Skip to main content

Bloemfontein Online Co. – 21 April 2022

Page 1

4 jarige dogtertjie veg teen kanker Martie se ingelegde perskes

Vrystaat Landbouleier swem om by konferensie uit te kom

SKOLE NUUS

EN GEBEURE

UITGAWE NO. 36 | 21 APRIL 2022


Bladsy 2

Bloemfontein Online Co.

21 April 2022

INSPIRASIE VIR DIE WEEK

Zig Ziglar, an American author and a motivational speaker, once said, “Your attitude, not your aptitude, will determine your altitude”, which throws light on the importance of having the right attitude towards life. It is true that if we have the necessary skills but lack the positive attitude in life, we will not go far. Attitude refers to your thinking and outlook towards life - some people are pessimistic and when they fail at tasks, they lose hope and give up, whereas others are optimistic and even when there are obstacles and challenges in life, they do not give up easily. To succeed in life, you need to be determined to reach your goals, despite the setbacks you may face along the way.

BLOEMFONTEIN ONLINE CO.


Bladsy 3

Bloemfontein Online Co.

21 April 2022

MOYA #datafree BLOEMFONTEIN ONLINE CO.


Bladsy 4

Bloemfontein Online Co.

21 April 2022

THE JIMNY IS A PRACTICAL AND AFFORDABLE 4X4 THAT’S LOTS OF FUN TO DRIVE Like its predecessors, the new Suzuki Jimny remains a small, lightweight 4WD (four-wheel drive) car. Its lightweight keeps it going strong over mud, through sand, and up steep slippery slopes where heavier 4X4s tend to get stuck. The Jimny can climb over most obstacles and steep hills without scraping its bumpers or underbody, thanks to an ample approach angle, ramp breakover angle, departure angle, as well as plenty of ground clearance. From the very first generation, the Jimny has always featured a rigid ladder frame chassis that offers a solid foundation for serious off-road performance. The new Jimny comes with a range of protective advances to keep you safe out in the wild or in the city.

BLOEMFONTEIN ONLINE CO.


Bladsy 5

Bloemfontein Online Co.

21 April 2022

4 jarige dogtertjie veg teen kanker

Die pragtige klein Janique Venter is op 6 maande ouderdom gediagnoseer met Neuroblastoom Fase 3 kanker. Haar gewas is in die regter kant van haar nek. Tot dusver het nie een van die chemo behandelings gewerk nie. Haar ma, Nadine, sê operasie is nie 'n opsie nie, dit is te gevaarlik. Janique is 'n sterk, besige, mooi en slim dogtertjie. "Sy is bewus van dat ons hospitaal toe gaan, maar sy weet nie dat sy siek is, of dat daar iets fout is nie. Ons maak haar soos 'n normale dogtertjie groot." Nadine sê hulle het hulle dae wat hulle af is, dis nie elke dag maklik nie. "Veral toe ons die eerste dag hoor sy het kanker, het ons lewens inmekaar gestort. Ek het nie eers geweet kinders kry kanker nie. Maar ek het gesê daar is 2 opsies, of ons gaan sit in 'n hoekie en huil en bejammer onself of ons staan op en baklei." En dis wat hulle besluit het, om op te staan en te baklei. En vandag kry NIKS dié vier-jarige onder nie. Sy het nou bestraling gekry, 15 dae se sessies by Nasionaal Hospitaal. "Ons het afgekom op 'n dokter van Houston, Texas af wat behandeling daar gee." Dié behandeling is Antineoplaston IV Treatment en Gene targeted therapy. Sy sê hulle benodig nog baie fondse. "Ons kort 'n miljoen om oor te gaan, en dan as ons terugkeer Suid-Afrika toe is dit +- R400 000 maandeliks. Ons is so dankbaar vir elke bietjie wat almal bydra, en vir almal wat ons help met fondsinsamelings en om geld in te samel."

"Ten spyte van haar einas glimlag sy nogsteeds."

BLOEMFONTEIN ONLINE CO.


Bladsy 6

Bloemfontein Online Co.

BLOEMFONTEIN ONLINE CO.

21 April 2022


Bladsy 7

Bloemfontein Online Co.

21 April 2022

Chiropractor from Bloem moves to the Netherlands Simône Kriel studied chiropractic at the university of Johannesburg and qualified in 2015. Both she and her husband got offered chiropractic jobs in the Netherlands. Simône used to live in Johannesburg, but she was born and raised in Bloemfontein. The 31-year-old says she was always interested in healthcare and chose to study chiropractic. She did her master's degree in MTech Chiropractic which is a 6 year course. "The best part of chiropractic is being able to help people by relieving pain in a holistic manner. It’s also a growing profession in South Africa so educating patients on what chiropractic is, is a big part of practising in SA." She has a soft spot for Bloemfontein and says she will miss her family very much. "Bloemfontein is great for a family in terms of growing up, because it’s reasonably safe and of course I’ll miss my family." In her spare time she likes to read and exercise. "My free time has changed drastically since having my son, but I enjoy reading and exercising." Simône also has a twin brother, Gustav Pieterse. He is the hotel manager of the Saxon Hotel, Villa’s and Spa in Johannesburg. Simône, her husband and son were recently in Bloemfontein to say their goodbyes to her family, and they are currently at her in-laws. They fly to their ew home on the 26th of April. BLOEMFONTEIN ONLINE CO.


Bladsy 8

Bloemfontein Online Co.

21 April 2022

Vrystaat Landbou-leier swem om by konferensie uit te kom

ROBOT | TEGNOLOGIE | KNIEVERVANGINGS

Francois Wilken, president van Vrystaat Landbou, se wedervaringe het op 11 April begin. Hulle het die middag om 15:00 'n vergadering gehad vir oudbestuurslede. Hulle het ook maande gelede reeds 'n konferensie gereël vir 12 April. Wilken vertel dit het begin reën, en die Wittespruit het begin afkom. "Ek was bewus van my vergadering wat ek moes nakom. Die Saterdag het ek reeds my voertuie deurgevat na my seun-hulle toe wat anderkant die spruit bly. Ek kon nie aan daardie kant van die spruit bly nie, want my ooie het begin lam. "Sondagoggend kon ons nog deurgaan met 'n trekker. Ek het my klere ook anderkant toe gevat. Rondom 12:00 Sondagmiddag kon ons nie meer met die trekker deurgaan nie, die water het te sterk geloop. Ek het maar gehoop die water sal afloop teen Maandagoggend."

BLOEMFONTEIN ONLINE CO.


Bladsy 9

Bloemfontein Online Co.

BLOEMFONTEIN ONLINE CO.

21 April 2022


Bladsy 10

Bloemfontein Online Co.

Maandagoggend, 11 April wou Francois deurgaan, maar hy kon nog nie met die trekker deurgaan nie. "Ons het toe begin planne maak om anderkant te kom. Ek het eers twee trekkers gebruik, 'n kabel oor die water gespan en aan die kabel vasgehou, om te probeer deurstap maar die water was net te diep en te sterk. Daar was 'n plek hoër op in die spruit waar die water stadiger loop, ons het toe met 'n visstok 'n vislyn oor die water gegooi en 'n tou deurgetrek wat ons aan 'n binneband vasgemaak het. Op die ou einde het hulle my so deurgetrek na die ander kant toe. Hy was gelukkig betyds vir die vergadering wat die middag 15:00 sou plaasvind en ook vir die konferensie die volgende dag. "Dit was eintlik 'n interessante ondervinding. Op die oomblik het die spruit redelik afgeloop en kan ons nou met die voertuie deurkom en voortgaan met ons werk."

BLOEMFONTEIN ONLINE CO.

21 April 2022


Bladsy 11

Bloemfontein Online Co.

21 April 2022

Man van Bloem stap 800km vir 'n goeie doel Avrole Hewitt (52) het saam met sy gesin, sy vrou Estelle en hulle seun, Jean-Pierre, 800 km geloop om vir 'n vrou wat kanker het, fondse in te samel. Hy sê hy wou eers vir Guardian and Angels geloop het om fondse in te samel vir die organisasie. "Ek het gehoor dat Tikkelyn fondse nodig het en ek en my seun het besluit ons gaan vir haar loop. As dit een van my familie was sou ek dit ook gedoen het. My vrou het ons ook kom ondersteun en besluit sy gaan saam met ons die 800 km aandurf." Avrole was in 2014 in 'n motorfiets ongeluk en het sy been verloor. Hy was vir twee maande in die hospitaal. Hy sê sy vrou en seun was sy grootste ondersteuningstelsel. Hester Bekker van Guardian and Angels en die Iron ladies het hulle ook ondersteun. "Dit was vir ons 'n belewenis, ons het geglo en die Here vertrou, ons het geweet in ons harte ons gaan dit maak. Toe ons die eindpunt behaal het, het ons drie gehuil van blydskap." Avrole sê hy sal weer so 'n staptog aanpak in die toekoms. "As ek 'n verskil in iemand se lewe kan maak, dan sal ek." Hy sê die hele ervaring was lekker en hulle het elke dag uitgesien na die volgende dorp. "Ek en my vrou en kind het baie gelag langs die pad en gespeel ook."

BLOEMFONTEIN ONLINE CO.


Bladsy 12

Bloemfontein Online Co.

BLOEMFONTEIN ONLINE CO.

21 April 2022


Bladsy 13

Bloemfontein Online Co.

21 April 2022

Werknemers in die busbedryf beplan glo stakings Werknemers in die busbedryf gaan na verwagting volgende week begin staak, wat duisende pendelaars oor die Paasnaweek gestrand kan laat. RSG berig dit volg nadat die metaalwerkersvakbond, NUMSA, weereens nie ‘n ooreenkoms met die Bedingingsraad vir Padpassasiers oor ‘n loonverhoging kon bereik nie. Die vakbond se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê die vakbond eis ‘n salaris van R12 000 vir die laagsbesoldigde werkers wat tans R7 800 rand per maand verdien, asook ‘n mediese fonds, behuisingstoelaag, nagskoftoelaag en minder oortydwerk vir sy lede. Hierdie nuus is deur Rosestad 100.6FM aan jou gebring.

BLOEMFONTEIN ONLINE CO.


Bladsy 14

Bloemfontein Online Co.

e s e i t r a M egde l e ni g es k s r e p

MAKLIK + VINNIG + SMULLEKKER

BLOEMFONTEIN ONLINE CO.

21 April 2022


Bladsy 15

21 April 2022

Bloemfontein Online Co.

Martie se ingelegde perskes

e s e i t r a M egde l e ing kes s r e p METODE

BESTANDELE 20 perskes, ontpit, geskil en halveer

Metode: Bring water en suiker tot

2,5 liter water

kookpunt, maak seker jou

360 ml suiker

suiker is heeltemal opgelos. Voeg perskes by en kook vir 10 min in die stroop. Bottel warm.

BLOEMFONTEIN ONLINE CO.


Bladsy 16

Bloemfontein Online Co.

21 April 2022

Skole nuus

Vyf redenaars van Oranje het vir die nasionale ronde van die Radikale Redenaars later vanjaar gekwalifiseer. Hulle is kloksgewys: Simoné Marx (gr. 9, Afrikaans Moedertaal) Kayla Hogewind (gr. 9, Lees: prosa; Lees: poësie; Reading: prose) Hannalize Swanepoel (gr. 12, English Additional Language) Kamryn Lowe (gr. 10, English Additional Language) Marische Herbst (gr. 10, Reading: poetry)

BLOEMFONTEIN ONLINE CO.


Bladsy 17

Bloemfontein Online Co.

21 April 2022

LASER RUN GREY COLLEGE Die volgende leerders het tydens die Vrystaat Laser Run Kampioenskap uitstekend presteer: Jannes Krause (2de – seuns o/15) Hanru Krause (1ste – seuns o/17) Willem Bosch (2de – seuns o/17) Hulle is ook al drie ingesluit in die Vrystaatspan wat op 25 Junie in Gauteng aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskap gaan deelneem. Geluk manne! #ViveLaGrey #Grey2Gold #GreyLaserrun #laserrun

BLOEMFONTEIN ONLINE CO.


Bladsy 18

Bloemfontein Online Co.

21 April 2022

Soek jy jou skolenuus gratis op een van SuidAfrika se grootste nasionale platforms? Stuur al jou skolenuus aan ons as jy wil hê jou skool moet ook in een van Suid-Afrika se grootste aanlynkoerante geplaas word. As jy ‘n ouer is, vra jou skool om namens jou kind dit te doen, sodat jou kind erkenning kry. FiND iT publiseer in Afrikaans of Engels, daagliks. Bou jou skool se webtuiste deur goeie “SEO” en verhoudinge. Om deel te word, stuur ‘n e-pos aan nuus@find-it.co.za en ons vertel jou hoe. FiND iT het 1 miljoen lesers en is ook die enigste Afrikaanse nuusverskaffer aan die super-app, Moya, met 6.5 miljoen lesers DATA VRY.

BLOEMFONTEIN ONLINE CO.


Bladsy 19

Bloemfontein Online Co.

BLOEMFONTEIN ONLINE CO.

21 April 2022


Bladsy 20

Bloemfontein Online Co.

21 April 2022

Nuusoorsig Indien jy dit gemis het. Boer Soek ‘n Vrou-deelnemer vas vir beweerde dronkbestuur ‘n Bekende boer in Calvinia en ook deelnemer aan Boer Soek ‘n Vrou, is Saterdagaand in dié dorp vir beweerde dronkbestuur in hegtenis geneem.

Swanger op 14, spog nou met universiteitsvrystelling Die 19-jarige Jessica Jacobs van Pretoria wat op 14 swanger geraak en nou haar matriekjaar met universiteitsvrystelling geslaag het, sê haar dogtertjie is uit en uit ‘n geskenk van Bo en die lig in haar lewe.

Cristiano Ronaldo se pasgebore babaseuntjie sterf Cristiano Ronaldo se pasgebore babaseuntjie, een van ‘n tweeling, is oorlede kort na sy geboorte.

Steve nie seker hoe om sy gesin te beskerm terwyl hy reis Steve Hofmeyr het in ‘n Facebook-plasing geskryf oor die uitlatings deur Rian van Heerden op radio oor sy gesin, sowel as ‘n petisie om van Heerden van die Pretoriase radiostasie af te dank.

BLOEMFONTEIN ONLINE CO.


Bladsy 21

Bloemfontein Online Co.

21 April 2022

Nuusoorsig Indien jy dit gemis het.

Ramaphosa en Kie word van strafbare manslag oor KZNvloede aangekla Die Climate Justice Charter Movement het aanklagte van strafbare manslag teen president Cyril Ramaphosa en openbare verteenwoordigers geopen oor die mense wat verlede week tydens die KZN-vloede dood is.

Miss Teen Universe SA- Theané Willems Theané Willems (16) is Sondagaand 13 Maart gekroon as Miss Teen Universe SA. Dié talentvolle skoonheid gaan haar land verteenwoordig in die finale kompetisie wat November in Florida, Amerika gehou gaan word.

Vir meer nuus, volg

BLOEMFONTEIN ONLINE CO.


Bladsy 22

Bloemfontein Online Co.

21 April 2022

Nuusflits Father and daughter seriously injured in Stals Road collision

At 18:15 on Sunday night VRMED responded to multiple reports of a collision between a motorbike and a vehicle at the intersection of Stals and Ellenburger Road in Wilgehof Bloemfontein. On arrival crews found the driver and passenger of the motorbike had sustained serious injuries; VRMED, Netcare911 and LifeEMS paramedics stabilized both the driver and passenger on the scene before they were transported in a critical condition to Life Rosepark Hospital. The driver of the vehicle sustained minor injuries and was also transported to a hospital by VRMED. The scene was handed over to SAPS for further investigation.

BLOEMFONTEIN ONLINE CO.


Bladsy 23

Bloemfontein Online Co.

Follow us on Facebook

Follow us on Instagram

Join our Telegram group

Join our WhatsApp group

Send us an email

Visit our website

BLOEMFONTEIN ONLINE CO.

21 April 2022


Bladsy 24

Bloemfontein Online Co.

Help us, help them BLOEMFONTEIN ONLINE CO.

21 April 2022


Bladsy 25

Bloemfontein Online Co.

21 April 2022

Keep your properties pet friendly and safe! A strange call came into the Bloemfontein SPCA when a distraught owner came in stating that the skin of his dog’s front leg had been taken completely off. The owner stated that he had no idea what happened to the poor dog and that he found the dog stuck in his fence. It appeared that the dog tried to go through a broken piece of precon wall on the owner’s property and while trying to do so the dog had gotten its leg stuck and as a result, the injury occurred. The dog was immediately taken to the SPCA for assistance and the dog was treated. We urge owners to examine their properties and to think for their animals as injuries could so easily occur. Please be vigilant about the condition and placement of fencing. Broken fencing should be repaired and maintained not only to keep animals safely in the yard but also to ensure their wellbeing.

BLOEMFONTEIN ONLINE CO.


Bladsy 26

Bloemfontein Online Co.

21 April 2022

Government News Minister for Cooperative Governance and Traditional Affairs, Dr. Nkosazana Dlamini-Zuma is giving feedback to the Mangaung Metro Council on the team that will take over the reins in the City. This comes following the cabinet decision to place the Metro under full administration in line with Section 139 (7) of the Constitution.

BLOEMFONTEIN ONLINE CO.


Bladsy 27

Bloemfontein Online Co.

21 April 2022

Business directory PLAASLIK | BESIGHEID | BLOEMFONTEIN

BLOEMFONTEIN ONLINE CO.


Bladsy 28

Bloemfontein Online Co.

BLOEMFONTEIN ONLINE CO.

21 April 2022


Bladsy 29

Bloemfontein Online Co.

21 April 2022

Lesers deel troufoto's r e s s i V n y l c a J & r Zande

s r e i v i V a t l A n e p i Fl

n e g n I n a V n i ol C n e Heilie Kal

-

Ons het lesers gevra om hulle mooiste troufoto's te deel! g n A d n a r e t Pie

BLOEMFONTEIN ONLINE CO.

l e N e eliqu


Bladsy 30

Bloemfontein Online Co.

21 April 2022

Lesers deel troufoto's n e y o o R n a v ia b o n i Z & C M

e l a g n o M a h t i b a T en o b a Th

ez e r P u d a n i Tá n e l Chare

Ons het lesers gevra om hulle mooiste troufoto's te deel! rie u o F en e l i E n e n i e H

BLOEMFONTEIN ONLINE CO.


Bladsy 31

Bloemfontein Online Co.

OUR TEAM

21 April 2022

Bloemfontein Online co. Editorial Caria van der Merwe - Editor Una Engelbrecht - Sub-Editor KARA LATEGAN - WRITER CHANE VAN DER WESTHUIZEN LAYOUT DESIGNER Advertising 065 984 5937 bloem@onlinecosa.co.za Contact 065 984 5937

Published By Dottry Media (Pty) Ltd

Dottry Media (Pty) Ltd. is the holding company of FiND iT Nuus, Moomie, FiND iT AUCTIONS and Newssnatch. Dottry Media is also the publisher of community online newspapers: Kimberley Online Co. and Bloemfontein Online Co.

We hope you enjoy this edition! YOUR COMMUNITY NEWSPAPER

BLOEMFONTEIN ONLINE CO.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Bloemfontein Online Co. – 21 April 2022 by Dottry Media - Issuu