Jong meisie van Kimberley vir kortfilm
GROOT
gekies
OPWINDING IN KIMBERLEY OOR NAWEEK SE CURRIEBEKERFINAAL
INSPIRASIE VIR DIE WEEK
GEURIGE AARTAPPELEN-WORSIEGEBAK
BL. 36 UITGAWE NO. 44 | 24 JUNIE 2022
Bladsy 2
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
24 Junie 2022
Bladsy 3
Kimberley Online Co.
24 Junie 2022
INSPIRASIE VIR DIE WEEK
Wanneer jy deur moeilike tye gaan en jy voel daar is niks of niemand wat dit kan beter maak nie, verbaas die lewe jou soms. Attitude refers to your thinking and outlook towards life - some people are pessimistic and when they fail at tasks, they lose hope and give up, whereas others are optimistic and even when there are obstacles and challenges in life, they do not give up easily. To succeed in life, you need to be determined to reach your goals, despite the setbacks you may face along the way.
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 4
Kimberley Online Co.
24 Junie 2022
Groot opwinding in Kimberley oor naweek se Curriebeker-finaal Groot opwinding heers in die stad oor die naweek se Curriebeker-finaal wat in Kimberley plaasvind. Arni van Rooyen, hoof- uitvoerende beampte by Griekwas, sê die span gaan nie aan hulle stylpatroon en die manier waarop hulle die wedstryd gaan benader, verander nie. “Die geheim is maar om niks te verander nie en alles dieselfde te hou.”
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 5
Kimberley Online Co.
24 Junie 2022
Hy sê die stadion berei al vir ‘n geruime tyd voor vir die moontlikheid dat hulle die finaal sou aanbied. “Ons is reg daarvoor!” Dit is die derde jaar wat Griekwas in die halfeind is. “Ons het ‘n baie goeie afrigter en ‘n goeie groep spelers bymekaar en dit sal vir ons massief wees om die finaal te wen. Dis reeds baie groot vir die dorp om in die finaal te wees, maar die tweede ou word nooit onthou nie. As jy oor tien jaar van vandag af vra wie was die ou wat verloor het teen Griekwas, gaan niemand weet nie.”
“Dit is vir ons baie belangrik om te wen en ek dink dit gaan die norm vir Griekwas self beteken, in die sin van borge wat makliker bereik sal word en meer bereidwillig sal wees om betrokke te raak by die unie.” “SA Rugby sal nou vir Griekwas of die Pumas in ‘n ander lig sien en sien die mense hier kan dit doen!” Cwengile Jadesweni is die skeidsregter vir die wedstryd.
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 6
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
24 Junie 2022
Bladsy 7
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
24 Junie 2022
Bladsy 8
Kimberley Online Co.
24 Junie 2022
Van Rooyen sê ook omdat die regering nog nie 100% kapasiteit by sulke geleenthede toelaat nie, is daar tot dusver 50% van die kaartjies verkoop. Hy sê indien die regering hierdie maatreël voor die wedstryd afskaf, sal die res van die kaartjies oopgemaak word vir verkope.
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 9
Kimberley Online Co.
Team Announcement Currie Cup Final 2022 25 June 2022 - 15:00 Windhoek Draught Park, Kimberley The following players were not considered due to injury. Mzwanele Zito Andrew Beerwinkel Ruan Steenkamp Prince Nkabinde Jan-Louis la Grange Justin Forwood Carl Els Niel Otto
KIMBERLEY ONLINE CO.
24 Junie 2022
Bladsy 10
Kimberley Online Co.
24 Junie 2022
Jong meisie van Kimberley vir kortfilm gekies Lesedi Sympathy Mothibi is ‘n skolier by Hoërskool Homevale in Kimberley. Op 13 Maart was sy in Bloemfontein om ‘n oudisie te doen vir Anthonie van ABS-produksies se Speeltoneel. Deel van haar oudisie was om te dans. Sy is toe gekies om deel te wees van ‘n kortfilm wat in Oktober geskiet gaan word. Die 18-jarige het ook vanaf Maart vanjaar werkswinkels in Johannesburg by die Fotoburg Factory bygewoon. By dié werkswinkels leer hulle hoe om toneel te speel. Sy sê haar droom is om ‘n kunstenaar te wees. “Ek wil die volgende vermaaklikheidster wees.”
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 11
Kimberley Online Co.
24 Junie 2022
Lesedi wil ook eendag haar eie realiteitsprogram hê, genaamd “Absent Daddies”. Lesedi se raad aan ander jong dromers is: “Ek wil net aan tieners sê om deel te neem aan plaaslike konserte. “Make the impossible possible.” Lesedi beskryf haarself as passievol en iemand wat hard kan werk. Sy het voorberei vir die oudisie deur haar danspassies te oefen. “Ek wil net vir my ma, Naniky, dankie sê. Sonder haar is ek niks. Sy is my pa én ma. Sy is die beste ooit en my beste vriendin.”
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 12
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
24 Junie 2022
Bladsy 13
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
24 Junie 2022
Bladsy 14
Kimberley Online Co.
24 Junie 2022
Belastingsbetalersunie: ‘óns is die Stad.’ SOPRU (Sol Plaatje Ratepayers Union) is amptelik in Augustus 2021 geregistreer na ‘n gesprek tussen die Gemeenskapsforum en plaaslike besorgde besigheidseienaars. Mnr Tumelo Mosikare is al van die begin af betrokke by dié unie. Hy sê die logiese ding om te doen vir diegene wat in verskillende hoeke gewerk het, is om hande te vat en saam te werk aan dieselfde probleem. “Waar hulpbronne skaars was vir die Gemeenskapsforum, kon besighede help met vaardighede, ondervinding en die netwerk wat hulle het. Dit het sin gemaak om ‘n beter manier te vind om te verseker dat dienste gelewer word in plaas daarvan om net daarop te wys dat die werk nie deur die Munisipaliteit gedoen word nie.” Mosikare sê die gemeenskap is woedend en het selfs voorgestel dat gelde weerhou word. “Die munisipaliteit is tans bankrot, dit is bankrot gemaak deur wan-administrasie, kleinlike politiek, gebrek aan leierskap en mense in beheer wat nie ‘n flenter omgee vir die stad se huidige toestand nie, wat nog te sê van sy toekoms. Ons kan nie net aanhou kla nie, daar is wetlike voorrang in die Mafube plaaslike munisipaliteit waar mense persoonlik aanspreeklik gehou kan word vir die versuim van diens waar water vuil uit die kraan kom, water gereeld gesny word sonder waarskuwing of aanduiding wanneer dit terug sal wees , riool in strate waar kinders speel wat maande lank vloei sonder dat iemand daaraan aandag gee, besluitneming waaroor nie geraadpleeg word nie, soos die huidige geval van die 2023-begroting.”
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 15
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
24 Junie 2022
Bladsy 16
Kimberley Online Co.
24 Junie 2022
Mosikare sê dat hulle beoog om die wettige roete te volg. “Ons moet fondse insamel om die munisipaliteit hof toe te vat, die rraadslede en administrateurs wat gelieg het en gesê het ons is geraadpleeg oor die vreeslike verhogings wat hulle op ons wil plaas. Ons het ‘n plaaslike prokureursfirma genader en moet R50 000 insamel om dit dringend aan te pak, die munisipaliteit sal die pryse vanaf 1 Julie 2022 verander en die pryse wat hulle voorgehou het sal elke huishouding en besigheid raak tot Junie 2023. Wat selfs meer kommerwekkend is, is dat die munisipaliteit ‘n 5 jaar plan vir die Stad moes goedgekeur het, maar dit is onduidelik of hulle dit goedgekeur het of nie. Wat wel duidelik is, is dat hulle nie ten minste 30% van die wyke of besighede in die stad geraadpleeg het oor wat om te verwag nie. Vorentoe is daar basies geen plan nie net prysstygings wat volgens Mosikare nie verduidelik kan word nie. Op die vraag wat die belangrikste is wat lede van die gemeenskap moet onthou, was Mosikare se antwoord: “Dat ons nie kan aanhou kla en verwag dat die oorsaak van die probleem diegene is wat dit oplos nie, ons moet verenig of ons kinders sal later ‘n veel erger stryd voer as die Stad ten volle deur die kabeldiewe, deur die gulsiges ingeneem is. Mense wat voorgee dat hulle die slaggate regmaak, net sodat hulle maande later kan terugkom en weer geld kan maak. Van die toename in dwelms wat openlik in ons Stad gesmous word en nou besig is om in skole te kom. Van die baie raadslede wat ons verkies maar wat stilbly wanneer dit tyd is om namens ons te praat.
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 17
Kimberley Online Co.
24 Junie 2022
Ons moet besef dat die mense wat aanhou om hierdie Stad dood te maak, nooit sal omdraai om dit weer te laat skyn nie, dit sal elkeen van ons neem om hulle te herinner dat óns die Stad is, nie hulle nie en ons sal nie toelaat dat dit sterf nie. Volgens Masikare is die grootste probleem die feit dat hulle hoop verloor het in die Stad. “Ons stel ons vertroue in diegene in beheer daarvan, in plaas daarvan om die bul by die horings te vat. Ons kyk en kla bymekaar om die etenstafel en by die werk. Verder kyk ons net hoe dit verwoesting saai in ons lewens. Vir diegene wat wil bydra en betrokke raak kan kontak maak met Tumelo Masikare via whatsapp (0711115577) of e-pos (info@sopru.co.za) om die bankbesonderhede van die regsfirma te kry waar jy jou bydrae kan inbetaal. Om veiligheidsredes plaas ons nie die bankbesonderhede van die regsfirma nie om te verhoed dat mense hieruit voordeel trek en die besonderhede om kwaadwillige redes verander.
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 18
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
24 Junie 2022
Bladsy 19
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
24 Junie 2022
Bladsy 20
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
24 Junie 2022
Bladsy 21
Kimberley Online Co.
24 Junie 2022
Ontvoerde Kby-man se liggaam Dinsdagoggend gekry ‘n Kimberley-man (40), wat vroeër dié maand in sy rooi Corsa-bakkie ontvoer is, se liggaam is Dinsdagoggend om 07:20 in ‘n veld naby die Samaria-pad net buite Kimberley gevind. Lt.-kol. Sergio Kock, polisiewoordvoerder, sê die man se liggaam is deur ‘n verbyganger gevind. Volgens Kock is die man se bakkie twee dae na die ontvoering gevind. “Die slagoffer het glo vier onbekende mans vir besigheid ontmoet, toe die mans skielik skote op die man begin vuur het en met hom en sy bakkie weggery het.” Die bakkie is naby dié toneel gevind. Die polisie is steeds op soek na die vier verdagtes.
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 22
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
24 Junie 2022
Bladsy 23
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
24 Junie 2022
Bladsy 24
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
24 Junie 2022
Bladsy 25
Kimberley Online Co.
24 Junie 2022
THREE ARRESTED IN SPRINGBOK FOR COPPER WORTH APPROXIMATELY R1 MILLION The Springbok SAPS Visible Policing unit received a complaint of alleged copper theft at a cellphone tower and their swift reaction ensured the arrest of three male suspects. On Tuesday, 21 June at about 08:00 the SAPS members found the suspects with the copper and chased after the five males but managed to arrest three in the veld near the Springbok Hospital. Approximately 86m of copper was stolen and police managed to retrieve about 70m on the scene. The SAPS members also confiscated two pangas, a hand saw and a screwdriver that was allegedly utilized in the commission of crime. The suspects should be appearing in the Springbok Magistrates Court soon on charges of tampering with, damage, or destroy essential infrastructure. The investigation continues. The Acting District Commander for Namakwa, Col Schalk Andrews commended the members from the Springbok SAPS Visible Policing unit for their lightning fast response and also thanked the community for their assistance in this regard.
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 26
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
24 Junie 2022
Bladsy 27
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
24 Junie 2022
Bladsy 28
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
24 Junie 2022
Bladsy 29
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
24 Junie 2022
Bladsy 30
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
24 Junie 2022
Bladsy 31
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
24 Junie 2022
Bladsy 32
Bloemfontein Online Co.
24 Junie 2022
Nuusoorsig Indien jy dit gemis het. 50-jarige in hof oor skokkende ‘aanrandingsvideo’ Die 50-jarige verdagte wat in hegtenis geneem is na ‘n video van aanranding buite die Groblersdal Game-sentrum Suid-Afrikaners geskok het, het Vrydag in die hof verskyn.
‘Ek is op 16 verkrag en het verkies om my verkragter se kind grootmaak’ ‘n Anonieme leser vertel van die verskriklike dag wat sy as 16-jarige verkrag is, hoe sy moes uitvind sy verwag haar verkragter se baba en hoe sy nou, jare later, nie eers aan haar verkragter dink wanneer sy haar oulike, 15jarige seun sien nie.
Ontvoerde Kby-man se liggaam Dinsdagoggend gekry ‘n Kimberley-man (40), wat vroeër dié maand in sy rooi Corsa-bakkie ontvoer is, se liggaam is Disdagoggend om 07:20 in ‘n veld naby die Samaria-pad net buite Kimberley gevind.
Sneeu, koue weer en reën hierdie week vir dele van SA verwag Volgens die SA Weerdiens (SAWD) sal ‘n afsnylaagdrukstelsel na verwagting op Sondag 19 Junie 2022 langs die kus van Namibië ontwikkel, wat Dinsdag oor die Noord-Kaap sal beweeg.
BLOEMFONTEIN ONLINE CO.
Bladsy 33
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
24 Junie 2022
Bladsy 34
Bloemfontein Online Co.
24 Junie 2022
Nuusoorsig Indien jy dit gemis het.
Marno loop! Trane van blykdskap het gevloei toe die vyfjarige Marno Muller Saterdag met die hulp van ‘n fisioterapeut geloop het.
Deel van liggaam spoel by Cuttings Beach, KZN, uit ’n Deel van ‘n liggaam het Donderdag 16 Junie op die oewer by Cuttings Beach in Merebank, Durban, KwaZulu-Natal (KZN) uitgespoel.
Vir meer nuus, volg
BLOEMFONTEIN ONLINE CO.
Bladsy 35
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
24 Junie 2022
Bladsy 36
Kimberley Online Co.
Geurige aartappel-enworsiegebak MAKLIK + VINNIG + SMULLEKKER
KIMBERLEY ONLINE CO.
24 Junie 2022
Bladsy 37
24 Junie 2022
Kimberley Online Co.
Geurige aartappel-enworsiegebak METODE
Heerlike resep vir aartappel-enworsiegebak.
1. Voorverhit die oond tot 180 ˚C.
(Uit: Gesondheid uit die grond uit) Lewer 6 porsies
2. Meng die aartappels, jogurt, kaas en pietersielie. 3. Kook die seldery en ui in ‘n klein bietjie water tot sag en meng ligweg met die Weense worsies.
BESTANDDELE
4. Los die soppoeier in die water op.
• 250 ml fyn, gaar aartappel • 125 ml jogurt (ongegeur, laevet) • 125 ml cheddar-kaas, gerasper
5. Plaas
‘n
worsiemengsel
laag
Weense
onder
in
‘n
gesmeerde bakskottel. 6. Skep lepelsvol aartappelmengsel
• 12,5 ml pietersielie, vars en
bo-op die Weense worsies, totdat
fyngekap
die worsies bedek is.
• 1 x 270 g-blik Weense worsies, gesny
7. Strooi broodkrummels bo-oor. 8. Giet sopmengsel laastens oor die hele gereg. Maak openinge met ‘n
• 1 ui, fyngekap • 2 selderystingels, gekap • 1 pakkie sampioen- of uiesoppoeier
mes in die aartappellaag, sodat die sop tot onder kan deursak. 9. Bak
onbedek
Bedien warm.
• 500 ml water • 25 ml droë broodkrummels
KIMBERLEY ONLINE CO.
vir
30
minute.
Bladsy 38
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
24 Junie 2022
Bladsy 39
Kimberley Online Co.
24 Junie 2022
Lesers ondersteun Griekwas
a i d n e Paul L
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 40
Kimberley Online Co.
24 Junie 2022
Lesers ondersteun Griekwas
th i m S Henk
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 41
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
24 Junie 2022
Bladsy 42
Kimberley Online Co.
24 Junie 2022
Business directory PLAASLIK | BESIGHEID | KIMBERLEY
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 43
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
24 Junie 2022
Bladsy 44
Kimberley Online Co.
OUR TEAM
24 Junie 2022
Kimberley Online co. Editorial Caria van der Merwe - Editor Una Engelbrecht - Sub-Editor KARA LATEGAN - WRITER CHANE VAN DER WESTHUIZEN LAYOUT DESIGNER Advertising 066 122 8594 bloem@onlinecosa.co.za Contact 065 984 5937
Published By Dottry Media (Pty) Ltd
Dottry Media (Pty) Ltd. is the holding company of FiND iT Nuus, Moomie, FiND iT AUCTIONS and Newssnatch. Dottry Media is also the publisher of community online newspapers: Kimberley Online Co. and Bloemfontein Online Co.
We hope you enjoy this edition! YOUR COMMUNITY NEWSPAPER
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 45
Kimberley Online Co.
24 Junie 2022
Follow us on Facebook
Follow us on Instagram
Join our Telegram group
Join our WhatsApp group
Send us an email
Visit our website
KIMBERLEY ONLINE CO.