OVERdeBERG

Page 1

+27 65 686 2204

Valentynsuitgawe

overdeberg2020@gmail.com Jaargang 1 Uitgawe 2

Aanlyn Interaktief Volkleur Gratis

Online Interactive Full Colour Free Vrydag, 14 Februarie 2020

Gemeenskapsfokus: Anton Franken 3

The Adams Family & 39 Toeroperateurs 4

Interskole Atletiek 7, 8

Die avonture van Oom Kaspaas 13

Voorbereidings vir Nampo Kaap 2020 is al ‘n geruime tyd aan die gang. Gedurende die afgelope week is die ou arena geskuif na ‘n nuwe perseel nader aan die stalle, om plek te maak vir meer uitstalruimte. Kliek die videoskakel op bladsy 3 en luister na Henk Aggenbach (Voorsitter: Bredasdorp Park NPC), wat ons kortliks vertel van die opwindende veranderings op die terrein vir Nampo Kaap 2020. Foto: Henk Aggenbach

Indien jy graag by ons wil adverteer in OVERdeBERG, kontak ons gerus. Jy kan ook by ons aansluit as ‘n joernalis of ‘n fotograaf op ‘n vryskutbasis. Ons kontakbesonderhede is as volg:

Make a Difference 14

overdeberg2020@gmail.com (e-pos) +27 65 686 2204 (WhatsApp) Besoek ons vandag ook op Facebook!

OVERdeBERG kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00 tot 17:00 Na-ure: WhatsApp Skandeer die QR-kode met jou slimfoon of tablet en jy kan ons Facebookblad nou vinniger bereik. Jy kan ook op die kode kliek.

BREDASDORP 028 424 1144 overdeberg2020@gmail.com

1


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
OVERdeBERG by OVERdeBERG - Issuu