Skip to main content

Bloemfontein Online Co. – 2 September 2021

Page 1

B R O U G H T T O Y O U B Y D O T T R Y M E D I A SKOLENUUS

BLOEMFONTEIN online co.

‘Dis belangrik om NOOIT op te gee nie’

“Die belangrikste is om nooit op te gee op ‘n droom of ‘n ‘goal’ wat jy vir jouself stel nie. En te glo dat jy tot enigiets in staat is as jy eers besluit om dit te doen.”


REDAKTEURSBRIEF

BRIEF VAN DIE REDAKTEUR

Ek het 'n paar artikels die week

Ons gesels dié week met Bianca

raakgelees waarin dit duidelik is dat

wat, ten spyte van onderwysers wat

God se hand in mense se lewens

op skool vir haar gesê het dat sy

sigbaar is. Skielik, toe ek hier sit en dink

nooit sal kan verf nie, haar besigheid

oor wat ek hierdie week in my

met haar skilderkuns laat floreer. Ons

redakteursbrief gaan skryf, duik hierdie

gesels met Anli oor die

kennisgewing van die Bybel-app

gebedsjoernaal wat sy en haar twee

Youversion op my selfoon op. Dit lees:

vriendinne gepubliseer het ná hulle

"God het ons vir gemeenskap

God se stem gehoor het.

geskape". Te midde van Covid-19, uitdagings Ons as mense het die behoefte om

en struikelblokke, bly ons as

met mekaar saam te leef. Dis natuurlik

gemeenskap steeds staan en kan

vir ons om verhoudinge met vriende,

ons daar wees vir mekaar en mekaar

ons huweliksmaat, kollegas en kinders

positief beïnvloed.

te wil hê en om met mekaar saam te lewe, vra deernis, opoffering, eerbaarheid en vergifnis vir mekaar.

Om uiteindelik hierdie eienskappe te ontwikkel, is dit soms nodig dat ons ons verwagtinge vir verhoudinge moet prysgee en net vertrou.

Caria


VOORBLAD

“Die belangrikste is om nooit op te gee

en dat sy vanjaar nog aan ’n

op ‘n droom of ‘n ‘goal’ wat jy vir jouself

bikinikompetisie wil deelneem.

stel nie. En te glo dat jy tot enigiets in staat is as jy eers besluit om dit te doen.”

“Ons was in Kaapstad toe die ongeluk plaasgevind het. My boetie, TJ van der

So vertel die 23-jarige Sammy van der

Walt, het aan die SA-

Walt na sy op 9 April vanjaar in ’n

atletiekkampioenskap deelgeneem en

ernstige motorongeluk betrokke was en

ek was die aand op pad huis toe na

drie van haar rugwerwels en haar pelvis

ons by ’n restaurant was,” vertel

gekraak het. Na die ongeluk kon sy nie

Sammy. “Een van my boetie se vriende,

sonder krukke of ’n harnas regop staan of

Arno Moolman, was saam met my in

loop nie.

die motor. ’n Motor het voor ons ingedraai en ons van voor getref. Ek het

Sammy het na die ongeluk besluit sy sal haar nie deur haar omstandighede laat onderkry nie

eers in die ambulans wakkergeword.”


Sammy sê sy is na die ongeluk

VOORBLAD

onmiddellik vir skanderings gestuur en daar is met haar na die ongevalleafdeling van die hospitaal gejaag. “Drie van my rugwerwels was gekraak en daar was ook drie frakture in my

Sammy het agt weke na die ongeluk stelselmatig begin oefen en kon uiteindelik Saterdag aan die IFBBkompetisie in Bloemfontein deelneem.

pelvis. Ek kon glad nie sonder ’n stut regop sit nie en ek was vir ses weke glad nie mobiel nie.”

Sammy sê sy beplan ook om in November aan die QQF-SA Championship PRO AM deel te neem

Sammy sê dit was in dié tyd wat sy besluit het om vir die eerste maal in haar lewe aan ’n bikinikompetisie deel te neem. “Ek het met my afrigter, Nicole Daamen, gepraat en vir haar gesê dis wat ek graag wil doen. Sy het dadelik ingestem en gesê ons het nog genoeg tyd om voor te berei. Ek hou van ‘n uitdaging. Ek het gedink dis belangrik om, ten spyte van my omstandighede, te besef daar is niks wat jou kan keer as jy eers besluit het om iets te doen nie.”

en berei nou al daarvoor voor.


VOORBLAD

Foto: Die motor waarin Sammy in die ongeluk was


WEN!

Wen ‘n maand se persoonlike afrigting en 'n 30-dae eetplan by die bekende Nicole Daamen van Bodies by Design - Bloemfontein! Om in te skryf, gaan na Bloemfontein Online Co. se Facebook-blad. 1. "Tag" vyf van jou vriende in die “comments"; 2. "Share" die kompetisie op jou eie profiel; 3. "Like" Bodies by Design - Bloemfontein *Die wenner sal deur Nicole Daamen gekies word en op 30 September hier op Bloemfontein Online Co. aangekondig word.


SKOLENUUS

Krieket: Fichies gekies om

aan ‘Greytbash’ deel te neem

’n Groepie van Hoërskool Fichardtpark se leerlinge is gekies vir

Hanco Swanepoel, Marco van

die stadspan wat aan die

Jaarsveld, Shaun Schietekat, Ulrich

“Greytbash”-krieket op 3 – 5

Campher, Eben Botha en Duan

September gaan deelneem.

Viviers.

Hoërskool Fichardtpark wens die

Meneer André Burger is die afrigter

leerlinge alle sterkte toe.

van dié span.


SKOLENUUS SKOLENUUS

Nog nuus uit Fichardtpark

Die volgende skuts van Hoërskool

Caitlin van Niekerk, Ian Vorster,

Fichardtpark is in die Vrystaat-span

Runique Rykaart, Marné van der Walt,

ingesluit na afloop van die naweek se

Stefan van Niekerk, Mariné Viljoen.

finaal by Hoërskool Fichardtpark. Baie geluk ook aan Adoné du Toit

Hanro Pienaar, Mia van Heerden,

wat ‘n brons medalje in die o/16-

Bennie Viljoen, Cayla Bronkhorst,

ouderdomsgroep behaal het, en Ian

Janco de Witt, Adoné du Toit, Regan

Vorster, wat beide ‘n goue en silwer

Hunter, Kara Scholtz, JF Smith,

medalje in die o/16-ouderdomsgroep behaal het.


SKOLENUUS SKOLENUUS

Foto:'s: Adoné du Toit en Ian Vorster


Fichies in

SKOLENUUS

Vrystaat-nelbalspan

Die volgende meisies is in die Vrystaat-netbalspan ingesluit: Clarissa Herselman o/18 Amy Jacobs o/17 Karabo Nyakane o/16 Anel Standers en Gilden Valentine o/15


'Die Here het my

INSPIRASIE

die gawe gegee om te skilder'

Bianca Bronkhorst (23), mamma van ‘n pragtige byna 1-jarige dogtertjie, vertel hoe sy haar besigheid, Uniquebeearts, vingeralleen op die been gebring het, hoeveel trots daar in haar werk lê en hoe sy vas glo dat haar besigheid nog op almal se lippe sal wees.

Uniquebeearts is in 2017 begin toe Bianca in die jaar na matriek besluit het dat sy nié haar oorspronklike plan

Foto: Bianca Bronkhorst

om onderwys te studeer, gaan volg nie, maar eerder meubels gaan begin restoureer.

“Ek het maar altyd geweet om meubels te restoureer, is nie wat

“Ek het meubels ‘n bietjie anders

Uniquebeearts is nie. Ek het ‘n

restoureer en nie “chalk paint” gebruik

geleentheid gekry om muurkuns te

wat oor die algemeen gebruik word

doen toe Checkers Act for Change

nie. Ek wou alles uniek maak. En dis

my gevra het of ek ‘n ‘mural’ by

ook hoe ek op my besigheid se naam

Primêre Skool Thabaleng sal verf. Dit

besluit het,” vertel sy.

was my eerste ‘mural’.


My pa, wat vandag nog ‘n groot rol speel in dit wat ek doen, het my gehelp om ‘grids’ te teken en my elke oggend daarheen geneem sodat ek die werk kon voltooi.”

Sy vertel hoe dié kunswerk haar laat besef het dat sy wil skilder. Sy onthou dat sy op skool by kunsonderwysers moes hoor dat sy nooit sal verf nie en dat sy nie goed genoeg daarin is nie. “Ek was van skooltyd af vasbeslote om eendag ‘n entrepreneur te raak. Ek wou nie vir ‘n baas werk nie en ek het aan my droom vasgeklou. Ek glo vas die Here het my die gawe gegee om te skilder om iets vir myself te kan bou.”

Foto:: Bianca en haar pa by haar eerste "mural"

INSPIRASIE


INSPIRASIE

Ná Bianca die “mural” klaargemaak het, het Uniquebeearts stil geraak, maar op ‘n dag haal sy haar denimbaadjie uit haar kas. “Ek het van skooltyd af op my denims geverf. Die enigste uitdaging was dat die verf gewoonlik ná ‘n was afgekom het. Ek het toe met verskillende verwe begin eksperimenteer. Ek wou nie die

Sy het haar baadjie verkoop en van daar het Bianca, met haar eie geheime formule, skilderye op baadjies begin doen en dit verkoop. Sy het al van haar kunswerke oorsee verkoop en selfs vir Angelique Gerber se tweeling pakkies geverf.

‘norm fabric paint’ gebruik het en dit so verkoop nie. Ek het gesoek vir ‘n goedkoper alternatief. Na ek my eie baadjie geverf het, het ek voor daai wasmasjien gestaan en gebid dat die verf nie afkom nie!”

Bianca vertel haar eerste kliënt, tannie Frannie, wat nou nog gereeld by haar bestel, het haar destyds gemotiveer om aan te hou en haar deurentyd ondersteun. Haar ouers het haar ook nog altyd finansieel ondersteun om kwaste of verf te koop, en ook in alle ander opsigte.


Bianca vertel die grootste uitdaging

INSPIRASIE

wat sy as entrepreneur moet hanteer, is om kliënte tevrede en gelukkig te hou. ‘n Tevrede en gelukkige kliënt laat ‘n mens sommer lus voel om aan te hou en deur te druk.

Omdat Bianca van die huis af werk, tussendeur na haar dogtertjie kyk en verloof is, is dit ‘n uitdaging om alles te balanseer. “Ek voel soms asof ek nie vir alles tyd kry nie, maar dan is daar altyd iets wat my vorentoe druk. Dalk is dit die Here wat my weer motiveer deur ‘n kliënt wat na my toe terugkom en sê ek doen ‘n fantastiese werk.”

Bianca vertel hoe haar verloofde, Markus van Vuuren, haar ondersteun. “Ek besef ek het al ‘n ongelooflike pad gestap, vol teleurstellings en seer, maar ek het die liefde van my lewe ontmoet. Hy is die een wat my motiveer en aanspoor om vir goed in te skryf. Hy en Sussie hou my aan die gang!”

“As dinge skeefloop, dan onthou ek net heeltyd wat die Here my belowe het. Dis net met genade van Bo dat ek my besigheid op die been kon bring!”

Foto: Bianca se verloofde, Markus van Vuuren


MENSE

Pa vertel van "nagmerrie"

toe seun (11) in hospitaal

beland met Covid-19

Die 11-jarige Gerhard Greyling sterk tans by die huis aan na hy weens ernstige Covid-19-komplikasies in die hospitaal in Bloemfontein beland het.

Willie Greyling, Gerhard se pa, vertel van die "nagmerrie" waarin die gesin hul bevind het na sy seun met die uiters seldsame pediatriese inflammatoriese multisisteem-sindroom gediagnoseer is.

“Gerhard en sy sussie, Lienke, het oor die Julie-vakansie by hul oupa, Johan, gekuier toe hy my die een dag bel en sê hy voel sleg en dat hy maar ’n Covid-

Ons was in dié stadium nog nie seker of Johan Covid-19 gehad het nie, maar ek en die kinders het toe in elk geval vir 10 dae isoleer.”

19-toets sal laat doen. Ek het dadelik gery om seker te maak dat hy alles het

Willie vertel dat Gerhard waarskynlik in

wat hy nodig het en om die kinders te

die tyd wat hy by sy oupa gekuier het,

gaan haal.

aangesteek het. Gerhard was egter asimptomaties en het geen simptome van die virussiekte getoon nie.


MENSE

Willie se pa is op 26 Julie in die hospitaal opgeneem en is op 30 Julie weens Covid-19-komplikasies oorlede.

Willie sê die daaropvolgende week was vir hulle maar baie deurmekaar. Laerskool Jim Fouché, die skool waar Gerhard skoolgaan, het Willie die volgende Woensdag gebel en gesê Gerhard voel siek en dat sy maag pyn.

“Ons het hom dokter toe geneem en die dokter kon niks fout kry nie. Dit was toe nog te vroeg om hom vir Covid-19 te laat toets en ons het toe maar net vir eers sy koors beheer. Die Saterdag het hy gekla van vreeslike maagpyn en my vrou, Martiena, het hom na die ongevalle-eenheid geneem. Die skanderings kon weereens niks fout kry nie.”

Binne ‘n tydperk van ‘n paar dae het Gerhard se toestand so verswak dat hy in die intensiewesorgeenheid van Foto: Corniel (links) en die hospitaal opgeneem is. Tanya (regs)


MENSE

“Sy uitslae het die Dinsdagoggend gekom. Hy het Covid-19teenliggaampies in sy liggaam

“Daar is genoeg mediese

gehad.”

navorsing om te vertrou.” Willie skryf op sy Facebook-blad:

Willie vertel van die rare verskynsel

“My boodskap aan almal wat hier

waar die teenliggaampies in

lees:

Gerhard se liggaam ‘n ooraktiwiteit

Dink aan ander en los jou Google-

veroorsaak het en dit sy liggaam

intelligensie in die asblik (waar dit

begin aanval het.

hoort). Ek wil letterlik kots as ek hoor –

Gerhard se toestand het geleidelik

“ek weet God sal my teen Covid

verbeter tot hy Sondag ontslaan is.

beskerm” – jou DWAAS, God gee

Willie sê dis vir hom baie belangrik

aan jou vrye keuse. Jy bly steeds

dat mense besef dié virussiekte is

in beheer van jou liggaam.

nie ‘n grap nie. “Ons almal het ‘n

Kinders word nie noodwendig siek

verantwoordelikheid om teen die

nie, maar daar diep in die donker

virus ingeënt te word,” sê Willie,

sluimer ‘n draak wat groot

wat self ingeënt is.

verwoesting veroorsaak.”

Foto: Willie, Martiena, Lienke en Gerhard


MENSE

Gebedsjoernaal vir vroue

Anli Starke (38), Liza Conradie (40) en Roa Taylor (29) se gebedsjoernaal vir vroue “Treasures in Prayer” is volgens

Die joernaal het verskeie afdelings

Anli ’n stukkie gereedskap

waar jy kan skryf oor drome,

waarmee die vrou van vandag God

gebede vir jou gesin en vriende,

se wil kan nastreef, Hom prys vir

gesondheid, of notas kan maak

gebede wat beantwoord word en

oor Bybelstudie of preke.

reflekteer op dit wat God met ons deel.

Anli vertel al drie van hulle het haar eie unieke rol gespeel in die

Anli vertel die drie vriendinne het

ontwerp en skryf van die boek,

besluit om die gebedsjoernaal te

maar dat hulle dieselfde visie

skryf en te laat publiseer omdat

gehad het. “Dit was moeilik om

hulle, in die tye waarin ons vandag

God se groter plan mis te kyk.

leef, besef het “ons kan nie alleen

Ons elkeen het ons eie unieke rol

loop sonder ons hande in God se

gespeel, maar ons het baie

hand nie”.

saamgebid oor wat God vir die joernaal wil hê.”

Die joernaal maak dit moontlik vir vroue om hul mans, kinders, familie

Die vriendinne en hulle ontwerper,

en elkeen wat God op hul harte

Sam, het vir ongeveer ’n jaar aan

plaas, aan Hom op te dra en om

die joernaal gewerk voor dit

ook te reflekteer op God se

vanjaar uitgereik is.

wonders.


Liza, eienaar van ’n geskenkwinkel, het weggespring met die beplanning en die verkryging van die mooi verpakking vir die joernale. Roa en haar man, Israel, het gehelp om die boek se skrif uit te kies en ook met die fotograaf, Marlize gereël vir die neem van foto’s. Anli het met die drukkers saamgewerk. “Wat lekker is van almal wat betrokke is, is dat ons regtig gebid het dat die Here vir ons deure sal oopmaak na mense wat ons met die maak van die boek sal kan help,” vertel Anli. “En ek kan met vrymoedigheid sê die Here het voorsien en mense op ons pad gestuur om die proses vir ons te vergemaklik.”

Anli sê die terugvoer wat hulle tot dusver van vroue ontvang het, is baie goed. “Die vrouens is baie opgewonde en almal ondersteun ons geweldig.”

Die drie beplan ook om vorentoe, sou dit God se wil wees, nog baie meer aan te pak en sê hulle is baie opgewonde daaroor.

MENSE


“Ons almal het tog een hartsbegeerte voor oë, en dit is dat ons en ons geliefdes so geesvervuld sal wees dat ons elke dag met oorgawe, sonder vrees, sal aanpak. Elkeen het so baie uitdagings en almal probeer ‘n masker dra, maar voor God kan ons net wees. En dit bring ons terug na die doel van die boek. Ons kan voor God kom stilword en wag dat Hy ons in ons binnekamer kom ontmoet, die pen vat en Sy hand oor die blaaie laat vloei.”

MENSE


Save the Rocket HEMS number on your phone for emergencies: 0860 354 448


LESERS

Remembering our loved ones we lost

Johan Greyling

Knocks Stevens

Sakkie Botes

30 Desember 1953

22 Julie 1998

16 Oktober 1976

- 30 Julie 2021

- 20 Augustus 2021

- 26 Julie 2021

"At the blueness of skies and in the warmth of summer, we remember them." Het jy iemand onlangs aan die dood afgestaan? Stuur 'n foto van jou geliefde, die geboortedatum en sterfdatum na bloem@onlinecosa.co.za.


BOEKE

Ruth:

A

Story

of

Redemption

–

Cailin Leacock This interactive, in-depth Bible

The Bible study includes

study written by Cailin

questions for reflection and room

Leacock delves into the world

to jot down your own thoughts. It

of Ruth, one of the most

is perfect for small groups,

inspirational women of the

women’s Bible study groups and

Bible. "Ruth: A Story of

individual study.”

Redemption" examines each chapter of the book of Ruth to

Leacock has the following

see what we as modern

message for her readers, “My

women can learn from the

prayer is that every person who

character of Ruth so that we

reads this Bible study would

can apply it to our lives.

encounter Jesus in a real and fresh way. The challenges and

The blurb on the back cover

complications we face in life are

reads, “As you work through

no match for our Jesus, who is

each part of this study and its

continually weaving His

historical context you will see

providence in and through our

God’s faithful redemption in a

lives. May you have a new

new light. You will be

revelation of His deep love for

reminded that you don’t have

you and may you fall madly and

to be anything other than

hopelessly in love with His

available and willing in order

Word.”

for God to use you in a mighty, significant and eternal way!


BOEKE More about the author:

Cailin Leacock lives in Cape Town where she works at her local Hillsong church. She serves in several communities to spread the gospel of Jesus and empowers others to know their true value and identity in Him. Her passion for the Word of God is inspiring. She loves to help people to cultivate a passion for His Word.

The attractive and contemporary layout of 118 pages will find favour with readers. Leacock has highlighted the truth of God’s Word in a simple yet powerful manner.

Get your copy here.

Foto: Ons boekresensent, Louise Viljoen


Pandemie-babas

FOTO'S

Alhoewel die Covid-19-pandemie 'n verwoestende effek op ons almal het, het hierdie brawe mammas met pragtige babas tydens die pandemie huis toe gegaan. Kyk net hoe mooi is die bondeltjies vreugde!

Alex Roodt

Alexa Kleinhans

Alyssa Wepener

25 Februarie 2021

23 Junie 2020

1 Julie 2020

Andrew Neuhoff

Anemicke van Schalkwyk

Lethabo Chotetsi

16 Augustus 2021

9 April 2021

5 Januarie 2021

Erik Schenk

Loané Wilken

Margery Leah Joubert

18/04/2020

26 November 2020

10 Februarie 2021


FOTO'S

Pandemie-babas

As jy 'n baba het wat tydens die Covid-19-pandemie gebore is, stuur 'n foto, jou baba se naam en sy geboortedatum na bloem@onlinecosa.co.za.

Micaela Anri Baudazzi

Kayden Olivier

Arista Janse van Vuuren

26 Julie 2021

30 Junie 2020

6 Augustus 2021

Luca Janse van Vuuren

Andri-nell Albertse

Levanche Albertse

13 Maart 2021

19 Mei 2020

1 April 2021


KOS

KOEKSTOKKIES MARLENE SCHOEMAN

Marlene Schoeman, kookboekskrywer in die Vrystaat, deel met ons haar resep vir heerlike koekstokkies.

Maak 60 koekballetjies

Bestanddele:

250 g sagte margarien

ℓ (2 k) strooisuiker

500 m

4 groot eiers

ℓ (½ k) melk 750 mℓ (3 k) koekmeel 20 mℓ (4 t) bakpoeier 5 mℓ (1 t) sout 75 mℓ (3 e) kakao 125 mℓ (½ k) warm water 10 mℓ (2 t) karamelgeursel 125 m

500 g wit baksjokolade

Botterversiersel

125 g margarien 500 g versiersuiker

ℓ (1 t) karamelgeursel 30 mℓ (2 e) kakao 10 mℓ (2 t) koffiepoeier 5 m


Metode:

KOS

1. Verroom die margarien en strooisuiker: voeg die eiers

Smelt ’n stuk baksjokolade in

by en klits. Voeg die melk

’n koppie in die mikrogolfoond.

by en klits.

Druk elke houtstokkie se punt

2. Sif die meel, bakpoeier en

in die sjokolade en druk dit

sout saam en voeg dit by

dan in die koekballetjie. Die

die eiermengsel. Meng die

sjokolade help dat die stokkie

kakao en warm water en

in die koek bly, anders val dit

roer dit by. Voeg ook die

uit.

geursel by. 3. Gooi die beslag in ’n

Laat die koekballetjies

gesmeerde oondpan en

ongeveer 15 minute in die

bak dit ongeveer 40

vrieskas staan sodat dit kan

minute lank by 180 grade

ferm word.

C. Toets vir gaarheid. Laat die koek heeltemal afkoel.

Smelt nog sjokolade en druk die koekballetjies een vir een

Vorm die stokkies so:

daarin. Laat die oortollige sjokolade eers afdrup en druk

Maak botterversiersel.

die stokkies regop in polistireen om te stol. Plaas

Krummel die koek in ’n groot

die koekstokkies in die yskas

mengbak. Voeg

om hard te word.

botterversiersel lepelsgewys by terwyl jy dit met jou hande meng tot jy balletjies kan vorm. Vorm gholfbalgrootte koekballetjies en pak dit op ’n skinkbord of pan.


DIERE

OSCAR – UP FOR ADOPTION New Beginnings rescued Oscar from a life of neglect in 2019. Oscar is still up for adoption! Oscar has been waiting at the shelter for two and a half years. He is around 7 years old now and looking for a home where he can retire.

He is very loving and sweet, he is a real golden oldie!

He looks like a miniature Border Collie.

To adopt Oscar, please contact New Beginnings on 072 636 3336 or email adoptions@newbeginningscharity. co.za


‘SPRING CLEAN’

SKOONHEID

JOU GRIMEERSAKKIE SAAM MET SHARLIEN"

Sharlien Nel is ‘n gekwalifiseerde

met die agterkant van jou

grimeerkunstenaar en

"tweezers", daai een moet ook gaan.

voorkomskonsultant wat al sedert 2009 in die mooimaakbedryf is.

Stap 2: Vervang ou kwassies

As trotse eienaar van die skoonheid- en haarsalon, Posh

As jou oogskadu oral op jou gesig

Lab, geleë in General

beland, behalwe op jou ooglede, is

Beyersstraat, Bloemfontein, deel

dit dalk nou ‘n goeie tyd om al die

sy graag vyf wenke oor hoe om

kwassies te vervang waarvan die

jou grimeersakkie ‘n bietjie te

haartjies wilder staan as ‘n 4-jarige

"spring clean‘".

dogtertjie se kuif na ‘n heerlike middagslapie.

Stap 1: Gooi uit

Kwaliteit-grimeerkwassies gaan Alles wat oud is, hard is, gebreek

definitief vir jou baie frustrasie en

is en verval het, moet uit! En ja,

tyd spaar tydens jou oggend-

Susan, ongelukkig jou gunsteling-

mooimaaksessie, en ook, dis Covid-

oogskadu wat jy al moet loskrap

19 julle, dis veiliger om dalk nie meer daai vingers te gebruik nie.


SKOONHEID

Stap 3: Ken jou kleure

Voor jy weer jou blou Trio Eyeshadow-stelletjie koop, is dit dalk veiliger (en goedkoper) om

Stap 5: Kwaliteit bo kwantiteit

eers mooi te weet watter kleure jou veltoon die beste

Die gesegde: “Goedkoop koop is

komplimenteer.

duur koop”, kan nie meer waar wees as dit by grimering kom nie.

Die bekendste terme waarvan jy

O, yes, daar is sekere produkte

dalk al gehoor het, is koel kleure

wat buitensporig en onnodig duur

en warm kleure. Die regte kleur

is, daarmee stem ek saam, maar

blosser kan letterlik ‘n paar jaar van

die volgende drie items is

jou gesig afhaal. Klink dit nie net

onontbeerlik:

fantasties nie? * Onderlaag – Wat die hele dag Stap 4: “Matt” is beter as blink

hou, want so spaar jy ook geld. * Maskara – Jy wil nie so moeg

As jou man se naam Johan is, moet asseblief nie vir hom sê jou grimeerkunstenaar het gesê jy moet hom los vir “Matt” nie… Ek verwys hier na die refleksie van

lyk soos wat jy voel nie. * Lipstiffie – Veral oor die gesigmaskers wat maak dat die lipstiffie meer op ons wange en ken beland as op ons lippe.

kleure. ‘n “Spring clean”-sessie is baie Blink kleure is ideaal om te gebruik as jy ‘n sekere area wil beklemtoon, maar is nie geskik vir die hele oog-area nie. Matt kleure aan die ander kant, vertoon sagter en is beslis meer tydloos.

meer as om dit te sien as net elke keer “oor begin”, dis ‘n geleentheid om die verlede agter te los en uit te sien na dit wat volg.


Dalk is daar nog so ‘n paar areas wat jy graag wil skoonmaak sodat jy kan plek maak vir die nuwe wat gaan volg.

Besoek gerus Posh Lab se Facebook-blad en gaan stem vir watter een van die onderstaande onderwerpe jy volgende wil aanpak tydens jou “spring clean”reistog.

Wie weet, ons mag jou dalk net nóg ‘n nuwe “trick” of 2 leer:

1. Meer oor grimering 2. Voorkoms/Klerekaswenke 3. Velsorgwenke

Foto: Sharlien Nel

SKOONHEID


SPORT

FROM BLOEMFONTEIN STADIUMS

TO PODIUM PLACEMENT IN TOKYO

From Bloemfontein stadiums to

third medal at the Tokyo 2021

podium placement in Tokyo –

Paralympic Games (1500m T11

Louzanne Coetzee bags the third

category).

medal for team South Africa at the 2021 Paralympics in Tokyo!

With a time of 4:40.96, this marks not only a new personal best for

Louzanne Coetzee, with guide

this young athlete, but also slashes

Estean (Erasmus) Badenhorst, has

the old African record, 4:42.12, by

officially raked in South Africa’s

nearly two seconds!


SPORT

Snatching up second place, and the silver medal, mere seconds after world champion Monica Olivia Rodriguez Saavedra, Coetzee, expertly guided by Badenhorst, has now reached new heights in her athletic career.

When asked what went through her mind while in the moment, she

She says she’s ready to return

answered, “Honestly, I cannot

home and start preparing for the

remember a lot of the race. I

next Paralympic Games.

remember Estean giving me time updates at certain distances, but

“The key to the race was my trust

there was a moment, the most

in Estean and in our combined

crucial moment in the entire race,

mental stamina. It felt like I could

when I realised that it was now or

‘see’ the entire track and the

never. I put all of my trust in my

entire race thanks to my guide’s

own capabilities and that of

amazing ability to translate the

Estean.”

world around us. I felt that we were in complete control and I

Coetzee, who started her athletic

felt entirely present.”

career only nine years ago while in her first year at university, has

Hearts bursting with pride, friends

accomplished one of her biggest

and family from all around the

goals – securing a place on the

globe have been congratulating

podium at this prestigious event –

the pair since just after 03:00 on

a dream she has been working

Monday after having watched the

tirelessly for. But her goals do not

thrilling race in the wee hours of

end with this impressive crest.

the morning.


“I think I realised that I was going to medal in the last 300 m, and it was in the last 150 m I felt it in my aching legs. I knew that I was going to get that silver medal. It was the most overwhelming feeling I’ve ever experienced.”

We’re extremely excited to see much more of this impeccable duo in the future. For now, her focus is the next challenge – the marathon on 5 September at 06:50 South African time, with Claus Kempen as her guide. – Anmari Coetzee

SPORT


MENING

'N GOEIE VOORGEVOEL... Ek is nie seker hoekom nie, maar ek het ’n goeie voorgevoel oor Griekwas se kanse in eerskomende Saterdag se semi-finaal teen die Sharks. Die spanne het twee keer die jaar teen mekaar gespeel. Die Sharks was wenners in die

Griekwas het hierdie jaar gewys wat ’n sogenaamde kleiner unie kan vermag as die vyftiental met oorgawe en taktiese spel hulle teenstanders uitoorlê.

Januarie-wedstryd met 30 teen 19 en Griekwas het Juliemaand nog met 37 teen 27 geseëvier.

Kenners bespiegel dat die wedstryd tussen die lostrio van beide spanne gewen of verloor kan word.

Saterdag se semi-finaal sal dus ’n taamlike gelykmaker wees. Met ’n oorwinning oor die tuisspan in hul laaste wedstryd en geen skare wat die plaaslike span aanspoor nie, behoort die Tafel Lager Griekwas ’n 50% kans te staan om wel vir die eerste keer in 20 jaar in die finaal van die Currie-beker kompetisie te kwalifiseer.

Griekwas het

sekerlik een van die sterkste kombinasies in die kompetisie wat bestaan uit Ruan Steenkamp as kaptein en agtsteman, Hanru Sirgel en Gideon van der Merwe.


MENING Die lostrio van Griekwas is uiters gevaarlik by die

Die naweek sal alle plaaslike

afbreekpunte. Die span sal

ondersteuners in die Noord-

staatmaak op omgekeerde

Kaap en Vrystaat vir ’n wyle

besit wat telkemale bewys het

hulle span se truie verruil,

dat indien die opponerende

indien hulle nie reeds Griekwa-

span onkant betrap word, dit

ondersteuners is nie.

slegs groot moeilikheid kan voorspel.

Tafel Lager Griekwas, maak ons trots.!

Semi-finale word meestal nie as aanskoulike rugby beskou nie en Griewas sal tevrede wees met slegs ’n oorwinning.

- Rudi Ferreira


Follow us on Facebook

Follow us on Instagram

Join our Telegram group

Join our WhatsApp group

Send us an email

Visit our website


REDAKTEUR

ADVERTENSIES

Caria van der Merwe

071 86 7200 of 076 163 3746

REDAKSIESPAN

KONTAKBESONDERHEDE

Tania Coetzee Elbeth Marais Meryke Bekker Lelanie Swanepoel SUBREDAKTEUR

Una Engelbrecht

bloem@onlinecosa.co.za GEPUBLISEER DEUR

Dottry Media (Pty) Ltd

DIE SPAN


084 828 0319


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook