Maskers by die skool of nie?
Beplande wateronderbreking vir Kimberley
MAAK DIE LEKKERSTE
KFC BY DIE HUIS
UITGAWE NO. 37 | 6 MEI 2022
Bladsy 2
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
6 Mei 2022
Bladsy 3
Kimberley Online Co.
6 Mei 2022
BEPLANDE WATERONDERBREKING VIR KIMBERLEY Die Sol Plaatje-munisipaliteit beplan om vanaf 12 Mei tot Sondagaand 15 Mei aan die waterinfrastruktuur te werk. Inwoners sal dus van Donderdagaand om 18:00 tot Sondagaand sonder water wees.
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 4
Kimberley Online Co.
6 Mei 2022
Ockie Fourie, DA-raadslid, sê hy het met Thoko Riet gesels en die besluit is geneem om die herstelwerk van 12 Mei tot 15 Mei te voltooi. Fourie sê die herstelwerk is niks groots nie en dat daar bloot sweiswerk gedoen gaan word en die besinkingsdamme skoongemaak moet word. Hy sê die beplande herstelwerk is minimaal in vergelyking met wat in die verlede gedoen is. “Daar sal gereelde kommunikasie met inwoners wees om hulle ingelig te hou.” Daar sal ook waterpunte beskikbaar wees in verskillende gebiede vir die tydperk wat die water afgeskakel gaan wees. Dié punte sal nog bekendgemaak word.
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 5
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
6 Mei 2022
Bladsy 6
6 Mei 2022
Kimberley Online Co.
PUBLIEKE KOMMENTAAR Louise Pietersen: Irony of it all is that most of the sites mentioned for repairs was suppose have been resolved/fix with previous shutdowns. Makes one wonder. Sandra Kok: Strate is vol gate met water. Sal maar 'n koekie seep vat en vir my 'n gat gaan soek Magdalie Hattingh: Geen water en load shedding sal seker ook ons voorland wees. Hester Rouse: Weet nie hoe om dit te hanteer nie, nie gewoond aan sulke goed nie. Het nie JoJo tank nie. :-( Ria Goosen: Kimberley verval by die dag...
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 7
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
6 Mei 2022
Bladsy 8
Kimberley Online Co.
6 Mei 2022
ABSA WILDEKLAWER SPORT 2022: 4 MEI 2022 Sport bring hóóp, die land staan op en daar is weer iets om na uit te sien. Die Absa Wildeklawer-sporttoernooi het Maandag tot ’n einde geloop. ’n Week van opwinding is in ’n oogwink verby. Maande se beplanning, oefening en vasberadenheid van spelers het vrugte afgewerp. Absa het vanjaar betrokke geraak by dié wêreldklas-toernooi en so ook die Motshepe Foundation, wat dit moontlik gemaak het dat sokker by die skole netbal- en rugbyaanbiedinge gevoeg word. Louis de Kock, besturende direkteur van Wildeklawer, sê die toernooi het ongelooflike goeie rugby opgelewer. “Ek was baie verbaas dat ons skole na so ’n lang tyd wat hulle nie gespeel het nie, súlke rugby kon oplewer. Die toernooi gaan oor uitmuntendheid en ek dink ons het daarin geslaag. “Ons kon ook sien dit gaan goed met ons kinders, dit gaan goed met ons skole, die sport is gesond.”
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 9
Kimberley Online Co.
6 Mei 2022
Uitbreiding na sokker De Kock sê die uitbreiding na sokker het ’n baie groot waardetoevoeging tot die toernooi gebring. “Die Motsepe Foundation het dit vir ons moontlik gemaak om sokker by te voeg, wat een van die hoofsportsoorte in Suid-Afrika is. Ons is baie opgewonde dat die stigting reeds bevestig het die sokker-deelname moet volgende jaar verdubbel.” De Kock sê Absa se bydrae het dit moontlik gemaak dat die toernooi kon uitbrei en vanjaar was die grootste toernooi nog. “Met die ekstra fondse kon die standaard en uitmuntendheid slegs verbeter.” Die ekonomiese inspuiting vir Kimberley was enorm, met gastehuise wat vol bespreek was en inwoners wat hulle huise beskikbaar gestel het. Akkommodasie is ook reg rondom Kimberley, tot sover as Boshof en Douglas, bekom. Hoërskool Diamantveld, Laerskool Newton en Kimberley Boys’ High wat die toernooi gehuisves het, het hulleself oortref as ’n fantastiese gasheer, met stalletjies, vermaak, die Pom Pom-meisies se optredes en dan ook ’n BBP-tent van Absa.
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 10
Kimberley Online Co.
6 Mei 2022
Duisende mense besoek toernooi Daar is ongeveer 8 000 mense per dag deur die hekke. Altesaam 10 200 pizzas, 2 500 sosaties, 1 500 worsrolletjies, 3 900 koffies, 4 700 hamburgers, 3 200 chip sticks, 3 900 ham- en kaastoebroodjies en 22 000 koeldranke is verkoop. Die ambassadeurs vir die toernooi was Victor Matfield en Dumisani Chauke, met keurders soos Marius Schoeman, SA 7’s se hoëprestasiebestuurder en Sticks. Chauke was veral opgewonde oor die gees by die netbal en sê sy het baie opkomende sterre gesien. “Dit gee jou die geleentheid om raakgesien te word, deur hier netbal te speel. Dit wys jou ook dat jy groot hoogtes kan bereik.” Stonie Steenkamp, Absa besturende hoof: streeksdekking, Sentraal Suid-Afrika, sê dié toernooi gee nie net hoop vir leerlinge nie, maar ook vir ons land. “Die volwassenes wat die toernooi bygewoon het, het hóóp hier ervaar. Daarom is dit vir Absa so belangrik om deel te wees vanuit ’n gemeenskapsoogpunt.”
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 11
Kimberley Online Co.
6 Mei 2022
Leerlinge betrokke by sosialemedia platforms Jana Grobbelaar, mediabestuurder van die toernooi, sê die webtuiste het sy meeste besoeke nog ooit gehad, met die 100 000-merk wat oorgesteek is. “Vanjaar het ons ekstra platforms bygebring, soos TikTok, Instagram, LinkedIn en dan natuurlik Facebook. Ons wou vanjaar die leerlinge betrek en het dit reggekry deur ander platforms te gebruik. Die TikTok- en Instagram-rekeninge het binne ’n week meer as 1 000 volgelinge gekry, met video’s wat oor die 22 000 keer gekyk is. Dit was lekker om te sien hoe skole betrokke raak. Dit was ’n reuse-sukses.”
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 12
Kimberley Online Co.
6 Mei 2022
Sport gee uiting aan passie vir sport Cassie Carstens, toernooibestuurder, sê hy bedank Absa, Wildeklawer, elke skool, elke leerling en elke werknemer en kollega vir die harde werk. “Ons is dankbaar vir almal se positiewe terugvoer en ons sien daarna uit om julle volgende jaar weer by ons te sien. Die terugvoer wat ek van die skole gekry het, was ontsettend positief. Die toernooi het net op die regte tyd gekom sodat die leerlinge weer die passie van die sport kon ervaar. Dit was aansteeklik. Die Motsepe Foundation se afrigters het gesê hoe die leerlinge nuwe vriendskappe gesmee het van die veld af. Krag teen krag het teen mekaar gespeel. Dit was aanskoulike sport. Covid het definitief ’n impak gehad daarop dat die leerlinge geesdriftig deelgeneem het en uiting gegee het aan hulle lus vir sport.” – hello@dottrymedia.com
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 13
Kimberley Online Co.
6 Mei 2022
“Verder wil ek dankie sê aan die media, dis die beste blootstelling wat die toernooi nog ooit gehad het. Dankie aan Dottry Media en FiND iT. Die uitsendings van Super Sport Schools was ‘n groot pluspunt. Die oproepe wat ek ontvang het van mense buite Kimberley, het gesê dit voel of almal vanuit die hele land deel was van die toernooi. Dit word toegeskryf aan die media wat minuut-vir-minuut blootstelling gegee het en die uitsendings deur Super Sport Schools.” Die rugbyspeler van die toernooi is Janeil Losper, van Paarl Gimnasium. Hy ontvang ‘n R50 000 se geskenkbewys van We Buy Cars om sy eerste voertuig te koop. Renezia Andrews, van Paarl Girls’ High, was die netbalspeler van die toernooi.
Die borge wat bygedra het tot die sukses sluit in natuurlik Absa, Wildeklawer, Vermeulens, Starke Ayres, Kynoch, Agrico, Ricoh – Docuware, MH Office, Nugen, Gilbert, Ramble, Beefmaster, Bevco, XCO, Motsepe Foundation, Mercedes – New Vaal, Sol Plaatje Munisipaliteit, Northern Cape Tourism Authority, Cell C, Huawei.
As jy op die e-poslys gevoeg wil word om in kennis gestel te word van volgende jaar se toernooi, los jou e-posadres hier. Die datum vir volgende jaar is 28 April – 1 Mei 2023. Sien jou daar! *Uitgereik deur Dottry Media (Pty) Ltd – Jana Grobbelaar – hello@dottrymedia.com
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 14
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
6 Mei 2022
Bladsy 15
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
6 Mei 2022
Bladsy 16
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
6 Mei 2022
Bladsy 17
Kimberley Online Co.
6 Mei 2022
BABELSE VERWARRING OOR DRA VAN MASKERS BY SKOLE Babelse verwarring heers nou oor die dra van maskers in klaskamers ná die nuwe regulasies in die Staatskoerant gepubliseer is. Ouers was vanoggend verheug oor die aanvanklike publikasie in die Staatskoerant op die departement van gesondheid se webtuiste wat sê dat Suid-Afrikaners steeds in openbare plekke maskers móét dra, maar dat dit nie vir kinders op die skoolbanke verpligtend is nie. Verskeie mediahuise het oor die nuwe maatreëls berig na dit in die Staatskoerant gepubliseer is . “Wanneer ‘n persoon in ‘n openbare plek is, moet hy ‘n masker dra. Dít is nie van toepassing op skoolkinders nie. Geen persoon mag ook van openbare vervoer gebruik maak sonder ‘n masker nie.” Intussen is daar ‘n instruksie deur M Marais, hoof van die departement, aan skoolhoofde gestuur dat alle leerlinge, onderwysers en ander betrokke persone by skole nie tydens buitemuurse aktiwiteite ‘n masker hoef te dra nie, maar steeds in die klaskamers of in die skoolgeboue moet. “Enigiemand wat nié in die besit is van ‘n masker nie, mag nie op die skoolgronde toegelaat word nie.”
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 18
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
6 Mei 2022
Bladsy 19
Kimberley Online Co.
6 Mei 2022
Soek jy jou skolenuus gratis op een van SuidAfrika se grootste nasionale platforms? Stuur al jou skolenuus aan ons as jy wil hê jou skool moet ook in een van Suid-Afrika se grootste aanlynkoerante geplaas word. As jy ‘n ouer is, vra jou skool om namens jou kind dit te doen, sodat jou kind erkenning kry. FiND iT publiseer in Afrikaans of Engels, daagliks. Bou jou skool se webtuiste deur goeie “SEO” en verhoudinge. Om deel te word, stuur ‘n e-pos aan nuus@find-it.co.za en ons vertel jou hoe. FiND iT het 1 miljoen lesers en is ook die enigste Afrikaanse nuusverskaffer aan die super-app, Moya, met 6.5 miljoen lesers DATA VRY.
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 20
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
6 Mei 2022
Bladsy 21
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
6 Mei 2022
Bladsy 22
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
6 Mei 2022
Bladsy 23
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
6 Mei 2022
Bladsy 24
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
6 Mei 2022
Bladsy 25
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
6 Mei 2022
Bladsy 26
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
6 Mei 2022
Bladsy 27
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
6 Mei 2022
Bladsy 28
Bloemfontein Online Co.
6 Mei 2022
Nuusoorsig Indien jy dit gemis het. Adam Barnard se vrou maak oop oor sy siekte Adam Barnard, een van die lede van die gewese mansgroep Romanz, se vrou, Almitra Barnard, het haar hart oopgemaak nadat Barnard in die hospitaal opgeneem is en tans in ‘n koma is.
Regering blameer ‘menslike fout’, trek skoolmaskerreël terug Die departement van gesondheid het verwarring oor skoolkinders en die dra van maskers in Suid-Afrika opgeklaar.
Getroud met rugby-akteur sterf Huldeblyke stroom in nadat dit bekend geword het dat Runaldo Leighton Hendricks Saterdag in ‘n motorongeluk oorlede is.
Meisie (16) loop glo saam met drie maats weg uit kinderhuis Die 16-jarige Corna Slabbert wat in ’n kinderhuis op Volksrust gewoon het, het vermoedelik Woensdag saam met drie ander kinders van die kinderhuis weggeloop.
BLOEMFONTEIN ONLINE CO.
Bladsy 29
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
6 Mei 2022
Bladsy 30
Bloemfontein Online Co.
6 Mei 2022
Nuusoorsig Indien jy dit gemis het.
Wenke vir wanneer ‘n plaasaanval dreig Hier volg ‘n paar wenke, wat verband hou met wanneer ‘n plaasaanval dreig, maar die wenke kan ook daagliks en/of permanent toegepas word op plase, en ook in die dorp of stad.
Fase-8 beurtkrag dalk nodig – Pravin Gordhan As die land Fase 8-beurtkrag moet instel, sal dit ‘n ander soort ramptoestand veroorsaak, aangesien huishoudings in Fase 8 tussen 12 en 14 ure sonder krag sal wees.
Vir meer nuus, volg
BLOEMFONTEIN ONLINE CO.
Bladsy 31
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
6 Mei 2022
Bladsy 32
Kimberley Online Co.
6 Mei 2022
e i d y b C F K uis! h MAKLIK + VINNIG + SMULLEKKER
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 33
Kimberley Online Co.
6 Mei 2022
KFC by die huis!
y o j k a a M eie ! C F K METODE Probeer gerus hierdie resep vir jou eie KFC. Laat weet ons in die kommentaar of dit soos die ware Jakob proe. Mikrogolf jou hoenderboudjies vir 10 minute in ‘n bak water. Droog goed met kombuispapier. Smeer dan die boudjies met olyfolie. Rol die boudjies vervolgens in ‘n mengsel van Southern Coating en die Zinger Wings-gegeurde Simba Chips. Bak die boudjies in jou lugbraaier (airfryer) vir 20 minute teen 180°C en dan vir 10 minute teen 200°C.
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 34
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
6 Mei 2022
Bladsy 35
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
6 Mei 2022
Bladsy 36
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
6 Mei 2022
Bladsy 37
Kimberley Online Co.
6 Mei 2022
Business directory PLAASLIK | BESIGHEID | KIMBERLEY
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 37
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
6 Mei 2022
Bladsy 37
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
6 Mei 2022
Bladsy 37
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
6 Mei 2022
Bladsy 38
Kimberley Online Co.
OUR TEAM
6 Mei 2022
Kimberley Online co. Editorial Caria van der Merwe - Editor Una Engelbrecht - Sub-Editor KARA LATEGAN - WRITER CHANE VAN DER WESTHUIZEN LAYOUT DESIGNER Advertising 066 122 8594 bloem@onlinecosa.co.za Contact 065 984 5937
Published By Dottry Media (Pty) Ltd
Dottry Media (Pty) Ltd. is the holding company of FiND iT Nuus, Moomie, FiND iT AUCTIONS and Newssnatch. Dottry Media is also the publisher of community online newspapers: Kimberley Online Co. and Bloemfontein Online Co.
We hope you enjoy this edition! YOUR COMMUNITY NEWSPAPER
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 39
Kimberley Online Co.
Follow us on Facebook
Follow us on Instagram
Join our Telegram group
Join our WhatsApp group
Send us an email
Visit our website
KIMBERLEY ONLINE CO.
6 Mei 2022