Skip to main content

Bloemfontein Online Co. – 23 September 2021

Page 1

BROUGHT TO YOU BY DOTTRY MEDIA

SKOLENUUS

BLOEMFONTEIN online co.

BFN-motorfietsryers pak 2 400 km aan

vir fondsinsameling

“Ek is ’n bietjie ‘nervous’, bieg Mathys Roets. Veral oor die besonderse grondpaaie wat ons gaan ry!”


REDAKTEURSBRIEF

BRIEF VAN DIE REDAKTEUR

Ek het vandag opgelet dat ek byna

en ons gesels ook met ’n

10 000 foto’s op my selfoon het. Vir

inhoudskepper, wie se werk daaruit

sommige mense is dit min, maar vir

bestaan om oomblikke vas te vang.

ander is dit verskriklik baie. Ek dink aan hoe ek altyd probeer om soveel

Dus, as jy die langnaweek en Vrydag

moontlik foto’s van alles wat ek

op Braaidag in jou lelikste klere by die

eendag sou wou onthou, te neem,

huis sit en saam met jou gesin braai,

maak nie saak hoe sleg ek lyk of hoe

neem foto’s, neem sommer tien!

lelik iemand dink hulle op ’n foto lyk

Want môre wens jy dalk jy het.

nie.

Goeie tye gaan so vinnig verby en al wat dan oorbly, is daardie foto waarop jy so sleg lyk. En dan maak dit nie meer soveel saak hoe jy lyk nie, maar eerder watter herinneringe in die foto vasgevang is.

Ons het die week nogal ’n redelike klomp foto’s. Hartverskeurende foto’s van die Bloemfontein-stadsaal wat in 2017 aan die brand gesteek is, foto’s van hoe dit nou lyk, foto’s van wilde diere wat in Naval Hill in Bloemfontein geneem is

Caria


VOORBLAD

Foto: Mathys Roets

Mathys Roets, bekende sanger, vertel hoe hy die week saam met ’n groep van 14 motorfietsryers ’n allemintige 2 400 km aanpak as deel van ’n

en sy arm verloor het, het aan die groep motorfietsryers voorgestel dat hulle Mathys nader en hoor of hy nie wou saamry nie.

fondsinsameling. Mathys sê hy is opgewonde om die rit Die groep motorfietrsyers is maar almal sakemanne van Bloemfontein en pelle, vertel Mathys. Van hulle is prokureurs en die oudste is oom

aan te pak, aangesien dit sy eerste regte rit is. “Ek is ’n bietjie ‘nervous’, bieg hy. Veral oor die besonderse grondpaaie wat ons gaan ry!”

Barries (75). Geld wat tydens die rit ingesamel Theunis Nel, televisieprogramaanbieder vir programme soos Pasella en Woema, wat self in ‘n ongeluk was

word in die vorm van borge wat motorfietsryers per kilometer borg,


VOORBLAD

word geskenk aan Mooihaweouetehuis in Bloemfontein.

Die groep het Maandag 400 km se “Die geld wat ingesamel word, word

grondpad afgelê en Dinsdag weer

aan die ouetehuis geskenk en op dié

400 km. “Donderdag ry ons die

manier betaal dit ‘n persoon wat geen

langste ononderbroke grondpad in

ander inkomste het nie, se plekkie by

Suid-Afrika, wat strek van Calvinia tot

Mooihawe.”

op Ceres.”

Die groep het Dinsdagoggend vanuit

Mathys vertel dat die motorfietsgroep,

Bloemfontein vertrek en ry daarna

Xtreme Bikers, voor die rit al ‘n tjek van

deur plekke soos Britstown, Calvinia,

R165 000 aan die ouetehuis oorhandig

Richmond, Ceres en Sutherland.

het. “Die tannies was sommer in

Mathys vertel hy sal by van die dorpies

trane.”

ook die aand optree.

Foto: Die groep motorfietsryers


VOORBLAD Van die lede van die motorfietsgroep het volgens Mathys al op ander vlakke

As jy miskien 'n bydrae wil maak:

soos by Droogtehulp en ander fondsinsamelingsprojekte gehelp.

Hy sê die ouetehuis het ook vir al die motorfietsryers elkeen ‘n swart serp gebrei wat by hulle swart hemde pas. “Die tannies het gesê hulle het nogal gesukkel om die swart so goed te sien, maar hulle het volgehou die serpe moet swart wees, omdat ons hemde swart is.”

VVA VRYSTAAT Bejaardesorgsentrumbankbesonderhede:

FNB VVA Vrystaat Bejaardesorgsentrum Tjek 55071990631 Verwysing: Xtreme Bikers

Foto: (Van links) Mooihawe-inwoner, Corlia Carstens, Mooihawe-inwoner, Christel Basson, Juandré Smith (afslaer van NSA-veilings)


MENSE

A hobby that

became a passion doing sound and lighting at events Mzwandile Eric Sokoyi, a 38 year old Bloemfontein male, shares his beautiful photos of wildlife he took on Naval Hill and tells us how

and taking photos at these events, on and off stage, says he only goes to Naval Hill once in a while when he needs to clear his head.

photography as a hobby became his passion.

Mzwandile has a handsome 12-yearold boy.

Mzwandile, who mostly takes photos in the entertainment industry, hosting events, managing artists,

“When I was young my uncle gave


MENSE

me a camera as a birthday present, but I only started using it later when I started photography as a hobby. I ended up loving it and now I’m doing it full-time. I take photos at weddings, funerals, baby showers, graduations and all sorts of celebrations.”

Mzwandile, who also obtained an advanced certificate in photography from the Central University of Photography, says he mostly taught himself all the tricks he knows today.


“But I am also always open to learn from

MENSE

someone else!”

He says one of the big challenges he faces, is the amount of work that goes into editing after taking the photos. He also faces the fact that equipment for taking photos is so expensive and says he dreams about one day having the funds to be able to build his own studio and buying the necessary equipment to enable him to “do what he loves best”.

Foto Mzwandile Eric Sokoyi


MENSE


‘A video is worth

MENSE

a thousand (x 1 000) words!’ “Jy het seker al die sêding gehoor: ‘A picture is worth a thousand words’. Wel, maal dit met ‘n duisend vir ‘n video!” Zita Olinger, inhoudskepper in Bloemfontein, vertel ons van haarself, die pad wat sy gestap het om Zita Filmz aan die rol te kry en hoeveel sy haar werk geniet.

Zita, wat oorspronklik van Riebeeckstad is, is al 10 jaar woonagtig in Bloemfontein en is met Bernhard Olinger getroud.

Zita Filmz, Zita se besigheid, bied digitale aanlyn-inhoud, regstreekse uitsendings, hoofsaaklik in video-formaat, maar ook in foto-formaat, aan.


“Ek het eintlik ‘graphic designing‘ studeer en my BA-graad daarin voltooi. My ‘journey‘ met video het begin saam met Annerie du Plessis.

Ons het meestal trouvideo’s gedoen en ek het ‘n bietjie met die ‘graphics‘ gehelp. Van daar af het Annerie gevra of ons nie ‘n bietjie na video moet kyk nie. Sy het die kamera gehad en so het ons begin.”

“Daarna het ek die geleentheid gekry om by Rooistoel aan te sluit. Evert Kleynhans was en is steeds vir my ‘n groot mentor. Ek het soveel by hom geleer oor besigheid en oor video. Deur saam met hom te kon werk en so ervaring op te bou, is hoe ek baie geleer het.”

MENSE


Zita het aan die einde van 2018

MENSE

besluit om haar eie ding aan te pak. “Die motivering agter my besluit om op my eie te begin, was die woorde van ‘n spreker by een van die ‘events‘ wat ons afgeneem het. Hy het gesê: ‘As jy iets graag wil hê, gaan vir dit.’ Hy het sy storie

“Die spesiaalste ding wat ek al moes afneem, is kos! Ons almal ‘love‘ kos,” lag sy. “Die sjef is ook ‘n kunstenaar. Die manier waarop die kos ‘geplate‘ word en om te sien hoe alles saamgesit word, dis vir my flippen cool!”

vertel van die risiko’s wat hy in sy eie lewe moes neem om te kom waar hy vandag is.”

“Enigiets met emosie is altyd spesiaal. ‘n Bruidegom wat ‘n traan pik as die bruid inkom, is altyd vir my mooi. Dit laat my

Zita vertel sy sien haarself as ‘n “freelancer” en het daarom nie mense wat onder haar werk nie,

besef ons almal is maar net mens en liefde en vriendelikheid is waaroor alles gaan.”

maar saam met haar. “My kollega en my regterhand op die oomblik is Carl Viloria.”

“Een van die grootste uitdagings wat die tegniese aspek van alles betref, is as jy van jou ‘equipment’ vergeet en daar

Zita lag en sê sy kan nie deel wat vir haar die “weirdste” ding is wat sy al moes afneem nie.

is iets wat jy moet doen met net dit wat jy het.


MENSE

Foto: Zita Olinger


Dit ‘spark‘ dan jou kreatiwiteit, omdat jy ‘n manier moet vind om dit te maak werk! Jy leer dan ook om nooit weer daai fout te maak nie.”

Zita sê sy het nie te veel vrye tyd nie, maar wanneer sy wel tyd vir haarself het, kyk sy graag Netflix, doen Crossfit of gee haar huisplante water.

MENSE


Inskrywing vir ons

KOMPETISIE

’30-dae-om-jou-lyf-terug-te-

kry’-kompetisie Bernice Vorster (41), mamma van ‘n seun (10) en ‘n dogter (13), wat vir ons kompetisie om 30 dae saam met Nicole Daamen, persoonlike afrigter van Bloemfontein, te wen, ingeskryf het, vertel wat dit vir haar sal beteken om te wen.

“Ek sal hierdie kompetisie graag wil wen, omdat ek ‘n passie vir ‘gym’ het en ek vir een maal op my beste wil lyk! Om deur een van die beste ‘trainers’ in Bloemfontein ‘getrain’ te word!”


Bernice weeg 64 kg en is 1,58 m lank.

“‘n Gesonde leefstyl is baie belangrik en so ook om goed na jouself om te sien.”

Nicole Daamen, in samewerking met Bloemfontein Online Co., bied die geleentheid vir ‘n gelukkige wenner om 30 dae se persoonlike uitgewerkte oefening en ‘n uitgewerkte eetplan te wen. Klik hier om nou aan die kompetisie deel te neem en staan die kans om jou lyf, so kort voor die Desembervakansie, terug te kry.

KOMPETISIE


WEN!

Wen ‘n maand se persoonlike afrigting en 'n 30-dae eetplan by die bekende Nicole Daamen van Bodies by Design - Bloemfontein! Om in te skryf, gaan na Bloemfontein Online Co. se Facebook-blad. 1. "Tag" vyf van jou vriende in die “comments"; 2. "Share" die kompetisie op jou eie profiel; 3. "Like" Bodies by Design - Bloemfontein *Die wenner sal deur Nicole Daamen gekies word en op 30 September hier op Bloemfontein Online Co. aangekondig word.


LEEFSTYL

Doen dit self:

Wenk vir die week Debbie Conradie van Oe Dis Mooi in

Jy kies jou produk waarop jy wil werk,

Bloemfontein deel met ons ‘n wenk om

kies jou “water transfer” waarmee jy wil

nuwe lewe te gee aan enige projek. “Dis

werk. En dis so maklik soos dit. Daar is

sommer ‘n ou klein wenkie,” sê sy. “Maar

duidelike stap vir stap instruksies agterop

mense moet besef hoe maklik dit is!”

die “water transfers” oor hoe om dit te gebruik.

Al ooit gedink om ‘water transfers’ te gebuik?

Soos met die pienk beker in die middel van die foto is dit soms nodig om ‘n wit

Dit is ‘n maklike manier om ‘n tema of

agtergrond te verf, vir die “transfer” om ‘n

nuwe lewe aan enige projek te gee.

bietjie duideliker te laat uitstaan, maar dit is nie altyd nodig nie.


"Ek glo om wanneer die 'transfer' op die produk mooi droog is, weer ‘n seëllagie oor te verf, om dit te beskerm en sodat jy dit met ‘n nat lappie kan skoonmaak. Ek gebruik GripSeal om al my projekte te seël. Dit werk goed op enige produk, en los nie ‘n geel skynsel agter nie."

Vir ‘n groot verskeindenheid “water transfers” gaan loer gerus by Ellaine Nathan van Heavenly Handmade.

Vir enige navrae of hulp, stuur gerus ‘n epos na oedismooi@gmail.com.

LEEFSTYL


LEEFSTYL

Vitamien C, vir jouself Sharlien Nel – Posh Lab Bloemfontein

1. Begin jou dag met ‘n voelgoed-liedjie wat jou en jou buurvrou se harte en voete laat dans. Sit hom sommer

Kyk, hier verwys ek nou nie na die

lekker kliphard.

tipe vitamien C wat jy in lemoene kry

2. Sit vir jou ‘n mooi stel oorbelle aan.

nie, want daarvan het ek hopeloos te

3. Smeer daai lippies met jou

min kennis. In hierdie geval verwys ek na die vitamien “Confidence”, wat

gunstelinglipstiffie. 4. Gee vir jouself drie mooi

seker een van die grootste

komplimente, régte komplimente.

vloekwoorde vir ons vroue is.

Geen negatiwiteit nie, nè, die wereld het genoeg Suur-Susannas.

Ons visie by Posh Lab-salon is soos

5. Gee nou vir ‘n ander dame ook ‘n

volg: “Empowering you, to bring out

opregte kompliment, want as ons

your true Inner Beauty, by Boosting

mekaar se krone regskuif, is daar nie

your Confidence” en daarom wil ek

tyd vir ons eie krone om af te val nie!

graag so ‘n paar selfvertroue-

6. Besit ten minste een stel onderklere

opkikkerwenke met julle dames deel.

in jou klerekas waarin jy fantasties

Hoekom? Want ons verdien dit.

voel. 7. Ontdek weer jou selfoon se “selfie”kamera, gaan sit buite op die gras en neem daai nuwe profielfoto. 8. Verf jou toonnaels ‘n mooi voelgoedkleur. 9. Lag! Al lag jy vir jou eie simpel grappies, daai lag is die lekkerste lag. 10. Onthou, ons kan nie gooi vanuit ‘n leë glas nie, so hou jou glas vol. Met wyn (of koffie), maar hou jou glas vol!


Spa-sessies vir kinders

MENSE

so jonk as 3 jaar oud Natasha Erasmus Laney (28) sê dis

vyfsterbehandelings te ontvang teen

vir haar vreeslik lekker om kinders by

bekostigbare pryse. En dis hoe ek

Tasha’s Day Spa in Bloemfontein te

besluit het om Tasha’s Day Spa te

pamperlang omdat kinders so “vol

begin.”

verwondering en opgewondenheid is”.

Natasha, wat verskeie kursusse voltooi het in skoonheid, massering

Natasha vertel Tasha’s Day Spa

en velsorg, sê sy het in 2008 op die

bestaan sedert 2017 in Pretoria en sy

skoonheidsbedryf verlief geraak.

is nou al sewe weke in Bloemfontein. “Ek wou die ‘spa-atmosfeer’ in my

“Ek het toe nooit geweet dat dit my

salon skep en vir mense die

soveel vreugde sou bring as ‘n

geleentheid gee om

moeë, bekommerde kliënt voor my sou sit en aan die slaap raak as ek besig is om met haar te werk nie!”


Natasha het op vakansieskepe verlief geraak daarop om met kinders te werk toe sy kinderpartytjies aangebied het en bied nou salonsessies aan vir kinders so jonk as drie jaar oud.

“Ek wil so graag ‘n verskil maak, slegs al is dit net om vir ‘n paar uur ‘n verskil in my kliënte se lewens te maak.”

MENSE


WAT MAAK JY DIÉ

BRAAIDAG? Stuur Vrydag foto's en video's van

jou Braaidag-vieringe (by die huis

of by die werk) na 065 984 5937 en

ons plaas dit op Bloemfontein

Online Co. se Facebook-blad!


STAD

Bloemfontein-stadsaal

in ere herstel na brand in 2017 Die herstelprojek aan die Bloemfontein-stadsaal is vanjaar

Foto: Mudboots Photography, Aneska van der Spoel

uiteindelik voltooi ná die stadsaal in 2017 afgebrand het.

Video’s en foto’s is in 2017 wyd op sosiale media versprei en Bloemfonteiners was stukkend oor die geskiedkundige gebou wat afgebrand het.

Die gebou is vermoedelik deur stakende munisipale werkers aan die brand gesteek.

Anton Roodt van Roodt Architects in Lilyvale, Bloemfontein, het die restourasie van die gebou behartig.

Alhoewel die nuwe gebou op die oog af min of meer dieselfde lyk as die oorspronklike, is daar tog ‘n paar veranderinge aangebring.

Foto: Mudboots Photography, Aneska van der Spoel


STAD

Foto: Mudboots Photography, Aneska van der Spoel

Foto: Mudboots Photography, Aneska van der Spoel


STAD

Foto: Pierce van Heerden, Bloemfontein Courant

Foto: Pierce van Heerden, Bloemfontein Courant


MENSE

Geliefde Jim Fouché-

sekretaresse sterf aan Covid-19 Die 52-jarige Nadine Gouws is op 9 September vir ‘n tweede keer in die hospitaal in Bloemfontein opgeneem waar sy vir Covid-19 behandel is tot sy op 19 September oorlede is.

Haar dogter, Tamika Müller, sê haar ma word vandag begrawe. Nadine was vir ongeveer vyf jaar ‘n sekretaresse by Hoërskool Jim Fouché en het voorheen konsessies by ‘n hoërskool in Randfontein gedoen.

“My ma was maar ‘n rots vir ons almal. Sy het altyd geweet as daar iets verkeerd is, want sy het opgelet as daar ‘n verandering in jou bui,

Tamike sê haar ma het ‘n hart van goud

gewoontes of selfs in jou werk was.

gehad. Sy vertel hoe haar ma haar deur

Sy het altyd omgegee oor ander en

universiteit gehelp het. “Sy het altyd haar

probeer help as hulle deur ‘n

beste gedoen om my te help, al het sy

moeilike tyd gaan.”

nie die werk verstaan nie. Dieselfde met my broer toe hy op skool was. Al was dit net om iets te ‘print’.”


MENSE

Nadine was vir 12 jaar verloof aan Kevin van der Schyff en hulle sou in Desember trou.

Sy vertel Nadine was soos 'n ma vir haar seuns, veral vir haar jongste

“Mense het altyd vir my gesê jy kan

seun.

in haar oë sien sy is ‘n mooi mens van binne en buite.”

"Sy was 'n bobaasbakster en kok. Haar beskuit was hemels."

Joeleen Januarie (57), een van Nadine se vriendinne wat tans in Taiwan werk, sê sy sal Nadine

Sy was God

onthou vir die manier waarop sy almal altyd gehelp het waar sy kon.

Foto: Nadine en haar familie

se engelkind.


LESERS

Remembering our loved ones we lost

Nadine Gouws

7 Augustus 1969 - 19 September 2021

"At the blueness of skies and in the warmth of summer, we remember them." Het jy iemand onlangs aan die dood afgestaan? Stuur 'n foto van jou geliefde, die geboortedatum en sterfdatum na bloem@onlinecosa.co.za.


Fichardtpark VRL-leerlinge

SKOLE

vir 2022 Hier is Hoërskool Fichardtpark se nuwe graad 10 VRL-leerlinge wat verkies is vir 2022.

Voor: Melize Scott, Minandie Vorster, Amy Hunter en Jayhden Swart. Agter: Britney van der Berg, Lienke Badenhorst, Inge Jacobs, Imoné Coetsee, Lana Ronne, Annamé Koen en Karla Marais.

Voor: Zaine van Zyl, Ethan Burger, Michael Jordaan, Wouter Jonker en Alwyn Janeke. Agter: Jan-Nel du Plessis, Michael Cruywagen, Jan Pelser, Wian Bekker, Niel Els en Rohan van Wyk.


Fichardtpark VRL-leerlinge

SKOLE

vir 2022 Hier is Hoërskool Fichardtpark se nuwe Graad 11 VRL-leerlinge wat verkies is vir 2022.

Voor: Susan Fowler, Olga Kotze, Charné Linde, Helen Fourie en Kelinke Schnetler. Agter: Lannice du Plessis, Alicia Venter, Cilethe Julies, Mckyla van der Walt en Kara Scholtz.

Voor: Regan Hunter, Zjorn Sonnekus, Thomas Mostert en Marco Huygen. Agter: Johan Volschenk, Corno Krause, Jaco Grobbelaar, Elfred Fleischman en Luke McIntyre. (Afwesig: Willie Volschenk)


BOEKE

Millionaire in the Making

Louise Viljoen, Resensent

Author, educator and property expert Laurens Boel wrote Millionaire in the Making to help those who feel stuck in the rat race, like he was. He hopes to educate all South Africans on how to build a stronger financial position with multiple streams of income, while also protecting their wealth for generational success.

The blurb on the back cover reads, “Thanks to historically debilitating apartheid laws and a lack of financial education, many South Africans are crippled by generational poverty, inheriting liabilities (like black tax) instead of assets. To change society, we need to convert consumers into investors, spenders into savers, and equip our nation with worldclass financial principles.”


The publisher’s information

BOEKE

letter states, “The book focuses on property investing as a foundation for wealth. The reader will be armed with secrets to investing in South Africa’s lucrative property market, such as finding belowmarket-deals, leveraging other people’s money and using efficient tax structures. Plus, you’ll get advice on wealth-

He reckons that if we don’t find a solution for generational poverty, South Africa and it’s people will continue to be enslaved. “Fortunately, since 1994, any South African armed with the right knowledge and attitude can change their financial future, and this book will impart that recipe.”

generation strategies like trading and starting a business.”

Millionaire in the Making consists of 183 pages and is divided into

The book is described as a must-read for anyone looking to improve their financial situation, as well as experienced investors looking to polish their portfolios and build wealth. Boel

three parts and 14 chapters. The three parts are: Wealth Psychology, Wealth Generation and Wealth Protection. I found it an interesting, educational and worthwhile read.

also shares his insights on how to grow and protect wealth. He explains how the economy works and shows how to earn passive income through side hustles.

More about the author: Laurens Boel has an honours degree in Computer Science from the University of Pretoria. He is a director of several companies and advises local and

Boel explains complex financial strategies in easy to understand lingo.

international investors in investing in South Africa.


Save the Rocket HEMS number on your phone for emergencies: 0860 354 448


KOS

DIE LEKKERSTE OLIEBOLLE – MARLENE SCHOEMAN Marlene Schoeman,

Metode:

kookboekskrywer in die Vrystaat,

ℓ suiker, louwarm water

deel met ons haar

Los 5 m

staatmakerresep vir die

en gis op in ’n beker. Plaas

heerlikste, tradisionele oliebolle.

eenkant vir ongeveer 15 minute tot skuimerig. Meng die meel,

Bestanddele:

ℓ suiker

sout en ander 45 m

saam. Vryf margarien in mengsel.

ℓ (1 t) suiker 125 mℓ (½ k) louwarm water 5 m

10 g (3 t) rou gis

ℓ koekmeel

830 m

ℓ (1 t) sout 45 mℓ (3 t) suiker 65 mℓ (4 e) margarien 5 m

1 groot eier

ℓ (5 e) louwarm melk

75 m

Voeg gismengsel, eier en louwarm melk by meelmengsel en knie vir ’n paar minute. Strooi meel in bak, plaas deegbal bo-op en maak met kleefpapier toe. Laat rys vir ± 30 minute in ’n warm plek.


Knie deeg plat en rol uit. Druk oliebolle uit met ’n drukker of maak dik wurms vir oliebolle. Bedek weer met kleefplastiek en laat rys vir 40 – 60 minute. (Tot dubbel in volume.)

Diepbraai in olie en laat afkoel. Strooi versiersuiker of drup gesmelte sjokolade bo-oor. Vul lang oliebolle met geklitsde room en sprinkel droë versiersuiker booor.

KOS


‘BLOEM CELTIC WAS

SPORT

ONS ‘PRIDE & JOY’ Verskeie aanhangers se harte is

sê dit voel asof hy dood is aan

stukkend oor Bloemfontein

die binnekant ná die nuus

Celtic, oftewel "Siwelele", wat in

bekendgemaak is.

Augustus verkoop is. Dié Premiersokkerliga is vir ‘n

“Bloemfontein Celtic was een van

allemintige bedrag van R50

die Vrystaat-provinsie se

miljoen verkoop en die klub skuif grootste redes vir vreugde en na KwaZulu-Natal.

trots. Dit was baie belangrik vir ons Bloemfonteiners. Dit voel of

Royal AM het Bloemfontein

Bloemfontein nou stowwerig is.”

Celtic oorgekoop ná Siwelele in 2018 en 2019 finansiële

Daar is ook ‘n groep op

uitdagings moes oorkom en die

Facebook gestig vir Bloemfontein

Covid-19-pandemie nog verder

Celtic-aanhangers en daar word

druk veroorsaak het.

gereeld foto’s en herinneringe van die span se wedstryde

Mabene Pule, ‘n groot Bloemfontein Celtic-aanhanger,

geplaas.


APRICOT – UP FOR

ANIMALS

ADOPTION The stunning eight-month-old female cat Apricot is up for adoption at the Bloemfontein SPCA.

She is ready to go home with the family of her dreams!

"She will always be ready for a little love and a hug to brighten your day."

Go and meet this ray of sunshine at Bloemfontein SPCA.


WAT OM IN BLOEM TE DOEN

Eunice Market - 27 Oktober

(051 444 1765)

Free State Regional Trial - South Africa

Dog Agility Association - 24 September

(083 289 6177)

Amazing Race Bloemfontein - 9 Oktober

(079 367 1823)

Cars @ The Market - 24 September

(084 919 4376)

INIBOS BOSMARK - 26 September

(www.inibos.co.za)

EVENTS


Follow us on Facebook

Follow us on Instagram

Join our Telegram group

Join our WhatsApp group

Send us an email

Visit our website


REDAKTEUR

ADVERTENSIES

Caria van der Merwe

071 86 7200 of 076 163 3746

REDAKSIESPAN

KONTAKBESONDERHEDE

Tania Coetzee Elbeth Marais Meryke Bekker Lelanie Swanepoel SUBREDAKTEUR

Una Engelbrecht

bloem@onlinecosa.co.za GEPUBLISEER DEUR

Dottry Media (Pty) Ltd

DIE SPAN


084 828 0319


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Bloemfontein Online Co. – 23 September 2021 by Dottry Media - Issuu