1 minute read

SSS Vasvra

20 Jaar gelede - Julie 2002 Redakteur: Pierre Steenkamp Mede-Redakteur, berigte en foto’s: Marietha Goosen Advertensiebestuurder: Deon van Dyk 16 bladsye Donasie R1

Rubrieke: Ons Lesers skryf; Uit Jannie se Pen Voorblad: Wie gaan die Kroon dra (skou)?

Advertisement

Steve Horn presteer onder water.

David en Antonia Noach vier 60 huweliksjare.

Christel Smit wen ‘n selfoon in K-TV inbelkompetisie.

Marilyn Booys is ENB se 5000ste OTM-kliënt.

Busta’s skenk sake vir PHS O/19-rugby.

Meubels Te Koop

Swarthout Eetkamerstel: Tafel met gedraaide pote 1,630mx1,120m, 6 Riempiematstoele - pas herriem R12 500 OHB

Swaar Imbuia Sitkamerstel: 3-sitplekbank, 2 Groot stoele met rugkussings, 2 Kleiner stoele sonder rugkussings, Bal- en Kloupote, Baie houtsneewerk. R8 500 OHB

2x 92cm Pine Divan enkelbeddens met kopstuk en Cloud Nine Classic Matras (100kg) - slegs in Gastekamer gebruik. R1 500 elk

Alle items is in 'n skoon, uitstekende toestand. Rede vir verk oop: eienaar verhuis na 'n k leiner huis. Kontak JM Dreyer, Koringberg 073 779 0133

SSS Vasvra kompetisie

Drie SSS-leerders neem deel aan 'n aanlyn Provinsiale vasvrakompetisie vir Besigheidsstudie. Hulle kwalifiseer vir die finale ronde wat by Hoër Tegniese Skool Bellville sal plaasvind.

Dr Herold Truter, Dr Saskia Smalberger,

Dr Jasper Müller en Bendert Smit help graag met enige van die volgende prosedures:

Op die foto is die graad 11 SSS-leerders wat deelneem aan die Vasvrakompetisie: Oktyvia Lewies, Jay-dean Claasen

Mnr en Mej SSS

Saterdag 30 Augustus word Mnr en Mej SSS gekroon. Enige persoon/instansie is welkom om 'n donasie in enige vorm te maak. Besonderhede sal op sosiale media platforms deurgegee word. Die skool se kontaknommer is 0229131770 steynvillesekonder @gmail.com