0656862204
overdeberg2020@gmail.com
© Jacques Louw (2021). Alle regte voorbehou. Jaargang 2 Uitgawe 93
In hierdie uitgawe...
0656862204 (WhatsApp) overdeberg2020@gmail.com (e-pos) Kontak ons gerus!
Vrydag 3 Desember 2021 Die Kekkelbekke hou Kersfeesete
3
Skolenuus uit ons Overbergstreek
6,7
Ratelrivier skeepswrakke
16
Overberg ‘Toy Run’ ‘n Groot groep motorfietsryers van verskeie klubs, het op Saterdag 27 November, van heinde en verre gekom na die Birkenhead Estate buite Stanford. Saam met hulle het hulle speelgoed gebring… sommer baie speelgoed. Die speelgoed word dan later versprei onder ‘n groot aantal minderbevoorregte kinders in die Overberg en omliggende streke. Foto’s: Verskaf
overdeberg2020@gmail.com
1