BROUGHT TO YOU BY DOTTRY MEDIA
SKOLENUUS
BLOEMFONTEIN online co.
Khanya for Life: “Do what you can, with
what you have, where you are!”
“Ek glo JY, net soos ons elkeen, het ‘n doel in hierdie lewe en jy kan jou lig laat skyn op hoe 'n klein of groot manier ook al. Onthou daar is altyd alternatiewe maniere om ‘n ding gedoen te kry – so bly positief, omring jouself met mense wat jou ondersteun.”