Die nuutste uitgawe van Bloemfontein Online Co., jou gemeenskapskoerant in Bloemfontein, is hier!
Ons gesels dié week ‘n bietjie met Leon Oosthuizen oor die gewilde Langenhovenpark Mark, ons gesels oor TyreMart in Curielaan wat vir beste kliëntediens genomineer is, ons loer ‘n bietjie na Perle du Plessis se nuwe kinderboek wat onlangs bekendgestel is, ons gesels met Thane en Greg oor die SkyRun wat die naweek plaasvind, lesers deel foto’s en nog vele meer!
Lekker lees!