka ’na a ngola a re, “U ile ua qeta letsatsi lohle le metsoalle ea hao ’me ua seke ua ntetsetsa ho mpolella hore na u hokae.” Mosali a ka ’na a ngola a re, “U ile ua halefa hobane ke qetile nako le metsoalle ea ka. Le ikemiselitse ho mamelana, buisanang ka lintho tse latelang: Na taba ee e ne e tebile hakaalo? Na re ka be re ile ra e hlokomoloha? Maemong a mang, ho ka ba molemo hore le amohele hore ha le lumellane ka taba e itseng ’me le koahele taba eo ka

lerato.

Metlae Mosali emong le monna wa hae bane ba loya haholo tjena.jwale thokolosi yabona ese eba tenne so ba rera ho falla bae thobele. so baeroma hole yare esa ile jwalo ba hira koloi ba paka thoto ba tsamaya. habale tseleng kare,"thoto tsa fetana lishobana! hela eya kae tsela?" monna a araba are?" hela keya falla thokolosi e repatetse."athe thokolosi yane e sele ka holima koloi. so leyo keho phapha yare etsisa,"thoto tsa shobana lifetana.eya kae tsela? hahahaha

TWEELING: Te koop 1500 liter Mueller melktenk met kompressor R11 000. 1 400 liter Japy melktenk met kompressor R10 500 Staak melkery Kontak Albert 0824108680 SENEKAL: Te koop Voorspoed Dorsmasjien.Skakel Dolf 0734000677.

Wanted

FREE STATE - Metsi a matamong a Free State (Clarens le Katse) a bonahala a le fatse haholo ka tsela a tsosang mme sena ke kotsi a kgolo tabeng ya dijo. Matamo a metsi provinseng ya Free State a bonahala a lahlehetswe ke karolo e kabeng 60% ya maemo e yona mme sena se ama haholo metsi ya batho, boRapolasi le merafong. Lefapha la SA Local Government Association, e emelang dimasepala tsohle tse ka hara naha di etse taba ena ya metsi etse empefala ka lebaka la ho qalana hwa metsi matamong a poloko. Ha ele Department of Water

and Sanitation yona e re ese e dumetse metsi hotswa Lesotho Highlands Water Project. Sebuwe sa Provinse sa Thabo Mofutsanyana district municipality, mo matamo a metsi a Clarens le Katse a leteng, o bontsa hore bana le hloko ya pula e kgolo hoba pula entse e sena ka ho lekana.Rosendal, tropo yeo e sebedisa metsi a tswang fatse a betswang Potable water. “Letamo la metsi le fellwa ke metsi mme ha le lekane” DA provincial spokesman David Ross o bonatsa hore bothata ke diMasepala tse sa tsebeng hosebetsa.

Mangolo

Sefela sa Lifela 3:1-4

“Ke batlile eo moea oa ka o mo ratileng betheng ea ka bosiu. Ke ile ka mo batla, empa ha kea ka ka mo fumana, Ka kōpo, e-re ke eme, ’me ke potolohe motseng; e-re ke batle eo moea oa ka o mo ratileng literateng le mapatlelong. Ke ile ka mo batla, empa ha kea ka ka mo fumana. Balebeli ba neng ba potoloha motseng ba ile ba mphumana, ‘Na le bone eo moea oa ka o mo ratileng? Ke ne ke batla ke fetetse pele ho tloha ho bona ho fihlela ke fumana eo moea oa ka o mo ratileng. Ke ile ka mo tšoara, ’me ke ne nke ke ka mo tlohela, ho fihlela ke mo tlisitse ka tlung ea ’Mè le ka kamoreng e ka hare ea ea neng a nkimile.

Sesotho puo ya bontata rona Ho tlhela ka la di 03 September kgweding ena ya bomme koerante tsohle tsa REKORD, di tloba le ditaba tsa Sesotho moo re tlo hlahloba di taba tsa naha hamoho le tsa metsana ya rona kahoo fapafapana, ditemana tsa bibilie, metlae, manyalo, mafu le tsa matswalo a bana. Haeba oka rata ho bapatsa business ya hao kapa hona ha o batla hore romella ditaba ka kopa founela kapa romella sms ho 078 782 3757 kapa email ho candy@rekordmedia.com

Benodig agente om onder my parfuum te verkoop. Skakel 081 709 9346 LADYBRAND: Ek is opsoek na iemand wat belangstel om my dagsorg oor te vat. Kontak my by 0825323498

Vechiles CLOCOLAN: Opel Corsa Canopy te koop .2000 TOT 2003 Model, 083 9266055. :

Services

SENEKAL: Paintball R50 per game including 100 balls, contact David 0712654195

Properties TWEELING: Huis te koop. 3slp kamer; 2 badkamers; groot erf met dubbel garages. Lekker lapa en buitekamer. Prys onderhandelbaar. Kontak Daan by 082 701 8362

Pets VILLIERS:Langbeen fox terriers J Botha 0827406541

Work wanted LADYBRAND: Enige odd jobs, 0834793430. FRANKFORT: dringend op soek na werk by ‘n vakansieoord. Het in 2011 in Frankfort gewerk by ‘n oord genaamd Klein Oase. Selfs 'n drywer posisie sal ook werk ek het kode 8 PDP lisensie en doen handy man werk 0817223668

SENEKAL: Oorspronklike Office 2010 home and business R900 0620608082 SENEKAL: Blackberry Z3 foon soos nuut R1700. 0620608082 SENEKAL: Wit hemelkot soos nuut R3000 onderhandelbaar. 0620608082 TWEESPRUIT: Fence dropper, R3.50 – Delivered Ladybrand each, R3.00 – Collect in Tweespruit each 2x3m containers with elec. Wiring installed. R15 000 each or nearest cash offer 082 453 7701 WARDEN: Graco mirrage travel System for sale.Good as new.NEG.Whatsapp 0825226859 FICKSBURG: RideOn Mower made by Snapper for sale. R28599 Paul 0792839007 VREDE: Elna Exquisit 9010 Combination Machine: Stitch and embroidery. 2 hoops and carrying system included. Very good condition R30 000 Esme 0722073820 PETRUS STEYN: Sprada Smart Coffee Machine, very good condition R5000 Call Liezl 0824109124 TWEELING; Tweede handse klere in 5kg verpakking R100 0764521996 LINDLEY; Te koop opregte Ierse terriers 6 weke oud ingeent en ontwurm. Skakel Maryn 0823251453 FICKSBURG; Te koop baba houtkas met bad Skakel 0844767160 HARRISMITH; 10 X akkerhout eetkamer stoele te koop teen R1600 Elk puik toestand. 0711731830 TWEELING; Staalvoer ringe vir grasbale te koop. 0764521996

CLOCOLAN: Netjiese Sandsteenklip per meter. R80 Hendrie 0828230831

Take note: No more FREE SMS ads


08 REKORD

nou weet jy now you know


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Reitz Rekord 03 September 2015 by Veldbrand Nketoana - Issuu