Skip to main content

Kimberley Online Co – 11 Februarie

Page 1

Kimberley se infrastruktuur

verbrokkel by die dag

R1.6

miljoen

vir Sol se

bestuurder

Belastingbetalers het genoeg gehad! UITGAWE NO. 31 | 11 FEBRUARIE 2022


Bladsy 2

Kimberley Online Co.

KIMBERLEY ONLINE CO.

11 Februarie 2022


Bladsy 3

11 Februarie 2022

Kimberley Online Co.

INSPIRASIE VIR DIE WEEK

KARAKTER | EIE | SIEL

Lojaliteit. Wat beteken lojaliteit vir jou? Is dit as iemand daar is as jy bel? Of as iemand na jou toe kom as jy hulle nodig het?

"When people show you who they are, believe them." Gaan dink 'n bietjie daaroor. Die rooi lig flits altyd, maar jy steur jou nie daaraan nie.

Lojaliteit is ook om vas te staan in jou eie karakter. Weg te draai van 'n gesprek wat gaan oor jou vriendin. Nee te sê as iemand oor iets praat wat jou ongemaklik laat voel.

Iets pla, maar jy maak dit af as niks. Jy skuif dit na die agterste kamer van jou onderbewussyn, want dis makliker. Dis nie so moeilik soos om te sien iets is groot fout nie.

Te luister na die stemmetjie binne jou wat jou hare laat rys. Die probleem met lojaliteit, is dat dit is soos 'n glas wat breek. Of jy nou deur jou man verneuk word, of 'n vriendin jou in die rug steek of jou besigheids-'deal- val deur die mat: dit is gebreek. Maya Angelou het gesê:

As die glas eers gebreek is, is daar geen manier dat jy weer daai stukkies aanmekaar kan plak nie. Dit gaan nooit weer glas wees nie. Dit bly gebreekte stukkies wat versplinter is. Gaan die week in met een gedagte: lewe jou lewe lojaal. Dat dit een karaktereienskap is waarby jy staan.

KIMBERLEY ONLINE CO.


Bladsy 4

Kimberley Online Co.

KIMBERLEY ONLINE CO.

11 Februarie 2022


Bladsy 5

Kimberley Online Co.

11 Februarie 2022

Kimberley inwoners sê tot hier toe en nie verder nie! SWAK DIENS| INFRASTRUKTUUR

. Omgekrapte inwoners het besluit om aksie te neem. Sol Plaatjemunisipaliteit het die mense van Kimberley gefaal.

Huiseienaars, besigheidseienaars en sakelui vergader volgende week Woensdag om die pad vorentoe te bespreek. Tumelo Mosikare het al jare ’n stryd met die munisipaliteit om dienslewering te verseker. Die Sol Plaatjebelastingbetalersvereniging is gestig nadat Hendrik Wessels, Louw van Reenen en Jamie Congalves op goeie gesag verneem het hulle het meer as ’n handvol inwoners nodig om namens hulle op te tree. So het SOPRU sy ontstaan gehad.

:’n Vergadering is vir volgende week byeengeroep om formele strukture in plek te sit. "Die munisipaliteit sowel as die regering het ’n verantwoordelikheid teenoor die belastingbetaler" sê Wessels. "Ons het reeds genoeg inligting om sekere aksies onmiddellik aan te spreek, maar sal eers formeel terugvoer hieroor kan gee sodra ons al die nodige terugvoer vanaf ons regsverteenwoordigers gekry het. Kimberley is vir almal wat hier woon en daarom voel ons baie sterk oor die saak om van Kimberley ’n beter plek te maak. Sol Plaatjemunisipaliteit kom nie sy verpligtinge rakende basiese dienslewering na nie."

KIMBERLEY ONLINE CO.


Bladsy 6

Kimberley Online Co.

11 Februarie 2022

Kimberley inwoners sê tot hier toe en nie verder nie! SWAK DIENS| INFRASTRUKTUUR

" Ons het telkemale, in die hoedanigheid as Nocci (NoordKaap-besigheidskamer), met die munisipaliteit gepraat, maar daar het niks van gekom nie" sê Wessels.

SORPU is daarom genoodsaak om op 'n wettige en geordende manier die nodige aksie te dryf.

"Ons wil die besigheidsgemeenskap bewus maak van SORPU sodat ons fondse kan bymekaarmaak om die nodige aksie te neem. Ons versoek dat almal wat wil bywoon voor die vergadering registreer op die volgende skakel":

KLIK HIER OM TE REGISTREER!

KIMBERLEY ONLINE CO.


Bladsy 7

Kimberley Online Co.

KIMBERLEY ONLINE CO.

11 Februarie 2022


Bladsy 8

Kimberley Online Co.

11 Februarie 2022

R1.6 Miljoen vir nuwe Sol Plaatje-bestuurder SOL PLAATJE | R1.6 MILJOEN Nóg senior poste vir ’n munisipaliteit wie se infrastruktuur reeds in duie gestort het. Sol Plaatje het op sy Faceblook-blad aangekondig dat die instansie op soek is na ’n senior bestuurder om na hulle reeds sukkelende interne afdeling om te sien. Die geskikte AA (affirmative action) pos word tans op sosiale media geadverteer en die aansoeke sluit 14 Februarie 2022. Die posbekleër moet beskik oor ’n BA-graad in rekeningkunde, bewese ervaring van die ouditproses, moet vier jaar ondervinding hê in ’n senior ouditposisie en vorige ervaring van munisipaliteite. Die geskikte kandidaat sal beloon word met ’n seniorpos wat nie minder as R1 657 366 per jaar betaal.

KIMBERLEY ONLINE CO.


Bladsy 9

Kimberley Online Co.

11 Februarie 2022

Wie sal die pos beklee? Die stad Kimberley is tans op die punt om heeltemal in duie te stort, met paaie wat uitmekaar val en vullisverwydering wat soms laat of selde gebeur, hooikoorsbossies wat verlede jaar laas gesny is en bome wat oor die paaie hang. Herhaaldelike waterkrisisse dreig elke dag met pype wat bars en inwoners wat dae sonder skoon water of sanitasie oor die weg moet kom.

Matsie het ook bevestig Sol Plaatje se salarisse is in lyn soos deur SALGA voorgeskryf. "Die pos was altyd deel van ons munisipaliteit se werknemerskorps, so dit is net ’n bestaande pos wat gevul moet word," sê Matsie.

FiND iT het verlede week berig Sol Plaatje skuld Eskom meer as R400 miljoen rand in agterstallige bedrae vir kraggebruik. Sello Matsie, woordvoerder van Sol Plaatje, het bevestig dat so ’n pos wel geadverteer is en die munisipaliteit inderdaad op soek is na ’n geskikte kandidaat. KIMBERLEY ONLINE CO.


Bladsy 10

Kimberley Online Co.

KIMBERLEY ONLINE CO.

11 Februarie 2022


Bladsy 11

Kimberley Online Co.

KIMBERLEY ONLINE CO.

11 Februarie 2022


Bladsy 12

Kimberley Online Co.

KIMBERLEY ONLINE CO.

11 Februarie 2022


Bladsy 13

Kimberley Online Co.

KIMBERLEY ONLINE CO.

11 Februarie 2022


Bladsy 14

Kimberley Online Co.

11 Februarie 2022

SWEET CHILLIE SOUS MET SKOP! SWEET CHILLI-SOUS

NORMA NEL SE SWEET CHILISOUS LEKKER MET BYT

KIMBERLEY ONLINE CO.


Bladsy 15

Kimberley Online Co.

11 Februarie 2022

Sweet Chili-sous met skop! Norma Nel, inwoner van Kimberley, het dié resep vir Sweet Chili-sout gedeel: Bestanddele: 1 ui gekap 1 knoffelhuisie gekap 3-4 chillies gekap (as jy pitte in los is dit net warmer) Halwe koppie asyn 3 eetl suiker 1 eetl rooipeper halwe rooipepper fyn gekap. Halwe koppie water Metode: Norma sê jy braai eers jou eie tot deurskynend. Dan gooi jy die res van die bestanddele in die pot en kook tot stroperig! Maklik!

KIMBERLEY ONLINE CO.

Braa


Bladsy 16

Kimberley Online Co.

KIMBERLEY ONLINE CO.

11 Februarie 2022


Bladsy 17

Kimberley Online Co.

11 Februarie 2022

Kimberley Online Co. rapportering-groep DIENS | RAPPORTEER

Meeste inwoners van die stad sukkel met dienslewering, gate in die pad en water wat stroom.

Kimberley Online Co. het nou ’n rapporteringWhatsApp-groep begin waar inwoners van die stad algemene diensleweringsprobleme kan rapporteer en aanmeld. Ons span sal dan by Sol Plaatje-munisipaliteit navraag doen en ’n berig daaroor skryf, wat ons dan weer op ons Facebook-blad sowel as die WhatsApp-groep sal plaas. Jy kan nou by ons WhatsApp-groep en Facebook-blad aansluit deur op die kentekens te klik.

KIMBERLEY ONLINE CO.


Bladsy 18

Kimberley Online Co.

KIMBERLEY ONLINE CO.

11 Februarie 2022


Bladsy 19

Kimberley Online Co.

KIMBERLEY ONLINE CO.

11 Februarie 2022


Bladsy 20

Kimberley Online Co.

KIMBERLEY ONLINE CO.

11 Februarie 2022


Bladsy 21

Kimberley Online Co.

KIMBERLEY ONLINE CO.

11 Februarie 2022


Bladsy 22

Kimberley Online Co.

11 Februarie 2022

Go Carters en Overland Liquors Kimberley maak pad reg PAAIE | REGMAAK| KIMBERLEY Overland Liquors Kimberley en GO Carters (ou Caltex) in Swannsweg, Heuwelsig, is tans besig om die pad en die parkeer-area reg te maak. Paul Lendia, eienaar van Overland Liquors, sê hulle maak die pad reg sodat dit geriefliker is vir kliënte en sodat kliënte se voertuie nie beskadig moet word nie.

Drinie de Boer, eienaar van GO Carters, sê indien jy in die volgende twee weke vir Go Carters Fill Stasie of Overland Liquors Heuwelsig besoek, kan jy verseker wees die pad werke sal van korte duur wees en sal dit jou ervaring soveel beter maak wanneer dit klaar is.

KIMBERLEY ONLINE CO.


Bladsy 23

Kimberley Online Co.

11 Februarie 2022

Kimberley het van die mooiste sonsondergang. Ons het vir ons lesers gevra om hier middag met ons te deel.

Sonja Herbertt

Monray Bensley

Jaques van Tonder

Christine Crouse

Sandra de Klerk

Madelein Pretorius

KIMBERLEY ONLINE CO.


Bladsy 24

Kimberley Online Co.

Mel Kloppers

11 Februarie 2022

Corrie Hofmeier

Kristen-Leigh Meyer

Sonja Herbert

Charlotte Blom

Monray Bensley

KIMBERLEY ONLINE CO.


Bladsy 25

Kimberley Online Co.

KIMBERLEY ONLINE CO.

11 Februarie 2022


Bladsy 26

Kimberley Online Co.

KIMBERLEY ONLINE CO.

11 Februarie 2022


Bladsy 27

11 Februarie 2022

Kimberley Online Co.

Nuusoorsig Indien jy dit gemis het.

EFF EFF-studente dreig om nie klasse by S.U.T by te woon nie

Dood Nog ‘n liggaam is op die Olifantsfontein-pad gevind nadat motor wegspoel

Mangaung Vrae word gevra oor wie verantwoordelik is vir die onrus in Mangaung-Metro

KIMBERLEY ONLINE CO.


Bladsy 28

Kimberley Online Co.

11 Februarie 2022

Regering Staatsrede verloop sonder voorval

Clover Clover SA ontken beweringe oor hoof se buitensporige salaris

KIMBERLEY ONLINE CO.


Bladsy 29

Kimberley Online Co.

KIMBERLEY ONLINE CO.

11 Februarie 2022


Bladsy 30

Kimberley Online Co.

KIMBERLEY ONLINE CO.

11 Februarie 2022


Bladsy 31

Kimberley Online Co.

KIMBERLEY ONLINE CO.

11 Februarie 2022


Bladsy 32

Kimberley Online Co.

KIMBERLEY ONLINE CO.

11 Februarie 2022


Bladsy 33

Kimberley Online Co.

KIMBERLEY ONLINE CO.

11 Februarie 2022


.

Bladsy 34

Kimberley Online Co.

Edward du Plessis, veelsydig, deeglik en passievol.

11 Februarie 2022

Billikheid, eerlikheid en regverdigheid is vir ons bitter belangrik. Die pluspunt is darem dat jy elke dag leer om beter daarmee te deel," sê Du Plessis.

"In my vrye tyd hou ek daarvan om Dit is waarna jy verwys wanneer jy van bietjie af te skakel deur te gaan gym, die Trevor’s Wheel & Tyre se algemene golf te speel en dan natuurlik die bestuurder praat. samesyn saam met vriende." Du Plessis glo al kom elke werk m Tyd vir rondsit is maar min. et sy eie uitdagings kan jy die Die groep se drie winkels hou hom baie geleentheid gebruik om te groei. Werk besig en die uitdagings is taamlik divers. hard, tree altyd eerlik op en jy sal die vrugte pluk. Du Plessis noem die feit dat hy met sy personeel oor die weg kom en hulle lekker as ’n span saamwerk, verseker dat sy dag glad verloop en hy kan fokus op dinge wat werklik saak maak, soos kliëntediens. Trevor’s Wheel het te doen met taamlike uitdagings, veral as jy met die publiek werk. Die ding wat my die meeste vang, is kliënte wat onredelik is. Ek hou nie van konflik nie, maar soms is dit nodig dat jy moet opstaan vir dit waarin jy glo. KIMBERLEY ONLINE CO.


Bladsy 35

Kimberley Online Co.

KIMBERLEY ONLINE CO.

11 Februarie 2022


Bladsy 36

Kimberley Online Co.

11 Februarie 2022

Neem enige taak of avontuur aan met die nuwe plaaslik vervaardigde Nissan Navara. Gemaak met klante in gedagte om by hul funksionele en leefstylbehoeftes te pas.

KIMBERLEY ONLINE CO.


Bladsy 37

11 Februarie 2022

Kimberley Online Co.

Kimberley Online weet watse uitdagings werk vir ons Kimberliete bring, maar soms is dit ook nodig sodat ons deur die proses kan leer. Kimberley Online Co. het met Garson de Koker, verkoopspersoon van Morgan Nissan Kimberley, oor sy beroep, uitdagings en stokperdjies gesels. Garson is al agt jaar op sy pos by Nissan en geniet sy werk terdeë. Die lekker gedeelte van sy werk is beslis die feit dat hy met al sy kollegas oor die weg kom. Die slegste gedeelte van sy werk het nie soseer met die dag tot dag operasionele kant te doen nie, maar eerder die strategie wat die verbruiker gebruik om sy kwotasie teenoor sy mededinger af te speel.

Garson de Koker n Lekker wegbreek om ’n lyn in die water te sit, maak my ontspan." Garson se groot geheim is om elke persoon wat sy pad kruis met die grootste respek te hanteer, altyd sy beste diens te lewer. By die werk, maar ook by die huis . "Elke dag is ’n voorreg, gebruik dit ten volle."

Vir Garson is tyd by die huis vir hom die lekkerste. "Ek het vier pragtige kinders en is getroud met die wonderlikste vrou op aarde. Ek en my gesin is baie privaat en kies om maar dinge op ons eie te doen.

KIMBERLEY ONLINE CO.


Bladsy 38

Kimberley Online Co.

11 Februarie 2022

Business directory PLAASLIK | BESIGHEID | KIMBERLEY

KIMBERLEY ONLINE CO.


Bladsy 39

Kimberley Online Co.

11 Februarie 2022

Business directory PLAASLIK | BESIGHEID | KIMBERLEY

KIMBERLEY ONLINE CO.


Bladsy 40

Kimberley Online Co.

KIMBERLEY ONLINE CO.

11 Februarie 2022


Bladsy 41

Kimberley Online Co.

11 Februarie 2022

JUNIOR ACCOUNTANT: BEEFMASTER RETAIL Main Responsibilities: • Basic review and analysis of monthly trial balance; • Assist with annual audit and queries during the year-end audit process; • Prepare monthly general ledger reconciliations to be presented to the team leader (Includes balance sheet substantiation); • Assist with month end closure and other reporting requirements; • Prepare and distribute daily reports to the team leader; • Prepare and submit monthly VAT 201 reconciliation; • Ensure complete data capturing; • Ensure documentation is appropriately captured and stored; • Verify the completeness and accuracy of documents received / processed; • Ensure accurate and timeous capturing and reconciliation of customer and supplier invoices; • Prepare regular supplier reconciliations and payments; • Obtaining payment remittances from clients and reconciling accounts accordingly; • Liaise with sales teams regarding account statuses/claims/overdue accounts; • Monitor and distribute customer balances and statements; • Manage customers payments / collections and manage supplier payments to optimise and contribute towards the company’s cashflow management; • Handling of accounts receivable queries; • Update and capture, on a daily basis, cashbook records and prepare relevant reconciliations; • Prepare and update daily and weekly balancing of cash control accounts and relevant transfers control accounts; • Posting of general journals when required; • Resolve outstanding queries before the end of each month; • Track and report on all set objectives and respective deadlines are achieved (both individual and team) or appropriately scheduled; and • Assist with various other administration tasks as and when required. Behavioural attributes: • Attention to detail • Highly organised • Strong reporting skills • Excellent time management • Positive individual • Self -Orientation • Self -Motivated • Service Orientation • Strong communication skills Our business is fast paced and thus require an individual who is adaptable and able to work under pressure.

•

Qualifications and skills: • Completed SAIPA articles• Degree in financial accounting• Relevant experience in the required responsibilities• Sage Evolution skills will be beneficial• Exceptional Excel skills are a must APPLICATION PROCESS: CV to be emailed to Melissa Adamson: melissa@beefmaster.co.za CLOSING DATE: 16 February 2022 The above statements are intended to describe the general nature and level of work to be performed by the incumbent of this job. This is not intended to be an exhaustive list of all responsibilities and activities required for this position. Beefmaster Kimberley is an equal opportunity employer. Preference will be given to suitable candidates from the designated groups in line with the Company’s Employment Equity Policy and internal candidates. Beefmaster reserves the right not to make an appointment

KIMBERLEY ONLINE CO.


Bladsy 42

Kimberley Online Co.

KIMBERLEY ONLINE CO.

11 Februarie 2022


Bladsy 43

Kimberley Online Co.

KIMBERLEY ONLINE CO.

11 Februarie 2022


Bladsy 44

Kimberley Online Co.

OUR TEAM

11 Februarie 2022

Kimberley Online co. Issue no. 26 11 February 2022

Editorial kimberley@onlinecosa.co.za

Advertising Yolandi West yolandi@find-it.co.za 066 122 8594 find-it.co.za/koc facebook.com/kimonlineco instagram.com/kimonlineco publisher rudi@dottrymedia.com 071 686 7200 Published By Dottry Media (Pty) Ltd

Dottry Media (Pty) Ltd. is the holding company of brands such as FiND iT Nuus, Moomie, FiND iT AUCTIONS and Newsnatch. Dottry Media is also the publishers of community online newspapers Kimberley Online Co and Bloemfontein Online Co.

KIMBERLEY ONLINE CO.


Bladsy 45

Kimberley Online Co.

11 Februarie 2022

Follow us on Facebook

Follow us on Instagram

Join our Telegram group

Join our WhatsApp group

Send us an email

Visit our website

KIMBERLEY ONLINE CO.


Bladsy 46

Kimberley Online Co.

KIMBERLEY ONLINE CO.

11 Februarie 2022


Bladsy 47

Kimberley Online Co.

KIMBERLEY ONLINE CO.

11 Februarie 2022


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook