Skip to main content

Bloemfontein Online Co. – 31 Maart 2022

Page 1

'Ek het my hart op 'tandartswees' verloor - Luzandré van Zyl

Chris van der Linde The Ox van Bloemfontein stel nuwe rekord op

EASY AVOCADO

BOMBS

UITGAWE NO. 32 | 24 MAART 2022


Bladsy 2

Bloemfontein Online Co.

31 Maart 2022

INSPIRASIE VIR DIE WEEK

WISSELING VAN SEISOENE ek dink ek's ń ou boom 'n geelperskeboom wat lentetyd oorvloediglik bloeisels dra my knoetsige takke oortrek met groen blare my vrugte dra op sy tyd heel somer lank party somers sal die vrugtevlieē weliswaar meeste van my vrugte vrot gesteek het sodat dit voortydig neerplof grond toe vir almal nutteloos maar somtyds sou ek tot voordeel van baie oorgenoeg hê om te gee maar herfstyd wil ek my vrag afgooi alles alles tot ek heeltemal kaal daar staan gestroop met niks meer oor om te gee nie

dan wil ek in my knoetsige bruin kaalgeit rus ek dink ek is ń ou boom wat nou eers wil rus maar ek kan nie want ek is ń mens en my boomruswense gaan nie waar word nie not yet Ek het hierdie stukkie van Lidi de Waal, skrywer en kunstenaar op Facebook raakgelees. Dis so gepas met die wisseling van seisoene en herfs wat om die draai is.

BLOEMFONTEIN ONLINE CO.


Bladsy 3

Bloemfontein Online Co.

31 Maart 2022

MOYA #datafree BLOEMFONTEIN ONLINE CO.


Bladsy 4

Bloemfontein Online Co.

BLOEMFONTEIN ONLINE CO.

31 Maart 2022


Bladsy 5

Bloemfontein Online Co.

31 Maart 2022

The Ox van Bloemfontein stel nuwe rekord op STERKMAN | THE OX | NUWE REKORD By die South African Deadlift, Log Press and Axle Press kompetisie het Chris van der Linde (30), eerste plek behaal in al drie kategorieë met die swaarste gewig op die dag. Dead lift – 455kg – ‘n nuwe Afrikarekord Log press – 180kg Axle press – 175kg – ‘n nuwe SuidAfrikaanse rekord Chris sê hy eet ses keer ‘n dag en drink tussen vyf en ses liter water per dag. “Ek oefen vier keer per week met oefensessies tussen twee en drie ure lank.” Hy gebruik ook baie FOAMROLLER en MASSAGE GUN om te verseker dat sy spiere nie styf word nie en dat bloedvloei genoegsaam is. “Ek staan elke oggend vroeg op om my dag se kos voor te berei en weeg dit af soos nodig. My dieet is meestal hoender, rys en groente. Gemiddeld weeg my etes tussen 500 g en 700 g per ete. Dit is nogal baie kos om op een slag te eet, maar dit is nodig, aangesien ek niks sal bereik as my kos nie reg is nie.” BLOEMFONTEIN ONLINE CO.


Bladsy 6

Bloemfontein Online Co.

31 Maart 2022

Hierdie is sy negende jaar wat hy aan sterkman kompetisies deelneem, maar hy oefen al sy hele lewe lank. “Ek het natuurlik van kleins af rugby gespeel, maar toe ek 22 word, het ek iets anders gesoek om aan deel te neem en het toe sterkman ontdek deur een van my vriende in die gym. Ek het ook vir die eerste keer in my lewe swaar ge-‘deadlift’ toe ek 22 was.” “Ek wil graag werk na die wêreldrekord toe wat tans 501 kg is. Ek sal dus daarop fokus, maar steeds die ander ‘events’ ook doen, aangesien dit vir my lekker is en ek seker is dit sal my help met my doelwitte.” Om oorsee deel te neem, moet mens uitnodigings kry, sê Chris, so hy hoop om uitgenooi te word na die Wêreld Deadlift Championships toe, wat die 6de Augustus gehou gaan word in Cardiff, UK. Vir Chris is die konstante eet die moeilikste, veral omdat hy ‘n voltydse werk van 07:00 – 17:00 het. “Jy voel ook dadelik die verskil as jy etes mis of nie op die tye eet wat jy moet nie. Alledaagse goed is ook nogal ‘n uitdaging as mens so groot en swaar is. Simpel goed soos om in my vrou se kar te klim, klere te koop (meeste klere ‘brands’ gaan nie tot 5 XL nie), ek en my vrou pas nie saam op ‘n dubbelbed nie, sy het geen spasie nie. Om te vlieg, is natuurlik ‘n nagmerrie. En as mens by restuarante wil eet, gaan een om eers te kyk of die stoel sterk genoeg is om jou gewig te dra. Ek kla dus glad nie; dit is my keuse om die sport te doen en ek geniet dit baie.”

BLOEMFONTEIN ONLINE CO.


Bladsy 7

Bloemfontein Online Co.

31 Maart 2022

Sy bynaam is The Ox en die os is vir hom ‘n baie nederige, hardwerkende dier wat groot krag het. “In ons geskiedenis is dit ook bekend dat die Voortrekkers met ossewaens oor die berge getrek het, aangesien hulle sterk diere is.” Sy raad aan die mense daar buite wat ook graag wil sterk word, is: “Bly net hard werk, bly konstant in wat julle doen, kyk na julle gesondheid (dit kom altyd eerste) en geniet die harde werk, want dit is altyd die moeite werd.”

BLOEMFONTEIN ONLINE CO.


Bladsy 8

Bloemfontein Online Co.

31 Maart 2022

Ek het my hart op 'tandarts-wees' verloor TANDARTS | PASSIE | DROOM | HELP ANDER Luzandré van Zyl het haarself nog altyd gesien in ‘n mediese beroep. “My ma het eendag in gr. 10 voorgestel dat ek ‘n tandarts gaan ‘shadow’ en ek het dadelik my hart op die beroep verloor.” Luzandré werk tans by MUCPP, ‘n staatskliniek in Rocklands. Om te kwalifiseer as ‘n tandarts, studeer jy vir 5 jaar, dit sluit jou honneurs in, daarna kan jy spesialiseer as jy sou wou. Sy sê sy het by UWC in die mooie Kaap geswot. “Ek het in 2021 gekwalifiseer en is nou besig met my gemeenskapsdiens jaar.” Luzandré sê die lekkerste ding van tandarts-wees is die verligting wat ‘n pasient het na jou werk gedoen is of dit nou pynverligting of iets ‘aesthetic‘ is.

BLOEMFONTEIN ONLINE CO.


Bladsy 9

Bloemfontein Online Co.

31 Maart 2022

“Die moeilikste gedeelte van my werk is om tande by klein kinders te trek, hulle gehuil maak my ook skoon emosioneel.” Haar raad aan jong kinders wat tandheelkunde wil gaan studeer na skool: “Werk hard op skool en sodra jy begin swot, werk hard, maar speel ook lekker – balans is die beste manier om deur die moeilike vyf jaar te kom en hou jou kop hoog, mense voor jou het dit ook gedoen so jy kan ook.”

BLOEMFONTEIN ONLINE CO.


Bladsy 10

Bloemfontein Online Co.

31 Maart 2022

LAUNCH OF MANGAUNG’S PUBLIC EMPLOYMENT PROGRAMME (PEP) Executive Mayor, Cllr. Mxolisi Siyonzana and Premier Sisi Ntombela, on Wednesday launched the city’s Public Employment Programme. The programme is part of the Presidential Stimulus package to create public employment in response to the impact of Covid-19.

The PEP will provide short term employment for 1500 beneficiaries in all 51 wards of the City. The focus is on cleaning, clearing and beautifying CBDs, cemeteries, parks and open spaces, and responding to water leakages and repairs.

BLOEMFONTEIN ONLINE CO.


Bladsy 11

Bloemfontein Online Co.

31 Maart 2022

Chirurgiese robotassistent help nou met knievervangings in Bloem Pasiënte by die Mediclinic in Bloemfontein kan nou baat by presisie knievervangingstegnologie met behulp van ‘n chirurgiese robot-assistent. Met behulp van hierdie toonaangewende tegnologie is pasiënte se hersteltydperk korter en ervaar hulle meer gewrigsoepelheid wat daartoe bydra dat hulle hul normale aktiwiteite vinniger kan hervat. Die robot, die ROSA Knie-sisteem, word nou ingespan om chirurge by te staan met beter knievervangingsresultate as ooit tevore. Dié berig is deur Rosestad 100.6FM verskaf.

BLOEMFONTEIN ONLINE CO.


Bladsy 12

Bloemfontein Online Co.

31 Maart 2022

s b m o b o d a c o v A MAKLIK + VINNIG + SMULLEKKER

BLOEMFONTEIN ONLINE CO.


Bladsy 13

Bloemfontein Online Co.

31 Maart 2022

BACON-WRAPPED AVOCADO BURGER BOMBS

n o c Ba avo d e p p a r w ! s b m o b r e g r u b Yield: 4 SERV . Prep time: 15 MIN . Cook time: 25 MIN. Total time: 40 MIN

BESTANDELE

A LITTLE INFO

INGREDIENTS

Love bacon, burgers, and avocados? You’re gonna want to

4 small avocados

delicious low-carb, keto-friendly, avocado-stuffed, bacon-

head outside and fire up that BBQ grill to make these

1 cup cheddar cheese,

wrapped burger bombs — that’s quite the mouthful! These burger bombs are basically any low-carb-loving

shredded

person’s dream meal, and it’s such a unique spin on the

½ cup onion, finely

typical cheeseburger.

DIRECTIONS

chopped 4 tablespoons

1. Preheat grill to medium heat. Cut avocados in

jalapeños, diced

half, remove pits, and stuff each with 1/4 cup

½ kg ground beef

shredded cheese. Close avocado halves back

1 teaspoon salt &

together.

pinch of black pepper

2. In a bowl, season ground beef and mix in onions

12 slices of bacon

and jalapeños. Split the mixture into fourths, and flatten over the avocados.

Cheesy stuffed avocados get wrapped with ground beef and bacon for an insanely delicious keto meal!

3. Wrap 3 pieces of bacon around each burger bomb. 4. Grill for about 25-30 minutes until meat is cooked to desired doneness. 5. Cut the burger in half to serve. Enjoy with your favourite toppings and condiments.

BLOEMFONTEIN ONLINE CO.


Bladsy 14

Bloemfontein Online Co.

31 Maart 2022

Oranjeniete op Europese kunstoer Sowat 30 Oranjeniete en ‘n paar personeellede ondergaan tans ‘n Europese kunstoer. Dié toer kon laas in 2019 plaasvind. Hulle gaan in die bestek van 13 dae in Nederland, België en Frankryk by verkskeie bekende kunsmuseums, soos die Van Gogh Museum, aandoen.

BLOEMFONTEIN ONLINE CO.


Bladsy 15

Bloemfontein Online Co.

31 Maart 2022

Grey College Bloemfontein Rugby Tour results On Trinityhouse Randpark Ridge’s recent Grey College Bloemfontein Tour, the boys in the U11 and 1st team represented their school with pride. U11 Results: 23/03 Trinityhouse 10, Grey U11 B 5 24/03 Trinityhouse 14, Rooihuiskraal 7 25/03 Sunridge 15, Trinityhouse 12 26/03 Gene Louw 17, Trinityhouse 7 1st Team Results: 23/03 Trinityhouse 31, Naudeville 2nd XV 10 24/03 Trinityhouse 46, Kruinsig 2nd XV 10 25/03 Trinityhouse 12, Grey 2nd XV 5 26/03 Final for B division Bloemfontein Development 52, Trinityhouse 7 Trinityhouse 1st Team with a well deserved second place at the Super Series 2022. The school would like to thank Grey College Bloemfontein and St Andrews Bloemfontein for their hospitality and care during this tour. Experiences on and off the field of play is what the boys can take from this tour.

BLOEMFONTEIN ONLINE CO.


Bladsy 16

Bloemfontein Online Co.

31 Maart 2022

Nuwe skoolhoof vir Grey aangewys

Na maande se spekulasie oor die identiteit van Grey Kollege Sekondêr Bloemfontein se elfde skoolhoof sedert 1855, is mnr. Braam van Wyk deur die skool se beheerliggaam verwelkom om die skool die toekoms in te lei. Van Wyk is ‘n bekende oud-Grey wat ook vir 27 jaar ‘n Grey-ouer was. Sedert 2009 was hy van tyd tot tyd betrokke by hokkie-afrigting by Grey, ‘n sport waarin hy nasionale erkenning geniet.

BLOEMFONTEIN ONLINE CO.


Bladsy 17

Bloemfontein Online Co.

31 Maart 2022

Soek jy jou skolenuus gratis op een van SuidAfrika se grootste nasionale platforms? Stuur al jou skolenuus aan ons as jy wil hê jou skool moet ook in een van Suid-Afrika se grootste aanlynkoerante geplaas word. As jy ‘n ouer is, vra jou skool om namens jou kind dit te doen, sodat jou kind erkenning kry. FiND iT publiseer in Afrikaans of Engels, daagliks. Bou jou skool se webtuiste deur goeie “SEO” en verhoudinge. Om deel te word, stuur ‘n e-pos aan nuus@find-it.co.za en ons vertel jou hoe. FiND iT het 1 miljoen lesers en is ook die enigste Afrikaanse nuusverskaffer aan die super-app, Moya, met 6.5 miljoen lesers DATA VRY.

BLOEMFONTEIN ONLINE CO.


Bladsy 18

Bloemfontein Online Co.

31 Maart 2022

Nuusoorsig Indien jy dit gemis het. Geen borgtog vir vroueboer wat aanvaller doodskiet Die 65-jarige boervrou Marieta Wilhelm wat van moord aangekla is na sy haar aanvaller op haar plaas doodgeskiet het, se aansoek om borgtog is nie goedgekeur nie.

KYK: Vrou in hysbak deur pitbull verskeur ‘n Skokkende video van ‘n vrou wat in ‘n hysbak deur ‘n pitbull verskeur is, maak wyd opslae op sosiale media.

‘n Meme is gebore – Nicole Kidman se reaksie ná Smith Rock by Oscars klap Nicole Kidman se reaksie die oomblik toe Will Smith op die verhoog by die Oscars geklim het om Chris Rock te klap ná hy ‘n aanmerking oor sy vrou gemaak het, is nou ‘n meme wat wyd versprei word.

Kerkleiers ontsteld oor nuwe Covidreëls vir gemeentelede Verskeie kerkleiers het kort voor die Paasnaweek hul verontwaardiging en ontsteltenis uitgespreek oor die voorwaardes wat Dinsdag deur die regering aangekondig is

BLOEMFONTEIN ONLINE CO.


Bladsy 19

Bloemfontein Online Co.

31 Maart 2022

Nuusoorsig Indien jy dit gemis het.

16-jarige skoonheidskoningin van Kimberley Theané Willems (16) is Sondagaand 13 Maart gekroon as Miss Teen Universe SA. Dié talentvolle skoonheid gaan haar land verteenwoordig in die finale kompetisie wat November in Florida, Amerika gehou gaan word.

Woedende Will Smith klap Chris Rock by Oscars Will Smith het Chris Rock in die gesig geklap op die verhoog by die Oscars nadat die komediant ’n grap oor sy vrou, Jada Pinkett Smith, gemaak het.

Vir meer nuus, volg

BLOEMFONTEIN ONLINE CO.


Bladsy 20

Bloemfontein Online Co.

31 Maart 2022

Nuusflits Father and daughter seriously injured in Stals Road collision At 18:15 on Sunday night VRMED responded to multiple reports of a collision between a motorbike and a vehicle at the intersection of Stals and Ellenburger Road in Wilgehof Bloemfontein. On arrival crews found the driver and passenger of the motorbike had sustained serious injuries; VRMED, Netcare911 and LifeEMS paramedics stabilized both the driver and passenger on the scene before they were transported in a critical condition to Life Rosepark Hospital. The driver of the vehicle sustained minor injuries and was also transported to a hospital by VRMED. The scene was handed over to SAPS for further investigation.

BLOEMFONTEIN ONLINE CO.


Bladsy 21

Bloemfontein Online Co.

Follow us on Facebook

Follow us on Instagram

Join our Telegram group

Join our WhatsApp group

Send us an email

Visit our website

BLOEMFONTEIN ONLINE CO.

31 Maart 2022


Bladsy 22

Bloemfontein Online Co.

31 Maart 2022

New Beginnings: Volunteer of the month The volunteer of the month at New Beginnings in the city is DEWALD! Dewald is new at New Beginnings, but he has definitely made a great impression so far. He is always willing to help, he goes out of his way when he is needed and he does everything in excellence. "Thank you Dewald for all your help and support, we appreciate all your hard work and thank you for offering up your free time to help."

BLOEMFONTEIN ONLINE CO.


Bladsy 23

Bloemfontein Online Co.

31 Maart 2022

Business directory PLAASLIK | BESIGHEID | BLOEMFONTEIN

BLOEMFONTEIN ONLINE CO.


Bladsy 24

Bloemfontein Online Co.

BLOEMFONTEIN ONLINE CO.

31 Maart 2022


Bladsy 25

Bloemfontein Online Co.

31 Maart 2022

Lesers deel natuurfoto's B a c n a Bi

t s r o h ronk

rt a w S Anet

ve r o C u o l i r a M

r

Ons het lesers gevra om hulle mooiste natuurfoto's te deel! rt a w S Anet

BLOEMFONTEIN ONLINE CO.


Bladsy 26

Bloemfontein Online Co.

31 Maart 2022

Lesers deel natuurfoto's s n n i M n o d l She

yl Z n a v r e l l ö M a h t Re

n a m t r a H e i n An

Ons het lesers gevra om hulle mooiste natuurfoto's te deel! ns n i M on d l e h S

BLOEMFONTEIN ONLINE CO.


Bladsy 27

Bloemfontein Online Co.

OUR TEAM

31 Maart 2022

Bloemfontein Online co. Editorial Caria van der Merwe - Editor Una Engelbrecht - Sub-Editor KARA LATEGAN - WRITER CHANE VAN DER WESTHUIZEN LAYOUT DESIGNER Advertising 065 984 5937 bloem@onlinecosa.co.za Contact 065 984 5937

Published By Dottry Media (Pty) Ltd

Dottry Media (Pty) Ltd. is the holding company of FiND iT Nuus, Moomie, FiND iT AUCTIONS and Newssnatch. Dottry Media is also the publisher of community online newspapers: Kimberley Online Co. and Bloemfontein Online Co.

We hope you enjoy this edition! YOUR COMMUNITY NEWSPAPER

BLOEMFONTEIN ONLINE CO.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook