Kimberley Online Co. - 12 Augustus 2022

Page 1

UITGAWE NO. 51 | 12 AUGUSTUS 2022 Vroue in die stad inspireer! #Vrouemaand Inwoners vier vrouedag met vuurwarm kookkompetisie Huibrie Dixon; Jackie Gagiano; Janez Clark- Ruiters; Cindy Greyling; Lucia Kock Lees oor:

Kimberley Online BCo ladsy 2 12 Augustus 2022 KIMBERLEY ONLINE CO.

Ek het eenkeer gehoor iemand sê as jy ’ n keuse moet maak en jy kan eenvoudig net nie besluit nie, kry vir jouself ’ n muntstuk. Kies ’ n kant vir elke keuse en belowe jouself dat waarop ook al hy gaan val, jy by daardie besluit sal bly Die doel daarvan is nie om jou lewe in die hande van die noodlot te los nie, maar die oomblik wanneer daai muntstuk in die lug is, gaan jy presies weet watter keuse jy moes gemaak het Ek glo werklik daarin dat alles in die lewe uitwerk soos dit moet Ja, ons keuses kan ons rigting bepaal Ja, jy kan jou lewe in ’ n ander rigting draai Dit is moeilik om te verstaan hoe die lewe werk Almal is onseker, dit belowe ek jou. As jy nie soos ek is nie en jy is een van daai mense wat ’ n ding oor en oor moet bedink, doen dit! Maak lysies, oorweeg opsies, doen navorsing.

Daar kom ’ n tyd in jou lewe wanneer jy ’ n lewensveranderende besluit moet neem Die soort waaruit jy twee opsies kan kies en albei dra hul eie billike deel van die risiko’s en voordele Miskien staan jy selfs nou voor een. Hoe maak jy die regte keuse?

Doen alles in jou vermoë om te verseker jy maak die regte keuse, maar doen dit vir jou Nie vir iemand anders nie

INSPIRASIE VIR DIE

WEEK

Bladsy 3 KIMBERLEY ONLINE CO. 12 Augustus K2022 imberley Online Co

Bladsy 4 KIMBERLEY ONLINE CO. 12 Augustus K2022 imberley Online Co

Die 31-jarige Gillian Joy Tituse, eienaar van The Milk & Honey, is in Kimberley gebore en grootgemaak Sy was vir ‘ n tyd in Bloemfontein en in België om haar studies te voltooi Na Gillian haar studies voltooi het, was sy eers ‘ n onderwyseres. Sy vertel sy is tydens die Covid 19 pandemie by ‘ n privaatskool afgelê. “Ek is baie dankbaar om te kan sê my werkgewers het my weer die pos aangebied. Maar daardie selfde dag wat my werkgewers my die werk weer aangebied het, het ek vir hulle gesê ek het ‘ n droom wat ek wil najaag Ek het die familieplaas en ek het ‘ n droom wat ek realiteit wil maak ”

KIMBERLEY ONLINE CO. Bladsy 5 Kimberley Online Co. 12 Augustus 2022

As deel van ons Vrouemaand vieringe het ons met ‘ n genomineerde entrepreneur van die stad gesels oor haar sukses as besigheidsvrou in vandag se wêreld, hoe sy haar droom bewaarheid het en wat Vrouemaand vir haar beteken

Vrouemaand: Gillian Joy Titus - 'Van ‘ n droom tot ‘ n realiteit'

KIMBERLEY ONLINE CO. Bladsy 6 Kimberley Online Co. 12 Augustus 2022 Gillian vertel van die droom om haar besigheid The Milk & Honey, wat nou vir 19 maande oop is, te begin. “Ek het op ons familieplaas grootgeword,” sê sy ” Ek was vyf of ses jaar oud toe my pa die plaas gekoop het My pa is so 10 jaar gelede oorlede en hy het altyd hierdie droom gehad om ‘ n besigheid op die plaas oop te maak Hy het spesifiek vir my ges:ê ‘Gillian, kry vir jou tafels en stoele en sit hulle onder die olyfbome en nooi mense om lekker te kom eet En noem dit The Milk & Honey ’Ek dink ek was nog nie eers in die hoërskool nie toe ons die gesprek gehad het ” Gillian het The Milk & Honey amptelik in Januarie 2021 oopgemaak. Sedertdien het sy en haar broer die familiebesigheid laat groei en vele suksesvolle geleenthede, soos The Milk & Honey se “ pop up shops” gehad. Sy sê sy moet erken dat sy self nie professionele kookopleiding gehad het nie, maar dat haar personeel ‘ n briljante span is wat soos familie is “Ons is so geseënd om saam met hulle te kan werk Ek glo vas dat as elke besigheid personeel soos ons gehad het, elke besigheid suksesvol sal wees ”

Op ‘ n vraag oor hoe sy haar uitdagings as entrepreneur en suksesvolle besigheidsvrou hanteer, sê sy sy kry dit met genade van Bo reg. “Ek het aan die begin geweet dit gaan moeilik wees omdat dit nog ‘ n leerkurwe was Ek sê altyd selfs die ‘journey’ tot waar jy wil kom, is ‘ n doel wat bereik word ” “Ek het baie gehad om te leer en ek het ook foute gemaak My top drie uitdagings was vir seker finansies, die wilskrag en emosionele kapasiteit om aan te hou, en sosiale verhoudings Ek herinner myself konstant daaraan dat God my in Sy hand vashou en dat ek nie toevallig hierdie vaardighede het nie. Ek is gemaak hiervoor! Ek het ook ‘ n baie goeie ondersteuningstelsel, ‘ n familie wat altyd daar is wanneer ek wysheid nodig het.”

KIMBERLEY ONLINE CO. Bladsy 7 Kimberley Online Co. 12 Augustus 2022

Sy praat dan ook oor haar verloofde, wat haar ‘ n maand gelede gevra het om te trou “Hy weet absoluut niks van kosmaak nie,” lag sy “Maar hy is so goed daarin om my te ondersteun en my te herinner aan hoekom ek doen wat ek wil ”

KIMBERLEY ONLINE CO. Bladsy 8 Kimberley Online Co. 12 Augustus 2022 Sy sê Vrouemaand is vir haar ‘ n baie spesiale tyd. “Veral op die eerste dag van die maand wat jy oral op sosialemediaplasings oor Vrouedag begin sien ” As ‘ n vrou in die besigheidswêreld en omdat daar soveel mense na haar opkyk, word sy gedryf deur motivering om sterker te wees, haarself te verbeter en nie die mense om haar in die steek te laat nie Sy sê die negatiewe is egter dat daar soveel druk op jou is “In Vrouemaand word jy as vrou erken, jou wilskrag, jou ambisies Ek is mal oor die idee dat ons vroue vier net omdat ons vroue is ” Haar boodskap aan die wêreld is: “Daar is absoluut niks wat ons van God hoef weg te steek nie. Waar ookal jy nou in jou lewe is, of jy weet wat die doel van jou lewe is of nie, God is alwetend, niks verras Hom nie en ons is in ‘ n goeie posisie om Sy kinders te wees As ‘ n vrou wat lief is vir die Here en ‘ n droom najaag wat eens net ‘ n fantasie was, weet ek God eer ons gehoorsaamheid en as ons Sy woord aanvaar, Hy die pad saam met ons sal stap ” “Baie dankie ook aan Kimberley wat my droom ondersteun!”

KIMBERLEY ONLINE CO. Bladsy 9 Kimberley Online Co. 12 Augustus 2022

Ons het lesers gevra om sterk vroue te nomineer Marindean Louws skryf; "Jackie Gagiano, eienaar van Red Spot Marketing Jackie het haar suksesvolle bemarkings-onderneming gestig net voor COVID en ja ten spyte van die ekonomie wat basies tot stilstand gekom het gedurende hierdie tydperk het sy met haar dinamiese persoonlikheid soveel entrepreneurs en klein besighede gemotiveer, bygestaan met bemarking en ook voorstelle om te diversifiseer aan haar kliënte gegee! Jackie is ook natuurlik betrokke by welsyns programme… hierdie vrou maak ‘ n verskil in die ekonomie, maar ook in die sosiale omstandighede."

Ons vier Vrouemaand: Jackie Gagiano

KIMBERLEY ONLINE CO. Bladsy 10 Kimberley Online Co. 12 Augustus 2022

KIMBERLEY ONLINE CO. Bladsy 11 Kimberley Online Co. 12 Augustus 2022 Gertjie Taylor skryf, "Huibrie Dixon het n paar jaar terug n dapper stap geneem en haar firma Van den Heever Prokureurs begin Dit het bloed, sweet en trane gekos, maar vandag is hulle n volwaardige regspraktyk Daarby is sy mamma vir drie klein kindertjies en vrou vir haar man, Louis Dixon. Sy is n ystervrou."" Vrouemaand: Huibrie Dixon

KIMBERLEY ONLINE CO. Bladsy 12 Kimberley Online Co. 12 Augustus 2022 Ek nomineer vir Janez Clark Ruiters Ek admireer haar vir haar deursettingsvermoë. Die struikelblokke wat sy oorkom het is amazing en sy is ' n mens mens. Beste haarkapster in Kimberley." - Joana Vermeulen Vrouemaandvieringe: Kbyvroue inspireer "Ek nomineer vir Lucia Kock Sy het begin as klerk in die polisie, maar is vandag ' n kaptein So ' n positiewe mens wat almal altyd laat glimlag Altyd vol lag en die mees inspirende dame wat ek al ontmoet het " - Fransoline Piedt "Ek nomineer vir Cindy Greyling van ACVV maatskaplik Sy sit haarself altyd tweede vir ander se behoeftes en altyd ' n sagte hart. Wêreld kort mense soos sy!" - Niqita Vorster

Bladsy 13 Kimberley Online Co. KIMBERLEY ONLINE CO. 12 Augustus 2022

B KIMBERLEY ONLINE CO.

Die atmosfeer in die stad was heerlik op Vrouedag toe ‘ n span vroue as deel van ‘ n jaarlikse tradisie in die area ‘ n “cook off” gehad het Marlon Africa, een van die vyf beoordelaars by die geleentheid, vertel vyf strate in die area het spanne gevorm, en die spanne het mekaar in die kookkompetisie uitgedaag.

KIMBERLEY ONLINE CO. Bladsy 15 Kimberley Online Co. 12 Augustus 2022

Kimberley-vroue vier Vrouedag met vuurwarm kookkompetisie

“Elke span het uit ‘ n totaal van tien of twaalf vroue bestaan. Hulle het mekaar afgelos en saamgewerk om te kook, groente skoon te maak of vuur te maak ” Marlon vertel hy het baie pret as beoordelaar gehad “Al die spanne se kos was uniek, die tafels en ‘setups’ was uniek ”

Hy sê daar is nie aan die einde van die kompetisie ‘ n wenner aangekondig nie, maar dat al vyf die spanne wenners is “Die kosse was verskriklik lekker, die vroue het baie moeite ingesit en die jongmense het die oumense bederf en bietjie hulle naels gedoen. Dit was ‘ n baie spesiale geleentheid!”

KIMBERLEY ONLINE CO. Bladsy 16 Kimberley Online Co. 12 Augustus 2022

KIMBERLEY ONLINE CO. Bladsy 17 Kimberley Online Co. 12 Augustus 2022

Bladsy 18 KIMBERLEY ONLINE CO. 12 Augustus K2022 imberley Online Co

KIMBERLEY ONLINE CO. Bladsy 19 Kimberley Online Co. 12 Augustus 2022

KIMBERLEY ONLINE CO. Bladsy 20 Kimberley Online Co. 12 Augustus 2022

Bladsy 21 Kimberley Online Co. 12 Augustus 2022 Follow us on Facebook Follow us on Instagram Join our Telegram group Join our WhatsApp group Send us an email Visit our website

KIMBERLEY ONLINE CO. Bladsy 22 Kimberley Online Co. 12 Augustus 2022

KIMBERLEY ONLINE CO. Bladsy 23 Kimberley Online Co. 12 Augustus 2022 Kry R10 000 kontak terug as jy die Chery Tiggo 8 Pro Distinction koop. Terwyl voorraad hou. Termes en voorwaardes geld. Besoek Human Auto Chery by 5361 Stockdale Street of skakel 053 831 3661.

KIMBERLEY ONLINE CO. Bladsy 24 Kimberley Online Co. 12 Augustus 2022

The team seized the NP 200 bakkie believed to have been instrumental in the commission of crime.

The Acting Deputy Provincial Commissioner for Crime Detection, Brigadier Nicky Mills commended the team for excellent investigative work which led to the arrest of the suspects and the recovery of stolen goods The Investigation continues.

A multi-disciplinary team operationalised intelligence that led to the apprehension and arrest of two Malawian national males for the alleged business burglary at a well known retail store in Kuruman.

The suspects were traced and found unpacking the looted cargo at a house in Seoding village near Kuruman

The suspects aged 27 and 32 are expected to appear in the Kuruman Magistrate’s Court on Thursday, 11 August 2022 on charges of business robbery

RETAIL STORE BURGLARED, TWO FOREIGN NATIONALS ARRESTED, STOLEN GOODS RECOVERED

The preliminary investigation indicated that the suspects gained entrance into the retail store through the roof and grinded open the safes during the early hours of Tuesday, 09 August 2022 Goods to the value of more than R600 000-00 which included cellphones,laptops, clothing and shoes were stolen as well as an undisclosed amount of money.

FOREIGN NATIONAL BEHIND BARS, FOUND IN POSSESSION OF STOLEN COPPER CABLES KIMBERLEY ONLINE CO. Bladsy 25 Kimberley Online Co. 12 Augustus 2022

The members immediately apprehended the suspect, after failing to provide substantive evidence for being in possession of the cables The suspect is expected to appear in the Colesberg Magistrate’s Court on Wednesday, 10 August 2022 on a charge of Criminal Matters Amendment Act.

Colesberg Highway Patrol members acted promptly subsequent to receiving a tip off regarding a Lesotho national male, who approached the owner of the local workshop in Colesberg in an attempt to sell copper cables weighing 8.33 kg with an estimated value of R50,000. The suspect was caught red handed, inside the workshop in possession of a red backpack stuffed with copper cables, waiting for the transaction to be finalised

The Acting District Commander of the Pixley Ka Seme, Brigadier Nomana Adonis praised the owner of the workshop for displaying high level of patriotism by reporting criminal activities to the authority

Members raided a 24-year-old suspect's house in Itireleng street and found him in possession of dagga weighing 2,190 grams including money believed to have been generated through dealing in dagga

The raid proceeded to Maritshi Section, where a 34 year old suspect was found in possession of dagga and cash also believed to be the proceeds of dealing in dagga.

Two suspects are expected to appear in the Kuruman Magistrate’s court on Wednesday, 10 August 2022 on counts of dealing in dagga

POLICE POUNCED ON DAGGA, TWO SUSPECTS BEHIND BARS KIMBERLEY ONLINE CO. Bladsy 26 Kimberley Online Co. 12 Augustus 2022

The Acting District Commander of John Taolo Gaetsewe district, Brigadier Johny Besnaar praised and applauded the members for bringing the perpetrators of criminal activities to book

The duo were arrested in Maruping village near Kuruman on Monday, 08 August 2022 when members of the Kuruman Highway Patrol, K9 unit and Crime Intelligence acted tactically after following up on information regarding suspects who were dealing in dagga from their premises in Maruping village.

The suspects' premises were raided and dagga with an estimated street value of more than R12 000 00 was found on the respective premises

12 Augustus K2022 imberley Online BCo ladsy 27 KIMBERLEY ONLINE CO. rol

12 Augustus K2022 imberley Online BCo ladsy 28 KIMBERLEY ONLINE CO.

12 Augustus K2022 imberley Online BCo ladsy 29 KIMBERLEY ONLINE CO.

12 Augustus K2022 imberley Online BCo ladsy 30 KIMBERLEY ONLINE CO.

12 Augustus K2022 imberley Online BCo ladsy 31 KIMBERLEY ONLINE CO.

12 Augustus K2022 imberley Online BCo ladsy 32 KIMBERLEY ONLINE CO.

12 Augustus K2022 imberley Online BCo ladsy 33 KIMBERLEY ONLINE CO.

12 Augustus K2022 imberley Online BCo ladsy 34 KIMBERLEY ONLINE CO.

Bladsy 35 Kimberley Online Co KIMBERLEY ONLINE CO. 12 Augustus 2022

Bladsy 36 Kimberley Online Co KIMBERLEY ONLINE CO. 12 Augustus 2022

Bladsy 37 Kimberley Online Co. KIMBERLEY ONLINE CO. 12 Augustus 2022

Kimberley Online BCo ladsy 38 KIMBERLEY ONLINE CO. 12 Augustus 2022

Gebed het my gered van verkragting aktrise ‘ n Aktrise wat tydens die Krugersdorp verkragting teenwoordig was, sê terwyl sy deur gewapende mans beroof en geskop is, het sy tot God gebid en sy glo dat dit “ my gespaar het om verkrag te word” Breindood 12 jarige se masjiene vandag afgeskakel ‘ n Winkeleienaar het Sondagoggend omstreeks 02:47 ‘ n rower afgeweer toe hy ‘ n skoot na die rower afgevuur het Alberto Nonino, die Italiaanse tienkampatleet, het Woensdag laaste geëindig in die 400m wedloop by die 2022 Wêreldatletiek O 20 kampioenskappe in Cali, Colombia, nadat sy die heeltyd sy geslagsdeel moes vashou

Die familie van die 12 jarige Archie Battersbee het gisteraand ‘ n “spesiale” laaste aand saam met hom deurgebring na hulle moes hoor dat sy lewensondersteunende masjiene vandag afgeskakel sal word.

Nuusoorsig 12 Augustus B2022 loemfontein Online BCo ladsy 39 BLOEMFONTEIN ONLINE CO.

Alberto Nonino (18) eindig laaste nadat sy geslagsdeel herhaaldelik uit sy broek hop KYK: Winkeleienaar (80) skiet rower wat winkel probeer beroof Indien jy dit gemis het.

12 Augustus B2022 loemfontein Online BCo ladsy 40 BLOEMFONTEIN ONLINE CO. Nog ‘ n nuwe virus is in China ontdek. Nuwe virus in China, 35 mense besmet Daar is “niks oor” van die huis wat aan die brand geslaan het nadat Anne Heche (53), bekende aktrise en voormalige lewensmaat van Ellen DeGeneres, met haar blou Mini Cooper in die huis vasgery het nie ‘Niks oor’ van huis waarin Anne Heche met motor vasry, veroorsaak brand Nuusoorsig Indien jy dit gemis het. Vir meer nuus, volg

Kimberley Online BCo ladsy 41 KIMBERLEY ONLINE CO. 12 Augustus 2022 MAKLIK + VINNIG + SMULLEKKER Gevulde skorsies –Resep

KIMBERLEY ONLINE CO. Kimberley Online BCo ladsy 42 12 Augustus 2022 METODE 2 groot skorsies 250 g beesmaalvleis 250 g spekstukkies 1 e olie sout en peper na smaak 4 e gerasperde cheddar kaas Gevulde skorsies Maak vanaand heerlike gevulde skorsies!

Terwyl die skorsies kook, braai die maalvleis en spek in die olie tot gaar Geur met sout en peper Vul die skorsies met die vleis, plaas een eetlepel kaas oor elk en rooster in die oond tot die kaas gesmelt en goudbruin is Bedien warm met bykos van keuse. Plaas orige vleis in die yskas en gebruik die volgende oggend as vulsel in omelet

BESTANDDELE Halveer die skorsies en kook dit tot gaar, maar nie pap nie (moenie die pitte voor die tyd verwyder nie) Haal die gaar skorsies uit die water en skep die pitte versigtig uit en sit eenkant.

Bladsy 43 Kimberley Online Co KIMBERLEY ONLINE CO. 12 Augustus 2022 Besoek Human Auto Ford by 53-61 Stockdale Street of skakel 053 831 3661.

Bladsy 44 Kimberley Online Co KIMBERLEY ONLINE CO. 12 Augustus 2022

Bladsy 45 Kimberley Online Co KIMBERLEY ONLINE CO. 12 Augustus 2022 WHO WE ARE Kimberley Online co. Editorial Caria van der Merwe - Editor Una Engelbrecht Sub Editor Advertising 076 163 3746 jana@find-it.co.za Contact 065 984 5937 Published By Dottry Media (Pty) Ltd Dottry Media (Pty) Ltd. is the holding company of FiND iT Nuus, Moomie, FiND iT AUCTIONS, Nuus @ Afrikaans, Afrikaans nuus . Y O U R C O M M U N I T Y N E W S P A P E R

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.