BROUGHT TO YOU BY DOTTRY MEDIA
SKOLENUUS
BLOEMFONTEIN online co.
Pienk melkskommels vir Kylie
Duisende mense drink jaarliks op 18 Augustus ’n pienk melkskommel ter nagedagtenis aan Kylie Quinn Kruger wat in 2018 op byna 3-jarige ouderdom in ’n motorongeluk oorlede is.