OVERdeBERG

Page 1

+27 65 686 2204

Aanlyn Interaktief Volkleur Gratis

overdeberg2020@gmail.com

Online Interactive Full Colour Free

Jaargang 1 Uitgawe 1

Vrydag, 7 Februarie 2020

Community Focus: Colin McGregor 3

Die poppemaker van Bredasdorp 4

L’Agulhas Erfenisvereniging 6

Skolenuus uit die Overberg

7, 8, 9, 10

Die avonture van Oom Kaspaas 13

Met die aanvang van die 2020-skooljaar, het Laerskool Bredasdorp ook hulle nuwe en opgegradeerde speelpark “Wunderland” amptelik geopen. Op die foto verskyn v.l.n.r. mnr. Alex Liebenberg, mnr. Dwain Brown (skoolhoof), mnr. Pieterse (WKOD) en mnr. Eben Brand (beheerliggaam). Foto: Helena Snyman

Indien jy graag by ons wil adverteer in OVERdeBERG, kontak ons gerus. Jy kan ook by ons aansluit as ‘n joernalis of ‘n fotograaf op ‘n vryskutbasis. Ons kontakbesonderhede is as volg: overdeberg2020@gmail.com (e-pos) +27 65 686 2204 (WhatsApp) Besoek ons vandag ook op Facebook!

overdeberg2020@gmail.com

OVERdeBERG kantoorure: Maandag tot Vrydag 08:00 tot 17:00 Na-ure: WhatsApp Skandeer die QR-kode met jou slimfoon of tablet en jy kan ons Facebookblad nou vinniger bereik. Jy kan ook op die kode kliek.

1


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.