2 minute read

PHS Robotics & Coding

Afrigters: Melanie Groenewald en Janine Kotze.

Level 1 gimnaste wat Wes-Kaapkleure behaal: Elsabé Fox, Helen Fox, Ilcke Scholtz, Chrismari Liebenberg en afwesig vir die foto, Cadey Koordom. Foto: Corné Brynard

Advertisement

Level 2 gimnaste wat Wes-Kaapkleure behaal: Kristen Gerber, Keisha Sandt, Lara van Lill en Lienka Groenewald. Foto: Corné Brynard

Level 3 gimnaste wat Wes -Kaapkleure behaal: Agter is Isabel Haasbroek, Mia de Vries, Kari Cronje en Kayleeh Steenkamp. Voor is Lianel Vercuiel en Milah Kotze. Foto: Corné Brynard "Happiness is the smell of pancakes"

Net onder die 1000 pannekoeke is einde Augustus by Leliehof Meisieskoshuis gebak. Dankie aan Karla Pieters Superintendent, alias koshuismamma, vir haar inisiatief en ook aan elkeen wat gekoop het, mekaar uitgedaag het en gehelp het, baie dankie.

PHS Boomwhackers

Uit talle inskrywings is PHS se boomwhackers gekies om in die Kunstekaap op te tree. Dit was 'n wonderlike geleentheid wat PHS baie trots maak. Boomwhackers is olv Komien van der Westhuizen.

PHS is bevoorreg om deel te wees van 'n loodsprojek deur die WKOD om vas te stel of Robotics & Coding in die toekoms by PHS ingefaseer kan word. Tot dusver doen die leerders baie goed. Dankie aan juff Hefer en Van Tonder vir hulle insette. Level 4 gimnaste, almal 11 jaar oud, wat Wes-Kaapkleure behaal en kwalifiseer vir SA kampioenskappe op 2 Oktober:

Zinni Brynard Silwer by Weskus Goud en Silwer by Wes-Kaap. 1steplek by Weskus.

Zarah Visagie 3 Goud by

Weskus Wes-Kaapklerue. Ané van Wyk Silwer by Weskus WesKaapkleure.

Mieke Kriel Goud, Silwer en

Brons by

Weskus. 3deplek by

Weskus. Isabelle Nel Silwer en 3

Brons by

Weskus. 2deplek by

Weskus.

PHS

Tihanie van Lill verower 4 goue medaljes vir Artistiese Gimnastiek Level 5 by die Weskus Distrikskompetisie. Met hierdie prestasie behaal sy 'n algeheel eersteplek vir O/12. By die WesKaapkampioenskappe op 25 Augustus verwerf sy 2 Goud, 1 Silwer en 1 Brons, wat haar die Wes-Kaapkampioen vir O/12 maak. Sy kwalifiseer vir die SA Kampioenskappe in Gauteng op 5 Oktober.

Wes-Boland Eisteddfod

Baie geluk aan Joanie du Toit, graad 12, wat tydens die WesBoland Letterkunde Eisteddfod in Mei, die prys gewen het vir die beste Afrikaans Huistaal Opstel. Wes-Boland Fotografie

PHS se fotograwe het mooi presteer by die Wes-Boland Eisteddfod. In die afdeling "My land en omgewing" vaar hulle soos volg: Zuan Wessels: Loeriesfontein (Brons), Henro Brand: Volg die spore (Silwer) en Hurley January: My Tuin, My Trots (Brons). In die afdeling "Foto sê ‘n 1000 Woorde" vaar hulle soos volg: Zuan Wessels: Visserman se Goud (Silwer), Henro Brand: Vergete Lewe (Silwer) en Hurley January: My hulp kom van die Here (Silwer).