+27 65 686 2204
Aanlyn Interaktief Volkleur Gratis
overdeberg2020@gmail.com
Online Interactive Full Colour Free
Jaargang 1 Uitgawe 10
Vrydag, 10 April 2020
Mnr. Paul Swart 4 Maskers & COVID-19 8 Oom Kaspaas 13
Seestories 17
Mnr. Paul Swart (links), uitvoerende burgermeester van Kaap Agulhas Munisipaliteit, het die afgelope week besoek afgelê by verskeie van die padblokkades in die omgewing om bietjie te gaan gesels met die wetstoepassers wat daar diens doen. Foto: Verskaf
H.M.S. Birkenhead 18
overdeberg2020@gmail.com
Skandeer of kliek op die QR-kode en besoek gerus ons Facebookblad. Ons kan ook gekontak word op WhatsApp by +27656862204. Alle nuus en foto’s wat jy in die koerant wil publiseer, moet ons voor of op ‘n Donderdag om 12h00 bereik. Berigte in WORD-formaat en foto’s in JPEG-formaat.
1
2
overdeberg2020@gmail.com
Redaksioneel Vrydag, 10 April 2020 Goeiedag en baie welkom by ons 10de uitgawe vandag op die 10de April! Vir my persoonlik, voel dit soos gister wat ek die eerste uitgawe gepubliseer het en nou trek ons al by nommer 10. Ek kan net dankie sê vir die ondersteuning van die gemeenskap, familie, vriende en lede op ons Facebookblad. Selfs ons Instagramblad begin so stadig, maar seker, lewe kry. Tans is die almal in Suid-Afrika nog onderhewig aan die 21 dae inperkingsperiode of “Lockdown”, soos dit meer algemeen bekend staan. Dit is ‘n baie moeilike en uitdagende tyd wat ons as mens se gemoed onder druk plaas. Dit toets ons geestelik en fisies, maar soos ek Suid-Afrikanders (en veral die Overbergers) ken, sal ons anderkant uitkom… sterker as ooit te vore. Ons moet dit maar aanvaar dat hiérdie virus, ons lewens en die manier van lewe op aarde vir altyd gaan verander. Dit is egter ons en hoe ons gaan optree, wat die deurslag gaan gee.
No 10, 5th Avenue, Arniston Restaurant open Tuesday - Saturday (dinner only) Bookings essential
Email: blueskyarniston@gmail.com www.blueskyguesthousearniston.co.za Phone: +27 (0) 28 4459010 Cell: +27 (0) 71 4186209 See our Nightsbridge listing for availability and bookings.
Ons hiér by OVERdeBERG, wens elkeen daarbuite sterkte toe vir die bietjie minder as twee weke van inperking wat oorbly. Ons publiseer tans nog meer opbouende en positiewe berigte, sowel as stories. Die kinders by die huis kan gerus die inkleurprente aflaai, inkleur en aan ons terugstuur per e-pos. Daai pragtige prente gaan ons ‘n groep van kies en dit hiér publiseer. Glo, staan vas, wees sterk en bly asseblief by julle huise. Saam kan ons dié onsigbare vyand oorwin!
2
overdeberg2020@gmail.com
overdeberg2020@gmail.com
3
Die hantering van sosiale afstand - Jacques Louw -
In bestek van ‘n week en ‘n paar dae het mense gewoon begin raak aan die ‘sosiale afstand’ wat gehandhaaf moet word om die verspreiding van COVID-19 hok te slaan. Dit is een van die metodes wat gebruik word om die virus se verspreiding te help keer en as dit korrek toegepas word, is dit baie effektief. Die afgelope paar dae het ek ook, soos baie ander, ‘n geleentheid gehad om winkel toe te gaan vir sekere noodsaaklikhede. So staan ek in die ry by een van ons kruidenierswinkels en gesels maar so oor ‘n afstand met van die mense om my. Die oorgrote meerderheid wat saamgesels, is baie positief en vat elke dag soos dit kom en gesels nog net so lekker soos altyd. Wat egter baie duidelik is, is die handhawing van daardie 1.5 tot 2 meter afstand tussen mense en dis werklikwaar ‘n wonderlike gesig om te sien hoe die mense van die Overberg (en spesifiek dan ook Bredasdorp), saamwerk om hiérdie onsigbare vyand te beveg. Daar moet ons ook krediet gee aan ons owerhede, wat op ‘n streng, maar tog ook menslike manier die reëls en regulasies neerlê. Daar is egter ook die anderkant van die muntstuk ook…. mense wat glad nie die reëls volg nie. Dis jammer, maar ons konsentreer eerder op die baie positiewe dinge. Kom ons druk deur en kom gesond en ook lewend aan die anderkant uit. Dit is glad nie maklik nie, maar weet dat dit baie moontlik is as almal hulle kant bring.
Foto: Jacques Louw
Die reëls rondom sosiale afstand, word tans baie mooi en getrou gevolg deur die inwoners van Bredasdorp. Dit is die geval by die meeste van ons besighede.
Luister nou...
overdeberg2020@gmail.com
3
4
overdeberg2020@gmail.com
Foto: Verskaf
Boodskap van die Uitvoerende Burgermeester van Kaap Agulhas Munisipaliteit
Foto: Facebook
- Paul Swart -
“Vandag wil ek graag elke essensiële werker, die dokters, verpleegsters, paramedici, polisie, wetstoepassers en munisipale werkers baie dankie sê vir die onbaatsugtige diens wat elkeen van julle verrig tydens die pandemie. Julle verrig die diens sonder om te blik of te bloos en los julle familie agter om te verseker dat ons veilig en gesond bly. Baie dankie! Mag julle gesond en geseënd bly en mag die liewe Heer julle seën in elke afdeling van jul lewe. God’s rykste seën aan die inwoners van Suid Afrika en in besonders, die mense van Kaap Agulhas… my mense.” “Determine that the thing can and shall be done, and then we shall find the way." - Abraham Lincoln 4
Foto: Facebook
overdeberg2020@gmail.com
overdeberg2020@gmail.com
5
overdeberg2020@gmail.com
5
6
overdeberg2020@gmail.com
6
overdeberg2020@gmail.com
overdeberg2020@gmail.com
7
overdeberg2020@gmail.com
7
8
overdeberg2020@gmail.com
Kliek op die skakel om na ‘n videogreep te kyk oor die korrekte manier om ‘n gesigmasker te gebruik.
8
overdeberg2020@gmail.com
overdeberg2020@gmail.com
9
Hoe beinvloed COVID-19 jou besigheid? Die Wes-Kaapse Regering beplan om aan besighede wat deur die Coronavirus geraak word ondersteuning te bied. Vir inligting oor die finansiĂŤle verligting wat reeds vir besighede in die provinsie beskikbaar is, kliek op die skakel hiĂŠronder:
FinansiĂŤle bystandsinligting vir besighede.
overdeberg2020@gmail.com
9
10
overdeberg2020@gmail.com
10
overdeberg2020@gmail.com
overdeberg2020@gmail.com
11
overdeberg2020@gmail.com
11
12
overdeberg2020@gmail.com
Herwinning met jou wurmplasie - Letty-Ann Möller -
Die VLV se Maartvergadering moes, a.g.v. die inperkingsbevel van die regering, aanlyn plaasvind en so is dit toe ook gedoen. Elize Robbertze sou die vergadering toegespreek het oor die interessante onderwerp van herwinning m.b.v. ‘n wurmplaas, maar het die praatjie toe wel aanlyn gelewer en ons deel dit graag met julle.
Kreatiwiteit in die moeilike tye “Goeiemiddag dames, ek hoop julle het elkeen ‘n lekker koppie koffie of tee geniet!
Verder is die Kwiltgroep, die VLV, die Blomskool en selfs die plaaslike haarkapper, betrokke by aktiewe ondersteuning van ons gemeenskap in hierdie tye met die maak van beskermende maskers en kleredrag. Dit is voorwaar iets wat uiters handig en natuurlik baie in aanvraag is.
Om aan te sluit by Carin i.v.m. ons landbouvergadering vandag vertel ek graag van my wurmplasie. Ek is mal oor enige vorm van herwinning! Al my groente- en vrugteskille, kom in houers vir die erdwurms. Ek gee glad nie sitrus of uie nie. Ek stuur ‘n foto van my houers, dit is soos wat dit verkoop word by “Plastics for Africa” in Somerset Wes. Ek stuur ook inligting van Mr Thomson se winkeltjie in Hermanus. Jul kan by hom wurms koop. Die wurms produseer ‘n vloeistof wat baie voedingstowwe bevat en dit gebruik ek weer vir my plante… jy kan dit Verdun ook. My plasie bestaan uit 3 houers, die boonste twee houers het ‘n klomp gaatjies in en so syfer die wurmvloeistof deur na die onderste houer waar die kraantjie is.” 12
overdeberg2020@gmail.com
overdeberg2020@gmail.com
13
Die avonture van Oom Kaspaas met Nefie en Ta’ Engeltjie… daar doer vêr in die Bosveld.
overdeberg2020@gmail.com
13
14
overdeberg2020@gmail.com
M.A.D. Make a Difference Luister nou...
- Dennis Bogenhagen -
Kom ons luister na dié kort, maar bemoedigende boodskap van ds. Tromp… al die pad daar uit Port Elizabeth. Kliek op die skakel:
Gebeur daar iets in jou gemeenskap wat jy graag gepubliseer wil hê? Vertel ons jou storie en deel jou foto’s! Dennis wil graag van jou hoor.
Kontak Dennis Bogenhagen +27 82 903 9094
..
14
overdeberg2020@gmail.com
overdeberg2020@gmail.com
Hierdie berging van tin op die Borderer was op daardie stadium (en is miskien vandag steeds), die diepste bergingsoperasie ooit in Suid-Afrikaanse waters. Hier kan julle ‘n foto sien van die tin wat met die tweede berging in 1990 uitgehaal is.
15
Die redaksie van OVERdeBERG, wens al ons lesers ‘n geseënde Paasfees toe. The editorial staff of OVERdeBERG wishes all our readers a blessed Easter.
Photo: Verskaf
Daar is net een klein dingetjie wat my pla. Die tinoortjie in ons kluis lyk vir my ‘n bietjie anders as die tinoortjies op die foto’s. Daar was blykbaar op verskillende skepe verskillende groottes tinstawe. Wie sê oom F se tin kom van die Borderer af? Wie sê daar lê nie nog ‘n tinwrak in Struisbaai se baai nie? Een van wie niemand weet behalwe die afgestorwenes nie? Een wat nêrens gemeld is nie?
Paasfeestafel in 2020
En waar is die res van oom F se tin? Is dit dalk weer begrawe? Miskien ontdek iemand dit dalk eendag weer? Toortsie het gesê sy gaan begin soek! Skandeer of kliek op die QR-kode en besoek Anne-Marie se blog vir nog lekkerlees stories. Ons gaan ook gereëld van haar stories hier in OVERdeBERG plaas.
Gina Joubert het vir ons ‘n Paasfeestafel gedek, dit pragtig versier en die foto met ons gedeel. Foto: Verskaf
overdeberg2020@gmail.com
15
16
overdeberg2020@gmail.com
Continued from page 18
a military payroll of about £240,000 in gold coins weighing in at about three tons, which had been secretly stored in the powder-room before the final voyage. Numerous attempts have been made to salvage the gold. In 1893, the nephew of Colonel Seton wrote that a certain Mr. Bandmann from the Cape obtained permission from the Cape Government to dive the wreck of the Birkenhead in search of the treasure. Then, during June of 1958, a salvage attempt by a renowned Cape Town diver recovered anchors and some brass fittings but no gold. In the period from 1986-1988, a combined archaeological and salvage excavation was carried out by Aqua Exploration, Depth Recovery Unit and Pentow Marine Salvage Company. Only a few gold coins were recovered from the wreck and it appeared to have been the personal possessions of the passengers and crew. Photo: Peter Southwood/ Wikipedia
Photo: Wikipedia
The paddle shaft of the Birkenhead, photographed during an expedition in 2011.
The rumour of treasure and the shallow depth of the wreck, at about 30 metres (98 ft), have unfortunately resulted in the wreck being considerably disturbed, despite it being a war grave. In 1989, the British and South African governments entered into an agreement over the salvage of the wreck, sharing any gold that might be recovered in future. Today there is a memorial plate in one of the walls of the Danger Point lighthouse, built in 1895. The last sentence on the plate reads, “EVERY WOMEN & CHILD WAS SAVED.” The Birkenhead is truly one of the most intriguing shipwrecks stories of the Overberg coastline. Article taken & adapted from Wikipedia.
16
overdeberg2020@gmail.com
overdeberg2020@gmail.com
Seestories - Anne-Marie Groenewald -
17
lede sonder dat enigiemand weet wat van sy tin geword het. Gedurende 1990 het Aqua Exploration weer die wrak besoek en nog baie tin ontdek. Die diepte en swak sigbaarheid het daartoe bygedra dat dit ‘n baie moeilike en gevaarlike werk was en dit was een van die redes waarom Tubby en sy vriend nie alles kon uithaal nie. Vervolg op bladsy 15
X en sy vriend was die diepseeduikers wat ‘n skeepswrak vol tin in Struisbaai se baai ontdek het. Oom F en oom D was die twee omies wat moes help om die bootjie te hou tewyl hulle geduik het. Hulle, wat grootgeword het met seerower- en ander avontuurstories, het nou die kans gehad om deel te wees van so ‘n seeroweravontuur! Julle kan in die vorige episodes lees hoe hulle dit gedoen het. Hierdie laaste episode gaan egter oor die feite rondom die wrak. Volgens kenners is die naam van die wrak met die tin op, die Borderer, ‘n ysterskip van 1062 ton, wat in 1864 in Glasgow gebou is. In 1868 het die Borderer, met Laback as kaptein, met ‘n vrag Indiese produkte en baie tin van Penang na Engeland gevaar.
Op 27 Oktober 1868 vaar die skip toe in ‘n sterk westewind oor die midblinding op Saxonrif by Struisbaai en sink in 45 meter water. Die kaptein en 12 man het die land bereik met een van die klein bootjies, maar die 12 man in die ander klein bootjie, het verdrink. Die omgekeerde bootjie is later deur ‘n ander skip opgepik. In 1977, net mooi 109 jaar nadat die Borderer gesink het, is die wrak ontdek deur Tubby Gericke en Brian Clarke (X en vriend in die vorige episodes). Toe is die eerste deel van die tin uit die wrak gehaal. Dit was dus in 1977 dat oom F en oom D hulle lyf begin seerower gehou het. Oom F het sy tin 10 jaar lank begrawe en dis in ongeveer 1987 weer gevind en opgegrawe, en het toe ook weer spoorloos verdwyn. Oom F is in 1988 oor-
overdeberg2020@gmail.com
Photo: Verskaf
17
18
overdeberg2020@gmail.com
History from the Overberg - Jacques Louw -
In this issue we are having a look at one of the more interesting shipwrecks along the Overberg coast… the Birkenhead, that was wrecked on the 26th of February 1852, while transporting troops to Algoa Bay. The ship went down at Danger Point near Gansbaai, 87 miles (140 kilometres) from Cape Town. Bron: Wikipedia
There were 643 people on board of the ship and only 193 people survived. The main reason for this, was a design flaw… there were not enough serviceable lifeboats on board the Birkenhead to get everybody to safety. The soldiers on board then famously stood back and let the women and children could board the available lifeboats first.
18
The chivalry displayed by the soldiers standing firm, gave rise to an unofficial protocol of “women and children first”. Later Rudyard Kipling wrote a poem that mentioned the “Birkenhead drill” that referred to and described courage shown in the face of hopeless circumstances. The Birkenhead was laid down at John Laird's shipyard at Birkenhead as the frigate HMS Vulcan, but renamed soon afterwards to Birkenhead after the town where she was built. For engine power, she had two 564 horsepower (421 kW) steam engines from the Forrester & Co that drove a pair of 6-metre (20 ft) long paddle wheels, and two masts rigged as a brig. The Birkenhead was launched on 30 December 1845 by the Marchioness of Westminster. Her hull then weighed 903 tons and drew 9.75 feet (2.97 meters), although she was at this time missing approximately 15 tons of cabin fittings. Machinery, stores, and other fittings were expected to add an additional 1,000 tons, increasing her draught six more feet. She undertook her maiden voyage to Plymouth in 1846, averaging 12 knots (22 km/h) to 13 knots (24 km/h) for the duration of the journey. As part of the conversion to a troopship in 1851, she received a forecastle and poop deck to increase accommodation and a third mast was added, to change her sail plan to a barquentine. Although she never served as a warship, she was faster and more comfortable than any of the wooden sail-driven troopships of the time. The Birkenhead made the trip from the Cape in 37 days during October of 1850. There is a rumour that the Birkenhead was carrying Continued on page 16
overdeberg2020@gmail.com