1 minute read

Virtuele Talentkompetisie

Bergrivier Munisipaliteit het vir die tweede keer ‘n Virtuele Talentkompetisie aangebied, waartydens jeugdiges van al nege dorpe hul talente kon wys. Die finaal van die kompetisie, op 27 Augustus 2022 in die N Otto Gemeenskapsaal in Porterville, is deur Phallen van Neel (12 jaar) van Piketberg gewen. Alle deelnemers het ‘n geleentheid gekry om te sing, dans of rymklets. Die kompetisie is ‘n inisiatief uit die kantoor van die Burgemeester en het op 27 Mei 2022 afgeskop op die sosiale media netwerk Facebook. Inwoners van die Bergrivier Munisipale Gebied wat wou deelneem, moes ‘n video van hulself, waar hulle sing, dans of rymklets stuur. Die video is ook op die Munisipaliteit se Facebookblad geplaas vir die kykers om te besigtig.

Advertisement

Davernay Klaase in die derde plek.

DUP MEUBELS:

Vanaf 1977

Ons wil graag al ons lojale kliënte bedank vir jul getroue ondersteuning. Kom kyk gerus na alle huishoudelike produkte en hou ons

Facebook bladsy dop vir al ons nuutste toevoegings.

Ons verskaf ook gratis geskrewe of telefoniese kwotasies en sien uit om jul van diens te wees. Vir enige navrae kontak ons by onderstaande nommers.

Tel: 022 913 1251 / 1307 Whatsapp: 063 749 0741

dupmeubels@telkomsa.net

Voortrekkerstraat 43 Posbus 112 Piketberg 7320