Wiskundige Inspirasie vir die week
probleem by Sol veroorsaak konsternasie
VINNIGE PIESANGBROOD
SOPRU het jou hulp nodig om Kimberley reg te ruk! UITGAWE NO. 50 | 5 AUGUSTUS 2022
Bladsy 2
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
5 Augustus 2022
Bladsy 3
Kimberley Online Co.
5 Augustus 2022
INSPIRASIE VIR DIE WEEK: MOENIE JOU LIG LAAT VERDOF NIE Met al die seer, tragedie en negatiewe dinge wat ons daagliks beïnvloed, is dit maklik om te voel asof jy wil opgee of selfs hard word. Moenie laat die lelike van die wêreld jou lig laat verdof nie. Moenie ophou vriendelik en opreg wees nie. Moenie ophou empatie wys en veg vir wat reg is nie. Hou aan om goeie dinge vir ander mense te doen. Hou aan om jouself in iemand anders se skoene te plaas. Hou altyd jou oog oop vir die mooi dinge in die lewe. Hou aan om regverdig te wees. Laat jou lig helder skyn!
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 4
Kimberley Online Co.
5 Augustus 2022
SOPRU het jou hulp nodig om Kimberley reg te ruk! Die Sol Plaatje Ratepayers Union (Sopru) het jou hulp nodig om die stad reg te ruk. SOPRU is amptelik in Augustus 2021 geregistreer na ‘n gesprek tussen die gemeenskapsforum en plaaslike besorgde besigheidseienaars. Tumelo Mosikare is al van die begin af betrokke by dié unie. Hy sê die logiese ding om te doen vir diegene wat in verskillende hoeke gewerk het, is om hande te vat en saam te werk aan dieselfde probleem. “Waar hulpbronne skaars was vir die gemeenskapsforum, kon besighede help met vaardighede, ondervinding en die netwerk wat hulle het. Dit het sin gemaak om ‘n beter manier te vind om te verseker dat dienste gelewer word in plaas daarvan om net daarop te wys dat die werk nie deur die munisipaliteit gedoen word nie.”
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 5
Kimberley Online Co.
5 Augustus 2022
Mosikare sê egter nou dat die unie nie kan voortbestaan sonder die gemeenskap se hulp nie. Hy het voorheen aan Kimberley Online Co. gesê die unie beoog om die wettige roete te volg. “Ons het tot dusver R42 640 ingesamel om die munisipaliteit hof toe te vat - te danke aan besighede en inwoners se bydrae.” Hy vertel die unie het reeds met ‘n prokureursfirma vergader oor die volgende stappe en dat die firma nou, sodra hulle al die nodige inligting het, ‘n skrywe aan die munisipaliteit sal rig. Mosikare sê ook die unie is bewus van die munisipaliteit se skuld wat die R800 miljoen-merk oorskry het, waarvan R656,3 miljoen aan Eskom en R166 miljoen aan DWS verskuldig is. Hy sê die unie het met die nuwe munisipale bestuurder vergader oor die munisipaliteit se plan om waterlekke en rioolprobleme in die stad op te los.
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 6
Kimberley Online Co.
5 Augustus 2022
“Dit is egter nou duidelik dat SOPRU nie sonder bydraes van inwoners en besighede kan voortbestaan nie,” sê hy. “In ‘n kort tydjie het ons soveel druk op die munisipaliteit geplaas om hulle te kry om aan te pas en te luister. Ons kyk nou na moontlike maniere om saam met die munisipale bestuurder te werk om ‘n middeweg te vind en hy sal alle besluite en vordering vorentoe van sy kant af kan monitor.” “As ons in so ‘n kort tydjie soveel vordering met die minimum bydraes kon maak, weet ons en glo ons dat ons met almal se samewerking hierdie stad ten goede kan verander.” Mosikare sê die unie het slegs genoeg fondse om vir nog ‘n maand voort te bestaan. Die geld wat vir regskostes ingesamel is, kan nou ook nie vir ander goed gebruik word nie. “Ons het meer besighede en huishoudings nodig wat sal aansluit en ledegeld betaal, sodat ons met ons werk kan voortgaan.” Indien jy betrokke wil raak, kan jy Mosikare by 071 111 5577 skakel.
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 7
Kimberley Online Co.
5 Augustus 2022
Wiskundige probleem by Sol veroorsaak konsternasie Die Sol Plaatje-munisipaliteit het Maandag gesê sommige inwoners het meer vir elektrisiteit betaal as die goedgekeurde koersverhogings vir Julie. Riet het ook gesê dié inwoners moet die munisipaliteit met die nodige dokumente besoek. Dit volg na ‘n klagte van ‘n lid van die Sol Plaatje Ratepayers’ Union (SOPRU), Tumelo Mosikare, dat sommige huishoudings 6,88% op hulle munisipale rekeninge belas is. Riet sê die terugbetalings sal aan die einde van die maand gedoen word. Indien jy moontlik een van die inwoners is wat meer moes betaal, hier is ‘n vorm om te voltooi. Klik hier.
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 8
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
5 Augustus 2022
Bladsy 9
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
5 Augustus 2022
Bladsy 10
Kimberley Online Co.
5 Augustus 2022
Sol-werknemers hét beskermende toerusting gedra – Thoko Riet Die Sol Plaatje-munisipaliteit sê die departement van arbeid ondersoek die omstandighede van ‘n ontploffing van ‘n substasie in Avivaweg na die dood van die Sol Plaatje-munisipaliteit se elektrisiteitsvoorman. Thoko Riet, woordvoerder vir die munisipaliteit sê die munisipaliteit se werknemers ontvang jaarliks beskermende oorpakke wat hulle in werkstyd móét dra. “Ons verskaf aan werknemers jaarliks drie beskermende tweestukoorpakke en twee pare stewels. Dis teen veiligheidsregulasies om nie die toerusting te verskaf nie.” Faiek Adams, die elektrisiteitsvoorman, is vroeër dood na hy met ernstige brandwonde in die hospitaal opgeneem is. Hy en twee leerlingelektrisiëns het aan die Aviva-substasie gewerk toe dit ontplof het.
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 11
Kimberley Online Co.
5 Augustus 2022
Veiligheidsbeampte dood tydens transitorooftog Die polisie in die Noord-Kaap het 'n 72-uur-aktiveringsplan geloods ná 'n transitorooftog wat die lewe van 'n SBV-sekuriteitsbeampte geëis het. Veiligheidsbeamptes was Vrydagoggend omstreeks 04:55 besig met hul daaglikse pligte om geld af te gee toe hulle langs die R31 in Kimberley aangeval is. Volgens berigte het 'n groep verdagtes in 'n BMW die geldwa gestamp en dit laat rol. Die verdagtes het toe plofstof gebruik om toegang tot die geld in die wa te kry. Een veiligheidsbeampte het op die toneel aan sy beserings beswyk terwyl drie ander na 'n plaaslike hospitaal geneem is vir verdere mediese behandeling. Kol. Athlenda Mathe, polisiewoordvoerder, sê die polisie kan bevestig dat die verdagtes met 'n onbekende bedrag geld in 'n taxi van die toneel gevlug het. Die polisie ondersoek nou 'n saak van transitorooftog, moord en poging tot moord. Lede van die publiek wat moontlik weet wat gebeur het, word aangemoedig om die polisie by 086 001 0111 te skakel. Alle inligting sal met vertroulikheid hanteer word.
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 12
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
5 Augustus 2022
Bladsy 13
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
5 Augustus 2022
Bladsy 14
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
5 Augustus 2022
Bladsy 15
Kimberley Online Co.
5 Augustus 2022
Bring Back the Sparkle-projek hoop om die stad weer te laat blink Inwoners van Kimberley het ‘n maand of wat gelede besluit om in te spring om die stad weer blink te poets na jare se verval en agteruitgang. Ons gesels ‘n bietjie met Sanet Gouws, ‘n onlangs afgetrede juffrou van die stad, oor haar besluit om die Bring Back the Sparkle-projek te begin en hoe hulle in ‘n maand gegroei het tot meer as 40 lede. “Ek het in Kroonstad grootgeword. Ek het my hele lewe lank daar gebly en was redelik volwasse toe ek daar weg was,” vertel sy. “Die dorp het oor die jare baie verval en agteruitgegaan en ek het op ‘n Facebookblad afgekom van ‘n groep wat ook besluit het om in te spring om die stad weer in ere te herstel.”
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 16
Kimberley Online Co.
5 Augustus 2022
Sy vertel sy het die herstelproses en die projekte op Facebook dopgehou tot sy een dag vir ‘n vriendin gesê het sy wens iemand kan dit in Kimberley ook doen. “My vriendin het gevra: ‘Hoekom begin jy dit nie?'” Sanet vertel sy het vir ‘n paar dae oor die idee gedink en later besluit om dit ‘n werklikheid te maak.
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 17
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
5 Augustus 2022
Bladsy 18
Kimberley Online Co.
5 Augustus 2022
“Ek het gedink aan die drie faktore wat moet saamwerk om van so ‘n projek ‘n sukses te maak.” “Eendag het ek ‘n video op Facebook gesien van iemand wat hier iewers in die stad slaggate regmaak en ek het besluit om hom ‘n ‘inboks’ te stuur. Ek het hom van die idee vertel en vir hom gesê ek kan dit nie alleen doen nie. Hy het vir my gesê hy hou van die idee en ons het ontmoet en daaroor gesels.” So is die idee in ‘n realiteit omskep en het die groep nou al die stasie in Kimberley weer mooigemaak. Gouws vertel hulle beplan groot dinge vir die toekoms en hoop dat meer inwoners by die projek betrokke sal raak. Kontak haar by 068 543 0022 indien jy wil betrokke raak.
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 19
Kimberley Online Co.
5 Augustus 2022
Follow us on Facebook
Follow us on Instagram
Join our Telegram group
Join our WhatsApp group
Send us an email
Visit our website
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 20
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
5 Augustus 2022
Bladsy 21
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
5 Augustus 2022
Bladsy 22
Kimberley Online Co.
5 Augustus 2022
D/H/S KRIEKET - XHEALTH GREYT BASH DHS het die jaar die voorreg om te kan deelneem aan die Greyt Bash en dis als te danke aan Mnr. Bakkes en sy McDonald's span. Hoërskool Diamantveld se span gaan bekend staan as die McRoyales. Die span gaan aan die begin van September deelneem aan 'n reeks 15 beurt wedstryde in Bloemfontein. Baie dankie vir julle volgehoue ondersteuning Mnr. Bakkes.
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 23
Kimberley Online Co.
5 Augustus 2022
POLICE NEEDS ASSISTANCE IN TRACING A PERSON OF INTEREST IN BATLHAROS RAPE CASE The Kuruman Family Violence, Child Protection and Sexual Offences unit are seeking assistance in tracing a person of interest in an alleged Batlharos rape case. The female complainant alleges that on Sunday, 31 July 2022 at about 03:50 she was on her way home from Gamonare Section in Batlharos, Kuruman when she was accosted by two unknown men. The men dragged her into a nearby abandoned house and raped her several times. The suspects also robbed her of R300 and a cellphone. The unknown males could possibly be from Zimbabwe and one of them could be 1.55m tall, between 22-29 years old, dark in complexion, slender and was wearing a black hoodie. Anyone with information of the person of interest in the ID kit must please contact Captain Caren Nel on 082 492 3920 or 053 712 9800 or sms anonymously to 32211 or utilize the MySAPS app. The investigation continues.
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 24
Kimberley Online Co.
5 Augustus 2022
ASSISTANCE IN TRACING A WANTED SUSPECT IN DELPORTSHOOP The police in Delportshoop are requesting the assistance of the public in tracing 26 year old Refuoehape Mathibeli who is a person if interest in a murder that occurred on the Eureka Farm in Delportshoop on Saturday , 22 June 2019. Preliminary investigations indicates he had a fight with his girlfriend who was found deceased in their farm house on Saturday, 22 June 2019. Any person who may have seen him or has any information, can contact the investigating officer, Warrant Officer William Jimm at 082 448 4850 or 08600 10111 or via the MYSAPS App. All information will be treated confidentially.
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 25
Kimberley Online Co.
5 Augustus 2022
MAN ARRESTED FOR POSSESSION OF DRUGS Members of a Upington K9 were applauded for their vigilance by the unit Commander Captain Jacques Le Roux following an arrest and confiscation of drugs on Sunday, 31 July 2022. During routine Patrols in Anton Lobowsky street the members pulled over a suspicious looking vehicle and with further investigation using the Canine Tyson, they got a positive reaction from the dog and they conducted a search. Upon searching the vehicle they found 30 Mandrax tablets hidden in the car. A 39-years-old man has been arrested and will be appearing in court on charges of dealing in drugs.
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 26
Kimberley Online Co.
rol
KIMBERLEY ONLINE CO.
5 Augustus 2022
Bladsy 27
Kimberley Online Co.
5 Augustus 2022
UP FOR ADOPTION
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 28
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
5 Augustus 2022
Bladsy 29
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
5 Augustus 2022
Bladsy 30
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
5 Augustus 2022
Bladsy 31
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
5 Augustus 2022
Bladsy 32
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
5 Augustus 2022
Bladsy 33
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
5 Augustus 2022
Bladsy 34
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
5 Augustus 2022
Bladsy 35
Bloemfontein Online Co.
5 Augustus 2022
Nuusoorsig Indien jy dit gemis het. Boks met seksspeelgoed laat motoris glo kop verloor op N2 ‘n Boks vol seksspeelgoed was glo die oorsaak van ‘n botsing wat Saterdag in Ballito, KwaZuluNatal plaasgevind het.
Helga Muller ‘skuldig aan wanvoorstelling’ – Mike Bolhuis Helga Muller, klein Marno Muller se ma, het die geld wat Suid-Afrikaners aan haar oorbetaal het na haar seun se fratsongeluk by die skool, gebruik vir ander uitgawes ook, behalwe mediese uitgawes, sê Bolhuis.
Brandstofpryse gaan daal – hier is die amptelike aanpassings Jy sal dalk tot Woensdag wil wag voor jy jou kar gaan volmaak, aangesien ‘n klein daling in die brandstofpryse in die vooruitsig is.
Kaapstadse motoriste sien afgesnyde been – res van liggaam in nabygeleë oop veld gevind Motoriste in Belhar, Kaapstad het Dinsdagoggend 2 Augustus ‘n afgesnyde been aan die kant van Erica-rylaan opgemerk.
BLOEMFONTEIN ONLINE CO.
Bladsy 36
Kimberley Online Co.
5 Augustus 2022
NOTICE OF AN ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT FOR THE CLEARING OF 70Ha and 226Ha RESPECTIVELY OF VEGETATION ON PORTION 2 (A PTN OF PTN 1) OF FARM CLYDESDALE NO. 156, HERBERT Notice is hereby given in terms of Section 41 of the Schedule published in GNR 326, of the NEMA Regulations (2014 as amended in April 2017) of the intent to submit two Scoping Reports and Environmental Impact Assessments for two separate applications that is on the same property and the same applicant, to undertake the following: Location: Ptn 2 (a Ptn of Ptn 1) of the Farm Clydesdale No. 156, Herbert, Northern Cape 70Ha: 29° 14' 52.42"S; 23°48' 17.79"E 226Ha: 29° 14' 24.57"S; 23°50' 01.09"E Proponent: Duikersvlei Boerdery Pty Ltd Activities: 1. GNR 325: 7 April 2017, Activity (15): The clearance of an area of 20Ha or more of indigenous vegetation. 2. GNR 324: 7 April 2017, Activity (12) g.ii.: The clearance of an area of 300m2 or more indigenous vegetation in the Northern Cape within a critically biodiversity area identified in bioregional plans. 3. GNR 324: 7 April 2017, Activity (4) g.ii.gg.:The development of a road wider than 4m with a reserve less than 13.5m in the Northern Cape, outside of urban areas where the site is within 10km from a national park or world herniate site or 5km from any other protected area identified in terms of NEMPAA or from the core areas of a biosphere reserve, excluding disturbed areas. If you consider yourself an interested and/or affected person/party, you must register and comment in writing to Digital Soils Africa before or on 15 August 2022 before 5pm. Should you require further information or access to environmental documentation, please contact the office before the said date. Please send your enquiries and/or comments to: Digital Soils Africa Tel: 067 622 5687 1 Kemsley Street Email: natalie@dsafrica.co.za Port Elizabeth 6001 Date of Notice: 15 July 2022
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 37
Bloemfontein Online Co.
5 Augustus 2022
Nuusoorsig Indien jy dit gemis het.
Vreemdelinge maak bruid se binnelandse sake-troue ekstra spesiaal in Kaap ’n Paartjie van Kaapstad het onlangs die liefde van Suid-Afrika gevoel nadat ‘n skare vreemdelinge vir hulle gejuig en gesing het na hul troue by binnelandse sake in Wynberg, Wes-Kaap.
Vrou slaap met 40 mans op haar 40ste verjaardag In ‘n TikTok-video, wat viraal op die internet geraak het, het ‘n vrou onthul dat sy op haar 40ste verjaardag by 40 mans geslaap het as ‘n geskenk aan haarself.
Vir meer nuus, volg
BLOEMFONTEIN ONLINE CO.
Bladsy 38
Kimberley Online Co.
5 Augustus 2022
? s g n a s e i p p y r ! r o d o o O piesangbr k a B MAKLIK + VINNIG + SMULLEKKER
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 39
5 Augustus 2022
Kimberley Online Co.
d o o r b g n a s e i P Wonder jy wat om met die vier oorryp piesangs in jou vrugtebak te maak? Bederf jou gesin met ‘n heerlike piesangbrood.
BESTANDDELE 4 piesangs 2 k meel ½ k botter
METODE Klits botter en suiker goed saam. Voeg piesangs by, meng goed. Voeg geklitste eiers by. Sif meel, bakpoeier, sout, koeksoda en meng met res van bestanddele. Voeg melk by en meng goed deur.
¼ t sout
Plaas in gesmeerde
3/4 t koeksoda 1¼ k suiker ½ t bakpoeier
broodpannetjie. Bak vir ‘n uur teen 180° C.
¼ k melk 2 eiers
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 40
Kimberley Online Co.
5 Augustus 2022
Besoek Human Auto Ford by 53-61 Stockdale Street of skakel 053 831 3661.
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 41
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
5 Augustus 2022
Bladsy 42
Kimberley Online Co.
OUR TEAM
5 Augustus 2022
Kimberley Online co. Editorial Caria van der Merwe - Editor Una Engelbrecht - Sub-Editor KARA LATEGAN - WRITER Advertising 076 163 3746 jana@find-it.co.za Contact 065 984 5937
Published By Dottry Media (Pty) Ltd
Dottry Media (Pty) Ltd. is the holding company of FiND iT Nuus, Moomie, FiND iT AUCTIONS, Nuus @ Afrikaans, Afrikaans nuus .
YOUR COMMUNITY NEWSPAPER
KIMBERLEY ONLINE CO.