KIMBERLEY. – Hierdie week se uitgawe van Kimberley Online Co, Kimberley se eie gemeenskapskoerant is nou beskikbaar!
Ons gesels die week met twee unieke sussies, ons praat oor die motorfietsbaan net buite die dorp en ook hoe jy die boere wat deur die onlangse brande geraak is, kan help.
Propvol fantastiese Kimberley-mense en inspirerende stories.
Hou ook dop vir elke uitgawe wat op Vrydae beskikbaar is.
Geniet dit en lekker lees!