OVERdeBERG

Page 1

0656862204

overdeberg2020@gmail.com

© Jacques Louw (2021). Alle regte voorbehou. Jaargang 2 Uitgawe 82

Vrydag 3 September 2021

In hierdie uitgawe...

Skolenuus uit ons streek

5,6,10

Lentedag by die Kekkelbekke

7

Birkenhead inspection dive

16

Foto: Lizelle Human Photography/FB

Lesersfoto...

Pragtig in pienk 0656862204 (WhatsApp) overdeberg2020@gmail.com (e-pos) Kontak ons gerus!

“What a find! Adrian and Jill have created something really special here. The attention to detail is exceptional…” - TripAdvisor

overdeberg2020@gmail.com

Email: blueskyarniston@gmail.com www.blueskyguesthousearniston.co.za Phone: +27 28 4459010 Cell: +27 71 4186209 See our Nightsbridge listing for availability and bookings.

1


2

Van die redakteur Hartlik welkom by ons 82ste uitgawe van OVERdeBERG en wat ‘n voorreg om weekliks hierdie koerant vir julle saam te stel.

Vrydag 3 September 2021

No.10, 5th Avenue, Arniston

In hierdie week se uitgawe kan ons almal weer lekker in die kombuis kuier, daar is heelwat gebeurlikhede in en om die Overberg wat julle kan gaan bywoon en daar is ook lekker baie skolenuus met heelwat foto’s om na te kyk. Ons gaan maak weer ‘n draai by die Kekkelbekke en oral is die 1ste September gevier as Lentedag. Op die agterblad is dit Jimmy Herbert wat weer die uitgawe afsluit met nog ‘n baie interessante deel van die Overberg se maritieme geskiedenis. Geniet die uitgawe! Bly veilig en gesond. Groetnis tot volgende week. “Life is about accepting the challenges along the way, choosing to keep moving forward, and savoring the journey.” Roy T. Bennett

Email: blueskyarniston@gmail.com www.blueskyguesthousearniston.co.za Phone: +27 28 445 9010 Cell: +27 71 418 6209 See our Nightsbridge listing for availability and bookings.

Special offer R995.00

per room per night for two people

Breakfast included. Direct bookings only.

2

overdeberg2020@gmail.com


Vrydag 3 September 2021

3

Provincial Transport and Public Works Minister, Minister Daylin Mitchell met with the Overberg District Municipality Mayors on August 27th, as an introductory meeting to discuss and plan the way forward. Photo: Paul Swart/FB

380 000 L dam with Rubber Sealant

The original Liquid Rubber

Click below to view

Click below to view

Codebridge Youth Cape Agulhas showing appreciation to all woman and their meaning in life. On Sunday the 29 th of August we gave a special thanks to woman with a small gift: A "Thank you" card & cupcake. Also thanks to the Omgee Groep and Suidpunt Potpourri in Struisbaai for your contribution. Photo: Codebridge Youth Cape Agulhas/FB overdeberg2020@gmail.com

3


4

Kombuiskuier Jacques Louw

Vrydag 3 September 2021 Beslag Vryf die botter of margarien met jou vingers by die meel in tot die mengsel soos krummels lyk. Voeg die kaneel, gemmer, suiker en konfyt by. Meng die melk en koeksoda met die asyn en giet dit by die meelmengsel. Meng goed tot ‘n dik beslag. Verhit die stroop tot kookpunt en voeg die beslag een eetlepel op ‘n slag by die kokende stroop. Die deeg sal skuim en uitmekaar breek. Bedek, en laat dit 15 minute lank oor lae hitte prut. Bedien met warm vla of room.

Potpoeding vir smulpape Bestanddele: Stroop 250 ml (1 koppie) suiker 500 ml (2 koppies) kookwater 5 ml (1 teelepel) vanieljegeursel

Slakrolletjie

Beslag 60 g botter of margarien 375 ml (1½ koppie) koekmeel 3 ml (½ teelepel) fyn kaneel 3 ml (½ teelepel) gemmer 60 ml suiker 125 ml (½ koppie) fyn appelkooskonfyt 60 ml melk 5 ml (1 teelepel) koeksoda 7 ml (1½ teelepel) asyn Metode:

Skaapvleis in filodeeg Bestanddele: 2 koppies lamsvleis 125 ml vleissous 1 koppie groente (sampioene, uie, spinasie) sout na smaak 2 ringe fetakaas 4 velle filodeeg gesmelte botter sesamsaad

Metode: Stroop Roer die suiker, kookwater en geursel tot die suiker opgelos Roerbraai die groente. Meng die groente by die vleis en het. die sous. As dit te loperig is, voeg meer vleis by. Plaas 2 velle filodeeg met die lang kante na voor op 'n tafel. Dit moet 5 cm oormekaar le. Verf dit met die gesmelte botter. Neem nog twee velle, en herhaal. Plaas die vulsel al op die rand van links na regs soos n lang stuk wors en rol op. Vorm 'n slakkie en plaas dit in 'n tertbak. Smeer weer botter oor. Versier met sesamsaad. Bak vir 20 min teen 200° C. Dit is heerlik as 'n voorgereg, of as 'n hoofgereg met slaai. Resepte & foto’s: RSG Resepte Kliek hier as jy graag ‘n lekker resep met ons wil deel! 4

overdeberg2020@gmail.com


Vrydag 3 September 2021

Skolenuus

Gedurende Augustusmaand was dit ‘n miernes van bedrywighede by die Mispah Skool op Elim met die splinternuwe klaskamers wat opgerig word. Die projek is tans nog aan die gang en die nuwe klaskamers lyk sover pragtig. Foto: Mispah Skool/FB

overdeberg2020@gmail.com

5

Diniva Marais van Hoerskool Swellendam, is deel van die Swellendam Sekondere Skool se dramagroep onder leiding van Mnr Freek Oerson. Jaarliks neem hulle deel aan verskeie Dramafeeste onder andere die ATKV Tienertoneelfees waar hul gereeld goeie prestasies en toekenning inpalm. Hierdie jaar het sy met haar hoofrolvertolking van Audrey in die produksie “Die reuk van Ma” ‘n goue toekenning ontvang. ATKV beoordeel volgens Nasionale standaardie, dus is Diniva se prestasie van 85% ‘n werklik prysenswaardig. Baie dankie aan Mnr Pelse en Hoerskool Swellendam wie vir haar en Jose Syfers hierdie wonderlike geleenthede bied. Foto: Hoërskool Swellendam/FB

5


6

Vrydag 3 September 2021

Skolenuus

Jean Mouton

Lisa Glatz

Greche Willemse

Wanneer die syfers vir jou sin maak Laerskool Swellendam is opreg trots op die volgende leerders: Greché Willemse (Gr 6) en Lisa Glatz (Gr 4) het ook deurgedring na die 3de (finale) rondte van ‘n Wiskundekompetisie wat op 10 September 2021 by Laerskool George-Suid plaasvind.

Lentedag by Laerskool Bredasdorp en ook die sekretaresses is so bietjie bederf op sekretaressedag. ‘n Groot dankie aan hulle vir al die harde werk wat hulle op ‘n daaglikse basis ook by die skool doen… ware staatmakers! Foto: Laerskool Bredasdorp/FB

BD’s Tennisnuus...

Jean Mouton (Gr 7) het die Top 20 van die Wes-Kaap laerskooldeelnemers aan die Netwerk24 Wiskundekompetisie in samewerking met Die Burger, Beeld & Volksblad gehaal. Hy sal aanlyn meeding teen die finaliste van Gau-teng en die Vrystaat op 11 September 2021.

Die afgelope naweek het paar van ons BD’s by Laerskool Bredasdorp gaan deelneem aan die Tennis Suid-Afrika toernooi in Oudtshoorn. Ons leerders het weereens puik prestasies opgelewer! Beate Uys (Gr. 6) behaal 1 ste posisie in die dogters O/12 Platinum afdeling. Zach Jooste (Gr. 6) behaal 3de posisie en Christiaan Swart (Gr. 5) behaal 6 de posisie in die seuns O/12 Platinum afdeling. Baie geluk aan julle!

Om Lentedag te vier het leerders van Laerskool Swellendam op Woensdag 1 September die strate van Swellendam ingevaar vir ‘n heerlike stappie in die vars lug. Natuurlik was daar allerhande interessante hoede wat die staptog verder opgevrolik het. Foto: Laerskool Swellendam/FB 6

overdeberg2020@gmail.com


Vrydag 3 September 2021

7

Anette van Eeden (Voorsitter: Bredasdorp VLV-tak) se op die 1ste September dankie aan hulle sekretaresse, Annemi Fourie, vir alles wat sy vir ons doen ’n groot dankie ook aan Carin Brink vir die pragtige bos blomme. Foto: Letty-Ann Möller

Die Kekkelbekke vier Lentedag Joanie Pretorius Lentedag by die Kekkelbekke is met oorgawe gevier. Nie net val dit saam met ons voorsitter, Dalene Louw, se verjaarsdag nie, maar kon die lede lekker laf en vrolik wees met hulle "blom in die hare" (maar geen bye wat pla!) Voorlesings, lenteliedjies, met spontane samesang en danspassies, 'n genotvolle grappie (nie geskik vir mansgeselskap nie) en die speel van "musical chairs" het bygedra tot al die vrolikheid. Verder is ons weer bederf met 'n demonstrasie deur Sally re weefwerk en het Denise Joubert twee poppe in haar mandjie gehad, wat vernuftig getransformeer is in fatsoenlike speelgoed, deurdat sy weer vir hulle armpies gemaak het! Soos die Franse sou se: “Chapeau!” (Well done) Foto’s: Dalene Louw overdeberg2020@gmail.com

7


8

Vrydag 3 September 2021

8

overdeberg2020@gmail.com


Vrydag 3 September 2021

9

Gansbaai Tourism celebrates the start of Tourism month...

Gansbaai Tourism celebrated with a meander in Pearly Beach accompanied by members of the Conservancy who shared relevant info. Members of the Strandveld Hiking Club and Mtb riders joined in. Photos: Gansbaai Tourism/FB

overdeberg2020@gmail.com

9


10

Skolenuus

Vrydag 3 September 2021

Laerskool Swellendam se Grondslagfase het besluit om hierdie Lentedag 'n bietjie sonskyn en liefde aan Huis AA Tomlinson skenk, want Swellies Gee Om. Verskeie bokse is vol gemaak met jul skenkings van toiletware. Ons en al die inwoners van Huis AA Tomlinson se baie dankie dat julle weereens jul harte oopgemaak het en' n glimlag op 'n oumens se gesig kon sit. Foto: Laerskool Swellendam/FB

Laerskool Gansbaai het Woensdag hul sekretaresses op Nasionale Sekretaressedag bederf met n heerlike koffie en gerookte salm paninibroodjie vir pouse. Op die foto staan die skoolhoof, mnr. Eben van der Merwe gereed om hul bederfie te oorhandig, met links op die foto, Elna le Roux en regs, Annette Wessels. Hierdie twee dames hou die skool se "enjinkamer" aan die gang! Foto: Laerskool Gansbaai/FB

“The mediocre teacher tells. The good teacher explains. The superior teacher demonstrates. The great teacher inspires.” William Arthur Ward

10

Weekliks vind daar onderrighulpklasse plaas by die Thusongsentrum in Bredasdorp. Hierdie inisiatief van Codebridge Youth Cape Agulhas, kry heelwat ondersteuning en is ‘n baie positiewe aktiwiteit wat met groot sukses aangebied word. Foto’s: Codebridge Youth Cape Agulhas/FB

overdeberg2020@gmail.com


Vrydag 3 September 2021

11

overdeberg2020@gmail.com

11


12

Vrydag 3 September 2021

Sudoku

Stuur jou nuus & foto’s aan ons: 0656862204 (WhatsApp) overdeberg2020@gmail.com (e-pos) 12

overdeberg2020@gmail.com


Vrydag 3 September 2021

Adoons-hulle

overdeberg2020@gmail.com

13

...daar doer in die Bosveld

13


14

Vrydag 3 September 2021

Getalle korrek soos op 31 Augustus 2021 om 13h00

14

overdeberg2020@gmail.com


Vrydag 3 September 2021

15

Inspection dive of the HMS Birkenhead Continued from page 16 all over the show – just like a heap of junk in the local scrapyard. Naturally, every item was all but trash. Each piece had a “story to tell” and was therefore priceless.

On swimming between the paddle wheels in a SW direction, where a boiler, condenser and bower anchor were and 60m further, from where I had started my inspection swim, I saw the Birkenhead’s engine – or rather, what was left of it. For my next video recording inspection line, I swam eastward, and 20m further, I saw the remains of a capstan. A 20m swim along the side of the rock that claimed the ship, took me to a chain. Here my curiosity got the better of me, so I followed the anchor chain up the side of the rock. It felt like swimming up a cliff. Up, up and further up until I found myself approaching the danger of the sometimes huge waves that sporadically break over the rock. There I found another bower anchor. From that point, I swam in a NW direction where I knew the tiller arm was lying. Unfortunately, my allocated time of 20 minutes at the bottom was drawing to a close, compelling me to abandon my last task, surface slowly and start my swim to the ship. After some dodging and diving, some fortunate timing, a desperate grab of the ladder, and a feeble uncoordinated climb all the way up, I had made it. Today, it feels like yesterday that, after my first inspection dive, I experienced an almost overwhelming feeling of relief, enjoyment and gratefulness. Not only had I made it back alive, but I felt grateful to still be able to do the things most people are only able to read about.

JIMMY HERBERT

Retired lecturer: Stellenbosch University overdeberg2020@gmail.com

15


16

History of the Overberg Jimmy Herbert Inspection dive of the HMS Birkenhead The HMS Birkenhead was designed as a steam frigate but was later converted to a troopship before being commissioned as such. On 26 February 1852, while transporting troops, she was wrecked on a rock off Danger Point, near Gansbaai. Tragically, of the 643 on board only 193 survived. There were not enough serviceable lifeboats for all the passengers and troops, so the soldiers distinctively stood firm by allowing the women and children to board the boats safely. Not one woman or child perished that night, which instigated the forthcoming protocol of abandoning ship, "women and children first".

While the Birkenhead became famous for the troops’ discipline and chivalry of the so-called "Birkenhead drill", in later years, she also acquired added fame for the reputed treasure she was carrying. It was reported that she had been transporting boxes of silver and gold coins as payment for the troops in Natal. The gold alone is expected to surpass three tons in mass – a vast fortune.

Vrydag 3 September 2021

...above and below the waves In 1985, this author considered himself fortunate to be part of the largest maritime salvage project in Africa. Most of my time was spent doing one of two things. Either doing my share of tethering the air, communication and hot water pipes to the submerged divers, or going underwater to stay busy with photography and making video recordings. With one of the first underwater video cameras, I distinctly remember my first inspection dive armed with both my Nikonos camera (hanging around my neck, while firmly tucked under my arm) and video camera.

To embark off the stern of the massive ‘Causeway Adventure’ (40m by 10m) tug in a big swell was no mean feat. Especially for a highly uncoordinated person due to a near fatal attack of the feared Bends, during a dive on another deep shipwreck some months earlier. While standing at the stern ready to jump, within one second you could find yourself 6m to 8m high in the air, just to come crashing down again with a massive jolt, followed by the force of a 2m to 4m gush of water smashing in from behind. Over the months, I saw many a surprised crew member being washed off their feet and tumble all the way towards the bows. Frightening stuff! The return to the ship after a dive was even more daunting. Just imagine dodging and diving to time the grabbing of and scrambling up the ladder at that specific moment that the sterns mass of many tons hits the water (seen on photograph). Again, allow me to say, “horrifying stuff!” Like the yin and yang with the northerly winds accompanying more threatening rough seas, we were also blessed with clean, warm water – ideal for photography. My first sight of Birkenhead on reaching the bottom 74m under, will always remain etched in my mind – the remains of the 421kW steam engine’s 6m in diameter massive paddle wheels. They looked eerie lying in the middle of the site at a slight angle. My first impression of the rest of this war grave site will always remain with me – a scrapyard! To me, then still relatively new in the game and thus expecting some form of a ship, all I saw was iron ship sections and iron items spread Continued on page 15

16

overdeberg2020@gmail.com


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.