1 minute read

PHS Sportman en –vrou

Jacques Boland 7's

Jacques Loubser van PHS neem vir Boland O/17 deel aan die Interprovinsiale 7's Rugbytoernooi in Krugersdorp, waar hulle 'n tweedeplek behaal. Baie dankie aan al die borge wat hierdie geleentheid vir Jacques moontlik gemaak het.

Advertisement

Zebra Patrollie

PHS se eerste Zebra Patrollie se taak is om, onder toesig van onderwysers, die verkeer te beheer en die leerders te beveilig tussen die skool en die speelgrond. Hierdie inisiatief gee elke Foto: Endriëtte le Roux-Smith Graad 3 leerder die kans om hul leierseienskappe te beoefen en ‘n gevoel van trots te skep. Ons maak staat op hulle harde werk en is baie trots om hulle bekend te stel. Daar word elke week nuwe leerders gekies vir hierdie spesiale taak.

Nagmaal

Ds Walter Philander, ds Johan Smit en ds Martin Goosen by die gesamentlike nagmaal op 30 Oktober 2022 in die VG Kerk. Foto: Hanlie Linde

Donasies Welkom

Piketberg Dieresorg NPC Capitec Bank, Spaarrekening 160 6488 552 Takkode 470010

PHS Sportman en -vrou

Laerskool: Hanna de Villiers en Johan Schreuder.

Hoërskool: Pamela Booys en Wikus Coetzee.

Praktika Ambassadeursprys

Huis Leliehof Prefekte 2023

Juan Nelson.

Skoolhoofprys

Lezaan Geldenhuys Gr 7 en Amber Cooper Gr 12.

Anneri Cronje, Jana Bruwer (hoofdogter), Wiljonée Cross en Mika van der Merwe (onderhoofdogter). Huis Kasteel Prefekte 2023

Ralph Swanepoel, JP Saayman (hoofseun), Erasmus Mouton (onderhoofseun), Donaldo Mdabuli, Joshwin Brink en MJ Strydom.