Skip to main content

REITZ REKORD 04 AUGUST 2017

Page 1

Free

04/08/17

072 757 0514

rekordmedia1@gmail.com

J.A Malherbe student in top 10 vir ATKV redenaars PETRUS STEYN: Patience Mokoena, 'n redenaar van die J.A. Malherbe PrimĂŞre Skool, het gekwaliseer om op 10 Augustus aan die finale rondte van die ATKV Redenaars op Worcester in die Wes-Kaap te gaan deelneem. Dit is 'n baie groot prestasie en ons is baie trots op haar. Sy het egter u hulp nodig om haar reiskoste te finansier. Ondersteun haar asb deur 'n geldjie in die skool se bankrekening in te betaal en haar naam as verwysing te gebruik. Kontak die skool vir bank besonderhede!


Laugh out loud

Police stops drugs intended for our streets

Chuckle for the week In die personeelkamer kla al wat ’n onderwysers oor Jannie. “Ek wens mens kon die kinders nog pak gee.” Voeg die jong juffrou Visser by. “Ek dink dan sou Jannie in sy spoor trap.” Meneer De Wet, gretig om die jong juffrou te beïndruk, kondig aan dat hy die kans gaan vat en Jannie die pak van sy lewe gaan gee. “As hy weer aanjaag, stuur hom na my toe!” Twee dae later kom Jannie by meneer De Wet aan. “Juffrou Visser het my gestuur, ”Vêrder kom Jannie nie, want meneer De Wet pluk ’n lat uit en gee hom ses houe. “Sien jy wat gebeur met stout kinders mannetjie! Wat het jy vir jouself te sê?” Meneer De Wet. “Juffrou Visser wou net weet of meneer vir haar ’n skêr het om te leen.”

Now you know As South Africans kicked back and relaxed during Wednesday’s public holiday, many have forgotten the significance behind August 9th . On the 9th of August 1956, more than 50,000 women staged a march on the Union Buildings in Pretoria. Bundles of petitions containing more than 100-thousand signatures were left outside then Prime Minister JG Strijdom's office in protest against Apartheid era pass laws

REITZ: Five male suspects aged between 34 and 43 were arrested on Thursday 20 July just outside Reitz. They are from the Western Cape, Gauteng, Kwa-Zulu Natal, and neighbouring Lesotho. Twenty thousand (20 000) mandrax tablets valued at an estimated R1.1 million rand and two vehicles belonging to the suspects were seized. Members of Bethlehem Crime Intelligence, K9, and Public Order Policing reacted to information about a planned drug transaction. A sting operation was set up and suspects were placed under

surveillance for hours. They were tailed from Bethlehem to Reitz where two vehicles were searched and the drugs recovered. Acting Bethlehem Cluster Commander Brig Nkaise Molefe welcomes the breakthrough. “We applaud members for relentlessly following suspects and coordinating efforts between different units. Their diligence has ensured that drugs destined for our streets to destroy lives, mostly of our youths, are seized. Our region will not be used as a haven for peddling drugs,” she warned.

DRINGEND!!!!!Ek soek hulp asseblief. My tuin hekkie is oopgelos en my vrou het uitgekom. Baie gevaarlik en luister nie as mens haar roep nie. Sy hardloop gewoonlik weg as 'n mens haar wil vang. Sy reageer op die name "engel" , "liefie" en "skat". Bruin hare, onlangs geskeer . Sy is nie gesteriliseer nie. Moet haar asb nie voer nie, sy is op 'n spesiale dieet.....!!! As julle haar sien, se net vir haar ek soek die TV remote.

02 now you know


Inspiration

Heuningdruppels “... ek word al hoe swakker. U moet my asseblief gesond maak, Here, want my liggaam is besig om in te gee. Ek is lam van moedeloosheid ... Hoe lank gaan dit nog so aanhou? Help my, Here! Red my van hierdie swaarkry! ... Ek kan nie meer huil of kla nie, my kragte is op. Saans huil ek my kussing nat. My hele bed is later nat van die trane ... Al die pyn en hartseer maak my gedaan. Ek is moedeloos.” (Ps. 6:3-8, Die Boodskap) Sjoe, wat ’n uitroep van iemand wat baie swaar kry. Miskien kan jy met hierdie moedeloosheid, trane en pyn assosieer. Miskien kan dit jou vandag help om te weet dat Dawid ook deur hierdie emosies is. Miskien kan dit jou nóg meer help om te weet dat Jesus ook deur hierdie swaarkry is toe Hy bloed gesweet het in Getsémané , toe Hy gespoeg, geslaan, verneder en gekruisig is. Miskien kan dit help as jy lees wat Dawid sê: “Die Here luister na my gebed. Die Here het gehoor toe ek huilend by Hom pleit.” (Ps. 6:9) Miskien kan dit help as jy soos Jesus bid: “My Vader, as dit moontlik is, laat hierdie lydensbeker by my verbygaan. Moet nogtans nie doen soos Ek wil nie, maar soos U wil.” (Matt. 26:39) Miskien sal daar dan ’n vrede in jou kom lê wat alle verstand te bowe gaan

A teacher asked her students to use the word "beans" in a sentence. "My father grows beans," said one girl. "My mother cooks beans," said a boy. A third student spoke up, "We are all human beans.“_

03 now you know


Veldramklub hou suksesvolle veiling in Vrede

Kitchen delight

Butternut Risotto with Rocket and Feta Ingredients: 1 pk ROYCO® Wet Cook in Sauce Chicken Ala King 415g ½ onion, chopped 10 ml chopped sage (5ml dried) 20 ml butter or margarine 250 ml rice ½ pk rocket leaves 60 g feta

VREDE: Op Donderdag 13 Julie 2017 het die OosVrystaat Veldramklub hul jaarlikse veiling in Vrede aangebied. Die aanbod het bestaan uit 45 prestasiegetoetste en veldaangepaste Merino en 15 SA Vleismerino ramme. Daar was weie belangstelling met baie kopers wat vir die veiling geregistreer het. Die duurste Merino ram op die veiling is verkoop aan Jaco van Dyk van Vrede vir ‘n puik bedrag van R 42 000. Die verkoper was Leonard & Rodney Neuman van Vrede. Die gemiddeld van die

Merino ramme het R 11 631 elk beloop. Die duurste Vleismerino ram is deur Nico von Wielligh van Standerton gekoop vir ‘n bedrag van R 15 000 en het behoort aan Pollie Kruger van Cornelia. ’n Gemiddeld van R 7 272 elk is op die SA Vleismerino ramme behaal. Die veiling was ’n groot sukses en het weereens bewys dat daar ’n goeie mark vir veldramme is. Die veiling is deur BKB Louwid Standerton aangebied met Wessel Smit as afslaer.

04 now you know

Method Fry the onions and sage in a little butter / margarine until the onions are soft. Add the rice and stir for 1 minute. Measure 875 ml (3 ½ cups) of water, add 125ml water and stir on a low heat until the water has almost all been absorbed. Continue adding the water, 125ml at a time until the rice is just cooked, this should take about 20 minutes. Add the ROYCO® sauce and stir for 1 minute. Roughly chop the rocket leaves and feta, stir into the risotto. Serve immediately. Risotto should have a creamy texture with a slight bite. If the risotto is cooked on too high heat you will need to use more water.


Kom ons doen besigheid! Werk jy van huis af? Klein besigheid? Hier jou geleentheid om vir so min as R250 per maand 'n advertensie te ontvang wat vir 4 weke in die Rekord geplaas sal word! Ons dienste gids loods volgende week en dis die ideale geleentheid om jou besigheid bloot te stel aan ons lesers wat van jou dienste kan gebruik maak! Plus jou advertensie sal ook in die Oos-Vrystaat Rekord digitale koerant verskyn wat duisende lesers buite die dorp elke week bereik! Maak gebruik van die geleentheid om jou besigheid koste effektief te bemark. Bespreek jou advertensie deur 072 757 0514 te skakel of stuur 'n e.pos na rekordmedia1@gmail.com - Spasie is beperk en advertensie slegs geplaas word as die advertensie betaal is. Tarief sluit gratis ontwerp in!

072 757 0514 1st Avenue West 38 │CLOCOLAN │9735

DEADLINE STRICTLY WEDNESDAY 17:00 Get your Rekord on WhatsApp 072 757 0514 Advertisers please note - No advertisement will be published if the amount is not paid in full by deadline - Advertisers must please ensure that they supply us with an e-mail adress when booking advertisement - No advert will be published if the advertiser has not approved the advertisement in writing by e-mail - Errors must be reported within 24 hours after publication. - Booked Adverts is also placed on the newspaper's facebook page free of charge.

Banking details: Account name: Bank: Account: Reference:

REKORD Capitec 1408 2556 32 Use your business name please

Free subscriptions - To subscribe for free to receive your Rekord by e-mail please send and e-mail with your details to rekordmediafinance@gmail.com - By sibscribing by e-mail you agree to receive our Regional digital newspaper as well - To subscribe for free to receive your Rekord via WHATSAPP send a your number to 072 757 0514

Code of Conduct

Nou't Bethlehem ook sy eie Rekord! ■ Annarie Wiese BETHLEHEM - Rekord Media het vandag amptelik 'n Rekord koerant vir Bethlehem geloods! Die Bethlehem Rekord sal ook weekliks op Vrydae in Bethlehem, Clarens, Paul Roux en Fouriesburg versprei word. En die Rekord sal net soos sy susterkoerante op glans papier en in die bekende boekie formaat uitgegee word. Pogings vroeër die

jaar om 'n ponie koerant, Die Oos-Vrystaat Rekord te loods het verwarring geskep onder lesers omrede Rekord reeds 'n digitale koerant OosVrystaat Rekord uitgee wat aansienlik van die gedrukte weergawe verskil het. Dus toe dat die besluit geneem is om Bethlehem sy eie Rekord te gee.

Meester

This newspaper has commited ittself to report news truthfully and accurately, and to publish comment that is fair, in accordance with the highest standards of journalism as set out in the Press code of South Africa. Complaints that this code has been breached may be lodged with the Press Ombudsman. Writtem complaints with a copy of the report concerned may be sent to the Press Ombudsman at fax: 011 484 3612 or e-mail pressombudsman@ombudsman.org.za

Publisher Published by the owner, Livero Media, 1st Avenue West, 38, Clocolan. All rights and reproduction of all material published in this newspaper is hereby reserved in terms of Section 12 (7) of the copyright Act No 96 of 1978 and any amendments thereof.

Vanwee die vakansie dag volgende week Woensdag is ons sperdatum volgende week Donderdag 13:00. Skakel 072 757 0514

05 now you know


Klitsgras

Ficksburg na 9 jaar gekroon as liga wenner 2008 droogte gebreek met 3 spanne wat liga wen. ■ Gerhard Olivier

VREDE: Die 2017 Oos-Vrystaat Hoërskole Rugby liga het sy seisoen op 'n groot noot afgesluit met 'n uistekende dag wat in Vrede deur die Hoërskool Vrede aangebied is. Agt spanne het in die 4 afdelings deel geneem: 0/15 - Hoërskool Ficksburg vs Hoërskool Reitz, 0/16 - Hoërskool Ficksburg vs Hoërskool Reitz, 0/17 Hoërskool Harrismith vs Hoërskool Ficksburg en 0/19 - Hoërskool Vrede vs Hoërskool Ficksburg. Die 0/15 finaal is deur Ficksburg gewen met 'n telling van 19-14. Hoërskool Reitz se 0/16's het van die begin met mening gespeel en die wedstryd oortuigend met 24-10 gewen. Die 0/17 wedstryd was 'n naelbyter met Ficksburg wat in

die eerste helfte voor was, maar 'n begeesterde Harrismith het tot die einde toe baklei om gelykop te speel. Dit was 'n wedstryd wat van die eerste minuut af hard was en die spelers aan beide kante wou eenvoudig nie opgee nie. Omrede Ficksburg eerste gedruk het is die as liga wenners gekroon. Die groot finaal tussen Vrede en Ficksburg het nie teleur gestel nie en die wedstryd was beslis die hoogtepunt van die 2017 seisoen gewees. Vir die wat die wedstryd gemis het gaan besoek gerus ons Eastern Free State Rekord Oos-Vrystaat facebook blad om die wedstryd, asook al die ander te kyk. Meer as 1200 het reeds. Nie Vrede of Ficksburg het die seisoen al

'n wedstryd verloor nie. Ficksburg het daarin geslaag om in die laaste minute die voortou te neem 22-15 en moes verbete keer op keer die aanslag van Vrede afweer en toe die eind fluitjie blaas as die wenner uit die titaniese stryd getree. Die fokus verskuif nou na die GRIFFONS platteland toernooi waar die Oos Vrystaat met die Sandveld kragte meet. Ficksburg verwelkom Henneman die Saterdag om 11:30 terwyl Vrede na Riebeeckstad reis om vir 'n plek uit te speel. Indien beide skole (Vrede en Ficksburg) wen sal die twee skole mekaar vir slegs die 2de keer die jaar weer pak.

06 now you know

Kyk as daar nou iets is wat my behoorlik die *%$#@ in maak is die klieks wat dink hulle kan maak en breek soos hulle wil in ons dorpie. Ons almal ken hulle en jy weet van wie ek nou praat. Die "untouchables" wat met goue besemstokke die strate op en af vlieg. By geleenthede almal groet maar 'n wet wipe uittrek sodra jy omgedraai het en haar hande daarmee afvee. Nog erger is om saam met jou iewers in die dorp gesien te word...die skade aan die reputasie laat die Rand se val teen die Pond na 'n vulletjie lyk. Daai "moet my tog asseblief net nie groet nie" as jy per toeval in dieselfde winkel aisle is. Wat maak jou en jou "gang" beter? Die feit dat jy die idee skep dat jy geld het terwyl almal weet die Fortuner is nie regtig in vir 'n diens nie. Die klein skenkingkie van 3 Bonsmara beeste aan die skool. Vergeet jy waarheen jy vandaan kom? Dat ons saam in die oggende kaalvoet skool toe geloop het en dat die OVV net soveel keer by jou gestop het as by ons. Geld maak dinge makliker maar dit maak sommige mense lelik. Geld kan nie geluk koop nie. En noudat jy ongelukkig is put jy genot daaruit om ander seer te maak. Die gesegde lui die wiel draai suster. Hopelik sal dieselfde hoi-poloi wat nou saam kuier, drink en skinder daar wees om jou op te help en te ondersteun. I do not think so... Tot volgende week Klitsie


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
REITZ REKORD 04 AUGUST 2017 by Veldbrand Nketoana - Issuu