Skip to main content

OVERdeBERG

Page 1

+27 65 686 2204

Aanlyn Interaktief Volkleur Gratis

overdeberg2020@gmail.com

Online Interactive Full Colour Free

Jaargang 1 Uitgawe 20

Vlak 3 opgedateer 3

Skolenuus is terug met ons 5&6

Vrydag, 19 Junie 2020 June 19 is Sauntering Day, an annual day that reminds people to pause, take stock of their busy schedules, and slow down for a bit. And because the day has the word sauntering in it, it also encourages everyone to take a leisurely walk.

Ons pragtige Overberg in Junie

Opgedateerde skoolkalender 7

Brilsielkunde 14 Foto: Jacques Louw

Skandeer of kliek op die QR-kode en besoek gerus ons Facebookblad. Ons kan ook direk gekontak word op WhatsApp by 0656862204.

Clan McGregor 16

Alle nuus en foto’s wat jy in die koerant wil publiseer, moet ons voor of op ‘n Donder-dag om 12h00 bereik. Alleb berigte in WORD- en die foto’s in JPEG-formaat.

“What a find. Adrian and Jill have created something really special here. The attention to detail is exceptional…” - TripAdvisor -

Email: blueskyarniston@gmail.com www.blueskyguesthousearniston.co.za Phone: +27 (0) 28 4459010 Cell: +27 (0) 71 4186209 See our Nightsbridge listing for availability and bookings.

overdeberg2020@gmail.com

1


2

overdeberg2020@gmail.com

No 10, 5th Avenue, Arniston Restaurant open Tuesday - Saturday (dinner only) Bookings essential

Redaksioneel Vrydag, 19 Junie 2020

Email: blueskyarniston@gmail.com www.blueskyguesthousearniston.co.za Phone: +27 (0) 28 4459010 Cell: +27 (0) 71 4186209 See our Nightsbridge listing for availability and bookings.

Special offer

Baie welkom by die 20ste uitgawe van OVERdeBERG en ek wil vir elkeen van ons lesers (sowel as ondersteuners) baie dankie sê dat julle deel is van hiérdie gemeenskapsblad... nie net hiér waar julle lees nie, maar ook daar op ons Facebook- en Instagramblad. Dit word opreg waardeer. Sonder julle en ons adverteerders, sal dit nie moontlik wees om hiérdie publikasie die lig te laat sien week na week nie. Vir my persoonlik, is elke uitgawe van OVERdeBERG baie spesiaal, want met elke uitgawe, probeer ons die foute van die vorige uitgawe regstel en in elke uitgawe is daar iets spesiaal. Dit is hiérdie strewe na verbetering en kreatiwiteit wat dit so lekker maak om ‘n blad soos hiérdie uit te lê. In hiérdie week se uitgawe #20, is daar weer 2 heerlike resepte, Anne-Marie Groenewald skryf vir ons deel 2 van ‘Brilsielkunde’, oom Kaspaas het baie moeilikheid met die Bosveld se plaaslike wildlewe, ons plaas die nuwe en hersiende skoolkwartale van 2020 en nog baie meer. Geniet julle naweek, lekker lees en lekker kyk. Bly veilig en gesond. Tot volgende Vrydag.

R995.00 per room per night for two people Breakfast included (valid from 1 May - 31 August) Direct bookings only

2

overdeberg2020@gmail.com


overdeberg2020@gmail.com

3

Wil jy graag adverteer in OVERdeBERG? Jy kry volkleur advertensies, verskeie interaktiewe opsies, asook die laagste advertensiekostes in die Overberg! Kontak ons by 0656862204 of e-pos by overdeberg2020@gmail.com

overdeberg2020@gmail.com

Ondersteun ons plaaslike Overbergbesighede

3


4

overdeberg2020@gmail.com

Kombuiskuier - Jacques Louw -

Photo: Shutterstock

UIETERT Bestandele: 1 rol blaardeeg (ontdooi) 4 middelslag uie (in dun skywe gesny) 4 knoffeltoontjies (fyngemaak) 1 bloukaas (in blokkies gesny) 1 pakkie spek (gesnipper) 1 takkie roosmaryn 3 eetlepel heuning 3 eetlepels balsamiese asyn Metode: Plaas die deeg in 'n oondbak en vou dit op langs die kante. Braai die uie stadig in botter en olie vir 20 minute. Voeg die knoffel, sout, peper en die blare van die roosmaryn by. Plaas dit bo-op die deeg. Bak vir 25 minute teen 180°. Haal uit en verlaag die hitte na 100°. Braai intussen die spek tot bros. Strooi die spek en kaas oor die dis. Rooster vir 5 minute in die oond. Meng die heuning en asyn. Sprinkel oor en bedien met slaai.

4

Photo: Shutterstock

VISQUICHE Bestandele: 300 g aartappels (in skywe gesny) 250 ml (1 koppie) room 2 eiers 2 takkies tiemie (grof gekap) Skil van 1 suurlemoen Sout en peper na smaak 200 g stokvisfilette ’n Klein handvol pietersielie (gekap) Metode:

Voorverhit die oond tot 180°C en smeer 4 tertbakke. Rol die deeg uit op ’n oppervlak wat met meel bestrooi is en voer dan die tertbakke daarmee uit. Sny enige oorhangende deeg af en blindbak 5 minute of tot goudkleurig. Verwyder die bakpapier en bak nog 5 minute of tot gaar. Kook die aartappels 8 minute of tot sag in kokende soutwater en dreineer. Klits die room, eiers, tiemie, suurlemoensap, sout en peper saam in ’n groot mengbak. Rangskik die helfte van die aartappels op die bodem van die tertdop en vul die gapings tussen die aartappels met stokvis. Giet die helfte van die eiermengsel oor en herhaal tot al die bestanddele gebruik is. Bak 20 minute of tot geset en verbruin. Laat 10 minute afkoel voor jy die terte uit die bakke haal. Bestrooi met pietersielie en sit warm of koud voor. overdeberg2020@gmail.com


overdeberg2020@gmail.com

5

Foto: Facebook

‘n Nuwe en kleurvolle naambord vir Hoërskool Bredasdorp se Heldersig Koshuis op Bredasdorp. Foto: Facebook

Foto: Facebook

Hoërskool Overberg se Top 3 graad 12-leerders vir Maart 2020 is vlnr is Willem Roux (2), Chanél Bosman (1) en Ethan West (3).

overdeberg2020@gmail.com

Laerskool Bredasdorp se personeel besig met ‘n personeelvergadering waar hulle sosiale afstandsbeperkings toepas. Tot tyd en wyl die COVID-19 pandemie verby is, is dit die ‘nuwe normaal’ by skole en plekke waar vergaderings gehou word. Seker ‘n gesig waaraan die meeste mense gewoond moet raak.

5


6

overdeberg2020@gmail.com

Aansoeke vir gr. RR BD’s nou oop Laerskool Bredasdorp is opgewonde om al die nuwe BD'tjies in 2021 te ontvang. Kom en word deel van ons familie hiér in BD-Land.

Graad RR is alle kinders wat 5 word in 2021 en die aansoekvorms is beskikbaar op die skool se webtuiste. Jy kan net hiér op “Besoek ons” kliek vir die webtuiste of kliek hiér om die aansoekvorm in Afrikaans af te laai. Die Engelse weergawe van die aansoekvorm is hiér beskikbaar. Jy kan ons besoek op Facebook of ons kontak by 0663044778. Aansoeke sluit 31 Julie 2020.

6

overdeberg2020@gmail.com


overdeberg2020@gmail.com

7

The Western Cape Government has established an extensive ePortal for learning and keeping up with learning while the learners are at home during the COVID-19 pandemic. Click on the active link here to be directed to the website. Click here to download a list of free resources.

Opgedateerde Skoolkwartaalkalender vir 2020 Soos gepubliseer deur die Departement van Basiese Onderwys op 11 Junie 2020. The Department of Basic Education published the amended school calendar for 2020 on 11 June 2020.

overdeberg2020@gmail.com

7


8

overdeberg2020@gmail.com

Nuwejaars Wetlands SMA Food Relief Programme Since very early in the COVID-19 pandemic, the Nuwejaars Wetlands SMA has embarked on a very ambitious food relief programme here in our Overberg region‌ currently preparing in the region of 30000 nutritional meals for some of the hardest hit people in this region. They are making a huge impact on the well being of the people that needs it most during this time. Without help they would not be able to have had the reach that they currently have, serving communities across our region. Thanks go out to the following individuals, companies, businesses and orginizations:

Photo: Facebook

Harry and Dorinda Moore, who generously donated the funding to ensure this programme can operate (and who have been supporting the Nuwejaars Wetlands SMA). The Headstart Trust for all the produce they have donated to this cause. Michael and Melissa van Breda for their amazing work in launching this programme. Cape Agulhas Municipality for coming onboard to allow us to deliver meals 5 days a week, instead of 3. Smuts Brothers Agri - PTY LTD for the wonderful produce. Graaff Fruit for their delicious and nutritious apples. Louw Coetzer for the hearty potatoes that will help feed 8,000 people a week. Scott Millar and Anja Brandt for the bread donation, a valuable food source.

Pictured here, Dirk Human of Black Oystercatcher Wines’ is hard at work handing over meals to the Cape Agulhas Executive Mayor, Paul Swart and his team.

Antoinette Events for their fantastic work, as well as Black Oystercatcher Wines and Fraser's Folly.

The journey from kitchen to hungry tummies. Photo: Facebook

After spending hours in front of the stoves, making healthy and nutritious meals for the vulnerable communities of the Cape Agulhas district, the food relief team transport the meals to the Cape Agulhas Municipality offices. From there, the warm meals are distributed by the CAM Municipality, ensuring the most vulnerable communities in the Overberg area are reached. Continued on page 10

8

overdeberg2020@gmail.com


overdeberg2020@gmail.com

9

Radio Overberg Programskedule Maandag 05:00 – 06:00 06:00 – 08:00 08:00 – 08:05 08:05 – 09:00 09:00 – 09:10 09:10 – 10:00 10:00 – 11:00 11:00 – 11:15 12:00 – 12:10 12:10 – 14:00 14:00 – 14:10 14:10 – 16:00 16:00 – 17:00 17:00 – 17:15 17:15 – 18:00 18:00 – 19:00 19:00 – 21:00 21:00 – 22:00 22:00 – 05:00

Landbouradio Ontplof met Pof Toekomsvenster Breakfast met Bobby Nuus Breakfast met Bobby Musiek Radiodrama Nuus Musiek Nuus Kaviaar vir ‘n Springbok Drive Time met Marquin Radiodrama (H) Drive Time met Marquin Fabulous 50’s met Florence Kruger Pof gesels Van Toeka tot Nou (H) Deurnagmusiek

05:00 – 06:00 06:00 – 08:00 08:00 – 08:05 08:05 – 09:00 09:00 – 09:10 09:10 – 09:30 09:30 – 10:00 10:00 – 10:30 10:30 – 11:00 11:00 – 11:15 11:15 – 12:00 12:00 – 12:10 12:10 – 14:00 14:00 – 14:10 14:10 – 14:30 14:30 – 15:00 15:00 – 17:00 17:00 – 17:15 17:15 – 18:00 18:00 – 19:00 19:00 – 20:00 20:00 – 22:00 22:00 – 05:00

Landbouradio Ontplof met Pof Toekomsvenster Musiek Nuus Musiek Onderwys Vandag met Jacques Louw Musiek Wat saak maak Radiodrama Musiek Nuus Musiek Nuus Musiek Municipal Matters Musiek Radiodrama Musiek 20th Century Pop 80’s met Marquin Van Toeka tot Nou met Piet Makwas Rock Rebellie met Andries Roux Deurnagmusiek

Dinsdag 05:00 – 06:00 06:00 – 08:00 08:00 – 08:05 08:05 – 09:00 09:00 – 09:10 09:10 – 09:20 09:20 – 09:30 09:30 – 10:30 10:30 – 11:00 11:00 – 11:15 11:15 – 12:00 12:00 – 12:10 12:10 – 16:00 16:00 – 18:00 17:00 – 17:15 17:15 – 18:00 18:00 – 19:00 19:00 – 20:00 20:00 – 21:00 21:00 – 22:00 22:00 – 05:00

Landbouradio Ontplof met Pof Toekomsvenster Musiek Nuus Musiek Inspirasiestasie met Leanda Musiek Wat saak maak Radiodrama Musiek Nuus Musiek Drive Time met Jacques Viljoen Radiodrama (H) Drive Time met Jacques Viljoen 20th Century Pop 60’s met Marquin Met ‘n ander Oor Swing, Sing & all that Jazz Make a Difference (H) Deurnagmusiek

05:00 – 06:00 06:00 – 08:00 08:00 – 08:05 08:05 – 09:00 09:00 – 09:10 09:10 – 11:00 11:00 – 11:15 11:15 – 12:00 12:00 – 12:10 12:10 – 13:00 13:00 – 14:00 14:00 – 14:10 14:10 – 15:00 15:00 – 15:50 15:50 – 16:00 16:00 – 17:00 17:00 – 17:15 17:15 – 18:00 18:00 – 19:00 19:00 – 20:00 20:00 – 23:00 23:00 – 05:00

Landbouradio Ontplof met Pof Toekomsvenster Musiek Nuus Musiek Radiodrama Musiek Nuus Musiek By die Plaashek met Pierre Vlok Nuus Toerismeprogram Musiek Suidernuus Drive Time met Jacques Louw Radiodrama (H) Drive Time met Jacques Louw 20th Century Pop 90’s met Marquin Musiek Breyani met Deon Ahrends Deurnagmusiek

Donderdag

Woensdag 05:00 – 06:00 06:00 – 08:00 08:00 – 08:05 08:05 – 09:00 09:00 – 09:10 09:10 – 10:00 10:00 – 11:00 11:00 – 11:15 11:15 – 12:00 12:00 – 12:10 12:10 – 14:00 14:00 – 14:10 14:10 – 14:30 14:30 – 15:00 16:00 – 17:00 17:00 – 17:15 17:15 – 18:00 18:00 – 19:00 19:00 – 20:00 20:00 – 22:00 22:00 – 05:00

Landbouradio Ontplof met Pof Toekomsvenster Musiek Nuus Musiek Ommie Tafel Radiodrama Musiek Nuus Musiek Nuus Musiek Museumprogram Drive Time met Rudi de Waal Radiodrama (H) Drive Time met Rudi 20th Century Pop 70’s met Marquin Musiek Caravan Deurnagmusiek

05:00 – 06:00 06:00 – 08:00 08:00 – 08:05 08:05 – 10:00 10:00 – 11:00 11:00 – 12:00 12:00 – 13:00 13:00 – 14:00 14:00 – 15:00 15:00 – 16:30 16:30 – 17:00 17:00 – 18:00 18:00 – 20:00 20:00 – 22:00 22:00 – 00:00 00:00 – 08:00

By die Plaashek (H) Pof gesels (H) Toekomsvenster Breakfast met Bobby (H) Fabulous 50’s met Florence Kruger (H) 20th Century Pop 60’s met Marquin (H) 20th Century Pop 70’s met Marquin (H) 20th Century Pop 80’s met Marquin (H) 20th Century Pop 90’s met Marquin (H) Musiek In ons Tyd met Johan Mulder Musiek Boeretroos in die Overberg met Piet Makwas Pof speel Country Pof till Midnight with Jazz Music Deurnagmusiek

Vrydag

Saterdag

Ondersteun plaaslik... Support local...

Sondag 08:00 – 08:10 08:05 – 09:30 09:30 – 10:00 10:00 – 11:00 11:00 – 12:00 12:00 – 13:00 13:00 – 14:00 14:00 – 15:00 15:00 – 16:00 16:00 – 17:00 17:00 – 18:00 18:00 – 19:00 19:00 – 21:00 21:00 – 05:00

Toekomsvenster Afrikaanse Gospel met Piet Makwas Erediens Kruispad met Lunette Coetzee Metronoom Journey met Gurswin Prins Musiek Wat Saak Maak (H) Essential Sounds with LadyK Overberg Sundowner met Marquin Klankbaan met Rudi de Waal Make a Difference met Dennis Bogenhagen Breyani Gospel met Deon Ahrends Deurnagmusiek

Jou eerste, oorspronklike & enigste gemeenskapsradiostasie in die Overberg! overdeberg2020@gmail.com

9


10

overdeberg2020@gmail.com

Nuwejaars Wetlands SMA Food Relief Programme

For more information about this extensive food relief programme, visit the link below. Your support (if possible) will be appreciated.

www.nuwejaars.com/covid-19-food-reliefprogramme/

Continued from page 8

Photo: Facebook

Cape Agulhas Executive Mayor, Paul Swart, helping to prepare food for the hardest hit communities.

Photo: Facebook

Photo: Facebook

10

overdeberg2020@gmail.com


overdeberg2020@gmail.com

11

overdeberg2020@gmail.com

11


12

overdeberg2020@gmail.com

12

overdeberg2020@gmail.com


overdeberg2020@gmail.com

13

Die avonture van Oom Kaspaas met Nefie en Ta’ Engeltjie, daar doer vêr in die Bosveld...

Luister nou...

overdeberg2020@gmail.com

13


14

overdeberg2020@gmail.com

Brilsielkunde Deel 2

- Anne-Marie Groenewald Wel, hier gaan die nou nie eintlik oor die sielkunde nie, maar oor die bevryding van kontaklense. Daar is min dinge so wonderlik soos weggooibare kontaklense. Ek daag elke brildraer uit om dit te probeer. Die goed is deesdae so gemaklik, en as hy jou pla, haal hom uit en sit ‘n ander een in. Toe ek uiteindelik genoeg geld en moed het, het ek vir my van die harde kontaklense gekry. Die goed was maar ongemaklik en omdat dit makliker was om af te kyk, was draers geneig om hulle koppe agteroor te gooi en so uit die hoogte na mense te staar... ook nie baie bevorderlik vir interpersoonlike verhoudinge nie! Gelukkig kon sagte kontaklense toe in, en later nog beter, weggooibare kontaklense! Niemand kruip meer op die mat rond op soek na ‘n verlore lens nie. Die goed val nie uit nie en as die onwaarskynlike wel gebeur, gaan haal jy sommer ‘n ander. Die voordele is eindeloos: Jou oë brand nie meer as jy uie skil nie; jy kan ‘actually’ uiteindelik sien hoe lyk die kos in die pot as jy die deksel oplig; jy is ligter en sommer ook koeler; jy is baie beslis mooier; jy kan van daardie ‘cheapstuff’ mooi modesonbrille dra en steeds sien; jy soen beslis baie lekkerder; jou ‘eyemake-up’ word uiteindelik deur iemand gesien en natuurlik jou pragtige kykers (waarvan jy nou sommer die kleur ook kan verander, sou jy wou); jy kan swem en steeds sien en jy kan lekkerder in die bad lê en boek lees.

Hy is nooit daar waar jy hom nodig het nie. ‘n Gewone bril kan jy darem gou afhaal en dadelik weer opsit, maar ‘n leesbril word mos net nou en dan gebruik! Kontaklense kan jy nie sommer vinnig uithaal en insit as jy wil lees nie, dus is daar ‘n ander oplossing: eers was dit bifokale brille en toe later ‘Multi-focals’. Ai tog! Weer terug na die bril? Aikona, sê ek. Ek is nog nie gereed daarvoor nie. Die oogkundige het ook nie raad nie, die kontaklense vir sulke oë is blykbaar nie suksesvol nie. Toe maak ek maar my eie plan en dit werk baie goed! Ek sit net een lens in. Nou kan die een oog naby sien, en die ander vêr. Probleem opgelos! (Maar ek wonder steeds heimlik wat die oogkundige gaan sê). Ek dra dit nou al jare so, en het nog nie agtergekom of dit nadelig is of nie, maar ek kom goed reg en brilloos. Daar is ‘n effense blur aan die een kant as ek ver kyk, en ‘n effense blur aan die anderkant as ek naby kyk, maar die brein kompenseer, en ek sien dit nie eers meer raak nie. Die vriendin wat altyd so saam met my gaan sokkie het, het so ‘n jaar gelede wel die operasie gehad. Sy beveel dit ten sterkste aan. “Maar Rina, sê my, dra jy nou glad nie bril nie? Wat van vêr sien en naby sien?” vra ek. “Nee, ou Anna-Marietjie, niks bril nie. Hulle het my een oog geopereer dat hy vêr kan sien, en my ander oog dat hy naby kan sien”. Daar het julle dit.

Lees meer van Anne-Marie Groenwald se stories op haar blog. Skandeer of kliek op die QR-kode.

Weg met die bril... tot jy so jou 50’s slaan! Ek neem aan vêrsiendes het dalk nie die probleem wat ons bysiendes het nie. Hulle brille of lense help hulle om naby te kyk. Ons bysiendes moet gehelp word om vêr te sien, naby is ons dooddollies, maar nou kom die senior jare en jou oë raak geleidelik al meer vêrsiende, al is jy nog bysiende ook. Dus word jou lense te STERK om naby te sien. Oplossing? Koop van daardie goedkoop leesbrilletjies. Gewone ouens met goeie oë doen dit mos ook. Frustrasie! ‘n Mens loop die helfte van die dag rond op soek na jou leesbril! 14

overdeberg2020@gmail.com


overdeberg2020@gmail.com

15

Die pas afgelope Maandag was dit ‘World Elder Abuse Awareness Day’. Aandag word gevestig op die versorging van ons bejaardes. Hiérdie is ‘n baie belangrike saak wat aangeroer word, omdat soveel bejaardes in ons samelewing op ‘n daaglikse basis en op verskillende maniere mishandel word. Dit behoort elke dag vir ons ‘n prioriteit te wees om te kyk na dié wat ouer is en miskien ook nie meer na hulself kan kyk nie. Gaan lees meer hiér. Kliek op enige van die logo’s as jy vir ons nuus het, of sommer net wil inloer. Kontak ons ook vir billike advertensietariewe.

overdeberg2020@gmail.com

15


16

overdeberg2020@gmail.com

History from the Overberg - Jacques Louw On May 30th, 1902, CLAN MACGREGOR, on her maiden voyage from Durban to New York in ballast, was wrecked at Martha Point, Skipskop (near Ryspunt). In this issue of OVERdeBERG, we bring you the very interesting judgement of a Court of Inquiry appointed by His Excellency, the Governor in Council, of the Colony of the Cape of Good Hope, to investigate the circumstances attending the stranding of the British S.S. CLAN MACGREGOR of Glasgow. The "Clan MacGregor" was a steam vessel of 2795 tons, registered tonnage, official number 114013, belonging to Cayzer Irvine & Co., of Glasgow. It appears the "Clan MacGregor" left Durban, Natal, South Africa, on 27th May, 1902, under the command of Edward Henry Bond, bound for New York in ballast, draught 12 ft. 5 ins. forward and 19 ft. 8 ins. aft, with a crew of 36 hands all told, and was well found and equipped, and fully manned. On the 30th May, 1902, at about 8.23 o'clock p.m. the "Clan MacGregor" went ashore on the east side of Atlas Reef, about three miles from Martha Point, where the vessel is now lying hard and fast, every effort to tow her off having failed. It appears from the evidence that the position of the vessel at 12 o'clock noon 29th May, 1902, was 34° 43' S and 24° 21' E, Cape Agulhas bearing S 88° W, 218 miles. The course then steered was S 84° W true. This course was steered until 12.45 pm on 30th May, 1902, when it was altered to N 85° W true until 3.30 pm, when it was again altered to N 65° W true, this course being kept till 8.23 pm, when the vessel went ashore. The weather was thick with heavy rain, and strong wind from midnight 29th May, 1902, until the afternoon of 30th May, 1902, when it moderated, and land was seen at 3.30 pm about four points on starboard bow, and was in sight until dark. No reliable observations were obtained on 30th May, 1902, owing to the state of the weather, nor was the lead used after 5 pm. The Court, having carefully considered the evidence and the circumstances above stated, finds as follows:  That the position of the vessel at 12 noon 30th May, 1902, was not correctly ascertained, but it was acted on as if absolutely correct, and the course was altered at 12.45 pm.  That the vessel was kept at full speed, being 9 1/2 to 10 knots.  That the lead was not used after 5 pm whereas had it 16

Photo: www.bandcstaffregister.com

been used even at 8 pm, the dangerous position of the vessel would at once have been ascertained. We are of opinion that the vessel was not navigated with proper or seamanlike care by the master after 12 noon considering the state of the weather, and in not using the lead after 5 pm, and that the stranding of the vessel was due to his act or default. We do, therefore, adjudge that the certificate of the master, Edward Henry Bond, be suspended for a period of three months. W. M. FLEISCHER, RM, Cape. C.F. PAICE, W. ROBINSON, Cape Town, 4th July, 1902 overdeberg2020@gmail.com


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
OVERdeBERG by OVERdeBERG - Issuu