OVERdeBERG

Page 1

+27 65 686 2204

overdeberg2020@gmail.com Jaargang 1 Uitgawe 4

Aanlyn Interaktief Volkleur Gratis

Online Interactive Full Colour Free Vrydag, 13 Maart 2020

Nampo 2020: Biosekuriteitsprotokol 2, 3 Skolenuus 8, 9, 10

Bredasdorp Gemeente 11, 12

Oom Kaspaas 13

All Saints 18

overdeberg2020@gmail.com

Joanie Pretorius (middle voor) is 'n uitsonderlike predikantsvrou van Riviersonderend, wat op die Kerkraad en in die Moderamen gedien het. Sy het ook die Algemene Sinode bygewoon, maar haar grootste passie was Kinderkrans. Vanjaar was haar laaste as predikantsvrou, want ds. Kobus het afgetree. Elke gemeente stuur kerkraadslede na die Sinode, maar slegs enkeles woon die Algemene Sinode by. Nog foto’s op bladsy 15. Foto: Letty-Ann Möller

Besoek ons Facebookblad deur slegs op die QR-skakel te kliek. Jy kan ook die kode skandeer met jou slimfoon, wat jou direk na ons Facebookblad sal neem. Alle nuusberigte & foto’s moet ons bereik voor of 12h00 op ‘n Donderdag. Berigte moet gestuur word in WORD-formaat en foto’s in JPEG- of BMP-format.

1


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.