OVERdeBERG

Page 1

overdeberg2020@gmail.com

© OVERdeBERG Media (2021)

Jaargang 3 Uitgawe 100

In hierdie uitgawe...

Vrydag, 4 Februarie 2022

Wykskomiteeverkiesings

2

Skolenuus uit ons Overbergstreek

3

Shipwrecked children of the Overberg

12

Foto: Juan Jansen van Rensburg

Baie dankie aan elkeen van ons lesers en ondersteuners!

OVERdeBERG

Thank you to all our readers and supporters!

1


2

OVERdeBERG

KAM se wykskomiteeverkiesings in Februarie 2022 Tydens die Landbouvergadering van VLV Bredasdorptak wat op 1 Februarie 2022 plaasgevind het gee die Overbergse vryskutverslaggewer, Ora Laubscher die volgende inligting oor wykskomitees deur… “Wykskomitee is ‘n komitee wat vir die volgende vyf jaar, terwyl die huidige Raad aan die stuur van sake staan, in jou wyk vir jou wyk verteenwoordig. So moenie gaan stem omdat jy voel dat dit nie vir jou belangrik is nie; dit is nie polities van aard nie. Net diegene wie se naam op die kieserslys is mag stem. Jy stem vir sewe organisasies en as julle die lys deurkyk dan sal julle sien dat elkeen van die wyke ‘n sekere aantal organisasies of liggame op daardie lys het en dis nie ‘n persoon nie, dis ‘n organisasie. Kyk dus na die organisasie…daar is ‘n paar voorbeelde uitgedeel wat in Struisbaai gesirkuleer is. Al die datums is agterop die uitdeelstuk. Ek kyk nou byvoorbeeld na Napier, waar ek woon. Daar is omtrent vier kerkgenootskappe wat vooraf geregistreer het en wat op die lys verskyn. Daar is bv, as ek eg kan onthou, die Taxi Vereniging, daar is die Erfenisvereniging, daar is die Gemeenskapspolisiëringsforum, daar is die buurtwag – in Napier is daar twee buurtwagte – dan is daar ook die Residents’ Association. Nou in daardie liggame of organisasies wat wel betyds geregistreer is en wie se name wel op daardie lys verskyn moet jy as inwoner van jou spesifieke wyk sewe kies. Nou gaan kyk na hulle en besluit watter van daardie organisasies sou wel verteenwoordigend wees en sou wel sake wat jy op die hart sou kon hê, vir jou kon aanspreek.

Getye/Tides Struisbaai: 27-31/1/2022

Vervolg op bladsy 11

Indien jy nuus of foto’s uit jou deel van die Overberg weekliks gepubliseer wil hê in volkleur en aanlyn, kan jy ons kontak by: overdeberg2020@gmail.com *Berigte in WORD-format * Foto’s in JPEG-, BMP- of PNG-formaat 2

OVERdeBERG


OVERdeBERG

Skolenuus

3

Laerskool Bredasdorp se Willem Louwrens (Graad 7) en Erhard Louwrens (Graad 2) het op 9 Januarie 2022 aan die O/15 Boland Juniors Rolbalproewe in Worcester deelgeneem. Albei het hulle goed van hulle taak gekwyt en is ook verkies tot die Boland O/15-span. Willem is verkies tot die ope-span, en Erhard is opgeneem in die ontwikkelingspan. Erhard is die jongste speler nog wat verkies is tot die Bolandspan op 7 jaar en 11 maande. Hulle neem weer deel in die Junior interdistrikte wat gehou word in Bloemfontein vanaf 28 Maart tot 1 April 2022. Ons wens hulle sterkte toe. Foto: Laerskool Bredasdorp/FB

Laerskool Kleinmond se waarnemende Skoolhoof, Juf. Ester Groenewald. Sy het op 1 November amptelik die leisels oorgeneem by Mnr. Gys Huisamen, wat afgetree het. Sy is al vanaf middle 1997 by Laerskool Kleinmond betrokke. Foto: Laerskool Kleinmond/FB OVERdeBERG

3


4

Skolenuus

OVERdeBERG

Elvino September: ‘n 1ste plek in die 3000m en 2de plek in die 1500m.

'n Paar atlete van Hoërskool Bredasdorp het verlede Saterdag aan die Stellenberg atletiekbyeenkoms deelgeneem. Dit was goeie voorbereiding vir die Interskole wat op 5 Februarie plaasvind. Foto’s: Hoërskool Bredasdorp/FB

Johané Beukes: ‘n 3de plek in die gewigstoot met 'n persoonlike beste van 12,16 m.

Junaid Stuart: ‘n 1ste plek in die 200m, 2de plek in die 100m en 3de plek in verspring.

Alexander Plaatjies: ‘n 1ste plek in die 800m en 2de plek in die 1500m.

4

OVERdeBERG


OVERdeBERG

Skolenuus

5

Die Rooispan was die wenners van Hoërskool Swellendam se kleuresport verlede naweek. Baie geluk aan al die beker wenners. ‘n Groot dankie ook aan mnr. Herman Langenhoven, oud-Swellie en atleet wat die bekers oorhandig het. Foto’s: Hoërskool Swellendam/FB

OVERdeBERG

5


6

Skolenuus

OVERdeBERG

Elim Morawies Primêre Skool se atletiekdag het verlede Vrydag die 28ste Januarie plaasgevind. Dit was ‘n heerlike koel dag en daar was heelwat uitstekende prestasies. Foto’s: Morawies Primêre Skool/FB

Na afloop van Hoërskool Bredasdorp se jaarlikse kleureatletiek, is die volgende BD-atlete aangewys as die Victor en Vitrix ludorums. Vlnr: Tristan Tayob: Senior Victor Ludorum, Elmarie Vermeulen: Senior Victrix Ludorum, Aden Payne: Junior Victor Ludorum en Amy Hendricks: Junior Victrix Ludorum. Foto: Hoërskool Bredasdorp/FB 6

OVERdeBERG


OVERdeBERG

7

Kombuiskuier

Vissmeer Bestanddele: 1 klein blikkie sardientjies (behou die sous) 1 blikkie ansjovis (olie afgegooi) 25 ml tamatiepuree 1 sprietui (fyngekap) 5 ml vars pietersielie knippie Aromat Metode: Meng al die bestanddele baie goed saam in ‘n voedselverwerker. (Voeg sardientjiesous by om ‘n meer smeerbare smeer te kry) Bêre die smeer in die yskas. Bestanddele:

Lasagne

½ kg salami (opgekap) ½ kg beesmaalvleis 1 koppie opgekapte ui 4 knoffeltoontjies (opgekap) 4 koppies geblikte fyn tamatie 2 koppies tamatiepuree 2 koppies tamatiesous Bedek met ligte foelie en bak dan vir so 25 minute. 1 koppie water Haal die foelie af, en bak vir 20 minute. Bedien met vars 2 eetlepels suiker slaai. 1 koppie gekapte vars basiliekruid 2 koppies gekapte vars pietersielie 1 teelepel vinkelsaad 1 teelepel neutmuskaat sout en peper na smaak 16 velle lasagna 3 koppies ricottakaas 3 koppies mozzarellakaas 1 koppie gerasperde parmesaankaas ¼ koppie olyfolie Prut en roer tot goed gemeng. Bring 1 liter water tot by kookpunt en voeg die pastavelle by. Kook vir 8 tot 10 minute, en dreineer. Rasper die verskillende kase en meng dit goed. Pak lae van die vleis, lasagnavelle en kaas in ‘n diep oondbak. Eindig met die kaas bo.

Metode: Verhit die oond tot 190°C. Verhit olyfolie in ‘n diep ysterkastrol, en braai die maalvleis, salami, knoffel en uie saam. Voeg die tamaties, tamatiepuree, tamatiesous, pietersielie, basiliekruid, neutmuskaat, vinkelsaad, water, sout en peper by. Vervolg links op die bladsy... OVERdeBERG

7


8

Skolenuus

OVERdeBERG

Hoërskool Bredasdorp swemmers, Suzanne Pretorius (level 2), Elza de Kock en Alexander Janse van Rensburg (level 3), het verlede Saterdag en Sondag deelgeneem aan die Cape Town Aquatics level 2 & 3 by Generations Somerset-Wes. Suzanne verower 3 goue medaljes en 1 silwer medalje. Elza verower 1 silwer en 2 brons medaljes. Alexander verower 2 goue medaljes. Foto’s: Hoërskool Bredasdorp/FB

8

OVERdeBERG


OVERdeBERG

9

Gebeur daar iets in jou deel van die Overberg wat jy graag met ander wil deel? Stuur jou nuus en foto’s aan ons vir volkleur publikasie… weekliks en aanlyn. Kontak ons per e-pos by: overdeberg2020@gmail.com Alle berigte moet in WORD-formaat aangeheg word en foto’s in JPEG– of PNG–formaat.

OVERdeBERG

9


10

OVERdeBERG

Hoërskool Bredasdorp is besonder trots op die atlete wat na afloop van die kleure-atletiek aangewys is as die toppresteerders in die onderskeie items. Vlnr: Harold de Wet (diskus), Tristan Tayob (driesprong), Ethan Roman (verspring), Elvino September (middel- en langafstande), Naide April (naellope, hekkies), Miché Swart (spiesgooi), Anelmari van Niekerk (diskus), Cailin Coad (gewigstoot) en Alexander Janse van Rensburg (hoogspring). Foto: Hoërskool Bredasdorp/FB

10

OVERdeBERG


OVERdeBERG

11 SHIPWRECKED CHILDREN OF THE OVERBERG

Jimmy Herbert

Continued from page 12 All were laid to rest on a hill that sloped towards the sea. Some woman and children were interred in one grave. The SS Teuton 1881 too has a sad story to tell. After running the ship onto rocks off Quoin Point (19h15-19h30) the captain had the ship turned and headed back from whence they came – Table Bay. They were steaming in a clear moonlit sky, as it had been full moon the night before (9th August). It would appear that the captain, confident in the fact that his ship had watertight compartments, waited too long before abandoning ship. One survivor narrated that, with the bows slowly sinking, the propeller of the ship was already in the air. It was then that they started getting the woman and children into a lifeboat on the starboard side. As this was almost accomplished, the ship keeled over to the port side and sank. In the narrator’s words, “The moonlight enabled us to see everything distinctly. There was a loud crashing of timber, an escape of steam, a wild rush of water, and the Teuton was out of sight. I fear – indeed, I am almost certain – that the boat with the women and children in it was fastened by a rope to the ship or caught up in the vortex. We could not see anything of the boat with the women. We heard no cries…”. P. Bilas

Retired lecturer: University of Stellenbosch (1977-2013) Writer & specialist in Maritime history & Archaeology

KAM se wykskomiteeverkiesings in Februarie 2022 Vervolg van bladsy 2 Wanneer daardie wykskomitee eers gekies is en dan ook aangewys is as verteenwoordigers van elkeen van die organisasies, dan is hulle daar. Hulle speel ook ‘n rol in die sogenaamde IDP of GOP (Geïntegreerde Ontwikkelingsplan). Dit is ‘n wenslysie. As daardie eerste vergadering plaasvind waar jou nuwe wyksraadslid en ook hierdie komitee se lede en die lede van die gemeenskap vergader dan is daar wense of versoeke waarmee lede van die gemeenskap kom. In Napier was daar bv. in die vorige termyn ‘n sokkerveld op en kan ek onthou daar was ook toilette vir inwoners en daardie twee items is nou wel gekies as items wat wel aandag moet geniet en Napier het op die oomblik ‘n reuse sokkerveld… die toiletkompleks is ook gebou. So dit wat op daardie wenslysie is wat deur jou wykskomitee gedryf word, gaan dan die prioriteite wees en elke wyk het verskillende prioriteite want elke wyk is op ‘n ander plek. Napier bv. het ook die Napier Landbouvereniging op sy lys. Ek het gemerk dat Bredasdorp Landbouvereniging nie op julle Bredasdorplys is nie, maar dit is nie nou ter sake nie. Maar ons versoek net Openbare Sake, moenie nie gaan stem nie. Gaan stem. Gaan kyk na jou lysie en gaan kyk watter van daardie verenigings of organisasies jy dink aanklank vind by jou en wel jou belange sou kon ver-

However, it is not all doom and gloom. The HMS Birkenhead 1852 tells a different story. Like many of our Overberg shipwrecks, the Birkenhead too, met a sudden end – 15 to 20 minutes. In this time, with a wise captain’s control and soldier’s unwavering and impeccable discipline, it is said that the soldiers calmly stood back “as if ready to disembark”. This took place while all the women and children were helped into the lifeboats; while total order was observed without even a murmur; while each and every woman and child was saved even as the men hung onto spars and pieces of wreckage hoping to be saved. Many in the cold water are presumed to have been taken by sharks, while others swam all the way to shore. Remarkably even horses were saved by their selfless and loyal masters. OVERdeBERG

teenwoordig en gaan merk dan nou daardie stemme af op die lysie. Dit behoort nie lank te neem nie, dit sal gou gaan en dan het jy ten minste insette gelewer en kan jy kla aan die einde van die dag. As jy niks gedoen het nie, dan kan jy nie kla nie.” Letty-Ann Möller VLV Bredasdorp Tak: Openbare Sake

11


12

OVERdeBERG

above& below the waves SHIPWRECKED CHILDREN OF THE OVERBERG The loss of an elderly person is sad and often tragic, as it is the end of ‘something that is known’. The loss of a child’s life, on the other hand, is devastating, as it is a loss of the possibility of potential greatness and ‘what might have been’. With the over 140 odd shipwrecks that grounded or foundered around Cape Agulhas, many adults lost their lives but, even more of a tragedy was the many young children’s lives that were snubbed in the bud. When researching shipwrecks of the Overberg, one comes across a few thrilling stories of children that made it to shore safely and thus only became brief visitors to the Overberg. Sadly, one also finds the stories of those that unfortunately met a horrific watery death and consequently left their bones behind. In so doing, they became a permanent part of our beloved Overberg. M. Herbert

There was no mention of children on five of the first six 17th and 18th century Dutch ships that went down on Africa's most southern coastline. It would thus appear that children were not transported as passengers on the Zoetendaal 1673; Schonenberg 1722; Saxonburg 1729; Mentor 1780; and Brederode 1785. Similarly, the historical records of the English East Indiaman Joanna 1682 make no mention of children. Today, resting in the light of the Agulhas lighthouse, and the first ship, to strike our shores with a child aboard, is the Nossa Senhora de los Milagros 1686. Only one child is mentioned, namely, that of the Captain’s son. This good looking, talented, well-mannered and much loved young boy was to experience a gruelling and painful northeastwards trip in search of the safety of the Dutch settlement at the Cape. A journey, he sadly did not survive. The slave ship Meermin 1766 was next to meet her fate in a spot presently resting in the light of Africa’s most southern lighthouse. This ship had children on board, not as passengers but as slaves. Even here in one letter, it was written that 64 men and 39 women were recaptured and being sent with waggons to the Cape – no mention of children. One of the first references to children was that in their desperate fight for freedom, 15 slaves were killed, being mostly female and even a suckling baby. Then, when the local farmers saved 53 slaves that could not swim, it was recorded that many were children who were carried on the backs of the volunteers to the beach. On arrival at the Cape, the numbers were given as 49 men, 40 women, 20 boys and three young girls. Therefore, no less than 23 children survived. Three of the most tragic recorded losses of children on the Overberg were, strangely enough, all British. In the files of the Arniston, one reads about the four Geils brothers whose bodies were of the first to be washed up on the beach.

What is strange is how children are sparsely mentioned in the historical record. When losses are recorded mention is often made of Mr. or Doctor So-and-so. Also, often reference is made to Mr. So-and-so and his wife. When one reads that Mr. So-and-so and his family were lost at sea, it can be assumed that there were children as well. Only now and then children will be mentioned specifically. The same reluctance of reference is used for slaves. In the case of the Soa Gonçalo that was lost in Plettenberg Bay in 1630, it was recorded that '100 persons having landed, as many as 130 remained on board'. Yet, after the sinking of the ship, the same report stated: “almost 400 men, high-born and low, black and white, met a common end”. Although not specifically mentioned, it can thus safely be assumed that 270 slaves were drowned in the Plettenberg Bay. 12

This more than likely meant that Thomas, William, Andrew and Alexander bravely stood on deck when the catastrophic breakup of the Arniston ship took place. It is evident that there were also other children on board, as one reliable source refers to “fourteen women and the same number of children” on board. In the case of the Arniston only seven survived, whereas with that British barque Doncaster 1836, all lives were lost. From the latter ship, almost all washed up bodies were naked. Limbs and parts of bodies were continually coming on shore. At one stage it was noted that 19 women and five children and 32 men and boys had already drifted ashore and been buried. The cloth that washed out on shore were utilised to cover and wrap the bodies. Continued on page 11 OVERdeBERG


Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.