GRIEKWALAND-
LAASTE FLUITJIE VIR ROOIES: ‘JY VOEL SOOS ‘N SKAAP OP PAD SLAGPALE TOE’
WES RUGBYUNIE MOEG VIR AFKNOU VAN SKEIDSREGTERS
Voortrekkers besoek aftreeoord: ‘Voorwaar ‘n spesiale dag’
NUUS FLITSE
UITGAWE NO. 41 | 3 JUNIE 2022
Bladsy 2
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
27 Mei 2022
Bladsy 3
Kimberley Online Co.
27 Mei 2022
Laaste fluitjie vir Rooies: ‘Jy voel soos ‘n skaap op pad slagpale toe’ “Daardie gevoel wat jy as skeidsregter kry, daai lekker en daai lus, die vlinders in jou maag, dis net nie meer daar nie. Jy voel soos ’n skaap op pad slagpale toe wanneer jy weet dat jy ‘n wedstryd moet blaas.” So sê Francois ‘Rooies’ de Bruin na hy Woensdag na 20 jaar sy laaste fluitjie as skeidsregter geblaas het. Rooies het in graad 11 al deel geraak van die Griekwaland-Wes-skeidsregtersvereniging na sy liefde vir skeidsregter wees al op ’n jong ouderdom vlamgevat het.
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 4
Kimberley Online Co.
27 Mei 2022
Rooies het onder andere al by die Vodacom Cup, o/19-weke en baie ander wedstryde geblaas. Maar ten spyte van die vlinders en die “lekker gevoel” wat hy altyd ervaar het wanneer hy by ’n wedstryd geblaas het, het Rooies nou besluit om sy fluitjie vir goed te bêre. “En dit was nie ’n sommer-net-besluit nie,” vertel hy. “Die spanning het vir ’n geruime tyd opgebou.” Hy vertel daar was verskeie voorvalle oor die jare wat hy al na ’n wedstryd op die rugbyveld gegryp is of selfs met ’n mes rondgejaag is. “Omdat Kimberley maar ’n klein dorpie is en baie mense my ook ken omdat ek al vir 18 jaar by die soek-en-redding-afdeling by die polisie werk, is daar baie ouers en toeskouers wat die beledigings langs die veld persoonlik maak. Ek is persoonlik aangeval, my kinders en my familie is by die beledigings ingetrek. Ek het dit gehou en gehou.” Maar vir Rooies was die laaste strooi ’n voorval wat verlede Saterdag plaasgevind het. “Laasweek Vrydagoggend om kwart oor vier is my ma oorlede. Ek het die volgende oggend ’n wedstryd geblaas. Ek moes vanaf die toeskouers langs die veld hoor: “Jy kan bly wees dat dit gebeur het, want jou ma sou in haar graf omgedraai het as sy gesien het hoe jy blaas.” Rooies vertel dat iemand selfs na die wedstryd na hom toe gekom het en voor ’n bestuurslid en sy mede-skeidsregters vir hom gesê het dat hy soos ‘n P*** blaas.
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 5
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
27 Mei 2022
Bladsy 6
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
27 Mei 2022
Bladsy 7
Kimberley Online Co.
27 Mei 2022
Alhoewel dit vir Rooies ’n geweldige hartseer besluit is om te neem en hy vir seker na die rugbyveld sal verlang, sê hy dat hy die vrede en die rustigheid sal geniet. “Om te weet dat jy nie elke Saterdag by die slagpale gaan inloop en te weet dat jy gegryp of gevloek gaan word nie. Jy weet al dit gaan gebeur.” Hy verwys dan na Saterdag se voorval waar ’n skeidsregter op Daniëlskuil deur van die ouers en toestanders gegryp, geslaan en selfs geskop is. Kyk die video hier. “Ek kan my nie indink hoe onregverdig dit teenoor daardie skeidsregter se vrou en/of kinders moet wees om dit te moet sien nie. Hoe moet dit vir hulle wees om te sien hoe hul pa/man langs die veld aangerand en geskop word? Dis nie regverdig teenoor hulle nie.” Rooies sê hy voel dis die verskillende skole waar die voorvalle plaasvind, se verantwoordelikheid om die skuldiges aan te spreek en die situasie te hanteer. “Daar is baie ander van ons skeidsregters wat nou sit en die beslu \it moet neem of hulle wil voortgaan. Van hulle is baie moeg daarvoor.” “Dis ’n baie hartseer besluit, maar ek doen myself en die spelers op die veld ’n onreg aan as ek aanhou blaas, want ek wil dit nie meer doen nie.”
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 7
Kimberley Online Co.
27 Mei 2022
Voortrekkers besoek aftreeoord: ‘Voorwaar ‘n spesiale dag’ Die Voortrekkers se Rocco Knobel-kommando het Woensdag die Acasia-aftreeoord in Kimberley se inwoners gaan besoek as deel van hul Ouerdag-vieringe by die oord. Die inwoners is vermaak met die sing van lekker Voortrekker-liedjies en toe wys die kinders vir die inwoners hul slag met touwerk wat een van die vaardighede is wat hul in Die Voortrekkers leer. Dit was voorwaar ‘n spesiale dag wat die jongmense sowel as die inwoners nog vir lank sal onthou.
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 8
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
27 Mei 2022
Bladsy 9
Kimberley Online Co.
27 Mei 2022
Griekwaland-Wes rugbyunie moeg vir afknou van skeidsregters Toeskouer-beheer is die enigste uitweg vir plaaslike amateurwedstryde, sê Griekwaland-Wes-rubgyunie (GWRU). Monte Engelbrecht, voorsitter van GWRU, het hom sterk uitgespreek teenoor skole en klubs wat hulle daaraan skuldig maak dat skeidsregters verbaal, fisies en emosioneel afgetakel word. Dié skrywe kom na verskeie voorvalle in die twee laaste maande waar skeidsregters fisies aangerand is en selfs met ’n wapen gedreig was. Verskeie skeidsregters het die laaste eindfluitjie geblaas en is nie verder vir amateurrugby beskikbaar nie. Barbare wat hulself as toeskouers voordien was ‘n direkte gevolg hiervan. Engelbrecht noem in sy skrywe dat streng maatreëls voortaan toegepas moet word voordat enige wedstryde mag plaasvind en dat skeidsregters die mandaat het om wedstryde te stop indien daar nie aan die reël voldoen word nie. Die voorwaardes, wat uit meer as agt reëls bestaan, word voorskriftelik en met erns deur die president aan skole en klubs voorgehou. Die unie hou egter vol dat die indien van verslae deel van die oplossing sal wees om enige negatiewe gedrag teenoor skeidsregters te voorkom.
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 10
Kimberley Online Co.
27 Mei 2022
Dit volg nadat vier afsonderlike voorvalle van dreigemente en aanvalle op skeidsregters plaasgevind het. Lees die vorige berig hier. Sien Griekwaland Wes Rugby Unie se brief hier:
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 10
Kimberley Online Co.
27 Mei 2022
Karwas in Erfenisarea moet toe, sê Sol ‘n Karwas, wat op die hoek van Milnerstraat en Du Toitspanweg aan die Milnerstraatkant van die erf oopgemaak het, moes vandag toemaak nadat Sol Plaatje bevind het daar is geen toestemming verkry vir dié besigheidsaktiwiteit nie. Die erf bedryf reeds die kafee, @Mac’s, vanaf Du Toitspan se kant af. Dit volg na klagtes van meer as 22 inwoners in Milnerstraat, wat ‘n residensiële en erfenisarea is. Die huise in dié straat is meestal meer as 100 jaar oud en word onder streng maatreëls en voorgeskrewe reëls aangaande verbeteringe aan die aansig en binnekant van die huis, deur die Erfenisraad bedryf. Die huise is histories van aard en baie van die huise is as historiese monumente bestempel. Thoko Riet, woordvoerder vir die Sol Plaatje-munisipaliteit, het bevestig die eiendom het slegs besigheidsregte bekom vir die gebruik as ‘n “plek van verversing en woonarea”. Riet het bevestig die karwas, wat ‘n opeenhoping van motors in die straat veroorsaak, sonder enige insittendes en afbreuk doen aan die area se bewarings-etos, is onwettig. “‘n Kennisgewing van nie-nakoming van die soneringsbeperkings is uitgereik,” het Riet gesê. Die karwas moes dus met onmiddelike effek toemaak. Timothy Ratha, van die Erfenisraad in die Noord-Kaap, het bevestig dié raad ondersoek die veranderinge wat aan die kant van Milnerstraat, by die karwas, aan die eiendom gemaak is, asook die opening van die karwas. “Ons het geen aansoek ontvang nie.” Inwoners in die straat het ook bevestig hulle is nie in kennis gestel van die voorneme om die erf te hersoneer of ‘n karwas daar oop te maak nie.
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 11
Kimberley Online Co.
27 Mei 2022
Die bestuurder van die kafee, @Mac’s, wat op die erf bedryf word, het aan FiND iT se verslaggewer gesê sy sal die “saak verder vat” as haar naam genoem word, asook dat dit ‘n “rassistiese aanval” van inwoners is. “Toe ‘n wit vrou die plek gehad het, het niemand gekla nie.” FiND iT het uitgereik na die eienaars van die gebou, wie môre oor ‘n Zoom-vergadering die aangeleentheid sal bespreek.
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 12
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
27 Mei 2022
Bladsy 13
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
27 Mei 2022
Bladsy 14
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
27 Mei 2022
Bladsy 15
Kimberley Online Co.
`27 Mei 2022
MISSING CHILD ALERT Upington FCS is requesting assistance from the public to trace a missing 5-years-old boy, Le-Virno Van Wyk from Louisvaleweg. Le-Virno was last seen on Tuesday, 31 May 2022 after school, when he went to play but never returned home. He was wearing a yellow t-shirt, mustard pants and black boots. Anyone with information can contact the investigating officer, Sergeant Lebogang Mokwene on 082 330 4478 or 082 302 0442 Always remember, there is no waiting period to report a missing person. Let us keep our children safe and protected at all times. Ensure to escort them to school and back home.
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 16
Kimberley Online Co.
`27 Mei 2022
CHILD PROTECTION WEEK CONTINUES IN ZF MGCAWU DISTRICT Advocating for the rights of children Postmasburg.
continued today, 02 June 2022 in
Today's activities at a high school and primary school in Newtown and Boichoko was attended by the Acting Deputy Provincial Commissioner for for Policing, Brig Hennie van Rensburg , the Acting Deputy Provincial Commissioner for Crime Detection, Brig Nicky Mills, the Acting Provincial Head : Corporate Communication , Col Mashay Gamieldien as well as the Acting District Commander of ZF Mgcawu District, Col Peet Coetzee. The day commenced with parade comprising of various SAPS units, members of Postmasburg, Danielskuil, Lime Acres, ZF Mgcawu District task team, POPS , NGO's and the local CPF. The learners of the high school was subjected to a raid, during which the learners were searched and items confiscated. Brig van Rensburg and Brig Mills actively participated in the searches and also addressed the learners on drugs, pornography, cyber bullying and the dangers of social media. Brig van Rensburg also expressed his appreciation to the learners for providing information about an alleged drug house in the vicinity of the high school believed to be selling drugs to minors, that was raided prior to the school visit. A male suspect was arrested and dagga was seized. A drug display by Kimberley FCS members was also presented which grabbed the attention of the learners.
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 17
Kimberley Online Co.
`27 Mei 2022
POLICE SEARCHING FOR ALLEGED COPPER THEFT SUSPECTS IN OLIFANTSHOEK On 1 June 2022 at about 3am the Olifantshoek SAPS spotted a suspicious looking vehicle during routine patrols. The white VW Polo TSI allegedly failed to stop at a stop sign and was heading towards Kathu. Police immediately chased after the vehicle,and stopped it. However, the two males occupants fled into the veld. The vehicle was searched and police found 242kg of copper cables in the boot. The estimated value of the copper is a quarter of a million rand (R250 000). Police also confiscated the white Polo TSI and found that it was a rented vehicle. An enquiry docket was opened and police request that any information be forwarded to Sgt Dannyboy Kgatlane on 082 302 0395. The investigation continues.
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 18
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
27 Mei 2022
Bladsy 19
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
27 Mei 2022
Bladsy 20
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
27 Mei 2022
Bladsy 21
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
27 Mei 2022
Bladsy 22
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
27 Mei 2022
Bladsy 23
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
27 Mei 2022
Bladsy 24
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
27 Mei 2022
Bladsy 25
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
27 Mei 2022
Bladsy 26
Bloemfontein Online Co.
27 Mei 2022
Nuusoorsig Indien jy dit gemis het. Heerlike melkkos met kondensmelk vir die koue Is jy dalk lus vir melkkos die naweek? Moenie verder soek nie, hier is die perfekte resep!
KYK: Deel van woonstelblok stort ineen, spoel weg in KZN-vloede Verskeie inwoners in Umdloti noord van Durban is haweloos gelaat nadat ‘n deel van ‘n blok woonstelle in ‘n kompleks in die gebied weggespoel het.
WhatsApp gaan nie meer op dié fone werk nie WhatsApp sal ondersteuning vir verskeie fone in die komende maande laat vaar, berig die ingeligte webwerf WABeta.
Nuwe vakveranderinge word vir skole in Suid-Afrika beplan Die departement van basiese onderwys beplan om sy wiskunde, wetenskap en tegnologie (MST)-kurrikulum verder te hersien om studente beter voor te berei vir die vierde industriële revolusie.
BLOEMFONTEIN ONLINE CO.
Bladsy 27
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
27 Mei 2022
Bladsy 28
Bloemfontein Online Co.
27 Mei 2022
Nuusoorsig Indien jy dit gemis het.
Kleuter bestel 31 McDonald’sburgers met ma se foon ‘n Kleuter met ‘n groot eetlus het sy ma ‘n groot les geleer om nie haar selfoon sonder toesig te los nie. Hy het dit gebruik om ‘n groot kitskosbestelling te plaas.
Oorsaak van Jamie Bartlett se dood bekend Die lykskouing vir Jamie Bartlett is afgehandel en volgens sy lewensmaat, Rosa Onious, is hy Maandagaand weens ‘n hartstilstand in sy slaap oorlede.
Vir meer nuus, volg
BLOEMFONTEIN ONLINE CO.
Bladsy 29
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
27 Mei 2022
Bladsy 30
Kimberley Online Co.
27 Mei 2022
Heerlike aartappelburger MAKLIK + VINNIG + SMULLEKKER
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 31
27 Mei 2022
Kimberley Online Co.
Heerlike aartappelburger METODE
Het jy al daaraan gedink om ‘n
Tamatieblatjang
aartappelburger te probeer
2 uie, grof gekap
maak? Hier is die perfekte resep
2 knoffelhuisies, gekap
van Watertand Resepte vir Oud
45 ml (3 e) olie
en Jonk. Genoeg vir 4 mense
50 g tamatiepasta 1 x 410 g-blik gekapte tamaties 60 ml (¼ k) bruinsuiker
Bereiding: 15 min. Verkoel: 30 min.
Hoenderskywe
Gaarmaak: 40 min. Bestanddele: 4 groot aartappels
500 g hoenderborsfilette 1 rooi ui, gekap 1 knoffelhuisie, fyngedruk 10 g pietersielie
30 ml (2 e) olyfolie
skil van 1 suurlemoen
sout en vars gemaalde
5 ml (1 t) suurlemoensap
peper
2 ml (½ t) sout 5 ml (1 t) vars gemaalde peper 1 eier 30 ml (2 e) olie Vir voorsit 50 g slaaiblare 4 velle cheddarkaas 2 tamaties, in skywe gesny 4 agurkies, in lang repe gesny. Voorverhit die oond tot 180 °C.
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 32
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
27 Mei 2022
Bladsy 33
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
27 Mei 2022
Bladsy 34
Kimberley Online Co.
27 Mei 2022
Business directory PLAASLIK | BESIGHEID | KIMBERLEY
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 35
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
27 Mei 2022
Bladsy 36
Kimberley Online Co.
OUR TEAM
27 Mei 2022
Kimberley Online co. Editorial Caria van der Merwe - Editor Una Engelbrecht - Sub-Editor KARA LATEGAN - WRITER CHANE VAN DER WESTHUIZEN LAYOUT DESIGNER Advertising 066 122 8594 bloem@onlinecosa.co.za Contact 065 984 5937
Published By Dottry Media (Pty) Ltd
Dottry Media (Pty) Ltd. is the holding company of FiND iT Nuus, Moomie, FiND iT AUCTIONS and Newssnatch. Dottry Media is also the publisher of community online newspapers: Kimberley Online Co. and Bloemfontein Online Co.
We hope you enjoy this edition! YOUR COMMUNITY NEWSPAPER
KIMBERLEY ONLINE CO.
Bladsy 37
Kimberley Online Co.
Follow us on Facebook
Follow us on Instagram
Join our Telegram group
Join our WhatsApp group
Send us an email
Visit our website
KIMBERLEY ONLINE CO.
27 Mei 2022
Bladsy 38
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
27 Mei 2022
Bladsy 39
Kimberley Online Co.
KIMBERLEY ONLINE CO.
27 Mei 2022