1 minute read

Manie’s Bistro

die hoender in stukke.

Advertisement

Stap 2: Gooi olyfolie in ’n pot en verhit.

Stap 3: Voeg die uie, knoffel, sampioene, ertjies en wortels by en kook vir 3-5 minute.

Stap 4: Voeg die hoenderstukke by en kook deeglik deur

Stap 5: Voeg die room en ’n bietjie kerriepoeier by –verminder die hitte en kook tot dik en romerig.

Stap 6: Voeg sout en peper by na smaak. Stap 7: Rol oop die blaardeeg.

Stap 8: Skep die hoenderpotjie op die blaardeeg op en voeg nog ’n laag van die deeg bo-op.

Stap 9: Gebruik ’n vurk om die kante van die pastei saam te druk.

Stap 10: Plaas in braairooster en braai op die kole vir 15-20 minute. Draai gereeld.

Opdieningsvoorstel: Geniet warm vanaf die kole saam met ’n slaai.

Bron: Facebook / Vootrekker Resepte / Flippen Lekker Braai Resepte

Background story:

20 Feb 2023 during outreach, our team came accross this case where these 2 girls were being physically and emotionally abused, forced to live in this 1.2m by 1.2m shed and deprived of food.

21 Feb 2023 our team reported the matter to the

This article is from: