+27 65 686 2204
overdeberg2020@gmail.com
Aanlyn Interaktief Volkleur Gratis
Online Interactive Full Colour Free
Jaargang 1 Uitgawe 5
Vrydag, 6 Maart 2020
Dames uit die Overberg wat deelgeneem het aan die Swellendam Skou verlede week. Hulle trek mooi aan en neem deel aan ‘n spesiale enkeltuigklas (een perd ingespan voor ‘n karretjie) wat die Dames Siertuigklas genoem word. Die perde wat gebruik is, was Flaamperde uit die Rosenbergstoet van Martin Eksteen. Vlnr op die foto verskyn Elzaan Swart, Bettie Uys, Mariza Groenewald, Ona Kleynhans en Adel Groenewoud. Foto: Bereta Klopper Swart
Besoek ons Facebookblad deur slegs hiérdie QR-kode te skandeer met jou slimfoon of tablet. Jy kan ook op die QR-kode kliek. Kontak ons gerus by die volgende indien jy enige nuus of foto’s aan ons wil stuur vir publikasie. Nuus & foto’s moet ons teen ‘n Donderdag om 12h00 bereik.
+27 65 686 2204 (Slegs teks & foto’s)
overdeberg2020@gmail.com
1