PrimĂŞre Skool
MEMEL Primary School Admission 2016
Admission to attend Memel Primary School in 2016 is open until 2 October 2015. Hostel accommodation available. Contact us (058) 924 0012
02 October 2015
Edition 85
Advertising: 072 757 0514
News: 073 555 7930
R3,00
VKB sĂŞ dankie 2
02 REKORD
now you know!
Chuckle Parents and texting.... Me:I got an A in chem!! Mom:WTF, well done!! Me:Mom, what do you think WTF means? Mom:Well that's fantastic. Julius Malema lost his cheque book and goes to the bank. Bank manager: Be careful, anyone can forge your signature. Malema: I'm not a fool. I have already signed all the cheques! Blond huil vreeslik tydens die geboorte van haar tweeling. Dokter vra verbaas: "Hoekom huil jy so vreeslik, jy het dan nounet 'n tweeling ryker geraak?" "Ja", sê sy, "maar ek weet nie wie die pa van die tweede een is nie!"
nou weet jy now you know
VKB onthaal 100 grootste klante VKB se 100 grootste klante het Vrydag, 18 September 2015 weer op gesellige wyse saam verkeer toe hulle op nostalgiese gasvryheid van die 1940’s by Siesta Gastehuis in Frankofrt onthaal is. Mnr Francois Swanepoel, uitvoerende hoof van VKB Landbou, het die gaste verwelkom. Die 1940’s was ‘n era met ‘n klas en onmiskenbare styl van sy eie – van die klere tot die musiek. Die gaste het aangetrek volgens die tema, wat fleur aan die aand verskaf het. Mnr Koos van Rensburg, besturend...e direkteur van die VKB Groep het al die lede bedank vir die besigheid wat hulle met VKB gedoen het. VKB het groot waardering vir elke lid se ondersteuning en bydrae wat tot die sukses van die Groep lei. VKB se uitstekende resultate is die gevolg van sy lojale klante se ondersteuning, het Koos gesê. Tydens die funksie is spesiale toekennings gemaak: Mnr Callie Luwes van Bethlehem, sy gade, Heléne Luwes het ‘n toekenning
Meester
ontvang omdat hy reeds 50 jaar lid van VKB is. Lid meeste besigheid: SMWO Trust – Lourens Bibbey Lid 2de meeste besigheid: MC de Klerk Boerdery – Michael de Klerk Lid 3de meeste besigheid: Paul Steyn Boerdery – Gerrit Steyn Kategorië: Black Farmer of the Year: KD Matobako - David Matobako (Rosendal) Lid meeste graan (bemarking en lewerings saam): MC de Klerk Boerdery - Michael de Klerk (Oranjeville) Lid meeste Meganisasie: Calné Boerdery Callie Venter (Daniëlsrus) Lid meeste Handel: Paul Steyn Boerdery Gerrit Steyn (Warden) Lid meeste Insethandel: SMWO Trust Lourens Bibbey (Frankfort Fotos geneem deur: VisuallySpoken Herman Booyens/Dave Madden Deur Danie Cronje
Reader Comments Vra vir Marie hoe sy weet die grappe is kommin as sy dit nie lees nie - Cockie Sit nog meer grappe in, ou suurknol humorloos hoef dit mos nie te lees nie - Danie Klitsgras, hou so aan! Mense prober alles wegsteek, lek alles uit - CJ Ag nee wragtig! Klitsgras grens aan baie swak smaak! Dit laat my dink aan Facebook.Een vriendin is kwaad vir 'n ander, dan kom hulle mekaar op Facebook by met skimpe. Nee rerig! Die koerant is ook maar 'n sosiale blad en dis beslis nie DIE PLEK om skimpe rond te gooi. Ek't 'n goeie idee wie Klitsgras is, maar miskien moet Klitsgras die vrag vra aan hom of haarself: Daar is nie dalk 'n baie groeie rede hoekom mense my nie wil ken nie. Waarvoor in die lewe, jy jou nou besig hou - Anni Daar is een jong dame met 'n boer getroud met jong kindertjies wat met 'n getroude man 'n verhouding het in die dorp Dalk moet haar man bietjie haar selfoon oproepe of sms boodskappe begin dophou. Dis iemand met wie haar man haar nooit sal verdink nie. Skielik begin sy gewig verloor, grimeer elke keer as sy dorp toe kom. Lyk deesdae vreeslik gelukkig en blom behoorlik. Haar man werk baie hard maar sussie is besig met 'n ander man omdat haar man haar nie bietjie besig hou op die plaas nie. Sussie hy gaan nooit sy vrou vir jou los nie. Jy leef in 'n fools paradise. Daar is n paar ander wat dieselfde tans met haar vriend beleef en sy dink sy is die enigste een . SHAME AS SY VROU VAN JOU UITVIND KAN JULLE MAAR TREK. Wens net haar man wil om hom begin kyk. Gert
REKORD 03
nou weet jy now you know
That's the Kabouterland Trolley Dash Let's make it
LAW
Unwed Fathers Part 2 How do I apply for rights to my child? We suggest that you seek the help of an attorney who will make an application to the High Court. The High Court will make an order once all aspects have been considered. The mother of the child has the right to oppose the application. What will the Court take into account in determining the best interests of the child? The Court will take the following into consideration:The relationship between you and the mother. Whether either of you has a history of violence against or abusing each other or your child. The relationship between you and the child. The relationship between the mother and the child. The effect that separating the child from you or from the mother or any other person is likely to have on the child. The degree of commitment that you have shown towards the child. Whether you have paid any maintenance towards the child. Your reasons for applying for the order. The attitude of the child in the granting of the application. Any other factor that the Court considers relevant. Part 3 continues next week
Recycled can candle holders
REITZ - Kabouterland Trolley Dash in samwerking met Reitz Spar se finaliste. Uit die finaliste is 3 wenners gekies om binne 90 sekondes so veel moontlik produkte in ‘n trolley te pak.
Die wenners was van links na regs: Eerste - Mnr Albie Rautenbach. Tweede – Mev. Anita du Toit. Derde - Hannetjie de Vries.
DING CUP DONG 2015 32 Soccer teams are hereby invited to register for the 2015 Ding Dong Cup which will be held in December in Ladybrand.
First Prize
R30 000 Registration closes 31st October at 12:00 Registration fee: R2000 Enquiries contact Candy Madonsela 076 100 6657 E-mail: fofgroup@workmail.co.za
Tea lights are a simple, attractive addition to pathways, stairs, or when hung around the garden to create a romantic atmosphere. Quick and easy to make, the holders can also be resprayed in another colour for an updated look. YOU WILL NEED: Recycled aluminium can/s Long nail if using a hammer Rust-Oleum spray paint in your choice of colour, Wire for the handle, Tea light candles TOOLS: Hammer or drill / driver Wooden shaft (for positioning the can securely), Vice grip makes the job easier. This project takes about 15 minutes per can and costs around R80 if you use Rust-Oleum 2X spray paint HERE'S HOW: 1. Clean the can/s well and remove and sharp edges. To make a consistent design, we printed a page full of dots and then cut a strip to wrap around each can, securing lightly with tape. You can make any design you prefer on the can. 2. Slip the can over the wooden shaft and secure the can using the vice grip. To make the holes for the light to shine through, tap with a nail and hammer, or drill your desired pattern. Remember to make two holes on either side for the handle. 3. Spray paint and allow to dry completely before using the wire to make a handle.
VKB sê dankie funksie fotos
04 REKORD
Rekord
Vir die For the
Dis kommerwekkend om te sien hoeveel duisende honde en hordes katte (en dan om nie eens van die rondloper beeste, skape, donkies en perde te praat nie) wat nie versorg word in ons plaaslike woonbuurt woonagtig is. Die feit dat die Munisipaliteit nie aandag aan die saak gee nie, gaan in die nabye toekoms veroorsaak dat siektes uitbreek en dat onskuldige mense se lewens in die slag gaan bly. 'n Paar maande gelede het 'n 8 jarige gesterf aan hondsdolheid in Ficksburg. Daar word nie na die diere gekyk nie. Dis hartverskeurend om te sien hoe diere aan toue vasgemaak word in die middle van 'n veld. Soms is daar nie eers water nie vir hulle om te drink nie. Dis 'n bom wat enige tyd gaan bars. Lesers word versoek om hulle diere te steriliseer. Oor die rondloper beeste wat amok in ons tuine saai in die aande is nog 'n kopseer waarmee lesers kan identifiseer. Hoekom kan die diere nie gevang word nie? Vorm dit ook nie deel van dienslewering nie? Wat het van die plaaslike skut geword? Soveel vrae en niemand wat wil antwoorde wil gee nie as daar vir kommentaar gevra word nie. Ten slotte, ons verwelkom Werner van Wyk by die span. Werner is as ons nuwe advertensie werwer aangestel! Groete tot volgende week.
CELEBRATING HERITAGE DAY
Lentefees weereens ‘n hoogtepunt
Landbou sake met Pieter Coetzee
Conference to tackle the 'everyday' problems of farmers
FRANKFORT - Die jaarlikse Lentefees wat deur Frankfort Dienssentrum aangebied word, was weereens ‘n hoogtepunt van die jaar met die dienssentrums van Reitz, Heilbron, Senekal, Waterbron, Frankfort en Vrede, wat almal teenwoordig was. Kore, voordragte en ander optredes het luister aan die dag verleen. Vrede se item “Kappies en Kieries” is vir weke lank geoefen. Die optrede was ‘n klinkende sukses:
REKORD
Editor
Shanè Fourie 073 555 7930 rekordnews@gmail.com
Advertising
Michelle Pitchers 072 757 0514 rekordads@gmail.com
Award the best in town! For the next 7 weeks we are asking you to nominate the best in town by sending an SMS or whatsApp with your choice to 063 111 6862
News
Candy Madonsela 078 782 3757 rekordnews@gmail.com
Fax us at 086 402 9106 Deadline Wednesday 10:00 Banking details Rekord, Capitec 1408255632 Subscription Send an e-mail with your details and town to subs@rekordmedia.com
die dansie wat gedoen is saam met “Lekker ou Jan”, het die gehoor laat skaterlag. Mev. Ansie Fourie, die maatskaplike werker van VVA Vrede sê: “Die noodsaaklikheid van bejaardesorg en humor kan nie genoeg beklemtoon word nie. Die Dienssentrum by die VVA lewer ‘n waardevolle diens om die bejaardes met positiwiteit te bemoedig. Oom Mias het vol selfvertroue reageer op ‘n uitnodiging – “moet ons nie te cheap insit nie!”
Best Reitz
Editorial team
Contact details
nou weet jy now you know
1. 2. 3. 4. 5. 6. 7.
The best Supermarket is… The best Clothing store is... The best Hardware store is... The best Pharmacy is... The best bank is... The best fuel station is... The business with the best service is...
Nominations closes on Wednesday 12:00.
The second annual Landbou Weekblad Conference happening in Bloemfontein on October 5 and 6 will be taking a closer look at the problems faced by farmers and provide innovative solutions to everyday challenges. Landbou Weekblad editor Chris Burgess says the main theme this year deals with energy: The keynote address will be delivered by Demetri Papadopolous of Fusion Energy, who will speak in detail about alternative energy options for the agriculture sector. Agriculture Minister Senzeni Zokwana is also expected to address the conference. Other speakers will look at topics ranging from a talk about soya being the crop of the future by Wessel van Wyk, to a presentation by Louis van der Watt on how to approach an investment in the game industry. The conference takes place at the Economic and Management Sciences building of the University of the Free State campus in Bloemfontein on October 5 and 6. For further information or to book your spot contact Deidre de Lange at deidre.delange@media24.com or call her on 021-406-4446
Give your customers a
2016
calendar with your business logo and details printed on the calendar
The most effective way to reach your market all day every day in their home or business! 100 A3 Full color Calendars for R499.95 200 A3 Full color Calendars for R750.00 300 A3 Full color Calendars for R1100.00 Delivery within 7 days. FREE DESIGN Contact Gerhard at 081 096 6579
REKORD print
nou weet jy now you know
REKORD 05
CELEBRATING HERITAGE DAY
Life of a social Afriforum maak Petsana spruit skoon media addict Daar is een klank in die lewe wat my vinniger in depressie laat verval as die klank van Coldplay se musiek: Die ‘bleep’-geluid van ‘n pap selfoon battery. Om dan ‘n bietjie angs by die depressie te voeg, moet daardie klank gehoor word twee minute voor “load shedding” inskop. Die ander ding wat my ‘n rilling teen die rug af gee, is wanneer ek ‘n youtube video kyk en die ding begin te ‘buffer’ (alhoewel dit nooit gedurende die advertensies voor die video gebeur nie). So is daar baie ander probleme wat kan opduik in die lewe van die ‘social media addict’. Ek het al iemand ‘n boom sien klim op ‘n plaas wat tussen berge geleë is, om ordentlike sein op haar foon te kon kry. Ek sou haar ge’judge’ het; as dit nie was dat ek haar raakgesien het van bo-op die berg, wat ek letterlik geklim het met dieselfde doel voor oë nie. Ek weet ook nooit wanneer ‘n geleë tyd is om vir mense hulle ‘wifi password’ te vra nadat ek by hul huis ingestap het nie. Hoe lank verwag mense moet jy met hul kommunikeer voordat jy ‘n Youtube video kan kyk? Die lewe is vol moeilike besluite: Gaan ek genoeg slaap inkry, of gaan ek op die internet bly? Gaan ek werk, of gaan ek aanhou Skype met my vriendinne wat ek in elk geval in ‘lunchtime’ vir koffie gaan ontmoet? Gaan my hande afvries die winter terwyl ek boeke op whatsapp tik (ek kan nie gewone boodskappe stuur nie, ek skryf altyd boeke), of gaan ek daardie handskoene koop wat die ekstra stukkie ‘silkpatch’ op die wysvinger en duim het, sodat mens steeds jou selfoon kan gebruik sonder om ‘frostbite’ te kry? Al wat ek kan sê is: Ek het die handskoene gekoop...
Hierdie week skryf ek vir jou. Ja, jy wat wonder wie ek is en waar ek nou eintlik bly. Die feit dat die rubriek in al die Rekord koerante verskyn maak dit soveel makliker om op Facebook te kan aanhaal dat dit enige iemand kan wees. Volgens jou skep die rubriek probleme in die dorp en almal verdink mekaar en versuur vriendskappe. Haai, oe liewe suster as die skoen pas trek hom aan. Die feit dat ek oor issues in ons dorp gesels en dit jou ongemaklik of dalk skuldig genoeg laat voel om so te reageer laat mens wonder betref was dit iets wat aandag geniet watter geraamtes jy in jou kas deur die munisipaliteit. Hierdie was het. Punt en feit bly staan. egter duidelik onwaar want plek- Niemand forseer jou om die plek was die water so besoedel, waar rubriek (of Marie die grappe) te REITZ - Die Petsana spruit wat die spruit deur die Golfbaan vloei, lees nie. Ek het gevra die tussen Reitz en Petsansa en deur die dat die water soos ou olie gelyk het rubriek moet orals verskyn nie Gholfbaan vloei sluit ongeveer 10km en die stank was oorweldigend, maar hoe lekker is dit nie om te verder aan by die Liebenbergsvlei,wat niemand kon meer 'n voëltjie kry sien hoe geniet mense die deel uitmaak van die Hoogland nie. Dus het Afriforum Reitztak rubriek nie! Ons almal sien wat Waterskema. Die Liebenbergsvlei besluit om hierdie besoedeling te rondom ons gebeur en ons vloei weer in die Wilgerivier in en die beperk en het toe as deel van die almal praat daaroor maar Wilgerivier vloei in Vaaldam in. "Selfdoen is beter as niksdoen" niemand doen iets daaroor nie. Reeds vir etlike maande is daar erge projek begin met 'n biologiese 'n Ruk gelede het ek geskryf rioolstorting in die spruit as gevolg remediërings skoonmaakproses en oor die girl wat in die stad van oorvloei van riool uit mangate en eco tabs ter waarde van R20000,00 in werk. Haar mamma het ook die ook omdat die munisipaliteit al vir die spruit gegooi. Eco tabs is rubriek gelees en besef dat geruime tyd versuim het om die heeltemal omgewingsvriendelik en haar "engel" sekerlik nie 'n rioolstelsel instand te hou. Telkemale bevat geen skadelike chemikalieë nie "desk job" as 'n "PA" het nie en was daar samesprekings deur en word ingevoer vanaf Amerika. oorgegaan tot aksie. Die girl is Ariforum verteenwoordigers met Afriforum Reitztak gaan ook op 2 terug by die huis sonder die munisipale bestuurder gehou waarop Oktober deelneem aan landswye porshce en die grillerige baas daar elke keer gesê was dat die misdaadvoorkomings inisiatief en en besin nou oor haar besoedeling gebeur wanneer die stelsel gaan met die SAP, Landbou toekoms. Laat my beter voel een keer per maand gespoel word.Wat Veiligheid en Buurtwag etlike aksies want iewers het ek tog 'n uitsypeling van rou riool uit mangate van stapel stuur op hierdie dag. verskil gemaak.
events OKTOBER/OCTOBER
17/10/15 - LINDLEY: Ontbyt vir KANSA met spreker Josua van geopende deure. R100.00 pp. Skakel 079 562 0110 17/10/15 - ARLINGTON: Motorfiets pretrit. 80km R150.00 Ete ingesluit. Skakel Cerneels 083 575 5788 23/10/15 - MEMEL: Memel Fees 2015 - 078 535 5426 24/10/15 - FRANKFORT: Breast Cancer Walk R50 31/10/15 - LADYBRAND - Ladybrand Mardi Grass 2015 Stalletjies teen R200 Skakel Magda 051 924 2718
NOVEMBER 08/11/15 - SENEKAL: Kerssangdiens 2015 - 082 929 8916 19/11/15 - FICKSBURG: Ficksburg Cherry Festival 2015 Adverteer jou volgende funksie hier teen R30 per week. Skakel Shanè 073 555 7930 rekordnews@gmail.com
Om besigheid te doen sonder om te adverteer, is soos iemand wat in die donker sit en vir 'n meisie knipoog. Jy weet wat jy doen, maar niemand anders weet nie. Skakel Werner by 072 757 0514
Classifieds R3 per word
Contact Candy 078 782 3757
FOR HIRE MEMEL,VREDE, WARDEN AND HARRISMITH: Mobile fridge trailer and Meat saw machine For hire, Contact Mr Majola 083 359 9936
SERVICES TWEELING: Staal voer ringe vir grasbale te koop, 1,75m deursnee, geverf, R1400.Sel 0764521996
LIVESTOCK MARQUARD: 6 dragtige ou koeie te koop R8000 stuk eks BTW. Kontak 073 244 8106
FOR SALE LADYBRAND: Plante te koop: Saailinge @ R20 (6 per bakkie) Wit, Rooi, Blou, Pienk. Groente: Tamatie, Slaai, Pampoen, Skorsie(butternut) Eiervrug, spanspek, komkommer, Rissie, Boontjies.Ander: Appeliefie, Seldery, tieme, pietersielie.Kontak Alita Bartleman 083 601 0366. Beskikbaar by Living Life mark op Vrydag 2 Oktober (17:00 -20:00)
06 REKORD
Kitchen delight Beetroot, Avo & Goat's Cheese Salad Ingredients 400 g cooked beetroot, sliced into wedges or cubes, olive oil, 5 ml garlic paste (optional) salt and freshly-milled black pepper 4 large handfuls of mixed leaves like baby spinach, rocket and torn basil leaves, 1 large avocado, cut into slices or cubes or slices 100 g (1 x roll) chevin (soft goat's cheese), broken into small pieces 100 g dried cranberries balsamic vinegar glaze to serve Method You can use the beetroot as is just cooked and seasoned with the olive oil, garlic paste (if using) and salt and pepper. Or, if you want a delectable stickiness, bake it. Place the wedges or cubes on a baking sheet and drizzle lightly with olive oil and season to taste with garlic paste (if you like) and salt and pepper. Mix lightly then bake in the oven preheated to 190 C for 30 minutes or until sticky and caramelized. Remove from the oven and allow to cool. Line a salad platter with the leaves and arrange the beetroot on top. Dot with the avocado followed by the goat's cheese. Finally scatter over the cranberries and serve, passing around with the 'Crema' balsamic glaze, olive oil, a salt mill and pepper grinder. Serves 4 - 6 depending if it's a light main course or a side dish.
nou weet jy now you know
Hoërskool Reitz slaag Voorslag PD eksamen Izeen Janse van Rensburg, 'n graad 7 leerder van Hoërskool Reitz en lid van die Piet Geyer Voortrekker Kommando op Reitz, het haar Voorslag PD eksamen geslaag. Sy het ‘n silwertoekenning ontvang.
Hoërskool Reitz slag met viooleksamen Tydens die viooleksamen van die London Royal School of Music, het Shani Barnard, 'n graad 9-leerling van Hoërskool Reitz, puik presteer. Sy het 140 uit 150 behaal en met lof geslaag. Shani is 'n leerling van me. Khjersten Forester van Bethlehem.
Hoërskool Reits presteer tydens Olimpiade Twee graad11 leerlinge van Hoërskool Reitz het goed presteer, tydens die Senior Afrikaanse Olimpiade wat in die Vrystaat afgelê is. Hierdie graad 11 leerlinge, met hul prestasies in hakies, is van links: Salumé Heymans (9de) en Janco Oosthuizen (11de)
Hallelujah
“Die Seun van die mens sal sy engele stuur en hulle sal uit sy koninkryk verwyder almal wat ander mense in sonde laat val” (Matt. 13:41) As ek dit lees dan besef ek watter groot verantwoordelikheid ons as Christene het. Ons moet ’n voorbeeld stel van toewyding en van ’n onberispelike lewenstyl, ons moet soos Paulus kan sê: “Volg my voorbeeld, soos ek die voorbeeld van Christus volg.” (1 Kor. 11:1) Ons optrede moenie ander mense laat struikel in hulle geloof, hulle in sonde laat val of hulle oë van die Here laat wegkyk nie. Ons moet vir die mense om ons rigtingwysers wees wat hulle help, ons moet nooit mense verlei en mislei om verkeerde paaie te vat nie. Ons moet versigtig wees as ons ander wil leer dat ons nie die waarheid verdraai of dalk nét verkondig wat mense graag wil hoor nie. Ons moet seker maak dat wat ons sê en hoe ons optree nie mekaar weerspreek nie, sodat mense wat swak is in geloof nie na ons kyk en sê: ek wil liewer nie ’n Christen wees nie. “Elkeen wat een van hierdie kleintjies wat in My glo, van My afvallig maak, vir hom is dit beter as hy met ’n groot meulsteun aan sy nek in die diepsee verdrink. Hoe jammer tog vir die wêreld dat daar dinge is wat die mens afvallig maak! Sulke dinge kom noodwendig, maar wee die mens deur wie dit kom.” (Matt. 18:6-7) ~ Wilna Botha
REKORD 07
nou weet jy now you know
Candilicious Ha hoa lokela ho ba ka tsela ena har’a lōna; empa mang kapa mang ea batlang ho ba moholo har’a lōna e lokela ho ba mosebeletsi oa lōna.Jesu o lebeletse hore baholo ba Bakreste ba tšoare mohlape ka tsela eo a ileng a o tšoara ka eona. Ba lokela ho ikemisetsa ho sebeletsa barab’abo bona, ho e-na le ho iketsa marena a bona. Moapostola Pauluse o ne a ikokobelitse ka tsela eo, kaha o ile a re ho baholo ba phutheho ea Efese: “Le tseba hantle kamoo ho tloha letsatsing la pele ha ke hata seterekeng sa Asia ke neng ke e-na le lōna nako eohle, ke sebeletsa Morena joaloka lekhoba ka ho ikokobetsa ho hoholo kelellong.” Moapostola eo o ne a lakatsa hore baholo bao ba thuse ba bang ka tieo le ka boikokobetso. O ile a re: “Ke le bontšitse linthong tsohle hore ka ho sebetsa ka tsela ena le thuse ba fokolang.” Pauluse o ile a bolella Bakorinthe hore o ne a sa laole tumelo ea bona. Ho fapana le hoo, e ne e le mosebetsi-’moho le bona ea ikokobelitseng bakeng sa thabo ea bona. Pauluse o behetse baholo ba kajeno mohlala o motle oa boikokobetso le oa ho sebetsa ka thata
Heritage day celebrations Business
101
FICKSBURG. – It is that time of the year again when all the roads will be leading to Ficksburg for the annual Free State Heritage Day celebration. Ficksburg, close to the Lesotho border, is known for hosting the Heritage Day celebrations and the annual Cherry Festival. Thousands of Free Staters are expected to attend this year’s ceremony, which will be held at the Ficksburg Show Grounds starting at 10:00. Expected to attend the event are the Executive
Council of the Free State provincial government led by Premier Ace Magashule, the Free State legislature, representatives from the Kingdom of Lesotho and the Free State House of Traditional Leaders. Mathabo Leeto, MEC for Sport, Arts, Culture and Recreation is expected to give a keynote address on the day of the celebration. The programme of the day will showcase different cultural groups through traditional food, music and attire
Mangolo
Metlae
PROV 10 : 1-4: Maele a Solomone. Mora ea bohlale o thabisa ntat’ae, ’me mora ea hlokang kelello ke mesarelo ea ’m ’ae. 2 Matlotlo a ea khopo e tla ba a se nang molemo,empa ho loka ke hona ho tla lopolla lefung. 3 Jehova a ke ke a etsa hore moea oa ea lokileng o lape,empa o tla sutumelletsa takatso ea ba khopo hōle.4 Ea sebetsang ka letsoho le monyebe o tla ba le ho honyenyane,empa letsoho la ea khothetseng ke lona le tla ruisa motho.
Ke kamo taxing eyang #Botshabelo ke re feta #Clerens mapolasing re palamisa batho ba 4 ba bontate ba tauwe fu!O mong pelaka ose a leka ho mphaphela,ke tshohile,ke a batshaba,ke ya thola ka mosheba,kelellong yaka boso ho fihla hore ke iketse #Semumu ,ka nka 4unu ka mongolla ka english #I'M DEAF,jo mathata a hlaha
The key to a successful small business, especially in the startup phase, is to keep things simple and costs low. Costs don’t just mean your monetary costs, but also your time. Many would-be small-business owners fall into the trap of trying to create the world’s biggest and most robust business plan. You’re only going to need that if you’re seeking investment or financing, and even if you will be seeking either of those things down the road, I always recommend small-business owners start out with by testing their ideas first before investing lots of time and money. So to get started, create your own simple, one-page business plan that is a high-level overview of the small business you’re about to start. Define your vision. What will be the end result of your business? Define your mission. Different to a vision, your mission should explain the reason your company exists. Define your objectives. What are you going to do – what are your goals – that will lead to the accomplishment of your mission and your vision? Outline your basic strategies. How are you going to achieve the objectives you just bulleted? Write a simple action plan. Bullet out the smaller taskoriented actions required to achieve the stated objectives. That’s it. It might be longer than one page, but it will surely be more organized and shorter than a full business plan, which could take weeks to write.
08 REKORD
nou weet jy now you know
Kransfontein Resiesduif klub Uitslae 26/09/2015 Richmond Ope 1 1. Liefde Hokke A 2. Jakes Jacobs 3. Du Plessis en Vennote B 4. Du Plessis en Vennote A 5. Fourie Hokke 6. Du Plessis en Vennote B 7. Fourie Hokke 8. Du Plessis en Vennote B 9. Jakes Jacobs 10. Liefde Hokke B Richmond Ope 2 1. Du Plessis en Vennote B 2. Du Plessis en Vennote A 3. Du Plessis en Vennote B 4. Du Plessis en Vennote A 5. Jakes Jacobs 6. Jakes Jacobs 7. Du Plessis en Vennote A 8. Jakes Jacobs 9. Fourie Hokke 10. Liefde Hokke A
Juniors Richmond Ope 1 1. Gerhard Hokke 2. Wian Hokke 3. Handro Hokke 4. Gerhard Hokke 5. Gerhard Hokke 6. Wian Hokke 7. Handro Hokke 8. Wian Hokke 9. Gerhard Hokke 10. Wian Hokke
Baie geluk aan Marise Havenga wat ‘n finalis in die matrikulant van die jaar kompetisie is. Die wenner sal die 3de Oktober 2015 gedurende ‘n formele ete aan gekondig word. Baie sterkte!
Richmond Ope 2 1. Handro Hokke 2. Wian Hokke 3. Handro Hokke 4. Gerhard Hokke 5. Wian Hokke 6. Gerhard Hokke Kransfontein Resiesduif Klub Veilingswedvlug Uitslae 1.Gerhard Hokke 2.Liefde Hokke A 3.Jakes Jacobs
- R 8 375.00 - R 5 025.00 - R 3 350.00
Groot skade gerig deur brand
Dinsdag die 29ste September 2015 was daar twee groot vure in die Villiers omgewing as gevolg van Eskom se pale wat om gewaai het. Tussen 2000 en 3000 hektaar het afgebrand, as ook diere wat dood gebrand
Leerling van Hoërskool Reitz in Top 14 Matrikulant van die jaar
het of wat uit gesit moes word. Skade sal eers bepaal kan word op ‘n latere stadium en as dit ook nie weer brand nie. Twee boere se wildskampe het ook afgebrand, maar dit kon nie bepaal word of daar enige wild beseer was nie.
VKB sê dankie funksie