Skip to main content

REITZ REKORD 01 JULY 2016

Page 1

Reitz

Rekord

01 Julie/July 2016

Edition 127

reitzrekord@gmail.com

072 757 0514

Free Copy

SAPS celebrate youth day with learners from Petsana Schools

Paradys Kom besoek ons gerus! Kwaliteit Vrystaatse Vleis Vars voorbereide wegneemetes Kom probeer ons hoender!!! Biltong, Chilli Bites Kom kyk wat is in ons vrieskas!

058 871 3569


ELECTIONS 2016

SPECIAL VOTES REGISTRATION CLOSES 8 JULY 2016 AT 17:00. VISIT YOUR LOCAL IEC OFFICE TODAY KOFFIEFONTEIN FREE STATE EDITORIAL

Rekord

Gefokus om eerste te wees

Deur Gerhard Olivier

Vandag is dit Donderdag, jou Rekord is op straat. As jy 'n intekenaar is het jou Rekord jou vanoggend welkom geheet tussen al die ander e.posse. Verskeie besluite wat 'n wesenlike impak op hoe Rekord besigheid doen is verlede week geneem. Ons wil graag eerste elke week op straat wees, eerste die nuus met jou deel en sorg dat jy weet dat jy altyd eerste die nuus in Rekord sal lees. Van daar is ons eie drukafdeling, Livero Print gestig om seker te maak dat ons jou Rekord vinniger kan druk en

kan versprei. En alhoewel ons vandag in wit en swart pronk sal ons eersdaags waar en wanneer daar 'n behoefte deur ons adverteerders is weer in kleur skitter. Maar nou fokus ons op dit wat saak maak. Nuus wat jou en die gemeenskap waarin jy woon raak. Ons tienervervolg verhaal is terug en begin van die begin af die week. 'n Facebook blad is ook geskep vir die wat die reeks so geniet. Uit die Hart van Eva is ook reeds 'n treffer! Lekker lees die week... Rekord groete

Gerhard

SOCIAL MEDIA

Like us on facebook Ladybrand Rekord Follow us @rekordFS

Chat with us 073 847 2468

African swine fever outbreak in Free 44 students off to Belarus State The Free State Provincial Government will send Forty

One case is in Ipelegeng Township near Schweizer Reneke in North West and the second is on a farm near Koffiefontein in the Free State. Onderstepoort said that in both cases a large number of pigs started showing signs of the disease and the vets were called out to investigate.

four students will be departing to Belarus on Friday 17 June 2016 to pursue Agriculture and Informatics studies. Twenty seven (27) students will be doing Agriculture and seventeen (17) students will be studying informatics. COMMUNITY NEWS

SAPS celebrate youth day with learners from Petsana Schools Reitz Showground was a hive of activity and full to capacity as SAPS, Nketoane Local Municipality, the Department of Social Development, the Department of Sports and the Department of Education partnered to celebrate and commemorate 40 years since June 16, 1976. Clad in their school uniform, the learners from schools around Nketoane came in their numbers to partake in the activities and to listen to speakers deliberating on Youth Day. The message which speakers alluded most was that drugs must fall and that the youth should focus on education. Station Commander of Reitz, Lt-Col Mosotho, highlighted in her speech

that the intention of the gathering was to say enough is enough with child abuse and that learners should know their rights and responsibilities. She spoke against children being used to sell drugs and warning that it would not happen under their watch. She further said learners should make sure that their right to education was not defocused but achieved in fullness. Learners were also given a traffic education by traffic department official to keep safe on the road. After the formal programme of speeches, learners were given a taste of what it was to be police by watching demonstrations of police while carrying out their duties. Some of the displays included police on

horses demonstrating how they control horses when dealing with crime. What fascinated learners most was for them to see the helicopter landing at the event and taught how it operated in combating crime. Lucky learners got the opportunity to ride on horses and take picture with the helicopter. Learners enjoyed the activities include chess games, a spelling bee, soccer matches, netball matches, volleyball games, debates, and ladies soccer matches whereby schools competed against each other. Other extramural activities that occurred during Youth Day celebration was modern dance, gumboots,traditional dance and mass choir.

Read the latest or back copies on www.issuu.com/ DEADLINE

ADVERTISING

Advertising desk:

072 757 0514

NEWS

News desk: Fax us on: WhatsApp:

073 847 2468 086 402 9106 073 847 2468

Get Rekord for free by e-mail

Send an e-mail to subs@rekordmedia.com BANKING DETAILS

Banking Account: Bank: Account number:

Rekord Capitec, 1408255632

PROPIETOR This publication is owned by Rekord Media. Printed and distributed by Livero Print. Rekord Media is a member of the South African Press Council. Member of

02 Rekord

● Deadline: Tuesday 17:00 ● Advertising 072 757 0514 ● adverts@rekordmedia.com ● Fax: 086 402 9106


Reitz

REITZ 2016

verskeidenheid om van te kies, keur en smaak!

Newsdesk: 073 847 2468 ● news@rekordmedia.com ● twitter: @rekordfs ● Like us on facebook ●

Rekord03


SHARE YOUR COMMENT

HAS YOUR DOG BEEN POISONED OR STOLEN RECENTLY? PETRUSBURG INSPIRATION

SMITHFIELD

WHATSAPP US AT 073 847 2468

EFF councillor candidate arrested for FS mom admits killing 1-year-old son stock theft

A Free State EFF councillor candidate, Jacobus Nchefu, who is also a pastor for the August 3 elections was arrested after he was found in possession of skins and heads belonging to stolen livestock, police said - Media24

A Free State mother has admitted to killing her oneyear-old son after she felt incapable of taking care of his needs, police said on Tuesday. The 32-year-old woman allegedly suffocated her son with a pillow on Monday morning in Smithfield COMMUNITY NEWS

HEUNING DRUPPELS Deur Willem Botha

Burgers van die hemel Ek het al so baie keer die vraag gehoor: Nou van watter Botha's is jy? Mmm.. wel, sommer net van die Botha's, ons is so baie, dit help nie ek sê van die Vrystaat of van die Transvaal nie, ons wemel orals. Toe ek in die weermag was noem ek dat ek familie het van die een korporaal se tuisdorp en vra toe of hy my klomp neefs ken. Sy antwoord was : O jitte ja die vervlakste klomp messtekers! Sjoe, ek het skaam gekry want dit was so effe waar. In Fil 3:18 - 4:1 praat Paulus van die vyande van die kruis van Christus, en hy noem dat hulle tuiste eendag die verderf sal wees. In vers 20 sê hy egter: "Maar ons is burgers van die hemel, vanwaar ons ook die Here Jesus Christus as Verlosser verwag". Jou herkoms sê iets

van jou en baie mense leef volgens 'n lewenstyl wat daarmee geassosieer kan word, soos my neefs met hulle vreemde reputasie. Maar ons hoef nie gevangenisse te wees van ons herkoms nie, ons moet eerder 'n lewenstyl handhaaf wat pas by ons toekoms. Ons is burgers van die hemel, en mense moet dit in ons manier van lewe sien. Wat 'n wonderlike getuienis is dit nie as iemand van jou sê: "Daardie ou gaan reguit hemel toe". Dan sal dit ander mense ook kan saamsleep. Natuurlik is dit nie ons dade wat ons red nie, maar ons dade is immers ons getuienis, en daarom moet ons lewe soos burgers van die hemel. Ons kan, want as ons Christus as Saligmaker aangeneem het, het ons reeds die paspoort ontvang.

Noord-Vaal 0/16 verteenwoordigers Vier leerlinge van Hoërskool Reitz is vir die Griffons Platteland 0/16 Rugbyspan gekies. Hierdie span neem vanaf 29 Junie tot 2 Julie aan die Noord-Vaal 0/16 week deel. Hulle is van links: J.C. van Wyk, Dian Terblanche, Gerjansz van Deventer en Bruwer Potgieter

0/19 VKB Rugby week Twee leerlinge van Hoërskool Reitz is vir die 0/19-OosVrystaatspan gekies, wat aan die VKB-Rugbyweek te Reitz gaan deelneem. Hierdie week vind vanaf 26 Junie tot 1 Julie plaas. Hulle is van links: Geyer Terblanche en Neil van der Merwe

KENNISGEWING

Predikante uitgenooi om bydrae te lewer

Rekord nooi Predikante uit wat vir die rubriek wil skryf om so te maak. Maks 350 woorde. e.pos ons by

04 Rekord

editor@rekordmedia.com ● Deadline: Tuesday 17:00 ● Advertising 072 757 0514 ● adverts@rekordmedia.com ● Fax: 086 402 9106


MANDELA DAY 2016 FREE STATE

HOW ARE YOU GOING TO SPEND YOUR 67 MINUTES THIS MANDELA DAY? VRYSTAAT

Report shows concerning ARV and TB AfriForum Jeug stig studiefonds AfriForum Jeug het ʼn beurs- en studiefonds stock-outs in the Free State The Free State is one of three provinces where the highest number of stock-outs of ARV and TB medication were recorded last year. This is according to the latest Stop Stock-out Report published on Friday.

gestig ten bate van Afrikaans en studente wat in dié taal wil studeer. Alumni of donateurs wat tot AfriForum Jeug se studiefonds wil bydra, kan ʼn e-pos aan Evalna Pieterse by evalna@afriforum.co.za stuur. - Maroela Media COMMUNITY NEWS

VKB 0/16 week te Frankfort leerlinge van Hoërskool is om gekies om die Oos-Vrystaat 0/16 Rugbyspan te SesSes leerlinge van Hoërskool Reitz isReitz gekies die Oos-Vrystaat 0/16 Rugbyspan te verteenwoordig, tydens die VKB-week wat vanaf 26 Junie tot 29 Junie op Frankfort verteenwoordig, tydens die VKB-week wat vanaf 26 Junie tot 29 Junie op Frankfort plaasvind. plaasvind. Hulle is van links: Jaq-Louis Aleek Booysen, Jaq-Louis van van der Deventer, Merwe, Armant Hulle is van links: Aleek Booysen, van der Merwe, Armant Ockert van A.J.Steyn van der Sandt en M.T. Steyn vanDeventer, Deventer,Ockert A.J. vanvan der Deventer, Sandt en M.T. Twee onderwysers van Hoërskool Reitz is aangewys om gedurende die komende vakansie by van die OosVrystaatspanne betrokke te wees, tydens rugbyweke. Hulle is van links: mnr. Uys le Roux (spanbestuurder) Oos-Vrystaat 0/19-span by die VKB-Rugbyweek te Reitz en mnr. Johan Broekman (afrigter) Oos-Vrystaat 0/16span by die VKB-Rugbyweek te Frankfort.

WHATSAPP US AT 073 847 2468 UIT DIE HART VAN EVA

Deur Hannetjie Brooks

Stilte... Ons almal soek dit op. Sekeres vind dit langs die viswater en ander in die bosveld. Myne gaan haal ek by die see. Met die laaste see vakansie het ons nie juis stilte gevind nie. Iets heeltemal anders het daar vir ons gewag. My man is nie juis ‘n geselser met vreemde mense nie. Dit was die tweede dag oppad strand toe dat ek weer die suur buur tannie groet dat hy vir my sê ek moet liefs maak of ek haar nie sien nie. Oppad terug woonstel toe staan sy buite besig om blomme in potte nat te gooi toe sy prontuit vra: “My kwaai skrik jou blykbaar nie af nie?” Ek skrik tog bietjie. “Nee! Ma sê altyd vriendelikheid kos niks.” Sy het haar rug op my gedraai en oor die skouer gesê ek moet die babatjie maar dik met die sonroom smeer. Hierdie ‘kwaai’ steek seer weg het ek gedink en aan gestap woonstel toe. Die volgende oggend 10 uur hoor ek ‘n klop aan ons deur en met die oopmaak staan sy daar. “Ek kom soek tee.” Sê sy. “Kom in tannie. Hier gaan jy net koffie kry.” Die oom was in konstruksie. Hulle het die wêreld vol getrek vir sy werk. Die woonstel wat sy nou permanent betrek sou net tydelik gewees het. Een van die meenthuise by die kompleks waaraan hy laaste gebou het sou hulle aftree woning wees. Twee naweke voor die tyd is hy oorlede aan ‘n

hartaanval. Haar seun is ‘n dokter in Pretoria. Haar dogter, ‘n onderwys student, is op 21 dood in ‘n motorongeluk. Die seun van Pretoria het 3 kinders. Sy sê sy sien hulle selde terwyl sy vir ons baba kyk. Sy verlang! Vir die res van die week was sy my dogtertjie se see Ouma! Soggens klokslag kom drink sy haar tee en speel met sussie terwyl ek opruim. Saans braai ons en eet slaai. Sy deel met ons haar lewe. Staaltjies van die Oom, haar dogter en die doktertjie van Pretoria. Sy háát die see! Die see herinner haar te veel aan die oom. Hy was so ongelooflik baie lief vir die see vertel sy. Vertrek dag. Theuns loop vooruit terwyl ek nog gesels. Sy sit ‘n papiertjie in my hand. “Laat weet as julle veilig aankom. Anders bekommer ek my heeldag.” Sy kyk na ons dogtertjie en soen haar so al om die gesiggie. Sy gee my ‘n laaste stywe druk. Halfpad weggestap draai ek terug. “Oom Dawie het tannie nie sonder rede hier langs die see kom los waarvoor hy so lief was nie. Hy is in die breek van elke brander. Luister net, jy sal hom hoor!” Twee weke later kry ek ‘n sms: “My kind, in die vier jaar na sy dood het ek vandag vir die eerste keer langs die see gaan loop. Met my voete so in die water het ek hom gehoor. Daar is ‘n rustigheid in my! Kom gou weer en bring nuus van ‘n nuwe baba.” Stilte. Sy het dit gevind!

Jou advertensie word 2 keer op Facebook geplaas + verskyn in die gedrukte koerant + verskyn in ons digitale streeksblad wat na meer as 2000 intekenare gestuur word. Dis nou waarde vir jou rand. Skakel 072 757 0514 Newsdesk: 073 847 2468 ● news@rekordmedia.com ● twitter: @rekordfs ● Like us on facebook ●

Rekord05


ETV WEEKEND MOVIES

FRIDAY 20:30 STAR TREK SATURDAY 19:30 SHREK A CINDERELLA STORY DENEYSVILLE KITCHEN DELIGHT

SUNDAY 20:00 - DREDD WHAT A PHOTO!

Baba kritiek ná fratsongeluk

ʼn 16 maande oue babaseuntjie is Sondag kritiek beseer nadat ʼn motor oor hom gery het by ʼn huis in Deneysville in die Vrystaat. Volgens Botha is die presiese omstandighede rondom die voorval nie duidelik nie en word die saak deur die polisie ondersoek. - Maroela Media COMMUNITY NEWS

Taken by Fredrieka Swart

Photo taken at Golden Gate National Park, Clarens during the recent cold front Share your amazing pictures with us! Send your photo to editor@rekordmedia.com PET PIC OF THE WEEK

1 tbsp butter 2 onions, chopped 1 celery stalk, diced 3 medium carrots, pared and sliced 3 potatoes, peeled, halved and sliced 5 cups light chicken stock, heated 398 ml can black-eyed peas, drained 1 cup elbow macaroni Salt and pepper METHOD Prepare a bouquet garni consisting of : thyme, basil, parsley and bay leaves. Set aside. Heat butter in large saucepan oven medium heat. Add onions and celery; cover and cook 4 minutes. Mix in carrots and season with salt and pepper. Cook 5 minutes uncovered. Add potatoes and chicken stock. Season and drop in bouquet garni. Bring to the boil and cook 12 minutes over medium heat. Add remaining ingredients. Bring to boil and cook 12 minutes at medium-low. Serves 4-6

0/18 Griffons A span

Janes van Coller,gr.11, is vir die Griffons Akademie 0/18-span gekies. Hy gaan vanaf 11 tot 16 Julie aan die Akademieweek deelneem, wat te Kersney College plaasvind.

06 Rekord

MINI ADS

SMS/WhatsApp us at 072 757 0514

Start the SMS/WhatsApp with the town where you stay

ALIWAL NORTH: Opsoek na Miniature Pinscher (Bokkie hond) Tefie om te koop. 084 597 4555 AD - FRANKFORT: Fisherman cabins available 1 to 3 July @ R500 per cabin per weekend. Call or whatsapp 072 083 8349 Zandfontein

KLITSGRAS

It seems the only way to climb your way to the top in our town is to sleep your way up. Is it not interesting to note that one honest "i love Jesus" girl are being promoted to executive positions weeks after they have been dismissed from work. Rumour has it money did not make it to the till but hey I guess we won't know hey. Anyways if you want to hold public office you need to earn the respect of the community. And by spreading rumours, gossiping about others and spreading your legs is surely not the person I want to see holding a public position. And to earn respect you need to be faithful to one man, the man of your child and not the one driving the flashy car...Shame so much potential down the drain... Klitsie se oë water sommer. Die week het 'n 8 jarige dogtertjie haar spaar, tandmuis en krismis geld gevat en vir 'n oom 'n kombers gaan koop want die oom het koud gekry. En wat maak die Oom? Verkoop die kombers vir R50...

Win your pet some pet food by sending us a pic on whatsapp 073 847 2468

0/16 VKB Week 2016

AW Meintjies is ook gekies vir die OosVrystaat o/16 Rugbyspan, wat vanaf 26 tot 29 Junie gaan deelneem aan die o/16 VKB-week te Frankfort. Baie geluk!.

REITZ GEMEENSKAPSKALENDER Vrydag 01 Julie: 01 Jul. o/19 VKB Rugbyweek; LS Netbal All Ages Boksburg; Country & Western-dans skougronde 02 Jul. LS Netbal All Ages Boksburg 03 Jul. AGS 09:30; APK 08:00; Geref. 10:00; Herv. 07:30; NG Reitz 09:30; NG Wes 09:30 06 Jul. Hartklop 19:00 10 Jul. AGS 09:30; APK 08:00; Geref. 10:00; Herv. 07:30; NG Reitz 09:30; NG Wes 09:30 13 Jul. Hartklop 19:00

Visvang 40km Frankfort

from

HARRISMITH: Hyundai Getz 2007 model te koop. R38000 Baie goeie kondisie. Elektriese vensters, alarm, central locking. 147900km. Kontak Michelle 073 651 8368 KESTELL: VW caddy 1990 model met 86000 km op die klok. R55 000 Hy het n 1.6 motor. Baie goeie toestand en splinter nuwe bande. Magda 0728755843

Private advertisers only

VOLKSRUST: I have 80 plastic chairs. R70 each Never been used Contact 072 027 1525 WELKOM: Basset Hound Puppies R3,000 Born 29th of April. Only 2 lemon females available. Ready to leave immediately. Vaccinated and dewormed. R3000 each. Contact 073 322 6306 SCHWEIZERREINEKE Elektriese rolstoel nog splinternuut nou te koop R13,000 Kontak Marlene 072 819 1427 ALIWAL NOORD: Stel Gholfstokke en karretjie te koop. 082 260 3012 VEREENIGING: Te koop! Canopy vir Colt Pioneer dc bakkie,wit R3,000 Deon 0729390012

Place your ad on our Rekord Mini Ads Facebook page

● Deadline: Tuesday 17:00 ● Advertising 072 757 0514 ● adverts@rekordmedia.com ● Fax: 086 402 9106


CURRIE CUP PLAY OFFS NATIONAL HERTZOGVILLE

It's Tax season time

2 JULY: 12:15 TOYOTA CHEETAHS vs HINO VALKE - BLOEM 14:15 DOWNTOUCH GRIFFONS VS XEROX LIONS - JHB CLOCOLAN BETHLEHEM FACEBOOK READER COMMENTS POLITICAL KLITSGRAS POINT

FNB closes another branch

All taxpayers have been encouraged to submit their annual income tax returns from 1 July 2016 as the annual tax season gets underway. “From Friday, 1 July 2016, taxpayers can officially commence completing and submitting their 2016 income tax returns

FNB has closed it's branch in Clocolan. The banking group has been closing branches all over the province and replacing them with self help ATM machines. FNB Account holders have been moved to FNB Ladybrand Ladybrand Rekord/Clocolan Rekord COMMUNITY NEWS

Waterbeperkings moontlik ingestel vir boere Na aanleiding van vergaderings wat die afgelope paar weke plaasgevind het, het Vrystaat Landbou (VL) hulle lede ingelig oor die volgende waterbeperkings wat binnekort in die Staatskoerant gepubliseer gaan word. VL sal hulle lede in kennis stel sodra dit in werking tree. Die voorgestelde beperkings is: Caledonrivier: ’n 100%beperking, omdat die duur water van die Katsedam net vir menslike gebruik uitgehou word (na skatting sal dit vir die duur van vier maande gedurende die winter wees) en ’n 75%beperking gedurende die ander tye.

Oranjerivier: ’n 15%waterbeperking Vaalrivierstelsel: Luidens ’n berig op Netwerk24 is die Departement van Water en Sanitasie van plan om onmiddellik waterbeperkings in Gauteng, dele van Mpumalanga, dele van die noord-Vrystaat en dele van Noordwes in te stel. Volgens hierdie beplanning sal boere hulle watergebruik met 20% moet verminder. Die Vaalrivierstelsel se water is tans 23% minder as ’n jaar gelede, terwyl die Vaaldam nou 40,4% vol is teenoor ’n jaar gelede se 74%. VL se Waterkomitee het insette aan die Oranjerivier-

beplanningskomitee gelewer, waar voortgesette druk gelei het tot ’n onderneming dat Eskom minder water vir hidrokragopwekking ten koste van besproeiingsekerheid sal gebruik. Die uitkoms is ’n 15% waterbeperking vir besproeiing in plaas van die oorspronklik voorgestelde beperking van 20%. VL het ook gehelp om boere wat vanuit die Vanderkloofstelsel besproei, se watergebruik beter te laat bestuur deur die Watergebruikersvereniging (WGV), wat toekomstige ongemaklikheid en regskostes gespaar het. - Vrystaat Landbou

UITSLAE : Kransfontein Duiwe Klub Kransfontein Resies duifKlub wil net dankie sê aan Kobus en Hester Ferreira van Bon Appetit vir die Vouchers vir Juniors. Vivo Produce 1 - Du Plessis en Vennote B, 2 Du Plessis en Vennote A ,3 - Du Plessis en Vennote A ,4 – Liefde Hokke, 5 - Du

Plessis en Vennote A, 6 - Du Plessis en Vennote A, 7 – Liefde Hokke, 8 – Fourie Hokke, 9 – Liefde Hokke, 10 – Fourie Hokke. Vivo Produce Juniors 1, Hein Hokke, Handro Hokke, 3 - Hein Hokke, 4 Gerhard Hokke, 5 – Handro Hokke

Newsdesk: 073 847 2468 ● news@rekordmedia.com ● twitter: @rekordfs ● Like us on facebook ●

Deur Gerhard Olivier

Only you will know Five years ago. Not a long time. But one in which you took a decision. A decision that you had to live with for five years. How did that decision change your life? Is the street in front of your house without potholes, maybe tarred or kept in mint condition. Can you drink the water in your tap? Is your streetlight working? Does your children have a park to play in? And the loved ones who passed away, is their resting place neat and well looked after? Five years ago you took a decision to support a party of your choice. Fast forward to now. Five years later. Is this the life you have envisioned when casting your vote? No one can ever tell you who to vote for, but sometimes we need to look at the reality facing our communities and realise that maybe the

party your voted for forgotten who the people are and it's time to give someone else a five year plan. We need councillors in office that understands that a town in decay does not create jobs and attract new business. We need councillors who understand that our children are growing up and falling victim to drug use and pregnancy because there's no opportunities for them. We need a Municipality that understands that it has a mandate to serve ALL the towns in die Municipality and not only the town where it's head office is based in. Political parties will come knocking and making promises, but what did your councillor do in your ward for the past five years?. Can you see the change promised to you five years ago? Only you will know. RUGBY KLITSGRAS KLETS

Deur Pieter Kruger

Só speel jy met 14 spelers

Tik my met ʼn veertjie om, maar hoe kan ʼn span wat ʼn rooikaart gekry het, voortgaan om ʼn toetswedstryd, eindstryd of ʼn Wêreldbekerwedstryd te wen? Dit sou ʼn paar seisoene straks nie gebeur het nie, maar nou gebeur dit al hoe meer, byna soos in sokker. Ierland het die Bokke in die eerste toets op Nuweland met 14 spelers geklop nadat CJ Stander gaan stort het. Die Iere het die vleuel Andrew Trimble in die skrums as flank gebruik en die Bokke kon dit nie uitbuit nie. Vrydagaand in Barcelona het Racing 92 ook met 14 spelers Toulon in die eindstryd van die Franse Top14 geklop. Racing se skrumskakel Maxine Machenaud het vroeg-vroeg die trekpas gekry het nadat hy Toulon se Matt Giteau omgedop het. Hoe speel jy sonder ʼn skrumskakel? Maklik. Sestig minute lank het die Argentynse vleuel, Juan Imhoff die bal (dit het selde gebeur) by ʼn skrum ingegooi. Tussendeur het hy of die eerste speler by ʼn losgemaal die rol van skrumskakel vertolk. Toulon kon dit ook nie uitbuit nie, want die afrigters raak al hoe slimmer. Racing het nie hul pak verswak nie, en hulle kon steeds oorheers. Dalk moes Toulon die bal aspris aangeslaan het, dalk moes hulle hul taktiek verander het.-Maroela Media

Rekord07


11:45 REBELS vs STORMERS 15:00 CHEETAHS vs FORCE SUPER RUGBY SATURDAY TOYOTA CHEETAHS UPDATE 23:45 BULLS VS JAGAURES LAUGH OUT LOUD

Hoofstuk 1

17:10 LIONS vs SHARKS 20:30 KINGS vs HIGHLANDERS FREE STATE STARS UPDATE

Griffons soar past Free State

Free State Stars banking on Lavagne

The Down Touch Griffons soared to a comfortable 49-33 win over the Toyota Free State XV in their exciting Currie Cup Qualification clash at the North West Stadium in Welkom on Saturday. .

Free State Stars will today confirm Denis Lavagne as their new head coach on a three-year contract, and will hope the Frenchman has the same positive impact as that of the man he is replacing to take over from Giovanni Solinas.

CARPE DIEM

REKORD ENTERTAINMENT

CHUCKLES

Jan & Piet is moeg vir selfone en gebruik posduiwe. Jan stuur vir Piet 'n duif sonder 'n nota. Piet stuur terug "Wa's die nota?“ Jan sê "Jou MOEGOE, dis 'n miss call! Man kom by binnelandse sake aan. Hy wil ‘n sterfgeval registreer . Dame by toonbank kry die vorms en vra: Oorledene se naam? Man se: Petrus Johannes Botha. Dame vra toe: Geslag? Man se: Nee definitief nie mevrou!!! Hy's normaal dood. Hy's nie geslag nie! The teacher of the earth science class was lecturing on map reading. After explaining about latitude, longitude, degrees, and minutes, the teacher asked, "Suppose I asked you to meet me for lunch at 23 degrees, four minutes north latitude and 45 degrees, 15 minutes east longitude?" After a confused silence, a voice volunteered, "I guess you'd be eating alone." SOUTH AFRICAN FACTS

The only street in the world to house two Nobel Peace prizewinners is in Soweto. Nelson Mandela and Archbishop Desmond Tutu both have houses on Vilakazi Street in Soweto. South Africa is the world's largest producer of macadamia nuts. South Africa has the third highest level of biodiversity in the world. South Africa is the world's leader in mining and minerals. It has nearly 90% of the platinum metals on earth, 80% of the manganese, 73% of the chrome, 45% of the vanadium and 41% of the gold. South Africa is the first country in Africa to host the prestigious FIFA World Cup (will take place in 2010). South Africa has the oldest meteor scar in the world, just across the Vaal River near Parys, called the Vredefort Dome. This is a UNESCO World Heritage Site. WORD CHECK

R

O

P

E

K

O

S

D

R

08 Rekord

Find the longest word using the letter in the middle in each word. Good luck

Die pyn is duidelik sigbaar op sy gesig. Daar waar sy in die idioot van 'n Jacques se arms lê sal dit wat kon wees net nooit vir hulle wees nie. Daar waar hulle onder die boom buite die koshuis van Hoërskool Carpe Diem sit, staan, lê en vry en rook terwyl iemand pos vang dat ou Willemse hulle nie vang nie. Terug by Zani wie se tong diep in Jacques se keelgat wegraak. Hy's 'n vriend niks meer nie. Nie dat hy net 'n vriend wil wees nie. Zani Pieterse sal hom nooit die kans gee nie. Hy skrik toe hy sy naam hoor. "Paul-Ryk foon" Hy sug, kyk 'n slag weer in haar rigting voordat hy die stompie dooddruk en 'n lyn maak om die foon te antwoord. Zani is in die sewende hemel. Sy sterk hande met are wat soos 'n padkaart oor sy arms loop, daai six pack lyf, daai package onder die stywe gilbert rugby broek..Jacques van Eck en Zani Pieterse 'n item. Vir jare was hy en sy eks die who's who van Carpe Diem. Danksy 'n haar hokkie talent het sy nie twee keer gedink om die beurs by Carpe Diem Hoër te aanvaar nie. Sy wonder vir 'n oomblik of hy nog aan sy eks Belinda dink. Sy's bly die cheater het uitgekom en hulle nou publicly 'n item kan wees. Die skelm gevryery agter die pawiljoene, in die skoolbus en sexting via whatsapp tot watter ure in die oggend was tog die moeite werd gewees... Belinda staan by die Koshuis venster en hou die twee lovebirds dop. "Slet"... dink sy terwyl sy Zani se hande stip dophou waar die te gemaklik bo daardie broek raak. Sy raak naar as sy kyk hoe Jacques met haar hare speel...dis sy ding om sy hande so deur 'n girl se hare te trek. Net soos hy sy merrie roskam vir gymkhana...Oh well, sy't genoeg op Jacques om hom te laat suffer maar dis daai klein merrie wat regtig die payback van haar lewe gaan kry. Want jy sien Belinda de Klerk kry altyd haar sin. Dit wat pappie se geld nie kan koop nie, kan altyd op ander maniere bekom word. Zani het nie 'n idee wat op haar wag nie...vervolg

REKORD SODUKU NR. 01

Across: Mischievous one 4. Smell bad 8. Wizard’s stick 12. Pitch 13. Balanced 14. African lily 15. Wind direction. 16. Pass Trough 18. Newspapers and TV 20. Inferior 21. Enliven 24. Bullfighter 26. Eyelid hair 30. Over 31. “Mamma ____!” 33. Bogus butter 34. Move quickly 35. Plead with 37. Meaner 39. Camera stand 43. Register 46. Remodeled 49. George Gershwin’s brother 50. Diarist _____ Frank 51. Andean country 52. Small bite 53. Pillar 54. Canvas cover 55. Fetch Down: Thing 2. Horse’s hair 3. “ Alien vs _______” 4. Gave back 5. Adam’s partner 6. Yet, poetically 7. Prepared to pray 8. Armed conflicts 9. What a pity 10. Short letter 11. Forest creature 17. Casual shirt 19. Not fitting 22. Pop’s partner 23. Zodiac sign 24. Furious 25. _____ loss ( 2 words) 26. Sophia _____ 27. Warning 28. Watery expanse 29. Scalding 32. Picnic intruder 36. Occupied (2 words) 37. Election mo. 38. Modify 39. Capture 40. Nevada city 41. Country lodgings 42. Keats of Tennyson 44. A great Lake 45. Enthralled 47. Earl grey, eg 48. Goof

Nuut en net vir jou...

Besoek ons Rekord Carpe Diem Facebook page ● Deadline: Tuesday 17:00 ● Advertising 072 757 0514 ● adverts@rekordmedia.com ● Fax: 086 402 9106


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
REITZ REKORD 01 JULY 2016 by Veldbrand Nketoana - Issuu