Skip to main content

OVERdeBERG

Page 1

+27 65 686 2204

Aanlyn Interaktief Volkleur Gratis

overdeberg2020@gmail.com

Online Interactive Full Colour Free

Jaargang 1 Uitgawe 19

Vrydag, 12 Junie 2020 June 12 is Red Rose Day. An annual international celebration of the universal symbol of love and romance… the humble, but beautiful red rose.

Kombuiskuier 4

KAM Begrotingsrede 7

Radio Overberg Programskedule 9

Seegogga skryf oor brille 14

Nuwe huise vir inwoners 3

Foto: Paul Swart (Facebook)

Skandeer of kliek op die QR-kode en besoek gerus ons Facebookblad. Ons kan ook gekontak word op WhatsApp by 0656862204. Alle nuus en foto’s wat jy in die koerant wil publiseer, moet ons voor of op ‘n Donderdag om 12h00 bereik. Berigte in WORD- en die foto’s in JPEG-formaat.

Riviersonderend 16

“What a find. Adrian and Jill have created something really special here. The attention to detail is exceptional…” - TripAdvisor -

overdeberg2020@gmail.com

Email: blueskyarniston@gmail.com www.blueskyguesthousearniston.co.za Phone: +27 (0) 28 4459010 Cell: +27 (0) 71 4186209 See our Nightsbridge listing for availability and bookings.

1


2

overdeberg2020@gmail.com

No 10, 5th Avenue, Arniston Restaurant open Tuesday - Saturday (dinner only) Bookings essential

Redaksioneel Vrydag, 12 Junie 2020 Goeiedag en baie welkom by die 19de uitgawe van OVERdeBERG op hiérdie Vrydag! Tans is ons en word ons nog steeds geseën met wonderlike reën wat die boere in die omgewing so baie nodig het.

Email: blueskyarniston@gmail.com www.blueskyguesthousearniston.co.za Phone: +27 (0) 28 4459010 Cell: +27 (0) 71 4186209 See our Nightsbridge listing for availability and bookings.

Special offer

Soos ek hiér sit en tik, is dit snerpend koud buite en moet ek gedurig warm tee of koffie in my lyf injaag! Wees asseblief baie waaksaam daarbuite met ons paai en veral die grondpaaie wat tans baie nat is - bestuur asseblief versigtig. In hiérdie week se uitgawe is daar oudergewoonte weer lekker resepte, inkleurprente vir die kinders en ons berig oor 33 ontvangers van nuwe huise in Bredasdorp. Daar is weer ‘n lekkerleesstorie van Seegogga en oom Kaspaas maak ‘n ongeluk op bladsy 13! Ons publiseer ook sommer so bietjie COVID-19 inligting en gaan lê besoek af op Riviersonderend. Geniet hiérdie uitgawe en baie dankie vir elkeen se ondersteuning van hiérdie blad in 2020 en daarna. Dit is en bly ‘n voorreg vir my. Baie sterkte vir die nuwe week, maar veel belangriker… geniet julle naweek. Bly warm, bly veilig en bly gesond.

R995.00 per room per night for two people Breakfast included (valid from 1 May - 31 August) Direct bookings only

2

overdeberg2020@gmail.com


overdeberg2020@gmail.com

3

Nuwe huise vir inwoners

Foto: Paul Swart (Facebook) Vrydag, 5 Junie 2020, was ‘n heuglike dag vir 33 begunstigdes wat huise ontvang het van die Wes-Kaap Regering se Departement van Menslike Nedersettings. Provinsiale Minister, Tertius Simmers, het die oorhandiging van die huise hanteer. In sy toespraak, het hy genoem dat sommige van die verdienstelike ontvangers van hiérdie huise, al baie lank wag daarvoor… sommiges selfs al vir tussen 15 tot 30 jaar. Hy het ook genoem dat die huise vir baie van hulle, ‘n onmiddelike verligting van omstandighede sal verskaf.

dat daar ‘n nalatingskap vir hulle kinders sal wees.” Minister Timmers het afgeluit en gesê dat hy uitsien daarna om op ‘n stadium terug te keer om die res van die huise te kom oorhandig.

Foto: Paul Swart (Facebook) Minister Timmers het ook gesê dat hiérdie huise ook baie gaan help met die geveg teen en bekamping van die COVID-19 pandemie, aangesien al die huise met afstande tussen hulle opgerig is en dus sosiale afstand bevorder. “Ek wil graag hê dat die ontvangers waarde sal plaas hiérdie eiendom van hulle. Hulle moet ook so gou as moontlik hul testament opstel of in orde kry, sooverdeberg2020@gmail.com

Foto: Paul Swart (Facebook)

3


4

overdeberg2020@gmail.com

Kombuiskuier - Jacques Louw -

die hitte en laat dit prut sonder ‘n deksel totdat dit goed verdik het. Smelt nou die helfte van die botter in ‘n groot pan, soteer die hoender liggies daarin en skep dit by die sous saam met die jogurt. Geur na smaak, roer alles deur en kook vir ‘n paar minute net totdat die hoender deurgaar is, niks langer nie. Roer die orige botter by, garneer met koljanderblare en bedien. Die lekker resep lewer 6 ruim porsies. SLAAISOUS Maak hiérdie slaaisous en jy sal nie sommer weer ‘n ander een gebruik nie. Dit is baie verslawend op ‘n goeie manier! Probeer dit gerus en jy hoef dit nie net oor die slaai te gebruik nie.

BOTTERHOENDER Bestandele: 1 kg hoenderborsfilette, in 2cm blokkies of repies gesny Sap van een suurlemoen of lemmetjie 6 heel naeltjies 12 heel peperkorrels Groot, heel kaneelstokkie, in kleiner stukkies gebreek 2 lourierblare 15 ml heel koljandersade 10 ml heel komynsade Saadjies van 6-8 kardamoms 12 heel amandels 5-10 ml gedroogde rissievlokkies (of na smaak) 10 ml borrie 30 ml sonneblomolie 2 groot uie, fyngekap 30 ml vars knoffel, fyngekap (of na smaak) 30 ml vars gemmer, fyngerasper 1 x 400 g blik tamatiepuree 500 ml hoenderaftreksel Handjievol kerrieblare 250 ml ongegeurde volroom jogurt Sout en witpeper na smaak 90 ml botter Groot handvol gekapte vars koljanderblare

Bestandele: 4 sprietuie 3 knoffelhuisies 125 ml pietersielie 125 ml asyn 30 ml suiker 20 ml gemengde kruie 5 eiers 5 ml sout (of na smaak) 750 ml olie Metode:Plaas die sprietuie, knoffel en pietersielie in ‘n voedselverwerker en verwerk tot fyn. Voeg die res van die bestandele by, behalwe die olie, en meng. Voeg die olie stadig by en verwerk in voedselverwerker vir 5 minute of tot dik. Plaas in bottels in die yskas.Die resep lewer ongeveer 1 liter slaaisous.

Met erkenning aan Marinda Kook Fotokrediete: Marinda Kook

Metode: Meng die hoender in ‘n plastiese- of glasbak met die suurlemoensap, maak die bak toe en hou eenkant. Rooster al die speserye, amandels en rissievlokkies in ‘n warm pan tot geurig en verwerk in ‘n koffiemeultjie of stamper en vysel tot ‘n fyn poeier. Hou eenkant. Verhit die olie in ‘n pot en soteer die uie daarin tot goudbruin. Voeg die knoffel en gemmer by. Braai liggies tot geurig en voeg die speserymengsel, tamatiepuree, hoenderaftreksel en kerrieblare by. Sodra dit dan kook, verlaag 4

overdeberg2020@gmail.com


overdeberg2020@gmail.com

5

C O V I D 19 overdeberg2020@gmail.com

5


6

overdeberg2020@gmail.com

Skolenuus uit die Overberg

Dag 1 by Hoërskool Overberg Leerders dwarsoor die Wes-Kaap het op die 8ste Junie teruggekeer skole toe na ‘n langerige breuk a.g.v. die COVID-19 pandemie. Dit is gedoen met streng maatreëls rondom sanitasie in plek gestel. ‘n “Nuwe normaal” waaraan gewoon geraak moet word aan in die komende weke en maande totdat die COVID-19 pandemie die hoof gebied word. By al die skole in die Wes-Kaap is maatreëls soos die handhawing van persoonlike afstand, dra van maskers, gereëlde sanitasie van hande en oppervlakke (insluitende klaskamers), ingestel.

6

overdeberg2020@gmail.com


overdeberg2020@gmail.com

7

KAM Burgermeester lewer begrotingsrede - Jacques Louw -

Hiérmee publiseer ons graag die verkorte begrotingsrede van KAM se Uitvoerende Burgermeester, Paul Swart. Die begrotingsrede is gelewer op die 29ste Mei 2020 om 10h00 die oggend. Aan die einde van die berig is daar ‘n skakel waar u die volledige toespraak kan lees. “Onderburgemeester, Raadslede, Munisipale Bestuurder, Direkteure, Amptenare asook lede van die publiek. It is an absolute privilege and honor for me to table the 2020/21 budget today to the Municipal Council for final approval. Today, a month away from us entering a new financial year, we find ourselves in a boat that is on a very turbulent ocean, both at local level and throughout South Africa. The high waves of this turbulent and uncertain sea in the midst of an unprecedented storm are threatening to finally sink the once strong and safe ship called South Africa. We as leaders, councillors and officials all hold a part of the "Paddle (roeispaan)" in our hand that is needed to help bring the boat safely to the shore again. It seems in many ways a very difficult and inhuman task as the majority of passengers, South Africans, are already shouting for help because of the uncertainty in opportunities and prospects. Dit is ons taak vandag in Kaap Agulhas om hierdie reddingsboot met die inwoners van Kaap Agulhas veilig aan wal te bring. Ek vra elkeen van u om in hierdie onsekere tyd u vertroue in die kaptein van die boot te stel want dit is al manier hoe ons mekaar sal hoor en ondersteun. In enige onsekere tyd en storm moet mense bedaard en ondersteunend wees. Ja, daar lê 'n verkiesing voor maar dit sal eers aan die einde van 2021 wees maar NOU lê vir ons 'n dreigende onmiddellike oorlewingsstryd op hande. Ons as leiers van Kaap Agulhas sal vir seker nog die volgende 3 tot 4 maande humanitêre hulp moet verleen aan die mees behoeftiges in ons dorpe. En ek wil weereens aan elke raadslid vra dat die lyste wat die mees behoeftiges weerspieël in die komende maand hersien word aangesien van die mense op die lys toegelaat sal word om te gaan werk of ons moet in elke dorp 'n sosiale werker op 'n tydelike basis aanstel. Hierdie begroting maak voorsiening om ons mense vir die volgende wintermaande te ondersteun maar ek moet ook weereens hierdie geleentheid gebruik om ons bestaande NGO's in ons dorpe uit te sonder en te bedank vir die uitsonderlike werk wat hulle doen om die nood te verlig. Ek kan vandag met alle sekerheid noem dat met die insluiting van ons finansiële bydrae tot noodverligting het die NGO's, die publiek en sakesektor asook kerk denominasies onmiddellik aan die werk gespring direk na die eerste oproep uit my kantoor en bydraes en verspreiding van kosvoorraad in die omgewing van tussen R18 - R20M is reeds net binne Kaap Agulhas versprei. Ek sal graag binne die volgende weke so 'n verslag wil opstel en versprei in die media en ook 'n persoonlike boodskap van dank en waardering aan elke NGO uitstuur. overdeberg2020@gmail.com

South Africa has experienced very slow economic growth over the past two years and although this is not news, the challenge for each and every one of us is that the recent global outbreak of the COVID-19 pandemic will have additional impact on this slow growth with devastating consequences. We all know and are aware that the lockdown will place a significant strain on the national fiscus, and that will directly impact the financial viability of Cape Agulhas Municipality. National Treasury encourages municipalities to keep increases as low as possible BUT we in the frontline of community development and sustainable service delivery must ensure that this budget can support a viable and sustainable local municipality. We are committed to help our people and businesses who are in dire financial stress on a one on one basis, which will be decided on merit as applications are made. Hierdie begroting spreek ook die onmiddellike werkloosheidsprobleem aan wat sal onstaan as gevolg van die pandemie om ons mense in 'n werk te probeer plaas. Wyksraadslede in samewerking met hul wykskomiteelede word ook bemagtig om hul eie beplanning vir sekere spandering in hul onderskeie wyke te doen met 'n begroting van R150 000.00 wat aan elke wyk toegeken is. Vervolg op bladsy 8

7


8

overdeberg2020@gmail.com

Vervolg van bladsy 7

'n Addisionele R600 000.00 word ook begroot om moontlike werkskeppingsprojekte in wyke te ondersteun. Ek bedank ons Munisipale Bestuurder, ons Hoof FinansiĂŤle Beampte asook alle Direkteure vir hulle volgehoue insette in die beste belang van Kaap Agulhas. Ek dank u almal as raadslede en vra vir ondersteuning in die besteding van hierdie begroting. May God Bless Cape Agulhas and our entire country. Executive Mayor CLLR Paul Swart Uitvoerende Burgermeester RDL Paul Swart

Kliek hier vir die volledige begroting.

Kaap Agulhas Municipality Phased implementation of the municipal services The Country moved to lockdown level 3 on 1 June 2020. This means that we are now able to resume some more of our services in a phased manner, but only under strict conditions and with observance of prescribed protocols that are aimed at ensuring the safety of both our clients and staff. Where social contact is unavoidable to enable us to render services, stringent social distancing measures will be implemented and only a limited number of clients will be allowed into our offices. Clients will be required to sanitize their hands upon entry and where necessary allow us to record their names and contact details in a register. Staff on duty will frequently clean and disinfect objects and surfaces that are touched regularly.

Although we strive to render the best service possible, please bear in mind that we are not functioning at full capacity as we may not allow more that 50% of our staff to resume work at the offices, and there may thus be a slightly longer turn-around time on certain transactions and enquiries. Clients are encouraged where possible to make use of on-line services, and it will be indicated under each service whether there is an electronic option available and how it can be accessed. Our essential services (water, electricity, sanitation and refuse removal) have been functional since Level 5. For other services to be resumed now, click here. 8

L E E F

V O L U I T overdeberg2020@gmail.com


overdeberg2020@gmail.com

9

Radio Overberg Programskedule Maandag 05:00 – 06:00 06:00 – 08:00 08:00 – 08:05 08:05 – 09:00 09:00 – 09:10 09:10 – 10:00 10:00 – 11:00 11:00 – 11:15 12:00 – 12:10 14:00 – 14:10 14:10 – 16:00 16:00 – 17:00 17:00 – 17:15 17:15 – 18:00 18:00 – 19:00 19:00 – 21:00 21:00 – 22:00 22:00 – 05:00

Landbouradio Ontplof met Pof Toekomsvenster Breakfast met Bobby Nuus Breakfast met Bobby Musiek Radiodrama Nuus Nuus Kaviaar vir ‘n Springbok Drive Time met Marquin Radiodrama (H) Drive Time met Marquin Fabulous 50’s met Florence Kruger Pof gesels Van Toeka tot Nou (H) Deurnagmusiek

05:00 – 06:00 06:00 – 08:00 08:00 – 08:05 08:05 – 09:00 09:00 – 09:10 09:10 – 09:30 09:30 – 10:00 10:00 – 10:30 10:30 – 11:00 11:00 – 11:15 11:15 – 12:00 12:00 – 12:10 12:10 – 14:00 14:00 – 14:10 14:10 – 14:30 14:30 – 15:00 15:00 – 17:00 17:00 – 17:15 17:15 – 18:00 18:00 – 19:00 19:00 – 20:00 20:00 – 22:00 22:00 – 05:00

Landbouradio Ontplof met Pof Toekomsvenster Musiek Nuus Musiek Onderwys Vandag met Jacques Louw Musiek Wat saak maak Radiodrama Musiek Nuus Musiek Nuus Musiek Municipal Matters Musiek Radiodrama Musiek 20th Century Pop 80’s met Marquin Van Toeka tot Nou met Piet Makwas Rock Rebellie met Andries Roux Deurnagmusiek

Dinsdag 05:00 – 06:00 06:00 – 08:00 08:00 – 08:05 08:05 – 09:00 09:00 – 09:10 09:10 – 09:20 09:20 – 09:30 09:30 – 10:30 10:30 – 11:00 11:00 – 11:15 11:15 – 12:00 12:00 – 12:10 12:10 – 16:00 16:00 – 18:00 17:00 – 17:15 17:15 – 18:00 18:00 – 19:00 19:00 – 20:00 20:00 – 21:00 21:00 – 22:00 22:00 – 05:00

Landbouradio Ontplof met Pof Toekomsvenster Musiek Nuus Musiek Inspirasiestasie met Leanda Musiek Wat saak maak Radiodrama Musiek Nuus Musiek Drive Time met Jacques Viljoen Radiodrama (H) Drive Time met Jacques Viljoen 20th Century Pop 60’s met Marquin Met ‘n ander Oor Swing, Sing & all that Jazz Make A Difference (H) Deurnagmusiek

05:00 – 06:00 06:00 – 08:00 08:00 – 08:05 08:05 – 09:00 09:00 – 09:10 09:10 – 11:00 11:00 – 11:15 11:15 – 12:00 12:00 – 12:10 12:10 – 13:00 13:00 – 14:00 14:00 – 14:10 14:10 – 15:00 15:00 – 15:50 15:50 – 16:00 16:00 – 17:00 17:00 – 17:15 17:15 – 18:00 18:00 – 19:00 19:00 – 20:00 20:00 – 23:00 23:00 – 05:00

Landbouradio Ontplof met Pof Toekomsvenster Musiek Nuus Musiek Radiodrama Musiek Nuus Musiek By die Plaashek met Pierre Vlok Nuus Toerismeprogram Musiek Suidernuus Drive Time met Jacques Louw Radiodrama (H) Drive Time met Jacques Louw 20th Century Pop 90’s met Marquin Musiek Breyani met Deon Ahrends Deurnagmusiek

Donderdag

Woensdag 05:00 – 06:00 06:00 – 08:00 08:00 – 08:05 08:05 – 09:00 09:00 – 09:10 09:10 – 10:00 10:00 – 11:00 11:00 – 11:15 11:15 – 12:00 12:00 – 12:10 12:10 – 14:00 14:00 – 14:10 14:10 – 14:30 14:30 – 15:00 16:00 – 17:00 17:00 – 17:15 17:15 – 18:00 18:00 – 19:00 19:00 – 20:00 20:00 – 22:00 22:00 – 05:00

Landbouradio Ontplof met Pof Toekomsvenster Musiek Nuus Musiek Ommie Tafel Radiodrama Musiek Nuus Musiek Nuus Musiek Museumprogram Drive Time met Rudi de Waal Radiodrama (H) Drive Time met Rudi 20th Century Pop 70’s met Marquin Musiek Caravan Deurnagmusiek

05:00 – 06:00 06:00 – 08:00 08:00 – 08:05 08:05 – 10:00 10:00 – 11:00 11:00 – 12:00 12:00 – 13:00 13:00 – 14:00 14:00 – 15:00 15:00 – 16:30 16:30 – 17:00 17:00 – 18:00 18:00 – 20:00 20:00 – 22:00 22:00 – 00:00 00:00 – 08:00

By die Plaashek (H) Pof gesels (H) Toekomsvenster Breakfast met Bobby (H) Fabulous 50’s met Florence Kruger (H) 20th Century Pop 60’s met Marquin (H) 20th Century Pop 70’s met Marquin (H) 20th Century Pop 80’s met Marquin (H) 20th Century Pop 90’s met Marquin (H) Musiek Kaviaar vir ‘n Springbok (Ekstra) Musiek Boeretroos in die Overberg met Piet Makwas Pof speel Country Pof till Midnight with Jazz Music Deurnagmusiek

Vrydag

Saterdag

Ondersteun plaaslik... Support local...

Sondag 08:00 – 08:10 08:05 – 09:30 09:30 – 10:00 10:00 – 11:00 11:00 – 12:00 12:00 – 13:00 13:00 – 14:00 14:00 – 15:00 15:00 – 16:00 16:00 – 17:00 17:00 – 18:00 18:00 – 19:00 19:00 – 21:00 21:00 – 05:00

Toekomsvenster Afrikaanse Gospel met Piet Makwas Erediens Kruispad met Lunette Coetzee Metronoom Journey met Gurswin Prins Musiek Wat Saak Maak (H) Essential Sounds with LadyK Overberg Sundowner met Marquin Klankbaan met Rudi de Waal Make a Difference met Dennis Bogenhagen Breyani Gospel met Deon Ahrends Deurnagmusiek

Jou eerste, oorspronklike & enigste gemeenskapsradiostasie in die Overberg! overdeberg2020@gmail.com

9


10

overdeberg2020@gmail.com

10

overdeberg2020@gmail.com


overdeberg2020@gmail.com

11

overdeberg2020@gmail.com

11


12

overdeberg2020@gmail.com

International Red Rose Day - Jacques Louw -

June 12th People have been using roses to communicate a variety of emotions and feelings since antiquity. The earliest evidence of rose cultivation dates back to about 5000 years ago in China. In ancient Greece and Rome, roses were a luxury item, available only to the rich and the royals, and a muse for painters and writers. Roses were used for medicinal purposes and for religious ceremonies. The popularity of the rose declined with the spread of Christianity in Europe. It was seen as a symbol of depravity and decadence, vices that did not match up with the puritanical roots of the religion. By the 5th and 6th century CE, the rose had once again caught the fascination of artists, poets and writers in Europe and in the Middle East. In the 15th century, factions battling in England over the throne adopted the rose as their symbol. The white rose was the symbol for York and the red rose for Lancaster. The resulting war was called the War of the Roses, which was eventually won by the supporters of the red rose. Red roses have held a symbolic place in most cultures around the world. In many parts of the world, it is seen as a way to express love, romance, beauty, and respect. Red roses are some of the most popular flowers gifted during holidays like Valentine's Day and Mother's Day. It is also the symbol of social democratic parties in many countries. In Spanish, French, and Portuguese, rose is the word for red. How to celebrate the day?

 Treat yourself or a loved one to a big bunch of red roses.  Learn more about the history and botany of roses.  If you have a garden or a yard, why not take this day to 

learn more about how to grow red roses? Spend some time reading about the War of the Roses.

Did You Know… ...that the phrase sub rosa, meaning secrecy, comes from the practice in ancient Rome of leaving a rose outside a door during a confidential meeting? The rose indicated that those in the room did not want to be disturbed. Enjoy celebrating this day of the red rose with the people in your life that you care for and love. 12

Ondersteun plaaslike besighede... Support local businesses...

overdeberg2020@gmail.com


overdeberg2020@gmail.com

13

Die avonture van Oom Kaspaas met Nefie en Ta’ Engeltjie, daar doer vêr in die Bosveld...

Luister nou...

overdeberg2020@gmail.com

13


14

overdeberg2020@gmail.com

Brilsielkunde Deel 1 - Anne-Marie Groenewald -

Dit was in st. 5 toe ek agterkom ou Frannie kan baie beter as ek op die bord sien. Ek en sy het langs mekaar in die skoolbank gesit, en sy het altyd vir my gelees wat op die bord staan. Ek dag natuurlik dat sy besonder goeie oë het. Ek het nie vir een oomblik gedink dat daar dalk iets met myne kon skort nie. Toe kom die eksamen. Frannie mag nie help nie, en ek staan op om te gaan kyk wat meneer op die bord geskryf het. Gou word ek uitgejou: Ek sit aan, ek probeer aandag trek, ek wil net wys ek’s slim. Toe staan ek maar nie meer op nie, en skryf die grootste klomp tjol denkbaar. Ek was heel trots toe ek almal kon verkeerd bewys en eendag met ‘n bril by die skool aankom. Min het ek geweet. Net brildraers weet van die swaar gewig die heeltyd hier op jou neus; die bril wat gedurig teruggestoot moet word as hy afgly in die hitte omdat jou neus sweet; die glase wat toewasem as jy skielik van ‘n warm vertrek na buite gaan, of inkom, of in die kospotte loer, of sommer net omdat hulle lus het, die brilglase wat asvaal aanpak van die seelug; die bril wat skeef van jou neus afhaak as jy ‘n ou soen (en as hy ook ‘n bril het haak julle brille mos aan mekaar vas), die bril wat soms wegraak, of nog erger… breek en dan’s jy gestrand.

Dit was die laaste keer dat ek ‘n foto met ‘n bril op laat neem het, maar dis ook nogal ‘n sigbare bewys van my teorie. Die glase was ‘n SKERM tussen my gesig en die wêreld , en die weerkaatsing het dit goed illustreer. Sonder oë, is die gesig nie OOP nie, en kan iemand dus daardie gesig so goed SIEN nie, en dus nie so goed met hom KONTAK MAAK nie. Daar is diegene wat met my sal verskil en se dat ‘n bril geen effek het nie en dat mense nie negatief teenoor brildraers reageer nie, en dat ‘n bril jou soms eintlik mooier maak. Dis die mense wat duidelik nooit gaan sokkie het met ‘n bril op nie. As eerstejaar op Tukkies moes ons die bokjolle bywoon. Ek was ook baie lief vir dans, maar net as iemand my vra!

Daardie jare is baie meer vas as los gedans en wie wil nou soos ‘n muurblom die hele aand sit en hoop jy word gevra? Dit het altyd ‘n hele rukkie geduur voordat ek en my vriendin, ook ‘n brildraer, gevra is. Sodra die ouens dan agterkom dat ons lekker kan dans, is die saak reg en sit ons nooit weer uit nie. Maar hoe gemaak dat hulle ons kan vra? Een aand besluit ons om sonder ons brille te gaan: Voila! Toe ons by die deur instap, word ons weggeraap op maat van die musiek. Toe begin ons eksperimenteer. Elke keer as ons ons brille op het, vat dit ‘n halwe aand om gevra te word. Elke keer as ons sonder brille gaan, word ons dadelik gevra! Daar was immers niks verkeerd met ons “looks” nie!

Hierdie mini-verhandeling sonder enige wetenskaplike bewyse gaan egter oor my teorie - die teorie dat brildra die sosiale lewe van die individu negatief beinvloed (as ek reg is, het Einstein ook jare lank sy relatiwiteitsteorie gehad voordat dit uiteindelik tog as waarheid bewys is). ‘n Voorsmakie van hoe die bril jou wegskerm van mense, het gekom met die eerste groepfoto’s vir die skool se jaarblad. Daar staan ons hele groep toe, opgeline, en die fotograaf klik lekker. Op die foto is daar rye en rye pragtige jong adolessente, glimlaggend en vriendelik. Almal behalwe ek. Daar waar my oë moes wees, was twee wit kolle in ‘n donker raam. Die glase het die “flash” weerkaats, en die fotograaf het nie moeite gedoen om nog ‘n foto te neem nie. 14

Vir die res van my Varsityloopbaan, het ek dus brilloos en blind gaan sokkie en gedans dat die stof so staan. Dit het baie goed gewerk in die skemerlig van die saal, behalwe nou vir ‘n paar klein insidente, soos die paar keer dat die ou my oor en oor moes vra omdat ek gedog het hy praat met iemand anders, of die keer toe ek gretig opgespring het, net om uit te vind die ou het die meisie langs my gevra, nie vir my nie! So het ons brillose afsprake ook begin. Daar was kere wat ek in die fliek gesit het en alles mooi beluister het sonder om veel te sien - ek dink een van die flieks was nog die storie van Anne Bolyn. Vervolg op bladsy 15

overdeberg2020@gmail.com


overdeberg2020@gmail.com

15

Vervolg van bladsy 14

En in my kop het die teorie begin broei. Waarom vra die ouens jou nie as jy ‘n bril op het nie? As jy vir hulle daaroor uitvra, sal almal se dat hulle geen vooroordele teenoor brildraers koester nie. Maar hulle vra jou tog nie so maklik nie. Ek dink dis omdat hulle jou nie SIEN nie. Veral in die dowwe lig, kyk jy vir die blink van iemand se oë. Die oë is ‘n belangrike deel van die prentjie wat jou gesig vorm. Nou word jou gesig “op-geclutter” met ‘n bril. Die gesig is nie oop en skoon nie, maar vol “clutter”. Verder maak die glase die deel agter hulle byna onsigbaar vir die toeskouer. In plaas van helder en duidelik gedefinieërde oë, is dit dowwe goed, weggesteek agter glas wat reflekteer, of donkerder is , en alles valer en minder duidelik maak. In plaas van ‘n skoon, oop duidelike gesig met sy besondere trekke, is alles so half op een vlak, met min diepte, min spesifieke gesigskontoere en min oë. Dus kyk di toeskouer hom onbewustelik mis, en sien die helder ,oop, goed gedefinieërde gesig met die duidelike oë, langs jou, eerste raak. Dink net hoeveel moontlike liefdes is net daar gekelder - by die eerste mis-sien!

Lees meer van Anne-Marie Groenwald se stories op haar blog. Skandeer of kliek die QR-kode.

Kliek op enige van die logo’s as jy vir ons nuus het, of sommer net wil inloer. Kontak ons ook vir billike advertensietariewe.

Net ingeval julle nog twyfel: hoeveel mej. Suid-Afrika’s, mej. Wêreld’s of enige ander skoonheidskompetisiewenner het jy al met ‘n bril opgesien? En hoeveel deelnemers aan so ‘n kompetisie het jy al met bril op sien deelneem? Niemand nie? As byna die helfte van die wêreld se mense bril dra, wil julle my nou vertel dat mense met swakker oë minder mooi is as mense met goeie oë? Nie? Nou hoekom neem hulle nie deel met hulle brille nie, hé? En sou hulle nou deelneem - wat sou hulle kanse gewees het om te wen met bril en al? Die glase is ‘n skerm tussen jou en die persoon wat na jou kyk. Dit maak jou minder bereikbaar. Vergelyk bv. ‘n olieverfskildery versus die waterverfskildery. Dit is heeltemal foutief om ‘n olie-skildery agter glas te raam, nie net omdat hy niks sal oorkom sonder die glas nie, maar omdat die glas iets van die prent wegneem. Die glas is ‘n skerm tussen die toeskouer en die prent. Dis in die pad en bederf die kykgenot. Wel, ‘n bril is nog meer so. Gereelde brildraers sal kan getuig dat hulle soms daardie skerm gebruik om agter weg te kruip. Hulle voel dan “kaal” sonder hulle bril. Hulle het gewoond geraak aan die veilige afstand wat die bril tussen hulle en hulle medemens skep. Sou daar verskille in hulle interpersoonlike verhoudings wees teenoor die wat nie bril dra nie? Ek wonder.

Maar genoeg vir een dag. Het julle gehoor van die student wat op ‘n blind date gegaan het en haar bril bo in die kamer gelos het? Toe sy onder kom en die ou ontmoet, lyk hy vir haar na niks watwonders nie, en sy besluit dat hy nie die moeite werd is om voor blind deur die lewe te gaan nie. “Ag, verskoon my net gou ‘n oomblik?” vra sy en hol gou die trappe op om haar bril te gaan haal. Toe sy weer onder kom, sien sy dat hy nou ook sy bril opgesit het. overdeberg2020@gmail.com

15


16

overdeberg2020@gmail.com

History from the Overberg - Jacques Louw -

In this week’s issue of OVERdeBERG, we pay a visit to the small rural town of Riviersonderend… a beautiful little place nestled next to the N2 highway in the Overberg.

Photo: TripAdvisor

Riviersonderend is a small farming village with a peaceful rural atmosphere, situated on the main Garden Route between Cape Town and Mossel Bay on the N2, about 160 km from Cape Town, and is surrounded with farms. The town offers the tranquility of beautiful mountain and river scenery, a nine hole golf course and a host of other activities. The town is also an hour away from several beautiful beaches. There is uncertainty about the origin of the name Riviersonderend. Translated from Dutch and Afrikaans, the name means ‘river without end’. Riviersonderend, is located on a loop of the winding Sonderend River from which it takes its name. Willem ten Rhyne, who visited the Cape in 1673, referred to the river, with its source in the Mountains, as the "sine fine flumen" or "river without end". In 1707 Jan Hatogh, a horticulturist, employed by the Dutch East India Company and a seasoned traveler, referred to the river as the "Kanna-Kan-Kann". This word was possibly derived from the Hessequa word "Kamma-Kan Kamma" which, roughly translated, means "water, endless water". The Hessequa were a local tribe of herdsmen. Thus there is also the belief, that the name of the town was derived from the perennial Sonderend River at the foot of the Sonderend Mountains. Riviersonderend, or "Rivier Zonder End" as it was known in earlier days, was established in 1923 when Miss Edith McIntyre sold the farm 'Tierhoek', for £6000 to the church council of the local Dutch Reformed Church when the congregation was established. In todays financial environment, it’s close to R127000. 16

Photo: Google Earth Riviersonderend marks the ‘start’ of the Garden Route and even though it isn’t officially on the route, the town caters well for travelers who bustle back-and-forth on the freeway, which passes through the town. Rest stops and fueling points for both car petrol tanks and human tummies in need sustenance on the long road, are on all entry and exit points of the town. Riviersonderend is a convenient base from which to explore the surrounding countryside and several tourist busses make this a stopping point, when passing through the town. Nature lovers will delight in the magnificent views across the Riviersonderend valley. Credit to South African History Online overdeberg2020@gmail.com


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
OVERdeBERG by OVERdeBERG - Issuu